Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
EKONOMIE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)

Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)
Grade 11 Economics Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 824.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C Entrepreneur
1.1.2 B bygetel
1.1.3 B die regering
1.1.4 C steenkool
1.1.5 B Kapitaalwinsbelasting
1.1.6 B Ekonomiese groei
1.1.7 A onder
1.1.8 C het waarde slegs omdat dit algemeen as ʼn
ruilmiddel aanvaar word. (8 x 2) (16)
1.2 PAS ITEMS
1.2.1 D die bedrag geld wat ʼn natuurlike hulpbron verdien bo en
behalwe sy oordrag verdienste
1.2.2 A gebeur wanneer die waarde van alle uitsette van al die
ondernemings in die ekonomie net bymekaargetel word
1.2.3 B gee die beste moontlike uitkoms met ’n gegewe stel
omstandighede
1.2.4 E sluit beskerming, sanitasie en water in
1.2.5 H verhouding tussen reële uitset en inset
1.2.6 F ’n statistiese maatstaf wat gebruik word om die ongelykheid
van inkome verdeling uit te druk
1.2.7 G die waarde van bankbates wat gehou word in die vorm van
kontant om die dag-tot-dag onttrekkings deur kliënte asook
finansiële verpligtinge na te kom
1.2.8 C finansiële bystand wat nie terugbetaal moet word nie (8)
(8 x 1)
1.3 GEE EEN BEGRIP
1.3.1 Nominale lone
1.3.2 Nie-duursame goedere
1.3.3 Privatisering
1.3.4 Ekonomiese ontwikkeling
1.3.5 Verbruikerskaarte
1.3.6 Handelstekort (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V1 3
AFDELING B: (Beantwoord enige DRIE vrae uit hierdie afdeling.)
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE
2.1 2.1.1 Individue moet hul grondwetlike reg gebruik om te stem vir die
politieke party wat dieselfde doelwitte as hulle nastreef.
Hulle moet deelneem aan die amptelike strukture wat in plek is, soos
rade, komitees en forums.
Hulle doen beroepe deur die media, openbare
gemeenskapsorganisasies, soos belastingbetalersverenigings,
petisies en gemagtigde betogings en optogte. (Enige 2 x 1) (2)
2.1.2 Die totale waarde van alle finale goedere en dienste wat binne die grens
van ʼn land in ʼn spesifieke periode, gewoonlik een jaar, geproduseer
word. (1 x 2) (2)
2.2 DATA RESPONS
2.2.1 Is mense wat nie geskik is vir werk nie.
Mense bo die ouderdom van 65.
Diegene onder die ouderdom van 15 jaar.
(Enige toepaslike antwoord)
(Enige 1 x 2) (2)
2.2.2 4 364/17 482 x 100 = 25% of 24,9% (2)
2.2.3 Daar is ’n toename/neem toe. (2)
2.2.4 Skool opvoeding
Werkverwante opleiding
Gesondheid (Enige 2 x 2) (4)
2.3 DATA RESPONS
2.3.1 Is ʼn ekonomie wat vraag en aanbod gebruik om die vrae wat, hoe en vir
wie om goedere en dienste te produseer, te beantwoord. (2)
2.3.2 Individue neem hulle eie besluite en het vryheid van keuse sonder om
deur die regering voorgeskryf te word.
Die produksiefaktore word privaat besit en beheer.
(Enige toepaslike antwoord) (Enige 1 x 2) (2)
2.3.3 Selfbelang of private gewin. (2)
2.3.4 Dit werk outomaties
Innovering
Keuse
Ekonomiese groei
Verspreiding van inkome en rykdom
Doeltreffendheid (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
2.4 Verduidelik kapitaal- (intermediêre) goedere en dienste.
Hierdie goedere help om ander goedere te vervaardig en word nie direk
opgebruik nie.
Bv. masjinerie en toerusting wat gebruik word in produksie.
Word gekoop deur vervaardigers van goedere en dienste.
Sluit ook goedere en dienste in wat half-klaar is of die finale stadium moet
bereik voordat dit vir verbruik gereed is.
Vereis nog prosessering ten einde dit ʼn finale produk te maak.
(Enige 4 x 2) (8)
2.5 Bespreek kortliks die doeltreffendheid in die lewering van sosiale
dienste in Suid-Afrika.
Onderwys en opleiding
Onderwys is die enkele grootste uitgawe-item in die begroting.
Dit sluit in basiese onderwys in skole, VOO kolleges en universiteite, om
geletterdheid te verhoog.
Gesondheidsorg
Om basiese gesondheidsdienste aan die hele gemeenskap te verskaf.
Vraag na gesondheidsorg gaan waarskynlik toeneem namate meer pasiënte
behandeling moet ontvang vir MIV/Vigs en TB.
Behuisingsfunksie
Sluit die voorsiening van behuising aan armes is.
Sosiale sekuriteit
Probeer die basiese behoeftes van sommige individue bevredig.
Dit beskerm ook en bevorder die regte van weerlose groepe soos kinders,
ouer persone, vroue en mense met gebreke.
Openbare orde en veiligheid
Fisiese beskerming sluit in die weermag, polisie, kriminele regstelsel en
korrektiewe dienste.
Dit is kollektiewe dienste.
Die kwaliteit en doeltreffendheid van hierdie dienste maak dat
gemeenskappe en individue veilig en beskerm voel, of nie. (2 x 4) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V1 5
VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES
3.1 3.1.1 Vlak van onderwys en tersiêre kwalifikasies.
Ligging van streek, met hoër inkome in stedelike gebiede in
vergelyking met plattelandse gebiede.
Ekonomiese sektor met primêre sektor verdienste wat laer is as
verdienste in die tersiêre sektor.
Mate van gelyke indiensname, waar daar inkome verskille is as
gevolg van ras- en geslagsdiskriminasie.
(Enige toepaslike antwoord.) (Enige 2 x 1) (2)
3.1.2 Om die funksionering van markte te versterk.
Om ekonomiese groei en ontwikkeling te bevorder.
Om herverdeling van inkome en rykdom te verseker.
(Enige 1 x 2) (2)
3.2 DATA RESPONS
3.2.1 Angola
Botswana
DRK
Lesotho
Malawi
Mauritius
Mosambiek
Namibië
RSA
Seychelle
Swaziland
Tanzanië
Zambië
Zimbabwe
Madagaskar (Enige 2 x 1) (2)
3.2.2 Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (2)
3.2.3 Ekonomiese welstand
Verbetering van lewensstandaard en lewenskwaliteit
Vryheid en sosiale regverdigheid en vrede en sekuriteit vir die mense
van Suider-Afrika. (Enige 1 x 2) (2)
3.2.4 Vryhandelgebied
Doeane-unie
Gemeenskapsmark
Ekonomiese-unie
Monetêre-unie (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
3.3 DATA RESPONS
3.3.1 ʼn Bankmislukking vind plaas wanneer ʼn bank nie in sy kliënte se vraag
na kontant kan voorsien nie. (2)
3.3.2 SARB meng in om ʼn verlies aan vertroue in die banksektor te
voorkom.
Die SARB waarborg dat deposante nie die geld sal verloor wat hulle by
geregistreerde banke gedeponeer het nie. (2)
3.3.3 Het die geld verloor.
Verloor beleggingsaandeel in die bank.
Verloor vertroue in die bankstelsel.
Kan huis verloor. (Enige toepaslike antwoord) (Enige 1 x 2) (2)
3.3.4 Swak bestuur
Swak kredietbeheer
Slegte skuld (Enige 2 x 2) (4)
3.4 Bespreek kortliks die doelwitte van monetêre beleid.
Verseker ekonomiese groei in die land deur die waarde van die geldeenheid
te beskerm.
Beheer die aanbod van geld en die vlakke van krediet tot voordeel van
verbruikers en ondernemings.
Bestuur stabiele toestande in die finansiële industrie.
Stel rentekoerse vas en bevorder beleggings en besparings, maar moet ook
redelik wees teenoor diegene wat geld leen.
Wisselkoerse, wat voordelig is vir die hele land, behoort in stand gehou te
word. (4 x 2)
3.5 Ontleed lae lewensstandaard en lae vlakke van produktiwiteit as kenmerke
van ontwikkelende lande.
Lae lewenstandaard
Lewensstandaard word gemeet kragtens per capita BNI, of kragtens reële
per capita BNI indien dit oor ’n tydperk gemeet word.
Die lewensstandaard in ontwikkelende lande is oor die algemeen laag,
hoofsaaklik as gevolg van die lae vlakke van inkome.
