Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
EKONOMIE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)

Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)
Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 947.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Eastern Cape November 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B geleentheidskoste. √√
1.1.2 A hoër pryse tot hoër winste lei. √√
1.1.3 C konstante opbrengs tot skaal. √√
1.1.4 B volmaakte en monopolistiese √√
1.1.5 A ekosisteem. √√
1.1.6 C beter na die omgewing omsien. √√
1.1.7 A Dit verskaf finansiële hulp aan ontwikkelende lande. √√
1.1.8 C Me. Edna Molewa. √√ (8 x 2) (16)
1.2 PAS-ITEMS
1.2.1 D Gemik op verbetering van ekonomiese groei, ontwikkeling
en vermindering van werkloosheid √
1.2.2 E Ontwikkelde lande in die Noorde het onderontwikkelde
lande in die Suide gekoloniseer √
1.2.3 F Die hoeveelheid gevra deur die huishoudings is gelyk aan
die hoeveelheid aangebied deur besighede √
1.2.4 A Investering in ʼn ander land in die vorm van geboue en
kapitaaltoerusting √
1.2.5 B ʼn Formele ooreenkoms tussen lande √
1.2.6 H Vergelyking tussen pryse van goedere √
1.2.7 I Aangevra in kleiner hoeveelhede wanneer inkome styg √
1.2.8 C Goedere en dienste word verhandel √ (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Eenheid elasties √
1.3.2 Absolute voordeel √
1.3.3 Marginale nut √
1.3.4 Klimaatsverandering √
1.3.5 Totale koste √
1.3.6 Ontbossing √ (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE
2.1 2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van monopolistiese markte.
Restaurante √
Haarkappers √
Petrol stasies √
Aanvaar enige toepaslike voorbeeld. (Enige 2 x 1) (2)
2.1.2 Verduidelik wat bedoel word met oorskot vraag.
Is ʼn situasie waar die markvraag vir ʼn produk groter is as die
mark aanbod, daarom veroorsaak dit dat die markprys styg. √√ (2)
2.2 2.2.1 Wat is ʼn monopolie?
Monopolie is ʼn enkele verkoper in die mark, dit is ʼn industrie op
sy eie. √√ (2)
2.2.2 Sal jy die taxi-industrie in Suid-Afrika as ʼn monopolie
beskryf? Verduidelik.
Nee. √√
In die taxi-industrie is daar baie passasiers (kopers) en baie taxi
eienaars (verkopers). √√ (4)
2.2.3 Noem enige TWEE voordele van mededinging soos uitgelig in
die uittreksel.
Daar is ʼn keuse √
Vergelyking van pryse √ (2)
2.2.4 Identifiseer TWEE van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se
mededingers.
Kulula √
1time √ (2)
2.3 2.3.1 Gee die waardes van A en C.
A = 20 √
C=5√ (2)
2.3.2 Beskryf die verhouding tussen gemiddelde totale koste en
skaalvoordele.
Skaalvoordele kom voor wanneer die koste per eenheid
(gemiddelde totale koste) daal terwyl die hoeveelheid
geproduseer styg. √√
A.g.v. skaalvoordele, hel die langtermyn gemiddelde totale-
kostekurwe afwaarts van links na regs. √√
(Aanvaar enige toepaslike verhouding.) (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
2.3.3 Noem enige TWEE voorbeelde van konstante koste.
Huur √
Versekeringpremies √
Terugbetalings van lenings √
(Aanvaar enige toepaslike voorbeeld) (Enige 2 x 1) (2)
2.3.4 Waarom verander veranderlike koste met uitset?
Veranderlike koste verander met uitset omdat wanneer uitset
verhoog, word meer van spesifieke insetfaktore gebruik,
byvoorbeeld elektrisiteit, arbeid. √√
As minder geproduseer is, is minder insette gebruik. √√
(Enige 1 x 2) (2)
2.4 Onderskei tussen kostes oor die korttermyn en kostes oor die
langtermyn.
Korttermyn
ʼn Periode wat so kort is dat ander produksiefaktore onveranderd sal bly
en nie kan verander nie. √√
Oor die korttermyn sal totale koste gelyk wees aan totale konstante
koste plus totale veranderlike koste. √√ (2 x 2) (4)
Langtermyn
ʼn Periode wat lank genoeg is sodat alle produksiefaktore en
intermediêre insette, veranderlik kan raak √√
Alle produksiefaktore en intermediêre insette kan as uitsetveranderinge
verander word √√
Oor die langtermyn is daar nie vaste produksiefaktore of ander vaste
intermediêre insette nie √√
Daarom is totale koste gelyk aan totale veranderlike koste oor die
langtermyn. √√ (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V2 5
2.5 Met behulp van ʼn grafiek, verduidelik die verhouding tussen
gemiddelde en marginale inkomste wanneer die prys dieselfde by alle
vlakke van uitset is.
Marginale inkomste (MI) verwys na die addisionele inkome wat die
besigheid kan verdien, met die verkoop van ʼn addisionele eenheid. √
MI kan as volg bereken word: MI = Verandering in totale inkome √
Verandering in eenhede verkoop
In besighede waar die prys konstant is, sal ʼn addisionele eenheid wat
verkoop word, die totale inkomste met dieselfde bedrag toeneem as wat
die prys is. √√
Gemiddelde inkomste (GI) is die inkomste per eenheid.
GI word soos volg bereken: Totale inkomste √
Aantal eenhede
Omdat die prys konstant is, sal die inkomste ontvang vir elke eenheid
gelyk wees aan die prys. √√
Daarom is MI en GI gelyk aan die prys. P=MI=GI. √√
Die vraagkurwe is dieselfde as die GI en MI kurwes. √√
Prys
√ P VV=MI=GI √√
0 Hoeveelheid √
(8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
3.1 3.1.1 Noem enige TWEE positiewe gevolge van globalisasie.
Ekonomiese groei √
Werkgeleenthede √
Buitelandse direkte investering √
Betalingsbalans √
Armoede verligting √
Verhoogde mededinging √
Verspreiding van kultuur √
Verspreiding van onderwys √
Verhoogde vloei van data √
Vrye beweging van mense √
(Aanvaar enige ander positiewe gevolg) (Enige 2 x 1) (2)
3.1.2 Verduidelik kortliks hoe armoede lei tot omgewingsdegradering.
Wanneer mense min het om daagliks van te oorleef, maak dit hulle
minder sensitief om die natuurlike omgewingshulpbronne in stand
te hou. √√
Arm huishoudings is dikwels afhanklik van hout as bron van energie
en dit lei tot ontbossing √√
Individue oorleef deur geërodeerde heuwels te bewerk √√
Skoongemaakte beboste gebied maak plek vir behuising en
landerye en grond word gebruik sonder om dit weer van
voedingstowwe te voorsien. √√
(Aanvaar enige toepaslike verduideliking) (Enige 1 x 2) (2)
3.2 3.2.1 Verduidelik die begrip vryhandel.
Vryhandel beteken dat daar vrye beweging van goedere en dienste
tussen lande is √√
Handelsbeperkings (invoerkwotas, invoerbelasting, ens.) tussen
lande word verwyder. √√ (Enige 1 x 2) (2)
3.2.2 Noem TWEE negatiewe invloede van vryhandel, volgens die
spotprent.
Werkers verloor hulle werk √√
Daar is groot afbetalings van werkers √√
Swak lone (slaaf lone) word betaal. √√ (Enige 2 x 2) (4)
3.2.3 Omskryf kortliks die rol van die WHO.
Fasiliteer internasionale handelsooreenkomste √√
Verseker dat internasionale handelsooreenkomste eerbiedig
word. √√
Tree as bemiddelaar in handelsdispute op. √√ (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V2 7
3.3 3.3.1 Wat beteken bewaring van water?
Wyse gebruik van water sodat toekomstige geslagte oor voldoende
reserwebronne sal beskik. √√
(Aanvaar enige toepaslike verduideliking.) (2)
3.3.2 Wat, volgens die uittreksel, is die rede vir die bewaring van
water?
Daar is beperkte aanbod van water. √√
Die enigste water wat beskikbaar is, is ondergrondse water. √√
(Enige 1 x 2) (2)
3.3.3 Verduidelik kortliks enige maatreëls wat toegepas kan word om
water te bewaar.
Verminder die besoedeling deur die water, grond en lug skoon te
hou van besoedelaars √√
Mense moet net die hoeveelheid water gebruik wat hulle
benodig √√
Nywerhede kan water wat hulle tydens vervaardiging gebruik,
herwin of hulle afvalwater vooraf behandel, sodat dit makliker vir
drinkwater en ander doeleindes gesuiwer kan word √√
Gemeenskappe kan inwoners opvoed oor plaaslike waterbronne
en saamwerk om grondgebruikstrategieë te implementeer wat
waterverskaffing in die toekoms kan beskerm en volhoubaar
maak √√
Ontwikkel planne wat watertekorte kan hanteer sonder om te wag
vir ʼn waternood en wat inwoners kan help om behoorlik ontslae te
raak van skadelike produkte deur spesiale dae vir die afhaal van
hierdie gevaarlike goedere te reël. √√
Integreer omgewingsake in die skoolkurrikulum. √√
(Aanvaar enige toepaslike maatreël) (Enige 2 x 2) (4)
3.3.4 Watter regeringsdepartement het die verantwoordelikheid om te
verseker dat water bewaar word?
Departement van Waterwese (DWA) √√ (2)
3.4 Verduidelik die armoede gaping as ʼn maatstaf van armoede.
Dit is die gemiddelde tekort van die totale bevolking in terme van die
armoedelyn √√
Diegene wat nie arm is nie, het geen tekortkoming nie √√
Dit meet die totale bedrag wat benodig word om elkeen wat onder die
armoedelyn lê, op te trek tot op die lyn. √√
Dit staan ook as die internasionale veiligheidsnet bekend. √√
Dit meet die diepte van armoede asook waar dit voorkom. √√
Die armoedegaping word elke jaar vir alle lande bereken en op die
armoedekoppetellingsverhouding en die gemiddelde inkomstevlak
gebaseer. √√
Die armoedekoppetelling is die aantal persone wat in ʼn land of streek in
armoede lewe. √√ (Enige 4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
3.5 Verduidelik waarom die teorie van vergelykende voordeel as ʼn
argument ten gunste van vrye internasionale handel gebruik word.
Vergelykende voordeel vind plaas as ʼn land spesialiseer in die produksie
van die produkte wat hulle meer doeltreffend kan vervaardig (met laer
geleentheidskoste) in vergelyking met ander lande. √√
Lande sal meer bevoordeel word deur goedere te produseer en uit te voer
wat hulle meer doeltreffend kan produseer, teen ʼn laer koste en deur
minder kapitaal te gebruik, as ander goedere en dienste. √√
As ʼn land verkies om te handel in die goedere waarin dit die beste
vergelykende voordeel het, kan dit voordeel uit internasionale handel
trek. √√
Selfs as ʼn land nie absolute voordeel het in die produksie van beide
goedere het nie, sal dit nogtans voordelig wees om slegs die goed te
produseer waarin dit die vergelykende voordeel het (waar die minste
hulpbronne gebruik word.) √√
Lande wen uit handel omdat produksie doeltreffend is in beide lande en
daar geen vermorsing van beperkte bronne plaasvind nie. √√
Verduideliking met behulp van ʼn voorbeeld
Eenheiduitset van elke een eenheidhulpbron (inset)
√ Tekstiel √ Staal √
Land A 320 40
Land B 80 20
Totale 400 60
Land A kan vêr meer eenhede tekstiel as staal produseer deur een
eenheid inset te gebruik. √√
Vir Land A is die geleentheidskoste vir 1 eenheid staal gelyk aan 8
eenhede tekstiel. √√
Daarom sal dit beter wees vir Land A om sy hulpbronne te gebruik om
tekstiel te produseer en daarvan te verhandel vir staal uit Land B. √√
Land B produseer 4 minder eenhede tekstiel om 1 meer eenheid staal te
produseer. √√
Hieruit kan gesien word dat Land B se geleentheidskoste om eerder staal
as tekstiel te produseer laer is as Land A s’n (alhoewel Land A meer van
beide produkte kan produseer). √√
As beide lande spesialiseer tot ʼn mate (Land A in die produksie van
tekstiel en Land B in die produksie van staal) en dan met mekaar
handeldryf, kan beide voordeel trek uit die meer doeltreffende uitset. √√
(Enige 4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V2 9
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE
KWESSIES
4.1 4.1.1 Noem enige TWEE soorte wins.
Rekeningkundige wins √
Ekonomiese wins √
Normale wins √ (Enige 2 x 1) (2)
4.1.2 Verduidelik EEN impak van ontbossing.
Lei tot verhoogde gronderosie. √√
Bedreig die dreinering van water in riviere en mere. √√
(Enige 1 x 2) (2)
4.2 4.2.1 Identifiseer en verduidelik die soort elastisiteit wat hierbo
geïllustreer word.
Volmaak onelastiese vraag. √
By enige prysvlak sal die hoeveelheid gevra dieselfde bly. √√
(Aanvaar enige toepaslike verduideliking) Enige (1 + 2) (3)
4.2.2 Watter soort goedere sal onder hierdie soort elastisiteit val?
Gee ʼn rede vir jou antwoord.
Geen goedere. √
Niemand kan bekostig om ʼn oneindige prys vir goedere te betaal
nie. √√
OF
Goedere wat baie min substitute het. Bv. Leesbrille. √
Die koper kan nie daarsonder lewe nie en koop dit al is die prys baie
hoog. √√
(Aanvaar enige toepaslike verduideliking) Enige (1 + 2) (3)
4.2.3 Watter voordeel hou hierdie soort elastisiteit vir die verkoper
in?
Aangesien vraag geheel en al nie reageer op prysveranderings
nie, koop die kopers dieselfde hoeveelheid teen enige prys. √√
Die verkoper kan hoër pryse vra sonder enige vrees om klante te
verloor, √√
en saam daarmee verhoog die inkome en wins. √√ (Enige 2 x 2) (4)
4.3 4.3.1 Verduidelik in jou eie woorde die begrip omgewingsvriendelik’.
Omgewingsvriendelik beteken die gebruik van hulpbronne of
produkte wat nie die omgewing beskadig nie. √√ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
4.3.2 Watter impak sal die motor in die spotprent op die omgewing hê?
Die motor sal lugbesoedeling veroorsaak. √√
Die voertuig se uitlaatgasse sal ʼn uitwerking hê op:
o klimaatsverandering √√,
o onstabiele weer patrone, droogte,
o oorstromings. √√
Oormatige koolstofdioksiedbesoedeling kan ook lei tot
aardverwarming. √√
(Aanvaar enige toepaslike impak) (Enige 2 x 2) (4)
4.3.3 Verduidelik die maatreëls wat deur Suid-Afrika getref word om die
impak van die voertuig, in die spotprent, te verminder.
Suid-Afrika het ʼn belasting op voertuie se
koolstofdioksieduitlaatgasse in 2010 ingestel. √√
Nuwe passasiersvoertuie word op hulle gesertifiseerde CO2-
uitlaatgasse teen R75 per g/km vir elke g/km bo 120g/km belas. √√
Die doel is van hierdie belasting is om Suid-Afrikaners aan te
moedig om na meer energiedoeltreffende en omgewingsvriendelike
voertuie oor te skakel. √√ (Enige 2 x 2) (4)
4.4 Verduidelik kortliks die eienskappe van ʼn oligopolie.
Elke besigheid produseer verskillende produkte, sommige produseer
homogene produkte. √√
Baie soortgelyke produkte word teen verskillende pryse verkoop. √√
Besighede raak in nie-prysmededinging betrokke. √√
Klein aantal van redelike groot produsente. √√
Sterk versperrings verhoed besighede om tot die mark toe te tree of uit te
tree. √√
(Aanvaar enige toepaslike eienskap.) (Enige 4 x 2) (8)
4.5 Verduidelik hoe die vraag na ʼn produk beïnvloed word deur die pryse
van verwante goedere. Gee voorbeelde.
Verwante goedere is of substitute of komplimentêr.
Substitute: √
Wanneer prys van ʼn substituut daal, raak dit goedkoper as die gegewe
produk. So, die kliënt vervang die gegewe produk daarmee. √√
Daarom sal die vraag na die gegewe produk daal. √√
Soortgelyk sal ʼn styging in die prys van ʼn substituut lei tot ʼn toename in
die vraag na die gegewe produk. √√
Byvoorbeeld Tee en Koffie. √√
Komplimentêr: √
Wanneer die prys van ʼn komplimentêre produk daal, sal die vraag daarna
toeneem en die vraag na die gegewe produk sal ook toeneem en
omgekeerd, √√
byvoorbeeld pen en ink. √√ 2 + (Enige 3 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V2 11
AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Die antwoord sal soos volg geassesseer word:
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTE-
TOEKENNING
Inleiding Maks. 2
Inhoud
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In diepte
bespreking/Ondersoek/Bespreek Maks. 26
krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/
Assesseer/Debatteer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek
krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ʼn grafiek en
verduidelik/Gebruik gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die Maks. 10
gegewe grafiek/Bereken/Lei
af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks
Slot Maks. 2
TOTAAL 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE
Pryselastisiteit van aanbod sal altyd positief wees a.g.v. die wet op aanbod.
Met behulp van grafieke, beskryf die verskillende kategorieë van
pryselastisiteit van aanbod. (26)
Verduidelik die pryselastisiteit van aanbod vir mielies oor die kort en
langtermyn. (10)
INLEIDING
Pryselastisiteit van aanbod meet hoe sensitief die mark aanbod tot verandering in
die prys van die produk is. √√
(Aanvaar enige toepaslike inleiding) (2)
INHOUD
Pryselastisiteit van aanbod bestaan uit die volgende kategorieë:
Volmaak onelastiese aanbod √
Enige % verandering in prys sal geen effek op hoeveelheid aangebied hê
nie. √√
Dis onmoontlik vir produsente om enigsins aanbod te verhoog.
PEA = 0 √√
Aanbodkurwe is ʼn vertikale kurwe. √√
A√
√Prys
PEA = 0
0 A √ Hoeveelheid
(maks. x 6 grafiek ingesluit)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V2 13
Volmaak elastiese aanbod √
Selfs die kleinste % verandering in prys sal ʼn oneindige groot % verandering in
hoeveelheid aangebied veroorsaak. √√
PEA =∞ √√
Aanbodkurwe is horisontaal. √√
√Prys
A A√
0
√ Hoeveelheid
(maks. 6 grafiek ingesluit)
Relatief elastiese aanbod √
Persentasieverandering in hoeveelheid aangebied is groter as die
persentasieverandering in prys. √√
Produsente kan maklik produksie verhoog. √√
PEA > 1. √√
Aanbodkurwe is plat, die helling van die kurwe begin op die y-as teen ʼn vlak bo
nul. √√
√Prys
A√
P2 √
A
√
Q1 Q2 √ Hoeveelheid
(maks. 6 grafiek ingesluit)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
Relatief onelastiese aanbod √
Persentasieverandering in die hoeveelheid aangebied is kleiner as die
persentasieverandering in prys. √√
Produsente sukkel om by die prysstyging aan te pas. √√
PEA < 1. √√
√ Prys A√
P2
√
√
P1
A
Q1 Q2 √ Hoeveelheid
(maks. 6 grafiek ingesluit)
Eenheid elastiese aanbod √
ʼn Persentasieverandering in prys veroorsaak dieselfde persentasieverandering in
hoeveelheid aangebied. √√
Die aanbodkurwe lyk presies soos die normale aanbodkurwe wat opwaarts van
links na regs teen ʼn 45°-hoek hel. √√
PEA = 1. √√
√Prys
A√
P2
√
P1
A √
0 Q1 Q2 √ Hoeveelheid
(maks. 6 grafiek ingesluit) (26)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V2 15
ADDISIONELE GEDEELTE
Verduidelik die pryselastisiteit van aanbod vir mielies oor die kort- en langtermyn.
Korttermyn
Oor die korttermyn is meeste aanbod kurwes onelasties √√ omdat aanbieders
nie genoeg tyd het om op prysveranderinge te reageer nie. √√
As die mielieprys toeneem, benodig boere ʼn volle groeiseisoen om hulle
produksie by die prysverhoging aan te pas. √√
ʼn Daling ʼn prys sal nie noodwendig lei tot ʼn skielike daling in die hoeveelheid
aangebied nie. √√
Boere met mielies sal waarskynlik nogtans gedwing wees om te oes en mielies
teen laer pryse te verkoop eerder as om al hulle inkome te verloor. √√
Langtermyn
Die pryselastisiteit raak oor die langtermyn elasties. √√
Oor die langtermyn kan boere hulle produksievlakke in reaksie op die
prysveranderinge aanpas. √√ (10)
SLOT
Die sleutel tot die voorspelling van elastisiteit van aanbod is om te weet of
produsente hulle produksie kan verhoog. √√
ʼn Produsent se vermoë om aan te pas by prysveranderinge hang van koste,
beskikbaarheid en beweeglikheid van produksiefaktore af. √√
(Aanvaar enige toepaslike slot.) (Enige 1 x 2) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 EKONOMIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
ʼn Groot persentasie van ons bevolking lewe steeds onder nadelige toestande
van armoede.
Brei uit oor die oorsake van armoede. (26)
Beklemtoon die verskeie stappe wat die regering onderneem het om die
probleme t.o.v. armoede, tussen 1994 en 2014, aan te spreek. (10)
INLEIDING
Armoede veroorsaak dat die waardigheid van mense ondermyn word – ʼn gevoel
van betekenisloosheid word by die meeste Suid-Afrikaners tuisgebring. √√
Een van die hoofoorsake van armoede is werkloosheid, wat lei tot die onvermoë
om basiese behoeftes te bevredig. √√
(Aanvaar enige toepaslike inleiding.) (Enige 1 x 2) (2)
INHOUD
Werkloosheid √
Sonder ʼn ordentlike inkome, kan mense nie hulle basiese behoeftes
voorsien nie. √√
Arme mense wat in plattelandse gebiede woon, is afhanklik van ʼn
bestaansboerdery om van te lewe. √√
Onvoldoende infrastruktuur: √
Dis ʼn groot oorsaak van armoede in Suid-Afrika. √√
Dit word veroorsaak deur ʼn groot plattelandse gebied en ʼn ongelyke
verdeling van die meerderheid van die bevolking tussen die plattelandse en
stedelike gebiede. √√
Dit maak dit duur om voldoende infrastruktuur te verskaf. √√
Dit verwys na dienste soos vervoer, skoon water en sanitasie en energie. √√
Gebrek aan produktiewe hulpbronne: √
Arm lande het nie produktiewe hulpbronne om ʼn volhoubare lewensbestaan
te verseker nie. √√
Menslike kapitaal is swak as gevolg van hongersnood, siektes en lae
geletterdheidsvlakke.
Natuurlike hulpbronne neem af, omdat bome afgekap word en grond
uitgeput word. √√
Die hulpbronne kan nie, genoeg voedsel produseer om die bevolking te
voed nie
Kapitaal word benodig vir die toekomstige beleggings, maar gebrek aan
besparings maak dit onmoontlik. √√
Entrepreneurskap bestaan nie, as gevolg van ʼn gebrek aan onderwys en
vaardigheidsontwikkeling. √√
Swak gesondheidstoestande: √
Siektes verminder die aantal werk wat siek en swak mense kan verrig. √√
Dit verlaag hul inkomste en maak hulle nog armer. √√
Siektes soos MIV en Vigs kan sterftes veroorsaak wat broodwinners laat
omkom en gesinne hul inkomste laat verloor. √√
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) EKONOMIE V2 17
Gebrek aan onderwys √
Gebrek aan onderwys weerhou mense daarvan om ordentlike werk te kry, wat
hulle en hul families sal verhef bo armoede. √√
Dit verhoog ook die gaping tussen vaardighede wat die ekonomie benodig en
die aanbod hiervan. √√
Internasionale finansiële krisis: √
Arm lande het nie geld vir investering nie en dis belangrik vir ontwikkeling en
groei. √√
Die wêreld se ekonomiese krisis vergroot die gaping tussen die rykes en die
armes. √√
Wanfunksionele regerings: √
Baie regeringsektore word deur onstabiliteit en korrupsie gepla. √√
Hulle respekteer en eer nie begrotingsprosedures en -protokol nie. √√
ʼn Gebrek aan regeringsinfrastruktuur soos sosiale welsyn, skole, behuising en
openbare sanitasie kan armes verder skade berokken. √√
Omgewings- en klimaatsveranderinge: √
Toenemende droogtes, oorstromings en veranderende klimaatspatrone vereis
veranderinge in oes- en boerderypraktyke, wat mense nie maklik kan verander
nie. √√
Arm mense is ook swak toegerus om by veranderende reënvalpatrone en korter
groeiseisoene aan te pas. √√
Oorlog en konflik: √
ʼn Groot gedeelte van vandag se globale armoede word in oorlog-
verrinneweerde en konflikgedrewe lande aangetref. √√
Geld word dikwels op wapens vermors. √√
Onderwys word ontwrig, wat verdere armoede veroorsaak. √√ (26)
ADDISIONELE GEDEELTE
Die regering het:
Universele toegang tot onderwys aangemoedig deur te verseker dat alle kinders
tussen die ouderdomme van 7 en 15 jaar moet skoolgaan. √√
Baie leerders tree toe tot universiteit-, en finansiëlebystand in die vorm van
beurse is beskikbaar. √√
Volwasse Onderwys aangemoedig. √√
Met kwessies rondom infrastruktuur was daar ʼn ontwikkeling van ʼn enkele
algemene infrastruktuur plan wat sentraal gemonitor en bestuur sal word. √√
Daar is toegang tot elektrisiteit vir mense wat in plattelandse gebiede
bly. √√
Die millennium ontwikkelingsdoelwitte het onder andere geslagsgelykheid
aangemoedig. √√
Die bou van HOP huise vir armes, alhoewel die waglys nog lank is. √√
(Aanvaar enige toepaslike antwoord) (Enige 5 x 2) (10)
SLOT
Armoede is ʼn groot uitdaging vir baie ontwikkelende ekonomieë soos dit ook die
geval ook in Suid-Afrika is. √√
Dit vereis ʼn regering wat regtig toegewyd is om armoede te verlig en vry van
korrupsie en onstabiliteit is. √√ (Enige 1 x 2) (2)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Eng)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 QP (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Gauteng November 2015 Memo

Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)
More from Grade 11 Economics

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper