Skip to content

Geography Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12202415 pages

Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 NASIENRIGLYNE NOVEMBER 2024 PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2024 EN NSS/SC JUNIE 2025 Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer. MERK • ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is • Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n M oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is. • Waar `n korrekte feit meer as een keer gegee word in `n spesifieke respons • 'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓ R o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓ o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓ o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering kan plaasvind • Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word:  o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui dat alle feite oorweeg is o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik, evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE • Elke subvraag moet opgetel word o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale. o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en onderstreep moet o Subtotale moet leesbaar geskryf word o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf • Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die vraagnommer • Oordrag totaal na omslag van antwoordboek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 30 VRAAG 1 1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓ 1.1.2 B (Kalahari High) (1) ✓ 1.1.3 B (Suid-Indiese) (1)  2 1.2.1 Smeltende sneeu ✓ 1.2.2 Mond  1.2.3 Derde orde ✓ 2 1.3.1 Katabatiese  1.3.2 1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓ 1.3.3 Koue lug rol af in✓✓ die vallei en vorm 'n inversie Lug vloei teen die helling af ✓✓ 6 1.4.1 Vorm van voorste konkaaf  Steil helling van front ✓ 1.4.2 Warm lug ondergrawe die koue lug  ✓✓ ✓✓ 1.4.3 Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓ 7 1.5.1 (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei  (b) Die rivier kanaal is wyd  ✓✓ ✓✓ (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei. Reënval kom gereeld voor R 1.5.2 Gauteng en die Oos-Kaap ✓  1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde ✓✓ water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer. ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste ✓✓Hierdie koste sal by water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking. elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens M produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit op 13 te wek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA: VRAAG 1: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS 1.1 1.1.1 Z (1) 1.1.2 Z (1) 1.1.3 Y (1) 1.1.4 Z (1) 1.1.5 Y (1) 1.1.6 Y (1) 1.1.7 Y (1) 1.1.8 Y/Z (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 C (1) 1.2.2 D (1) 1.2.3 B (1) 1.2.4 A (1) 1.2.5 B (1) 1.2.6 C (1) 1.2.7 A (1) (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Beweging van mense van landelike na stedelike gebiede (2) Definisie [KONSEP] (1 x 2) (2) Landelike- Stedelike migrasie INSTRUKSIE VIR DEEL NASIEN Beweging van mense van landelike gebied (1) 1.3.2 landelike (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 Mense het geen/lae inkomste verdien nie (2) Hoe werkloosheid Hulle kan nie basiese dienste bekostig nie (aanvaar voorbeelde) tot neiging armoedvlak (2) ke bydra ? [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 1.3.4 Geboortesyfer neem af (2) Hoe het Verouderende bevolking (2) beweging v jong vol Ontwrigting van gesinseenhede (aanvaar voorbeelde) (2) wassenes Toename in armoede (2) na stede negatiewe Toename in werkloosheid (2) maatskapli Afname in (toegang tot) dienste (aanvaar voorbeelde) (2) ke impak op landelik Lewenstandaard daal (aanvaar voorbeelde) (2) gemeen Ouer/jonger gemeenskapslede wat kwesbaar is vir sosiale euwels skappe? (aanvaar voorbeelde) (2) Geslagstruktuurveranderinge (2) Lewenskwaliteit neem af (aanvaar voorbeelde) (2) Brein kwyn soos vaardige mense landelike gebied verlaat (2) Verlies van gemeenskapsidentiteit (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.5 Skep geleenthede vir beleggings (aanvaar voorbeelde) (2) Stel Verhoog werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2) strategiee in landelike Vaardigheidsontwikkelingsprogramme (aanvaar voorbeelde) (2) gebiede om Bevorder entrepreneurskap (2) beweging van jong Ontwikkel gemeenskapsprojekte (2) volwassenes Maak dienste meer toeganklik (aanvaar voorbeelde) (2) na stedelike gebiede te Verbeter die kwaliteit van dienste (aanvaar voorbeelde) (2) verminder Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) Verhoog ontspannings-/kulturele aktiwiteite (aanvaar voorbeelde) (2) Subsidieer onderwys (2) Grondhervormingsprogramme (aanvaar voorbeelde) (2) Jong boere ontvang finansiële bystand (aanvaar voorbeelde) (2) Verskaf markverwante salarisse/bonusse (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 Sy-aansig van 'n stedelike gebied (2) Definisie [KONSEP] (1 x 2) (2) stedelike profiel INSTRUKSIES VIR DEEL MERK Sy-aansig (1) 1.4.2 Hoogte van geboue neem af (1) Kommentar op hoogte v Hoogte van geboue neem toe na die SSG (1) geboue SSG in in Geboue is hoër in die SSG/laer in die landelik-stedelike vergelyking oorgangsone (1) met L-S oorgangsone [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.4.3 Gelei tot hoë gebou digtheid (2) (1 x 2) (2) Hoe aan vraag na grond geboudigtheid beinvloed het. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 1.4.4 Gekenmerk deur gemengde grondgebruik (2) Waarom is beide Inval en opvolging (aanvaar voorbeelde) (2) oorgangsone en L-S Stedelike vernuwing vind plaas (2) oorgangsone Stedelike uitbreiding/stedelike verspreiding vind plaas (aanvaar as sone van verandering? voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 Grond is goedkoper (2) Stel Beskikbare grond (2) ekonomies redes voor Toeganklike mark (2) waarom Verlaagde vervoerkoste (aanvaar voorbeelde) (2) L-S oorgangson Toeganklike vervoerinfrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) e Minder kostes aangegaan weens minder misdaad (aanvaar aantreklike ligging vir voorbeelde) (2) kommersiel Toegang tot grondstowwe (2) e akt is. [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 1.5 1.5.1 Bou strukture op grond wat mense nie wettig bewoon nie (2) Definisie- (Aanvaar hutte wat met verskillende boumateriaal op 'n oop stuk informele nedersetting grond opgeslaan word/tydelike/onbeplande nedersettings/geen basiese dienste) (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.5.2 Gebrek aan basiese dienste (1) Gee EEN faktor – uit Besoedeling (1) treksel negatiewe w Oorbevolking (1) impak op Swak afvalbestuur (1) gesondheid het [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.5.3 Munisipale begrotings kan nie tred hou met die toenemende vraag Verduidelik nie (2) TWEE ekonomiese Hoë vlakke van werkloosheid/laer lone (2) redes vir toename in Hoë vlakke van armoede (2) informele Onbekostigbare formele behuising/huur (2) ndst Moeilik om finansiële bystand te verkry (aanvaar voorbeelde) (2) Hoë rentekoerse (2) Goedkoper om te huur/bou (aanvaar voorbeelde) (2) Nabyheid aan werk (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 1.5.4 Verbeterde dienste (aanvaar voorbeelde) verbeter lewenskwaliteit PARAGRAAF (2) Verduidelik Meer fasiliteite (aanvaar voorbeelde) gebou vir groter gerief (2) hoe opgra dering v Verbeterde vervoerinfrastruktuur sal omliggende gebiede verbind informele om toeganklikheid moontlik te maak (aanvaar voorbeelde) (2) ndst `n positiewe Opgradeerde infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) verbeter maatskaplik lewenskwaliteit (2) e impak op mense in Beter toegang tot ontspanningsfasiliteite (aanvaar voorbeelde) om die ndst het lewenskwaliteit te verbeter (2) F+K Gemeenskapsnetwerke (aanvaar voorbeelde) word bewaar en verlaag vlakke van misdaad (2) Estetika/gesonder omgewing (aanvaar voorbeelde) verbeter lewensverwagting (2) Die bou van sosiale kohesie sal 'n gevoel skep dat hul aan `n gemeenskap behoort (2) Leer plaaslike inwoners nuwe vaardighede (aanvaar voorbeelde) wat werk kan verseker (2) Aanstelling van plaaslike mense skep werksgeleenthede (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN Verbeterde dienste (aanvaar voorbeelde) (1) Meer fasiliteite (aanvaar voorbeelde) (1) Verbeterde vervoerinfrastruktuur (aanvaar voorbeelde)(1) Opgradeerde infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (1) Beter toegang tot ontspanningsfasiliteite (aanvaar voorbeelde) (1) Gemeenskapsnetwerke (aanvaar voorbeelde) word bewaar (1) Estetika/gesonder omgewing (aanvaar voorbeelde) (1) Bou sosiale kohesie(1) Plaaslike inwoners sal nuwe vaardighede aanleer (aanvaar voorbeelde) (1) Aanstelling van plaaslike mense (1) [MAKSIMUM VAN VIER PUNTE] [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA 2.1 2.1.1 A (1) 2.1.2 D (1) 2.1.3 D (1) 2.1.4 B (1) 2.1.5 A (1) 2.1.6 C (1) 2.1.7 C (1) 2.1.8 B (1) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 Y (1) 2.2.2 Y (1) 2.2.3 Z (1) 2.2.4 Y (1) 2.2.5 Z (1) 2.2.6 Y (1) 2.2.7 Z (1) (7 x 1) (7) 2.3 2.3.1 (R)250 (miljard) (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 Daar is 'n opwaartse/toenemende/positiewe neiging (1) Neiging (Aanvaar getalle wat `n verhoging in uitvoere toon) (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 Tussen 2021 en 2022 (1) (1 x 1) (1) 2.3.4 Uitputting van steenkool (2) Gee EEN Ekonomiese resessie (aanvaar voorbeelde) (2) rede vir klein aantal Impak van siekte/pandemie (aanvaar voorbeelde) (2) werkers Moontlike stakings/opstande (aanvaar voorbeelde)(2) Toename in meganisasie (2) Dreigemente van nasionalisering (aanvaar voorbeelde)(2) Gebruik van omgewingsvriendelike energiebronne/ verminderde vraag na steenkool (aanvaar voorbeelde) (2) Beurtkrag (2) Mynongelukke (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.3.5 Daar sal meer gereelde beurtkrag/kragvermindering wees (2) Verduielik negatiewe Daar sal 'n groter vraag as aanbod wees (2) impak afname van in Die koste van elektrisiteit sal toeneem (aanvaar voorbeelde) (2) hoëgehalte Belê in alternatiewe bronne van hernubare energie (2) steenkool vir toekomstig Laer kwaliteit steenkool sal gebruik moet word (2) voorsiening van krag Lei tot stilstand/instandhouding van kragstasies (2) Duur om in alternatiewe energiebronne te belê (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.3.6 Dit skep werksgeleenthede wat sodoende afhanklikheid van die Verduidelik regering verminder/ die koopkrag van mense verhoog (2) waarom steenkool Vermenigvuldigingseffek stimuleer ander nywerhede wat die bedryf nb is ekonomie laat groei (2) vir ekonomie Steenkoolmynbou dra by tot die BBP wat die ekonomie stimuleer (2) F+K Steenkool is ons hoofbron van krag waarvan alle sektore van ons ekonomie afhanklik is (2) Uitvoer van steenkool sal buitelandse valuta verdien (2) Belasting van steenkoolmynbedryf dra by tot die BBP/BNP (2) Die gebruik van steenkool as 'n grondstof om ander produkte te vervaardig (2) Bevorder die ontwikkeling/opgradering van infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) wat ander sektore van die ekonomie bevoordeel (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN Dit skep werksgeleenthede (1) Vermenigvuldiger-effek stimuleer ander nywerhede (1) Steenkoolmynbou dra by tot die BBP (1) Steenkool is ons hoofbron van krag (1) Uitvoer van steenkool (1) Belasting van steenkoolmynbou (1) Die gebruik van steenkool as 'n grondstof (1) Bevorder die ontwikkeling/opgradering van infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (1) [MAKSIMUM VAN DRIE PUNTE] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 10 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.4 2.4.1 38 (%) (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 'wat oor 'n half miljoen mense in diens neem' (2) Haal 'Daar is ongeveer 10 000 besighede in die provinsie se bewyse aan uittreksel vervaardigingsektor' (2) dat 31% [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) arbeidsmag in Gauteng 2.4.3 Dra by tot effektiewe vervoer van goedere/onverwerkte materiaal Verduidelik /arbeid (aanvaar voorbeelde) (2) rol van hoofpaaie Skep toeganklikheid tot groot markte (2) in Die digte netwerk van paaie skep groter toeganklikheid (2) onderteunin g v Die kortste moontlike afstand na dorpe/stede is beskikbaar wat dit nywerheids koste-effektief maak (2) ontw in Gauteng Effektiewe padnetwerke sal beleggers lok (2) PWV Verminder verkeersopeenhoping/ snelle aflewering van produkte (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.4 Beurtkrag/kragvermindering verminder produksie (2) Verduidelik Verkeersopeenhopings vertraag die beweging van goedere/mense TWEE uitdagings (2) in Gauteng Tekort aan waterbronne/waterstorting (2) Gauteng het beperkte grond beskikbaar vir verdere uitbreiding (2) Hoë petrolpryse verhoog vervoerkoste (2) Verswakking van spoorvervoer (2) Verhoogde afhanklikheid van padvervoer (2) Arbeidstakings/onrus verlaag produksie (2) Verhoogde bedryfskoste (loononderhandelinge) (2) Afstand vanaf hawens verhoog vervoerkoste (2) Verminderde toegang tot grondstowwe (2) Hoë misdaadsyfer (2) Toename in besoedeling (2) Gebrek aan vaardighede (2) Gebrek aan instandhouding van vervoerinfrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) Mededinging van vervalste (vals) goedkoop produkte teen oorspronklikes (2) Politieke kwessies beïnvloed sakevertroue (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 11 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.4.5 VOORDELE: Stel EEN Hoër winste (2) voordeel en EEN nadeel Doeltreffende produksieproses (2) van Verbeter vaardighede van mense (aanvaar voorbeelde) (2) nywerhede wat na Verhoogde belegging (2) produksie Verhoogde buitelandse inkomste (2) met hoë toegevoegd Toegang tot 'n groter mark (2) e waardes Diversifiseer produksie (2) in die Gauteng Bied geleenthede in gespesialiseerde sektore (2) kernnywer heidstreek beweeg NADELE: voor. Minder werksgeleenthede vir ongeskoolde werkers (2) Geskoolde arbeid sal van ander lande/streke verkry word (2) Kopers sal meer vir goedere moet betaal (2) Besighede in lae waarde produksie sal negatief geraak word (2) Hoë koste vir vaardigheidsontwikkeling (aanvaar voorbeelde) (2) Produksieverliese as gevolg van beurtkrag (2) Vereis 'n groot kapitaaluitleg (2) Bestaande infrastruktuur sukkel om aan eise te voldoen (2) Hoë onderhoudskoste (2) [ENIGE TWEE - MOET EEN VOORDEEL EN EEN NADEEL NOEM] (2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 30 (%) (1) (1 x 1) (1) 2.5.2 'dit hulle aan kriminele aktiwiteit blootstel' (1) (1 x 1) Haal aan (1) 2.5.3 16:00 tot 18:00 (1) (1 x 1) (1) Besigste tyd 2.5.4 Hoë werkloosheidsyfer/afleggings (2) Stel TWEE Laag betalende poste (2) redes voor vir snelle Die hoë aantal onwettige immigrante (2) groei van Toename in die stedelike bevolking (aanvaar voorbeelde) (2) informele sektor in Gebrek aan vaardighede/opvoeding (2) JHB Ekonomiese resessie/Insinking in die ekonomie (aanvaar voorbeelde) (2) Toename in armoede (2) Laer aanvangskoste (aanvaar voorbeelde) (2) Minder regulasies (aanvaar voorbeelde) (2) Gebrek aan toegang tot finansiering / lenings (2) Formele besighede subkontrakteer van die informele sektor (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 12 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.5.5 Reguleer die informele sektor (aanvaar voorbeelde) (2) PARAGRAAF Verduidelik Ken spasie naby markte toe (2) maatreels Voorsien hulle van stalletjies (aanvaar voorbeelde) (2) wat die munisipaliteit Toegang tot stoorfasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2) instel om Toegang tot basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2) handelaars in informele Toegang tot finansiële bystand (aanvaar voorbeelde) (2) sektor te Verskaf vaardigheidsopleiding/leerlingskap-geleenthede (2) help om onder Skep vennootskappe met die formele sektor/private besighede (2) gunstige Doeltreffende polisiëring/verhoog sekuriteit (2) omstandig hede te Publieke bewustheid/verordeninge om die persepsie van die werk informele sektor te verbeter (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 13 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1 KAARTVAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1.1 topografiese kaart (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 D (1) (1 x 1) (1) 3.1.3 B (1) (1 x 1) (1) 3.1.4 316° (1) [range 315° - 317°] (1 x 1) (1) 3.1.5 VI= 1455,6m – 1358m = 97,6m (1) m HE = 7,8 cm x 500 = 3 900 (1) m = 97,6 (1 mark for substitution) 3 900 =1 : 39,96 (1) (Aanvaar 1:40) (4 x 1) (4) 3.1.6 Geleidelik (1) (1 x 1) (1) 3.1.7 Goedkoper om te bou (aanvaar voorbeelde) (1) Waarom Makliker om te bou(1) die gradient voordelig Veiliger om te bou (1) vir Nie nodig vir tonnels/passe nie (1) padkonstruks ie [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.2 KAARTINTERPRETASIE 3.2.1 B (1) (1 x 1) (1) 3.2.2 (a) Paaie onder konstruksie/ onvoltooide paaie (1) Bewys Oop standplase (1) voorstad nog Konstruksie beweeg weg van oorspronklike nedersetting (2) ontwikkel [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Verduidelik (b) Stedelike uitbreiding kan die grootte van plase verminder (2) negatiwe impak wat Konstruksie sal besoedeling skep (aanvaar voorbeelde) (2) di ontw op Toename in verkeersopeenhopings rondom plase (2) boerdery kan he Konstruksie sal damme toeslik (2) Verhoogde oorstromings (2) Afname in vrugbare grond vir boerdery (2) Waterskaarste vir plase (2) Verhoogde grondpryse (2) Toename in misdaad (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 14 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.2.3 (a) Makliker om uit te lê (1) Grond is plat/geleidelike helling (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Verduidelik EEN (b) Korter afstand na winkelsentrum/werk verminder vervoerkoste ekonomiese voordeel wat (2) inwoners in Naby aan paaie geleë vir toeganglikheid (2) residensiele geb 9 agv Huur/grond sal goedkoper wees (2) ligging het [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.2.4 (a) Landbou (aanvaar boerdery/ gewasboerdery (1) (1 x 1) (1) Waarom (b) Watervoorsiening (aanvaar voorbeelde) (1) primere akt op groot Beskikbaarheid van groot stukke grond (1) skaal Toegang tot mark (1) beoefen Naby vervoernetwerke (1) Die helling is geleidelik (1) Vrugbare grond/bewerkbare grond (1) Beskikbaarheid van berging (silo's) (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Identifiseer TWEE (c) Konstruksie van damme (1) strategiee in blokke Konstruksie van vore (1) (A1/A2+B1/B Reservoir (1) 2) vir gereelde Windpomp (1) watertoevoer [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.3.1 D (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Data was van beelde/raster data na simbole/vektor data verander Verduidelik hoe data v. (aanvaar voorbeelde) (2) vertikale foto na Skaal is verander (2) (1 x 2) (2) topografiese krt omskakel 3.3.3 '' '' (1) ''(1) '' (1) (1) (1) (1) (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 15 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Teken blok (a) Pad (1) A3 oor mensgema Dowwe pad en voetslaanpad (1) akte Damwal (1) lynsimbool en Oorspronklike plaas (1) poligoonver [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) skynsel (b) Uitgrawing (1) Bewerkte land (1) Dam (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.3.4 Kombinering van bronne van inligting/ data lae (2) (1 x 2) (2) Def. data intergrasie 3.3.5 Data-belaging/data-laagskepping (1) (1 x 1) (1) Noem data intergrasieme tode [30] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all