Dit lei tot armoede, onvoldoende behuising, swak gesondheidsorg, beperkte
onderwys, hoë kinder-mortaliteit en lae lewensverwagting.
Mense sukkel om hulle basiese behoeftes te bevredig en voldoen nie aan
hulle potensiaal nie. (2 x 2) (4)
Lae vlakke van produktiwiteit
Produktiwiteitvlakke is laag as gevolg die gebrek aan kundigheid, veral in
sleutelgebiede soos wetenskappe en tegnologie.
Ander toestande soos swak gesondheid, swak voeding en gebrek aan
innovasie kom ook algemeen voor. (2 x 2) (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V1 7
VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
4.1 4.1.1 Sellulêre-telefoon
Satelliet-telefoon
Radio-telefoon (Enige toepaslike antwoord aanvaarbaar)
(2 x 1) (2)
4.1.2 Is mense wat uitgesluit word van betekenisvolle deelname in die
gemeenskap, en wie se behoeftes meestal nie deur die owerhede
aangespreek word nie. (Enige toepaslike antwoord) (1 x 2) (2)
4.2 DATA RESPONS
4.2.1 Is die totale besteding deur plaaslike huishoudings en private nie-
winsnemende instellings wat huishoudings bedien, op nuwe finale
goedere en dienste (2)
4.2.2 Duursame goedere
Semi-duursame goedere (2 x 1) (2)
4.2.3 Neem toe teen ʼn geringe stadige pas/neem af/daal.
(Aanvaar enige toepaslike antwoord) (2)
4.2.4 Nie-duursame goedere – word verbruik of vernietig in die proses van
verbruik
Byvoorbeeld – voedsel, drank en tabak, huishoudelike brandstof, krag
en water (Aanvaar enige toepaslike voorbeeld) (2 x 2) (4)
4.3 DATA RESPONS
4.3.1 Verstedeliking – is die beweging van mense van plattelandse gebiede
na stedelike gebiede. (Aanvaar enige toepaslike voorbeeld) (2)
4.3.2 Hoër ekonomiese groei in stedelike gebiede lok mense op soek na
werksgeleenthede.
Vir beter onderwys.
Beter gesondheidsorgdienste
Besoek familie
(Aanvaar enige toepaslike antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
4.3.3 Vlak van ontwikkeling (2)
4.3.4 Gebrekkige infrastruktuur – tekort aan behuising, skole, hospitale,
water- en elektrisiteitverskaffers.
Oorbevolking – vervoerprobleme en verkeersopeenhopings
Omgewingskade deur ontwikkeling van informele behuising
Hoë werkloosheid
(Aanvaar enige toepaslike antwoord) (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
4.4 Verduidelik kortliks enige TWEE faktore wat die wins van ʼn entrepreneur
beïnvloed.
Die vaardigheid van die entrepreneur
Entrepreneur wat kostes kan beheer, doeltreffend produseer en pryse en
verkope akkuraat kan skat en verdien waarskynlik hoër winste as
diegene met ʼn gebrek aan soortgelyke vaardighede. Hulle is bevoeg.
Produksieprosesse en -tegnieke
Entrepreneurs moet besluit watter produksiemetodes hulle gaan
gebruik.
Besluite moet geneem word oor of hulle op groot skaal gaan produseer of
slegs op bestelling.
Die masjinerie wat tydens produksie van goedere gebruik word, sal die
produksiekoste sowel as die pryse van die produkte bepaal.
Die vraag na die produk
ʼn Vraag na goedere het ʼn invloed op wins. As die vraag na die produk hoog
is, sal verkope toeneem en die wins sal ook hoër wees en omgekeerd.
(Enige 2 x 4) (8)
4.5 Bespreek die doelwitte van NEPAD (8)
Om volhoubare groei en ontwikkeling in Afrika-lande te verseker.
Voorkom dat Afrika gemarginaliseerd word en ontwikkel die vermoë om op
wêreldmarkte mee te ding.
Verlig armoede deur agterstande in dienslewering uit te wis.
Versnel die bemagtiging van die vrou.
Bereik die Millennium Ontwikkelingsdoelwitte (Enige 4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V1 9
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTETOEKENNING
Inleiding Maks. 2
Inhoud: Maks. 26
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In diepte
bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/
Vergelyk/Evalueer/Onderskei/ Verduidelik/
Assesseer/Debatteer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek Maks.10
krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ʼn grafiek en
verduidelik/Gebruik gegewe grafiek en verduidelik/
Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/
Verduidelik/Onderskei/ Interpreteer/Debatteer kortliks
Slot Maks .2
TOTAAL 40
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE
Bespreek die ekonomiese belangrikheid van primêre sektor in die ekonomie.
Evalueer die programme wat die regstelling van die grondkwessie in Suid-Afrika
aanspreek, krities.
INLEIDING
Die primêre sektor bestaan uit alle ekonomiese aktiwiteite wat in die eerste stap van
die produksieproses van primêre produkte is, byvoorbeeld mynwese, landbou,
bosbou en visserye.
(Aanvaar enige toepaslike inleiding) Maks. 2 (3)
INHOUD
Belangrikheid van die primêre sektor
Verskaf voedsel en minerale: Sommige landbouprodukte word ingevoer.
Suid-Afrika is amper selfvoorsienend in alle minerale behalwe ru-olie en ander
olieprodukte wat ingevoer moet word.
Verdien buitelandse valuta deur uitvoere, wat inruil weer vir invoere van ander
produkte betaal
Lei werkers op en skep werksgeleenthede
Werkers moet in die gebruik van masjinerie opgelei word.
Werksgeleenthede word in die mynbou industrie geskep.
Landbou is ’n belangrike werkverskaffer vir plattelandse mense, alhoewel die
getalle in die laaste jare afgeneem het.
Voorsiening van grondstowwe vir die sekondêre nywerhede
Visserye, mynbou en bosbou speel ʼn belangrike rol in die uitbreiding en vestiging
van die sekondêre nywerhede in Suid-Afrika.
Bydrae tot BBP
A.g.v. die daling in die bydrae van die primêre sektor tot die BBP, is dit belangrik
dat die primêre sektor se rol in werkskepping steeds bestaan.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
Bron van kapitaalvorming
Die primêre sektor benodig groot bedrae kapitaal om goedere te produseer.
Buitelandse investering speel ʼn belangrike rol in die uitbreiding van hierdie
nywerhede.
Stimulasie van navorsing en ontwikkeling
In die primêre sektor is daar navorsingsinstitute wat navorsing doen oor metodes
om produktiwiteit en kwaliteit ʼn hupstoot te gee.
Bron van staatsinkome
In hierdie sektor ontvang die SAID belastings van alle nywerhede.
Goudmynmaatskappye betaal ekstra belasting, wat deel van ’n belangrike bron vir
staatsinkome uitmaak.
Positiewe invloed op infrastruktuur
Die ontwikkeling van landboustreke en die ontdekking van minerale het ʼn
belangrike rol in die land gespeel. Maks. 26
(Maks. 9 indien slegs genoem)
ADDISIONELE GEDEELTE
Krities evalueer die programme wat die regstelling van die grondkwessie in Suid-
Afrika aanspreek, krities.
Grondhervormings/Grondrestitusieprogram
Die doel van hierdie program is om die geldigheid van eise te ondersoek, grond
terug te gee of finansiële vergoeding aan eisers uit te betaal.
Mense wie van hulle grond onteien is as gevolg van rasse-diskriminerende
wette en praktyke.
Grondherverdelingsprogram
Die doel is om voorheen benadeelde Suid-Afrikaners toegang tot landbougrond te
gee.
Die regering het oorspronklik gemik om 30% van Suid-Afrikaners se landbougrond
teen 2014 te herverdeel.
Hulle het in 2010 toegegee dat die doelwit nie teen 2014 bereik sou word nie en
2025 as ʼn meer realistiese datum aangedui.
Die klem het verskuif van vinnige herverdeling van grond na meer ondersteuning
aan gevestigde begunstigdes. Maks. 10
(Indien slegs genoem maks. 2 punte)
SLOT
Die primêre sektor het ʼn baie belangrike rol, deur mense van voedsel en
grondstowwe sedert die antieke tyd te voorsien. Maks. 2
(Aanvaar enige toepaslike slot)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V1 11
VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES
Bespreek en evalueer die metodes wat deur die regering gebruik word om
inkome en rykdom te herverdeel.
Verduidelik kortliks die redes vir ongelyke verdeling van inkome.
INLEIDING
Een van die makro-ekonomiese doelwitte van die regering is om te ekonomiese
regverdigheid in die land te verseker.
Daarom moet die regering maatreëls instel om die grootte van die inkomstegaping
tussen die ryk en die arm te laat krimp.
(Aanvaar enige toepaslike inleiding) Maks. 3
INHOUD
Herverdelingsmetodes
Belasting
Belasting is ʼn instrument wat deur die regering gebruik word vir die
herverdeling van inkome.
Meeste regerings gebruik ʼn progressiewe belastingstelsel om inkome te
herverdeel
In terme van progressiewe belasting, betaal die wat meer verdien, meer
belasting.
Die addisionele inkome wat verkry word indien die belastingkoers verander,
kan gebruik word om sosiale sekuriteitsprogramme te finansier.
Die regering herverdeel dus inkome van die rykes na die armes op hierdie
manier.
Sosiale sekuriteit
Regering gebruik inkomste uit belasting om te betaal vir sy sosiale sekuriteit
programme.
Oordragbetalings soos ouderdomspensioene en ongeskiktheidstoelaes word
betaal uit belasting inkome.
Die regering voorsien ook nie-kontant voordele soos kospakkies, gratis
onderwys en gratis mediese dienste aan die armes.
Hierdie voordele help om die lewensstandaard van diegene in lae inkome
groepe te verhoog en verklein die ongelykheidsgaping.
Minimum lone
Die regering kan minimum loon vereistes implementeer.
Geen werkgewer word toegelaat om sy werkers ʼn laer loon as die voorgeskrewe
minimum loon te betaal nie.
Dis om te verseker dat werkers ten minste aan die minimum lewensstandaard
kan voldoen.
Regstellende beleide
Daar is ʼn aantal beleide wat deur die Suid-Afrikaner regering geïmplementeer is
om die ongelykhede van die verlede aan te spreek.
ʼn Verskeidenheid beleide is sedertdien ingestel om die voorheen benadeelde
groepe te bemagtig.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
Swart Ekonomiese Bemagtiging
SEB is ʼn regerings inmengingsbeleid wat in 1996 ingestel is om ongelykhede
van die verlede aan te spreek. Die wet voorsien die fondasie vir
transformasie van die Suid-Afrikaanse ekonomie sodat swartmense wat die land
se ekonomie besit, bestuur en beheer beduidend kan verhoog en inkome
ongelykhede daadwerklik kan verminder.
Grondhervorming en grondherverdeling
Die doel is om grond terug te gee aan diegene wat dit verloor het as gevolg van
diskriminerende wette en praktyke.
Grondherverdeling fokus op grond vir residensiële en produktiewe gebruik.
Dit word gebaseer op ʼn gewillige-koper, gewillige-verkoper beginsel.
Die regering mik daarna om 30% van die land se landbougrond aan voorheen
benadeelde mense te oorhandig. Grond is ʼn groot rykdom bate as dit behoorlik
aangewend word.
Eiendom subsidies
Eiendomme word gebruik om begunstigdes te help om eienaarskap van vaste
residensiële eiendom te bekom.
Die regering se behuisingsubsidie-skema voorsien ses befondsingopsies aan
kwalifiserende persone wat minder as R3 500 per maand verdien.
Die subsidie mag gebruik word om lenings van banke aan te vul.
ADDISIONELE GEDEELTE
Verduidelik kortliks die redes vir ongelyke verdeling van inkome.
Ongelyke besit van rykdom – Wanneer rykdom inkomste genereer in die vorm
van wins, rente en dividende, veroorsaak verskille in rykdom ook verskille in
inkome.
Verskille in die samestelling van huishoudings – Sommige huishoudings is
groot en ander is klein.
Verskille in vaardighede en kwalifikasies – Diegene met gevorderde
vaardighede en kwalifikasies is geneig om meer te verdien.
Diskriminasie – Die inkome van sommige groepe is nadelig beïnvloed deur
diskriminasie in terme van werksgeleenthede, vergoeding en
bevorderingsmoontlikhede. (Enige 5 x 2) (10)
(Indien slegs genoem maks. 4 punte)
SLOT
In Suid-Afrika, word ekonomiese regstelling aangewend om die lewensstandaard
van alle mense te verbeter. Dit word gedoen deur elkeen se toeganklikheid tot
ekonomiese hulpbronne, te verbeter, deur gelyke geleenthede te bied. Maks. 2
(Aanvaar enige toepaslike slot) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 QP (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Gauteng November 2015 Memo

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Economics

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper