Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
EKONOMIE V2
2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Economics Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 412.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC June Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 2 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C Monopolistiese mededinging
1.1.2 A totaal geblokkeer
1.1.3 B mark
1.1.4 A volmaakte
1.1.5 B onvrugbaarheids-
1.1.6 C arbeidsintensiewe
1.1.7 A toekenning van eiendomsregte
1.1.8 B vraag-trek (8 x 2) (16)
1.2 PASITEMS
1.2.1 C werklike besteding van 'n besigheid soos die aankoop van
grondstowwe, betaling van lone en rente
1.2.2 A kleinste individuele en onafhanklike produserende eenheid
1.2.3 F totale inkomste is gelyk aan totale koste
1.2.4 B owerheidsingryping om inkome gelyk te herverdeel
1.2.5 G verskaf van water en sanitasie
1.2.6 I klimaatsverandering wat die hele wêreld beïnvloed
1.2.7 H owerheid bepaal aanvaarbare vlakke van besoedeling
1.2.8 D Suid-Afrika se Wêrelderfenisterrein (8 x 1) (8)
1.3 GEE DIE BEGRIP
1.3.1 Ekonomiese wins / supernormale / abnormale
1.3.2 Sosiale koste
1.3.3 Nywerheid
1.3.4 Binnelandse toeriste
1.3.5 Inheemse Kennisstelsels
1.3.6 Geadministreerde (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 3 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE
2.1 2.1.1 Gee TWEE voorbeelde van merietegoedere.
• Onderwys/vaardigheidsopleiding
• Gesondheidsorg/inenting
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2 x 1) (2)
2.1.2 Waarom sal uitset in die goederemark styg wanneer
besighede in die volmaakte mark 'n ekonomiese wins maak?
Meer besighede sal tot die bedryf toetree om voordeel uit die
ekonomiese wins te trek (1 x 2) (2)
2.2 Datarespons
2.2.1 Identifiseer TWEE belangrike probleme wat Suid-Afrika met
monopolieë in die uittreksel hierbo ondervind.
• Heeltemal te veel monopolieë
• Een mededinger
• Hoë pryse
• Kwaliteit van produkte of dienste is laer
• Maatskappye is minder oorspronklik
• Maatskappye is minder doeltreffend (2 x 1) (2)
2.2.2 Waarom word Eskom as 'n natuurlike monopolie beskou?
Te wyte aan die hoë koste van die infrastruktuur, kan ‘n enkele
besigheid die hele mark bedien teen 'n laer prys as twee of meer
besighede wat meeding
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2)
2.2.3 Wat voorkom dat monopolieë uitermate hoë pryse vra?
• Die vraag na die goedere sal daal en dit sal tot laer winste
lei
• Te wyte aan verbruikers se beperkte begrotings, moet
monopolieë vir die verbruiker se guns meeding
• Monopolieë se pryse word somtyds deur die owerheid
gereguleer
• Bv. NERSA reguleer Eskom se elektrisiteitspryse
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 4 DBE/2016
SSE – Memorandum
2.2.4 Hoe het die implementering van 'n anti-monopolistiese beleid
Suid-Afrika bevoordeel?
• Beperkings op toetrede tot enige industrie is verslap wat
ekonomiese transformasie in die land meebring
• Die ekonomiese mag van groot konglomerate was beperk om
'n meer gelyke verdeling in inkome en welvaart te verseker
• Suid-Afrikaanse besighede was in staat om toegang tot die
wêreldekonomie te verkry en het meer mededingend geraak
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
Enige (2 x 2) (4)
2.3 Datarespons
2.3.1 Identifiseer die marginale inkomstekromme in die grafiek
hierbo.
GI / P (1)
2.3.2 Watter kromme staan ook as die aanbodkromme bekend?
MK-kromme (1)
2.3.3 Hoekom sal die individuele besigheid nie meer as 60 eenhede
produseer nie?
• Punt B is die winsmaksimeringspunt
• By enige hoeveelheid meer as 60, sal die marginale koste die
marginale inkomste oorskry (2 x 2) (4)
2.3.4 Hoe verskil die markvraagkromme van die kromme van die
individuele besigheid?
Die vraagkromme van die individuele besigheid is horisontaal
terwyl die vraagkromme vir die mark afwaarts neig van links na
regs (2)
2.3.5 Wat is die betekenis van punt A?
• Punt A verteenwoordig die sluitingspunt van 'n besigheid
• By hierdie punt kan die mededinger nie die gemiddelde
veranderlike koste (GVK) dek nie (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 5 DBE/2016
SSE – Memorandum
2.4 Onderskei tussen die aard van die produk onder monopolistiese
mededinging en onder die monopolie.
Monopolistiese mededinging
• Elke besigheid verkoop 'n effens gedifferensieerde produk
• Verskille kan werklik of denkbeeldig wees / verskille kan gebaseer word
op die opinie van verbruikers
• Produsente kan teen mekaar meeding op grond van unieke
eienskappe (Maks 4)
Monopolie
• Die goed of diens is uniek
• Daar is geen naby substitute nie
• Die verbruiker het nie 'n keuse tussen alternatiewe goedere en dienste
nie (Maks 4) (8)
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
2.5 Verduidelik, met behulp van 'n netjies benoemde grafiek, hoe 'n
negatiewe eksternaliteit tot die wantoedeling van hulpbronne sal lei.
Koste V A 1 (MSK)
Prys
A (MPK)
Korrekte trek en enoem van
aanbodkrommes = 1 punt elk
P1 Korrekte teken en benoem van
vraagkromme = 1 punt
Korrekte benoeming op asse = 1 punt
4 PUNTE MAKSIMUM
P
S 1 (MSK) S (MPK) V
0 Q1 Q Hoeveelheid
• Die mark produseer teen Q eenhede. As die koste van 'n negatiewe
eksternaliteit (besoedeling) ingesluit word in die markprys, sal Q 1 eenhede
geproduseer word
• Omdat dit nie ingesluit word in die mark nie vind oorproduksie plaas by Q
wat lei tot 'n wantoedeling van hulpbronne
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 6 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 3: KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES
3.1 3.1.1 Noem TWEE tipes toerisme
• Kulturele toerisme
• Saketoerisme
• Paleo-toerisme
• Ekotoerisme
• Avontuur toerisme
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)(Enige 2 x 1) (2)
3.1.2 Watter uitwerking sal chemiese besoedeling op landbougrond
in Suid-Afrika hê?
Dit verminder die gehalte van die grond en produkte
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons) (2)
3.2 Datarespons
3.2.1 Watter ekonomiese aanwyser word gebruik om die
inflasiekoers te bepaal?
Verbruikersprysindeks / VPI (1)
3.2.2 Watter jaar word tans deur die SARB as basisjaar gebruik?
2010 (1)
3.2.3 Waarom sou die inflasiekoers in 2013 deur die Monetêre
Beleidskomitee as aanvaarbaar beskou geword het?
Dit was binne die teikengebied van 3 - 6% (2)
3.2.4 Waarom sal 'n verlaging in persoonlike
inkomstebelasting die inflasiekoers verhoog?
Dit lei tot 'n styging in verbruikbare inkome wat die vraag na
goedere en dienste verhoog en druk plaas op pryse (2)
3.2.5 Bereken die inflasiekoers vir 2015 (A). Toon ALLE
berekeninge.
111.0 - 105.4 x 100
105.4 1
= 5.3% (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 7 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.3 Datarespons
3.3.1 Identifiseer TWEE goedere of dienste waarop toeriste geld in
Suid-Afrika kan spandeer in die uittreksel hierbo.
• Hotel- en oornagakkommodasie
• Restaurantdienste
• Groot vyf besigtiging (Enige 2 x 1) (2)
3.3.2 Verduidelik die begrip toerisme.
Die aktiwiteite van mense wat reis en oorbly in plekke buite hul
gewone omgewing vir nie meer as een aaneenlopende jaar nie vir
ontspanning, besigheid en ander doeleindes (2)
3.3.3 Hoe beïnvloed 'n swakker rand die Suid-Afrikaanse toeris?
• Ingevoerde goedere en dienste raak duurder
• Dit sal oorsese reise verminder / reiskoste
• Moedig binnelandse toerisme aan
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)(Enige 1 x 2) (2)
3.3.4 Hoe kan 'n toename in toerisme Suid-Afrikaanse huishoudings
bevoordeel?
• Werkskepping/Nuwe indiensneming geleenthede
• Hulle ontvang 'n inkomste vir werk gedoen in die toerismesektor
• Infrastruktuur word geskep vir gebruik deur die toeris en is
beskikbaar vir gebruik deur die huishoudings
• Verhoogde binnelandse produksie om almal se behoeftes te
bevredig
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons) (2 x 2) (4)
3.4 Verduidelik die uitwerking van 'n toename in toerisme op armoede.
• Toerisme verleen toegang aan arm mense om te deel in die voordele van
toerisme ontwikkeling
• Arm mense kan klein toerisme besighede begin om gemeenskapbates
soos parke
• Hulle word bemagtig deur opleiding te ontvang terwyl hulle werk
• Plaaslike mense kan sakevennootskappe met hoofstroom toerisme
ondernemings vorm wat goedere en dienste lewer
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord wat die negatiewe
effekte insluit) (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 8 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.5 Hoe kan die mark gebruik word om omgewingsvolhoubaarheid te
verseker?
• Sluit eksterne koste (besoedeling) by die prys van produkte in om die
nadelige effek daarvan op produksie te beperk
• Moedig die gebruik van omgewingsvriendelike tegnologie aan in die
produksie van goedere en dienste bv. tegnologie wat laer vlakke van
CO 2 gasse sal toelaat
• Hef 'n prys vir 'n gemeenskaplike hulpbron wat gewoonlik nie-uitsluitbaar is
en verseker dat die gebruik daarvan ekonomies is
• Maak produsente en verbruikers bewus van die omgewingseffek van hul
aksies (kennis) bv. dui op die kannetjies die nadelige effek van
lugverfrisser op die omgewing aan
• Moedig navorsing aan oor die voorkoming van skadelike praktyke of die
gebruik van produkte
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Enige 4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 9 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES
4.1 4.1.1 Gee TWEE redes vir 'n kostevoordeelontleding.
• Dit bepaal of 'n nuwe produk bekostigbaar sal wees
• Dit bereken en vergelyk die sosiale koste en voordele van 'n
belegging
• Dit verleen groter objektiwiteit aan besluitneming
• Verseker ‘n meer gelyke verdeling van hulpbronne
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons) (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoe kan onderwys gebruik word om omgewingsvolhoubaar-
heid in Suid-Afrika te verseker?
Mense word bewus gemaak van die gevolge en voordele van hul
aksies in die omgewing
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2)
4.2 Datarespons
4.2.1 Noem TWEE voorbeelde van informele kleinhandelaars in
Suid-Afrika in die uittreksel hierbo.
• Snoepwinkels
• Smouse
• Straatstalletjies
• Kitskos
• Kiosks
• Wegneemetes
• Tavernes
• Spazas
• Klein kleinhandelwinkels (Enige 2 x 1) (2)
4.2.2 Verduidelik die begrip oligopolie.
'n Oligopolie is 'n markstruktuur waar 'n paar ondernemings
(besighede) die mark domineer (2)
4.2.3 Hoe kan Shoprite die pryse van hul goedere beïnvloed sonder
om 'n kartel te vorm?
Deur die dominante besigheid te word/deur die prysleierskap
strategie
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 10 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.2.4 Hoe vergroot die vyf grootste Suid-Afrikaanse maatskappye
hul markaandeel in die ekonomie?
• Deur produkdifferensiasie – produkte mag effens verskil in terme
van fisiese voorkoms, verpakking, ens.
• Verbeter na-verkope diens wat baie meer belangrik is vir klante
en wat 'n langtermynverhouding met die besigheid sal
verseker
• Spandeer meer geld op advertering om verbruikers na hulle toe
te lok
• Vestig handelsmerklojaliteit, omdat oligopolieë verbruikers wil
oortuig dat hul handelsmerk die beste een is en om slegs
produkte met daardie handelsmerk te koop
• Deur produkproliferasie, kan oligopolieë 'n reeks produkte
produseer wat voorsien aan verskillende markte
• Verleng winkelure om groter fleksiteit aan huishoudings te
bied
• Deur aanlynaankope, word dit vir kliënte makliker om rond te
snuffel sonder ekstra koste/verskeidenheid van goedere
beskikbaar om vergelykings te tref
• Betaal lojaliteitsbelonings aan kliënte vir deurlopende
ondersteuning
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2 x 2) (4)
4.3 Datarespons
4.3.1 Beskryf die ekonomiese boodskap wat in die spotprent hierbo
uitgebeeld word.
• Die omgewing loop gevaar om vernietig te word deur
ontwikkeling
• Nuwe ontwikkeling behoort maatreëls in te sluit wat
omgewingsvolhoubaarheid vooropstel (2)
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
4.3.2 Noem enige EEN negatiewe kwessie wat deel vorm van die
huidige toestand van die omgewing
• Besoedeling
• Gronderosie
• Ontbossing
• Klimaatsverandering
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Enige 1 x 2) (2)
4.3.3 Verduidelik die begrip bewaring.
Verseker kreatiewe voortbestaan van die omgewing deur meer
simpatiek te wees rakende die kwaliteit lewe vir huidige en
toekomstige generasies
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 11 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.3.4 Verduidelik hoe klimaatsverandering tot 'n daling in produksie
in jou gemeenskap kan lei.
Verlies aan grond se voedingswaarde beïnvloed die kwantiteit en
kwaliteit van landbouproduksie
• Droogte toestande lei tot swak opbrengste
• Orkane, tornado’s en vloede mag vrugbare bogrond vernietig
en bestaande landbou besighede in die area (2 x 2) (4)
4.4 Verduidelik die langtermynewewig van 'n besigheid onder volmaakte
mededinging.
• Ekonomiese wins oor die korttermyn trek nuwe besighede na die
mark
• Nuwe toetreders sal die aanbod van goedere verhoog wat die prys sal
verlaag
• Die prys sal daal tot die punt waar die prys gelyk is aan GI wat gelyk is
aan GK – ekonomiese winste van daardie besighede sal verdwyn
• Te danke aan massaproduksie sal die koste per eenheid by die laagste
punt van die LGK-kromme wees
• Faktore soos spesialisasie en verbeterde tegnologie lei tot ekonomieë
van skaal
• Verdere uitbreiding sal lei tot hoër eenheidskoste en staan as interne
disekonomieë van skaal bekend
• Oor die langtermyn sal die individuele besighede slegs 'n normale wins
maak (4 x 2) (8)
4.5 Wat het wêreldwyd tot 'n toename in toerisme bygedra?
• Te danke aan globalisering, is mense goed ingelig oor bestemmings in
ander lande
• 'n Groter aantal mense verdien hoë besteebare inkome wat hulle in staat
stel om geld op ontspanning en rekreasie te spandeer
• Met verbeterde kommunikasiemetodes soos internet, is dit makliker om
vervoer te reël
• Intensiewe advertering en promosie maak mense bewus van verskillende
reisbestemmings
• Deur die gebruik van nuwe tegnologie, doeane- en grensbeheer in
meeste lande wat meer gebruikersvriendelik is
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons) (Enige 4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 12 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal as volg geassesseer word:
STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTETOEKENNING
Inleiding Maks. 2
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/ Maks. 26
Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed (Analiseer)/ Vergelyk/Evalueer/
Onderskei/Differensieer/Verduidelik/ Assesseer/Debatteer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/ Maks. 10
Evalueer/Evalueer krities/Teken 'n grafiek en verduidelik/ Gebruik die
gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei
af/Vergelyk/Verduidelik/ Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:
• 'n Kort samevatting van wat bespreek is, sonder herhaling van
enige feite wat reeds genoem is
• Enige opinie of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is Maks. 2
• Addisionele ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding
versterk
• 'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
• Aanbevelings
TOTAAL 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 13 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE
Owerhede gebruik verskillende instrumente tot hul beskikking om
markmislukkings reg te stel of te beperk.
• Teken 'n duidelik benoemde grafiek wat die gevolge van owerheidsinmenging
in die mark vir elk van die volgende verduidelik:
o Maksimum pryse
o Belastingheffing (26 punte)
Inleiding
Die doel van owerheidsinmenging is om te verseker dat die regte hoeveelheid
hulpbronne toegeken word aan produksie of uitset sodat die gemeenskap as 'n geheel
die voordele daaruit kan maksimeer (Maks. 2)
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)
Maksimum pryse
Prys
V A
Puntetoekenning
Benoem asse = 1 punt
Korrekte benoem op asse = 1 punt
Korrekte trek en benoem van krommes
P e = 1 punt elk
Ewewigspunt = 1 punt
Aandui van maksimumprys = 2 punte
TOTAAL = 6 PUNTE
a b
P1
S DV
A
0
Q2 Q Q1 Hoeveelheid
• Somtyds stel die owerheid die prys van 'n goed of diens teen 'n maksimum vlak
vas wat onder die markprys lê
• Die owerheid meng in en vaardig wette uit wat voorskryf dat verskaffers nie meer
as 'n sekere maksimumprys mag vra nie
• Die onmiddellike effek is dat die hoeveelheid aangebied sal daal
• Die oorspronklike markewewigsprys en hoeveelheid is P en Q onderskeidelik
• Die prys deur die owerheid bepaal is P 1 , en teen hierdie prys sal die vraag styg tot
Q 1 en die aanbod sal daal tot Q 2
• Die verskil tussen Q 1 en Q 2 is die tekort wat op die mark ontstaan
• Die tekort word veroorsaak deur die prysplafon wat 'n probleem van toedeling van
produkte veroorsaak aangesien die vraag gestyg het
• Swartmarkte begin ontwikkel
(Puntetoekenning: Grafiek 6 punte en bespreking maksimum 10 punte)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 14 DBE/2016
SSE – Memorandum
Puntetoekenning
Belasting Benoeming van asse = 1 punt
Benoeming op asse = 1 punt
Oorspronklike ewewigspunt = 1 punt
Nuwe ewewigspunt = 1 punte Korrekte
trek en benoem van oorspronklike vraag
en aanbodkrommes = 1 punt
Nuwe aanbodkromme = 1 punt
Koste/Prys
TOTAAL = 6 PUNTE
A1
V
A
e1
P1
P e
A1
V
A
Q1 Q Hoeveelheid
• Die mees geskikte manier van die owerheid om in te meng in die mark is deur die
heffing van belastings as 'n metode om eksterne koste te verhaal
• Die oorspronklike markewewig is by e, met P as die ewewigsprys en Q as die
ewewigshoeveelheid
• Die styging in belasting sal die aanbodkromme verskuif na links
• Nuwe ewewig is by E 1
• Belasting sal die prys laat styg van P na P 1
• Die produksie sal daal van Q na Q 1
(Puntetoekenning: grafiek 'n totaal van 6 punte en bespreking 'n maksimum
van 10 punte)
Hoe het die implementering van minimumlone, na jou mening, die werker in Suid-
Afrika bevoordeel? (10 punte)
• Hulle word deur die wet en basiese menseregte beskerm. Baie plaaswerkers en
huiswerkers is beter daaraan toe as voorheen
• Hulle geniet 'n beter lewenstandaard/verseker 'n volhoubare inkome
• Hulle kan ook werkloosheidsvoordele geniet waarvoor hulle nie voorheen
gekwalifiseer het nie
• Hulle is ook geregtig op siekverlof met betaling
• Hulle is ook geregtig op 'n jaarlikse verlof met betaling
• Vroue is geregtig op bevallingsverlof sonder die risiko om werkloos te raak
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons) (10 punte)
Slot
Die inmenging van die owerheid verseker dat ondoeltreffendhede uitgeroei word en dat
die mark doeltreffend funksioneer (2 punte) [40]
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 15 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 6: KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES
Die impak van inflasie op die ekonomie kan dikwels vernietigend wees.
• Ondersoek die maatreëls om inflasie te beheer. (26 punte)
• Wat is die impak van inflasie op die individuele belastingbetaler? (10 punte)
INLEIDING
Inflasie verwys na die algemene styging in pryse oor tyd
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons) (Maks. 2)
INHOUD
HOOFDEEL:
VRAAGINFLASIE
Fiskale beleid
• Dis stappe geneem deur die Minister van Finansies om inflasie te bekamp deur
beleide van belasting en besteding
• Verhoging in direkte belasting om besteebare inkome en 'n buitengewoon hoë vraag
te verminder bv. LBS
• Verhoog indirekte belasting soos BTW en aksynsbelasting wat pryse van spesifieke
produkte sal verhoog en die vraag daarna sal laat daal
• ‘n Leningsheffing kan deur die staat ingestel of verhoog word
• Owerheidsbesteding kan verminder word deur die uitstel van staatsprojekte bv.
Geboue en besproeiingsdamme
• Finansiering van ‘n begrotingstekort op ‘n nie-inflasionêre basis bv. Lenings
vanaf die nie-banksektor
• Hef bobelasting op ingevoerde goedere. Die bobelasting verhoog die pryse van
ingevoerde goedere (veral luukse itenmas) wat veroorsaak dat mense minder
goedere koop
• Implementering van maatreëls om produktiwiteit te verbeter soos belastingafslag aan
besighede
Monetêre beleid
• Verhoog die repokoers om die beskikbaarheid van krediet te verminder. Banke sal in
reaksie daarop rentekoerse verhoog wat lenings duurder maak
• Stygende rentekoerse kan spaar aanmoedig, en vraag verlaag
• Verminder geldaanbod deur opemarktransaksies met die verkoop van
staatseffekte
• Toename in banke se kontantreserwevereistes om hul geld beskikbaar vir uitleen
aan kliënte te verminder
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 16 DBE/2016
SSE – Memorandum
KOSTE-INFLASIE
Produktiwiteit
• Stygende produktiwiteit deur beter onderwys en opleiding/vaardigheidsontwikkeling
en ondersteuning van tegnologiese ontwikkelings
• Loonverhogings moet met gepaardgaande styging in produktiwiteit toegeken
word
Beskerm mededinging (deur die Mededingingskommissie)
• Moedig persoonlike spaar aan wat beleggings moontlik maak en die aanbodkant
van die ekonomie vergroot
Ander maatreëls wat oorweeg kan word:
• Prysbeheer deur vasstel van pryse van sekere noodsaaklike goedere, verseker
die owerheid dat hulle bekostigbaar bly
• Strenger voorwaardes vir verbruikerskrediet die owerheid maak dit moeiliker
vir verbruikers om krediet te kry, en beperk so hul besteding
• Invoerbeheer verslap
• Indeksering ‘n beleid om pryse te koppel soos lone, pensioene en
verebandlenings rentekoerse met prysindekse om die effek van inflasie te
verminder
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Maks. 26)
ADDISIONELE DEEL
Wat is die impak van inflasie op die individuele belastingbetaler?
• Inflasie verhoog die marginale en gemiddelde belastingkoerse vir die individuele
belastingbetaler
• Die progressiewe inkomstebelastingstelsel, waar die individu met 'n hoër
inkomste teen 'n hoër koers belas sal word, wat hierdie verbruiker met minder
besteebare inkomste laat
• Belasting word gehef op die nominale inkomste en nie die reële inkomste nie –
daarom sal die gemiddelde koers van persoonlike inkomstebelasting verhoog en
die nadele vir die individuele belastingbetaler selfs meer wees
• Individue sal uiteindelik meer belasting betaal selfs al is hulle nie beter daaraan
toe nie
• Blokkruiping het dieselfde effek as 'n styging in die belastingkoers wat die
koopkrag van die belastingbetaler verminder. (Maks. 10)
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons
Slot
Suid-Afrika beleef stabiele pryse sedert die implementering van inflasieteikens in
2000
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons) (Maks. 2)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 12 P2 NSC June 2016 Question Paper (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2016 Question Paper (English)
More from Grade 12 Economics

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper