Downloaded from hlayiso.com
1 GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
EKONOMIE 1
MODEL 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff/v1-a2a9af5a64558783eb27/card.webp)

Economics Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo (Afr)
Grade 10 Economics Paper 1 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- National Exemplar Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 449.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
National Exemplar Exam 2012
Questions in this paper
- Question 1.1Basic Concepts & Basic Economic Problem16 marks
- Question 1.2Basic Concepts & Basic Economic Problem8 marks
- Question 1.3Basic Concepts & Basic Economic Problem6 marks
- Question 2Circular Flow & Quantitative Elements14 marks
- Question 3Population & Labour Force40 marks
- Question 4Circular Flow & Quantitative Elements40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 2 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 C
1.1.6 B
1.1.7 B
1.1.8 C (8 x 2) (16)
1.2 PASITEMS
1.2.1 C
1.2.2 I
1.2.3 A
1.2.4 D
1.2.5 G
1.2.6 A
1.2.7 B
1.2.8 F (8 x 1) (8)
1.3 WOORDE TUSSEN H AKIES
1.3.1 uitbreidings
1.3.2 intermediêre
1.3.3 inflasie
1.3.4 arbeidsmag
1.3.5 industriële
1.3.6 Reserwe- (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 3 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2
2.1 VIER produksiefaktore
• arbeid
• kapitaal
• entrepreneurskap
• natuurlike hulpbronne (4 x 1) (4)
2.2 2.2.1 Verbruik (2)
2.2.2 Teekoppie Piering /teepot /tafel /stoel (Enige 1 x 1) (1)
2.2.3 Huishoudelikeverbruiksbesteding (1)
2.2.4 • Onmiddellike besteding – goedere meteens opverbruik bv.
'n toebroodjie
• Uitgestelde verbruik – goedere wat op 'n later stadium/datum/
tyd verbruik sal word bv. 'n sak suiker.
(Enige ander relevante antwoord) (2 x 3) (6)
2.3 2.3.1 Die verskil tussen die verkoopprys en die kosprys
Enige ander relevante antwoord. (2)
2.3.2 Pryse moes verlaag word as gevolg van oortollige voorraad
Swak handelstoestande lei tot 'n laer vraag na hul produkte.
(2 x 2) (4)
2.3.3 • Gedurende moeilike handelsomstandighede sal mense eerder
geld op kos en klere spandeer, as op juweliersware
• Mr Price spesialiseer in klere en nie juweliersware nie
• Duursame goedere word nie so gereeld vervang soos
semiduursaam goedere nie
• Kosprys van juweliersware is duurder as klere
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 4 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
2.4 Kenmerke waarvolgens markte geklassifiseer kan word
• Aantal verskaffers
Sommige markte het slegs een verskaffer bv. Eskom in die
elektrisiteitsmark, terwyl ander markte 'n moontlike groot aantal verskaffers
kan hê bv. klerewinkels
• Aard van produk
Sommige markte het produkte wat identies/homogeen is terwyl ander
markte gedifferensieerde produkte het Produkte wat op grootskaal
geproduseer word, gebruik handelsmerke om hul uniek en anders te
maak
• Hindernisse tot toetrede
In sommige markte is mense vry om toe te tree bv. vlooimarkte
terwyl toetrede in ander markte beperk is bv. selfoonmaatskappye
waar lisensies vereis word
• Beskikbaarheid van inligting
Sommige markte het volledige inligting oor marktoestande bv. JEB
terwyl ander markte onvolledige inligting het bv. voedselmark
(Enige 2 x 4) (8)
2.5 Verskil tussen ekonomiese goedere en vrye goedere
EKONOMIESE GOEDERE VRYE GOEDERE
• Skaars • Volop
• Het nut en waarde • Het nut maar geen ruilwaarde
• Deel van mense se rykdom nie
• Behoort aan iemand • Bepaal nie jou rykdom nie
• bv. eiendom/geld / • Dit behoort aan niemand nie
kruideniersware • Behaal nie 'n prys nie
• Behaal 'n prys • bv. lug/see/wind
(Enige 2 x 2) (Enige 2 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 5 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
VRAAG 3
3.1 VIER voorbeelde van kommoditeitsgeld
• goud
• koper
• skaars metale
• graan
• wyn
• krale (Enige 4 x 1) (4)
3.2 3.2.1 Het betrekking op die vervaardigingsektor /transformasiesektor
van die ekonomie /Tweede stadium van die produksie-
proses (2)
3.2.2 A – 23,1 (2)
3.2.3 Primêre sektor – afname van die grootste tot die kleinste bydraer
tot die BBP (48,8% tot 11,8%)
Sekondêre sektor was aanvanklik laag, maar stabiliseer teen
omtrent 24%
Tersiêre sektor toon stelselmatige toename in bydrae tot die
BBP./Tans die grootste bydraer tot die BBP. (6)
3.3 3.3.1 Sensus (2)
3.3.2 Netto migrasie
Geboortekoers (Vrugbaarheidskoers)
Sterftekoers (Mortaliteitskoers) (1)
3.3.3 Groei in die bevolking van 2010–2040. OF 'n Geleidelike
toename in bevolkingsgroei en dan 'n geleidelike afname.
(Enige relevante antwoord) (2)
3.3.4 2030 (2)
3.3.5 Omtrent 53,3 miljoen (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 6 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
3.4 Globalisering
• Verwys na die toename in handel tussen lande maak die wêreld 'n
wêreldwye dorpie
• Dit integreer beide ekonomieë en gemeenskappe
• Die vermindering in handelsbeperkings (bv.) het globalisering verhoog
• Die verbetering van internasionale vervoer en kommunikasie veral die
Internet / het verdere handel tussen lande verhoog
• Die bekendstelling van handelsooreenkomste/handelsblokke bv. EU
het handel verder uitgebrei (Enige 4 x 2) (8)
3.5 Impak van kolonialisme op die ekonomiese ontwikkeling van Suid-Afrika
• Positiewe invloede
Bou 'n infrastruktuur
Onderwys en ekonomiese ontwikkeling deur handel
• Negatiewe invloede
Blootstelling aan nuwe siektes beïnvloed die gesondheid van inheemse
rasse
Ontken politieke en ekonomiese regte van inheemse mense
Diskriminerende wette
Die land is uitgebuit tot voordeel van die moederland
Plaaslike mense is ontneem van eiendomsregte
Ignoreer en disrespek van plaaslike tradisies (Enige 4 x 2)
(8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 7 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
VRAAG 4
4.1 VIER ekonomiese gevolge van die mynbou- en nywerheidstadium
• ontwikkel 'n markekonomie
• verstedeliking
• verbeterde vervoer
• verbeterde kommunikasie
• ander dienste, bv. finansiële dienste (Enige 4 x 1) (4)
4.2 4.2.1 A - besigheidsektor
B - besteding
C - goedere en dienste (3)
4.2.2 • Besparings
• Belastings
• Invoere (Enige 1 x 1) (1)
4.2.3 Deur invoere en uitvoere (2)
4.2.4 Huishoudings betaal belasting (geldvloei) aan staat terwyl die
staat kollektiewe goedere en dienste (reële vloei) aan
huishoudings verskaf (4 x 1) (4)
4.3 4.3.1 'n Mark is enige plek waar kopers en verkopers ontmoet om 'n prys
te bepaal
(Enige ander relevante definisie) (2)
4.3.2 Ruilhandel (2)
4.3.3 • Produkte om te verhandel mag nie altyd beskikbaar wees op
dieselfde tyd nie
• 'n Dubbele voorkoms van behoeftes word vereis
• Dit mag moeilik wees om die waarde van 'n produk vir
ruildoeleindes te bepaal
• Goedere kan nie altyd verdeel word in kleiner eenhede nie
(Enige 3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 8 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
4.4 Impak van MIV/Vigs op die Suid-Afrikaanse arbeidsmag
• Verlies aan inkomste as werkers siek word
• Beïnvloed arbeidsproduktiwiteit
• Dit lei uiteindelik tot 'n afname in die arbeidsmag
• Dit plaas 'n ekstra las op die oorblywende werkers binne die huis-
houding
• Finansiële afhanklikheid van die owerheid styg bv. toelaes
• Afname in verbruiksbesteding
• Toenemende stres op gesondheidstelsel bv. toename in ARV's
• Verminder Bruto Binnelandse Produk (BBP) (Enige 4 x 2) (8)
4.5 Absolute en relatiewe skaarsheid
• Absolute skaarsheid bestaan as dit nie moontlik is om die aanbod van
'n goed te verhoog nie omdat hulpbronne uitgeput raak. Dis van
toepassing op goedere en dienste wat noodsaaklik is vir menslike
oorlewing, bv. kos en water
• Relatiewe skaarsheid is wanneer jy hulpbronne kies om een ding te
doen eerder as 'n ander, bv. as ons besluit om hulpbronne te gebruik
vir die produksie van koek in stede van melk, sal melk relatief skaars
wees (2 x 4) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 9 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL: PUNTETOEKENNING:
Inleiding Maks. 3
Inhoud:
• Hoofdeel: Bespreek/Onderskei/Verduidelik/Analiseer/ Maks. 24
Evalueer/Assesseer
• Addisionele deel: Gebruik/Trek/Teken 'n grafiek/ Maks. 6
diagram …/ Lei af …/Verduidelik kortliks/Brei uit op …/
Jou eie opinie
Slot Maks. 2
Interpretasie/Rubriek Maks. 5
TOTAAL 40
VRAAG 5
Bespreek die fases en redes van sakesiklusse.
Teken 'n volledig benoemde, tipiese sakesiklus.
INLEIDING
'n Sakesiklus verwys na opeenvolgende periodes van uitbreiding en inkrimping
van ekonomiese aktiwiteit (Maks. 3)
1. Periode van Resessie
• Gedurende 'n resessie gaan werk verlore is bestaan daar 'n gevoel van
pessimisme
• Indiensname vlakke val, en daar is 'n afname in ekonomiese aktiwiteit en die
ekonomie plat af
2. Periode van Depressie
• Gedurende 'n depressie is daar 'n geldtekort wat lei tot verdere afname in
besteding
• Dit het 'n negatiewe impak op investeringsbesteding
• As ekonomiese aktiwiteit op sy laagste is, word 'n trog bereik by punt D
• Daar bestaan werksmededinging en produksiekoste daal
• Buitelandse handel word aangemoedig wat lei tot 'n herstel
3. Periode van Herstel
• Gedurende 'n herstel, styg produksie en meer werk word geskep
• Besigheidsvertroue verbeter en daar is 'n styging in besteding by firmas
• Daar is stygende ekonomiese aktiwiteit en die land betree 'n periode van
voorspoed
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 10 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
4. Periode van Uitbreiding (voorspoed)
• Gedurende 'n periode van uitbreiding is daar 'n groot mate van optimisme
Indiensnamevlakke styg, salarisse en lone verbeter en besteding styg
• 'n Piek word bereik
• 'n Groter bedrag geld is in sirkulasie en dit lei tot 'n inflasionêre toestand
Redes vir Sakesiklusse
Eksogene faktore
• Faktore wat ontstaan buite die ekonomiese stelsel en dien as 'n
snellermeganisme vir kontraksies uitbreiding bv.
• Weertoestande (natuurrampe) veranderinge in weertoestande beïnvloed
landbouproduksie en dis 'n groot invloed op die ekonomie
• Politieke skokke en tegnologie skokke veroorsaak veranderinge in
produktiwiteit wat sakesiklusse veroorsaak.
• Strukturele veranderinge veroorsaak dat ekonomiese hulpbronne oorbodig raak
in een sektor en beweeg na 'n ander sektor
• Geldaanbod verwys na die owerheid se toename of afname in geldaanbod
wat ewewig in die markte verander
Endogene faktore
• Dis faktore wat deel vorm van die ekonomiese stelsel
• Die uitbreidingsfase bevat meganismes wat uiteindelik 'n kontraksie van
ekonomiese aktiwiteit veroorsaak
• As die vlak van ekonomiese aktiwiteit styg sal totale besteding in die ekonomie ook
toeneem
• Dit veroorsaak 'n toename in invoere wat die betalingsbalans negatief beïnvloed
en lei tot 'n depresiasie van die wisselkoers
• Stygende rentekoerse a.g.v. toenemende lenings (negatiewe effek op die
ekonomie).
• Positiewe persepsies van die ekonomie sal lei tot 'n toename in besteding en vice
versa. (Maks. 24)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 11 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
SAKESIKLUS
Vlak van
Ekonomiese F
Aktiwiteit
Tendens
B E Punte toegeken vir grafiek:
• Benoem van asse = 2 punte
• Tendenslyn = 1 punt
C • Kurwe van siklus = 1 punt
• AB – voorspoed = 1 punt
• BC - resessie = 1 punt
A • CD - depressie = 1 punt
• DE -herstel = 1 punt
D • B - piek = 1 punt
• D - trog = 1 punt
0 Tyd (in jare)
(Maks. 6)
SAMEVATTING
Sakesiklusse is langtermynneigings en kan tussen 3 tot 5 jaar of tot 10 jaar duur
(Enige ander relevante samevatting) (Maks. 2)
Gebruik die volgende ruit om die bostaande bespreking te assesseer:
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
Leerder toon 'n beperkte begrip van die onderwerp maar mis
1
belangrike aspekte. (1–10)
Leerder interpreteer onderwerp korrek, maar verbind nie die feite met
2
die onderwerp nie. (11–19)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en gee sekere elemente van
3
die verwagte respons. (20–25)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind sekere relevante
4
feite met die onderwerp. (26–30)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind alle relevante feite [40]
5
met die onderwerp. (31–35)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 12 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
VRAAG 6
Bespreek die geskiedenis van bankwese in Suid-Afrika deur vroeë ontwikkeling,
private banke en imperiale banke te beklemtoon.
Verduidelik bykomend hoe tegnologie die tradisionele aktiwiteite van
kommersiële banke verminder het.
INLEIDING
Die evolusie van geld maak dit noodsaaklik vir die stigting van instellings om finansiële
transaksies te hanteer
(Enige ander relevante definisie) (Maks. 3)
INHOUD
Vroeë ontwikkeling
• Die goudsmede was die eerste finansiële instellings wat goud in bewaring gehou
het.
• Die eerste bank was die Lombaardbank wat gestig is in 1793 – besit en beheer
deur die owerheid.
• Sy doel was om geld te voorsien in 'n tyd van ernstige skaarsheid.
• Hierdie bank ontvang geld van die VOIC
• Hulle leen slegs aan dié wat gedoen sekuriteit het bv. land / goud.
• Hierdie bank open distrikstakke en voorsien in die vraag na besparings en lenings
in landelike gebiede
• Dit word gesluit in 1942.
Private Banke
• Die eerste private bank is gestig in 1836 in Kaapstad.
• Meer banke word opgerig in die Kaapkolonie, Natal en Oranje-Vrystaat
• Hulle was private distriksbanke besit en bestuur deur die plaaslike mense
• Hul vernaamste funksie was om besparings te ontvang, banknote uit te gee en
krediet aan kliënte te verskaf.
• Teen 1861 was daar alreeds 27 private banke.
• Die meeste van hierdie banke misluk omdat krediet te maklik toegestaan is /
geld is geleen aan familie en vriende wat dit nie kon terugbetaal nie.
• Daar was geen perk op die uitreik van note nie.
• Hulle was nie verplig om bankstate uit te reik nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 13 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
Imperiale banke
• Hulle was imperiale banke omdat hulle hoofkantore internasionaal gehad het.
• Die meeste private banke is oorgeneem deur imperiale banke a.g.v. die
kapitalistiese aard van die Suid-Afrikaanse ekonomie.
• Baie takke word geopen in Suid-Afrika.
• Die Londen Bank van Suid-Afrika word geopen in 1861.
• Die Standard bank van Britse Suid-Afrika word geopen in 1862.
• Hierdie banke was takke van suksesvolle buitelandse banke.
• Hulle het beskik oor groot hoeveelhede kapitaal en hul operasies is behoorlik
uitgevoer.
• Teen 1892 was omtrent alle privaat banke oorgeneem deur imperiale banke.
• In 1927 het slegs 4 verskillende banke oorgebly, naamlik Standard Bank, Barclay's
Bank, Nederlands Bank (Nedcor) en die Stellenbosch Distriksbank. (Maks. 24)
Hoe tegnologie die tradisionele aktiwiteite van kommersiële banke verminder
het.
• Met tegnologie het elektroniese bankwese dit gerieflik gemaak om
banktransaksies te doen.
• Dit begin met die gebruik van OTM'e en sluit telefoonbankwese in /direkte
rekeningbetalings/elektroniese fonds-oordragte/ selfoonbankwese en
aanlynbankwese .
• E-bankwese laat kliënte toe om besigheid te doen via die Internet.
• Die bank is nie meer die belangrikste besigheid wat jy eerste moet besoek nie.
• Elektroniese bankwese verwyder die noodsaak van bankpersoneel wat
transaksies hanteer.
• Banksake kan 24 uur per dag gedoen word. (Internet) (Maks. 6)
SAMEVATTING
Hedendaagse banke konsolideer veral om internasionale kapitaal mag te verkry.
bv. oorname van ABSA deur Barclays. (Maks. 2)
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
Leerder toon 'n beperkte begrip van die onderwerp maar mis
1
belangrike aspekte. (1–10)
Leerder interpreteer onderwerp korrek, maar verbind nie die feite met
2
die onderwerp nie. (11–19)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en gee sekere elemente van
3
die verwagte respons. (20–25)
Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind sekere relevante
4
feite met die onderwerp. (26–30) [40]
Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind alle relevante feite
5
met die onderwerp. (31–35)
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 10 P1 National Exemplar 2012 QP (Eng)

Memorandum
Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

Question paper
Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2012 QP (Eng)

Question paper
Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2012 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 10 P1 National Exemplar 2020 QP (Eng)

Memorandum
Economics Grade 10 National Exemplar 2020 Memo
More from Grade 10 Economics

Question paper
Economics Grade 10 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff/v1-a2a9af5a64558783eb27/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper