Downloaded from hlayiso.com
1 GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
EKONOMIE V2
MODEL 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff/v1-a2a9af5a64558783eb27/card.webp)

Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)
Grade 10 Economics Paper 2 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- National Exemplar Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 435.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
National Exemplar Exam 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 2 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C (nasionalisering)
1.1.2 B (globale)
1.1.3 A (begrotings-)
1.1.4 B (staatshospitaal)
1.1.5 A (deur vraag en aanbod van arbeid ondersteun)
1.1.6 C (persone in diens en werklose)
1.1.7 B (konvensie)
1.1.8 C (armoede) (8 x 2) (16)
1.2 PASITEMS
1.2.1 H
1.2.2 E
1.2.3 A
1.2.4 I
1.2.5 C
1.2.6 D
1.2.7 B
1.2.8 G (8 x 1) (8)
1.3 WOORDE TUSSEN HAKIES
1.3.1 marginale
1.3.2 maksimum
1.3.3 Geleentheidskoste
1.3.4 HOP
1.3.5 Wet op Gelyke Indiensneming
1.3.6 forum (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 3 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2
2.1 VIER eienskappe van nut
• Nut verskil van persoon tot persoon.
• Nut is subjektief.
• Nut verskil van tyd tot tyd.
• Nut verskil van plek tot plek.
• Nut impliseer nie noodwendig bruikbaarheid nie. (4 x 1) (4)
2.2 2.2.1 Verwys na die omgekeerde verwantskap tussen prys en
hoeveelheid, m.a.w. as die prys hoog is, is die vraag laag en
omgekeerd (2)
2.2.2 R10 (1)
2.2.3 Dit het 'n positiewe helling /opwaarts helling/neig opwaarts van
links na regs. (1)
2.2.4 (a) R13
(b) Vraag = R8Aanbod = 30 dus surplus = 30 - 8 = 22 (4)
2.2.5 Verlaag die prys OF verminder produksie (2)
2.3 2.3.1 Toon alle moontlike kombinasies goedere wat geproduseer kan
word met 'n gegewe stel hulpbronne. (2)
2.3.2 Nee want dit is buite die produksiemoontlikheidskromme OF
Dit sal onmoontlik wees om te produseer met die gegewe
hulpbronne. (3)
2.3.3 W – daar is 'n vermorsing van hulpbronne OF produksie kan
vermeerder word (3)
2.3.4 600 appels (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 4 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
2.4 Kenmerke van indifferensiekrommes aan die hand van 'n grafiek
IK2 IK3
Vleis IK1
0 Brood
• Indifferensiekrommes kruis nie mekaar nie
• Hoër indifferensiekrommes word verkies bo lae indifferensiekrommes
• Indifferensiekrommes neig inwaarts (konveks)
• Indifferensiekrommes het 'n negatiewe helling (4 x 2) (8)
2.5 Komplementêre goedere en substituutgoedere
Komplementêre goedere is goedere wat saam gekombineer word om 'n
behoefte te bevredig, bv. 'n CD en 'n CD-speler. Hulle kan dus nie
onafhanklik gebruik word nie. (2 x 2) (4)
Substituutgoedere is goedere wat mekaar kan vervang om dieselfde behoefte
te bevredig, bv. botter en margarien. Gewoonlik is die substituutgoedere
goedkoper (2 x 2) (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 5 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
VRAAG 3
3.1 VIER funksies van vakbonde
• Verteenwoordig lede in onderhandelinge
• Bevorder algemene belange van hul lede
• Bevorder die lede se werksekuriteit
• Bevorder die lede se onderwys en opleiding
• Help om lede se griewe op te los.
• Bestuur die belange van die vakbond in terme van die vereistes van die
Wet
(Enige ander relevante antwoord) (Enige 4 x 1) (4)
3.2 3.2.1 KwaZulu-Natal (1)
3.2.2 Gauteng
18 x 8 170 386
100
= 1 470 669 m (3)
3.2.3 • Deur opvoeding en MIV/Vigs-bewusmakingspogings.
• Verskaffing van ARV – (antiretrovirale middels).
(Enige ander relevante antwoord) (2)
3.2.4 • Besigheidwinsgewendheid word dikwels geraak a.g.v. 'n afname
in produktiwiteit en afwesigheid
• Lae produktiwiteit beïnvloed winste negatief.
• Negatiewe impak op handelsvennote.
• Skep onstabiliteit in die werksplek.
(Enige ander relevante antwoord) (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 6 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
3.3 3.3.1 Is 'n owerheidsprogram wat werk verskaf op 'n tydelike basis/
en infrastruktuur skep asook sekere dienste lewer
(Enige ander relevante antwoord) (2)
3.3.2 Infrastruktuur is die fasiliteite soos vervoer en kommunikasie wat
die produksieproses ondersteun.
(Enige ander relevante antwoord) (2)
3.3.3 • Die Departement van Openbare Werke /
• Provinsiale owerheid
• Plaaslike owerhede (munisipaliteite) (Enige 1 x 2) (2)
3.3.4 • Die UOWP reël en skep werk vir armes en gemarginaliseerdes
soos landelike vroue, huishoudings sonder broodwinners, die
jeug en gestremdes
• Dit verseker dat projekte begin en voltooi word
• Die werk is arbeidsintensief
(Enige ander relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
3.4 Kosteverlaging en markte as kenmerke van massaproduksie
Kosteverlaging – Nywerheidsuitvindings en die toepassing van elektronika
het die tegniek van massaproduksie bekendgestel
Produksie styg aansienlik ondanks die koste van masjinerie
Markte – massaproduksie het 'n groot effek op plaaslike markte
Groot besighede verskaf meeste van die verbruiksgoedere verhandel op
markte
Kompetisie raak erg en mededingend (2 x 4) (8)
3.5 Seisoens- en strukturele werkloosheid
Seisoenswerkloosheid – kom voor waar werkers slegs benodig word
gedurende sekere periodes van die jaar. Die werkers is werkloos
gedurende stil tye van die jaar en in diens tydens die besigste tyd van die
jaar, bv. boerderysektor en toeristesektor.
Strukturele werkloosheid – kom voor waar fundamentele of groot
veranderinge in 'n land se ekonomie voorkom. Redes vir hierdie
veranderinge kan wees: (i) produksiemetodes en tegnieke verander, (ii)
buitelandse mededinging neem toe of (iii) belangrike
nywerheidsveranderinge (2 x 4) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 7 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
VRAAG 4
4.1 VIER faktore wat die vraag na 'n goed kan verander
Verandering in:
• Prys
• Inkome van die huishouding
• Smaak en voorkeur
• Pryse van verwante goedere
• Aantal huishoudings (Enige 4 x 1) (4)
4.2 4.2.1 Monopolie Hy is die enigste bakker in die dorp (4)
4.2.2 Eskom
Telkom (Enige 1 x 1) (1)
4.2.3 • Oligopolieë
• Monopolistiese mededinging (Enige 1 x 1) (1)
4.2.4 • Groter verskeidenheid
• Verbeterde kwaliteit
• Meer effektiewe diens (Enige 2 x 2) (4)
4.3.1 Kommissie vir Bemiddeling en Arbitrasie. (2)
4.3.2 • Kollektiewe bedinging om lone te bepaal
• Formuleer nywerheidsbeleid
• Verskaf 'n meganisme wat ordelike kollektiewe bedinging
bevorder
• Persone in diens neem deel aan besluitneming in die werkplek
• Die effektiewe oplos van arbeidsdispute (Enige 1 x 2) (2)
4.3.3 Hulle behoort totaal onafhanklik te wees /Integriteit speel 'n
baie belangrike rol in die KVBA
(Enige ander relevante antwoord) (2)
4.3.4 Produksie word beïnvloed (afname) /Winste gaan verlore
(Enige ander relevante antwoord) (2)
4.3.5 Die totale getal verlore werksdae as gevolg van nywerheidsoptrede
het met 68% gedaal sedert die instelling van die nuwe Wet op
Arbeidsverhoudinge. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 8 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
4.4 TWEE interne faktore wat kan lei tot 'n verandering in die
produksiemoontlikheidskromme
Tegnologie
Dit lei tot meer doeltreffende produksiemetodes wat uitset sal verhoog.
PMK sal skuif na regs.
Opleiding en Motivering
Toename in opleiding en motivering sal produktiwiteit verhoog en die PMK
verskuif na regs. (4 x 2) (8)
4.5 Impak wat werkloosheid op die individu het
• Werkloosheid veroorsaak dalende lewenstandaarde.
• Dit is die belangrikste oorsaak van armoede in Suid-Afrika.
• Mense sonder werk gaan ly onder swak fisiese en geestesgesondheid.
• Werkloosheid beïnvloed die waardigheid en trots van individue
• Afwesigheid van werk verminder mensekapitaal van werkers
• Hulle verloor hul werksvaardighede en is nie opgelei in die nuutste
ontwikkelings in hul beroepe nie
• Verlies aan selfvertroue verminder die kanse om weer werk te vind
(Enige ander relevante antwoord) (Enige 4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 9 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTETOEKENNING
Inleiding Maks. 3
Inhoud:
• Hoofdeel: Bespreek/Onderskei/Verduidelik/Analiseer/ Maks. 24
Evalueer/Assesseer
• Addisionele deel: Gebruik/trek/teken 'n grafiek/diagram …/ Maks. 6
Lei af/Verduidelik kortliks/Brei uit op …/Jou eie opinie
Slot Maks. 2
Interpretasie/Rubriek Maks. 5
TOTAAL 40
VRAAG 5
Bespreek die verskillende maniere waarop die owerheid in die mark inmeng.
Beskryf verder kortliks die redes waarom dit nodig is dat die owerheid in die
ekonomie inmeng.
INLEIDING
Die owerheid meng op verskeie maniere in die ekonomie in a.g.v. markmislukking
rakende die bevrediging van die behoeftes van mense
(Enige ander relevante inleiding) (Maks. 3)
INHOUD
Indirekte belasting
• 'n Indirekte belasting word indirek betaal deur verbruikers deur die aankoop van
goedere en dienste.
• Daar is drie soorte indirekte belasting, bv. BTW , aksynsbelasting – gehef op
plaaslik geproduseerde goedere en doeanebelasting wat gehef word op
invoere.
• Deur die heffing van belasting beïnvloed die owerheid direk die prys wat deur die
verbruiker betaal word.
(Enige ander relevante antwoord)
Subsidies
• Subsidies word verskaf deur owerheidsfinansiering en ander bronne wat hulp
aan besighede verskaf.
• Subsidies kan aan verbruikers gegee word, bv. stel gemeenskappe in staat om
toegang te hê tot waterbronne en sanitasiedienste.
• Dit kan ook gegee word aan produsente om by te dra tot voorsieners van
landbouprodukte sodat dit teen redelike prys verskaf word.
• In Suid-Afrika is daar vier tipes subsidies,
• nl. produksie indiensneming uitvoere en inkomesubsidies.
(Enige ander relevante antwoord)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 10 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
Welsyn
• Te danke aan die ongelyke verspreiding van welvaart, word welsynstoelaes
verskaf aan mense om in hul basiese behoeftes te bevredig.
• Die owerheid verskaf merietegoedere en verskaf ook 'n inkome aan arm
mense.
• Kontanttoelaes, bv. ouderdomspensioen, gestremde- en kinder-
welsyntoelaes word ook gebruik.
(Enige ander relevante antwoord)
Maksimum pryse en minimum pryse
• Maksimum pryse word vasgestel teen 'n vlak onder die markpryse.
• Die kleinhandel prys van voorskrifmedisyne, petrol en paraffien word beheer teen
vasgestelde maksimum prysvlakke.
• In tye van oorloë kan pryse beheer word om inflasie te voorkom.
• Dit help om die verbruiker te beskerm.
• Minimum pryse word vasgestel bo die markprys.
• Dit word gewoonlik gebruik in die landbousektor waar inkome laag is.
• Dit help om die produsent te beskerm.
(Enige ander relevante antwoord)
Produksie
• Die owerheid verskaf goedere en dienste wat nie voorsien word deur die privaat
sektor nie.
• Hierdie goedere is nie-mededingend en nie-uitsluitbaar, bv.
beskermingsdienste, parke, strate, vuilgoedverwydering ens.
(Enige ander relevante antwoord)
Minimum lone
• Die rede hiervoor is dat werkers lone behoort te verdien wat genoeg is om die
basiese lewenskoste te dek.
• Dit help om werkers te beskerm en hulpbronne weer toe te deel.
• In 2002 is minimum lone ingestel vir huiswerkers.
• Dis ook uitgebrei na plaaswerkers en nievakbond-nywerhede.
(Enige ander relevante antwoord) (Maks. 24)
Redes vir inmenging
• Ondoeltreffendheid van die ekonomie soos monopolieë.
• Die mark is nie in staat om goedere en dienste aan die mense te verskaf nie.
bv. gesondheidsdienste en infrastruktuur.
• Ongelyke geleenthede in die mark.
• Beskerm teen markpryse wat vernietigend kan wees vir ekonomiese gesond-
heid.
(Enige ander relevante antwoord) (Maks. 6)
SAMEVATTING
Die owerheid poog om meer betrokke te raak by die ekonomie om ontwikkeling te
verhoog wat die inwoners sal bevoordeel. (Maks. 2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 11 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
Gebruik die volgende rubriek om die bespreking hierbo te assesseer:
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
Leerder toon 'n mate van begrip vir die onderwerp maar mis
1
belangrike aspekte van die onderwerp. (1–10)
Leerder interpreteer onderwerp korrek, maar verbind nie die feite met
2
die onderwerp nie (11–19)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en gee sekere elemente van
3
die verwagte response. (20–25)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind sekere
4 substantiewe feite met die onderwerp. (26–30)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind die relevante
5 substantiewe feite met die onderwerp. (31–35) [40]
VRAAG 6
Suid-Afrika se transformasie na demokrasie in 1994 het gelei tot ernstige
pogings tot die totale verandering in die lewens van gewone Suid-Afrikaners.
Skryf 'n opstel oor die pogings tot herstel sedert 1994 en gee 'n kort oorsig oor
opleidingsprogramme wat deur die owerheid ingestel is om lewens te verander.
INLEIDING
Herstel beteken om dit wat verkeerd is reg te stel.
27 April 1994 was 'n belangrike historiese gebeurtenis vir Suid-Afrika.
Hierdie pogings het gefokus op oordrag van produksiefaktore en beheer daaroor.
(Enige ander relevante inleiding) (Enige 1 x 3)
INHOUD
Menslike hulpbronne
• As 'n produksiefaktor, fokus op die kwaliteit en kwantiteit van die arbeidsmag.
• Die kwaliteit van arbeid hang af van mense se onderwysopleiding en ervaring.
• Hang af van beide geboorte- en sterftekoerse.
• Relatief tot die beskikbaarheid van loon en selfindiensneming.
Onderwys
• Suid-Afrika is goed toegerus om die wêreldarena te betree betreffende opleiding
van die meerderheid van sy werkmag.
• Daar was 'n ernstige tekort aan professionele mense, tegnici en
bestuurservaring.
• Posisie van Wet op die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (58 van 1995) wat
die SAKO ('SAQA') geskep het, wat die Wet moes implementeer.
• Hanteer die ongelyke besteding en hulpbronne volgens ras en die konsolidasie
van onderwysstrukture.
• Bekendstelling van Uitkomsgebaseerde Onderwys (1998).
• Geletterdheid en syfervaardigheid as spesialiteit van UGO.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 12 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
• Lewer leerders wat beter toegerus is om eie werk te skep, loon-indiensneming en
hoër onderwys.
• Ekonomie sal grootliks bevoordeel word deur gebrek aan kwaliteit nuwe
arbeiders as deel van werkmag.
Opleiding
• Om 'n sekere vaardigheid aan te leer is gewoonlik 'n naskoolse ervaring.
• Die meeste opleiding geskied by die werkplek, alhoewel onderrig kan plaasvind
by tegniese kolleges, universiteite en op plekke waar opleiding verskaf word.
Wet op Vaardigheidsontwikkeling (1998)
• Verskaffers vir 'n nasionale vaardigheidsopleidingstrategie.
• Verskaffers vir die skep van 'n meganisme van opleiding.
• Maak voorsiening vir finansiële opleiding.
Doelwitte
• Verbeter kwaliteit van werkslewe vir werkers wat produktiwiteit in werksplek
verbeter.
• Moedig self-indiensneming aan.
• Verbeter lewering van sosiale dienste.
• Voorheen benadeelde mense word bevoordeel.
• Moedig werkgewers aan om hul werksplekke beskikbaar te stel vir aktiewe
leeromgewings.
Meganisme vir opleiding
• Departement van Arbeid stig die Nasionale Vaardigheidsowerheid (NSA) – het
25 sektorale onderwys- en opleidingsowerhede.
• SOOO'e ('SETA') is verantwoordelik vir identifikasie van vaardighede en
ontwikkeling van planne en teikens vir opleiding binne elke sektor.
• SOOO'e ('SETA') raadpleeg met werkgewer, werkers en ander professionele en
burgerlike organisasies.
Voorkom onregverdige diskriminasie
• Fokus op onregverdige diskriminasie, beide in die verlede en hede.
• Vereis dat werkgewers onregverdige diskriminerende beleide en praktyke moet
verwyder.
• Moet verseker dat hul huidige indiensnemingsbeleide en -praktyke gelykheid en
herstel voorstaan en die effek van diskriminasie in die verlede aanspreek.
• Sekere onregverdige gronde vir onregmatige diskriminasie is ouderdom, geloof,
kleur, gewete, gestremdheid.
Gelyke indiensneming
• Ontwikkel meganisme van herstel vir dié wat voorheen benadeel was.
• Meganisme verleen hulle voorkeurtoegang tot die hoofstroom van die
ekonomie.
• Maak voorsiening vir Wet op Gelyke Indiensneming (55 van 1998).
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 13 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
Regstellende aksie
• Verwys na beleide en praktyke gemik op herstel van sosio-ekonomiese en
onderwysongelykhede wat deur ongelyke diskriminasie ontstaan het.
• Wet magtig diskriminasie gelykstaande aan regstellende aksie en diskriminasie
op die basis van die vereistes van die werk.
• Analise van hindernisse tot bevoordeling en onderverteenwoordiging van
spesifieke groepe nl. swart mense, vroue met gestremdhede.
• Voorbereiding van plan vir gelyke indiensneming wat een tot vyf jaar duur.
• Lewer verslag aan Direkteur-generaal van Arbeid op 'n jaarlikse of halfjaarlikse
basis, afhangende van die kant van die werkgewerwerksmag.
• Aanstel van bestuurder vir gelyke indiensneming.
• Vordering rakende implementering van vereistes van die Wet, is gemonitor deur
arbeidsinspekteurs. (Maks. 24)
Opleidingsprogramme
• Werkgewers met die hulp van professionele liggame, soek hulp vir ontwikkeling
van leerderskapprogramme wat alreeds deur SAKO goedgekeur is.
• Hierdie natuurlike kwalifikasies het waarde en sal aanvaar word in die werks-
plek.
Leerderskappe
• Bestaan uit gestruktureerde leer (modules en eenhede) en werkservaring wat lei
tot nasionale geregistreerde kwalifikasies.
• Leerderskappe bestaan uit werklose mense wat in diens geneem kan word.
• Help dienswerkers om hul vlak van vaardighede en kwalifikasies te verbeter.
Vaardigheidsprogramme
• Gerig op werklose, jongmense buite skool en KMMO's.
• Werkservaring is 'n belangrike element. (Maks. 6)
SLOT
Enige relevante gevolgtrekking. (Maks. 2)
Gebruik die volgende rubriek om die bespreking hierbo te assesseer:
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
Leerder toon 'n mate van begrip vir die onderwerp maar mis
1
belangrike aspekte van die onderwerp. (1–10)
Leerder interpreteer onderwerp korrek, maar verbind nie die feite met
2
die onderwerp nie (11–19)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en gee sekere elemente van
3
die verwagte response. (20–25)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind sekere
4 substantiewe feite met die onderwerp. (26–30)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind die relevante
5 substantiewe feite met die onderwerp. (31–35)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2012 QP (Eng)

Question paper
Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2012 QP (Afr)

Memorandum
Economics Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2020 Memo (English)

Question paper
Economics Grade 10 P1 National Exemplar 2012 QP (Eng)

Question paper
Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2020 QP (Eng)
More from Grade 10 Economics

Question paper
Economics Grade 10 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff/v1-a2a9af5a64558783eb27/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper