Skip to content

Geography Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12202412 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PUNTE: 150 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2024 EN NSS/SC JUNIE 2025 Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer. MERK • ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is • Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n M oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is. • Waar `n korrekte feit meer as een keer gegee word in `n spesifieke respons • 'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓ R o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓ o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓ o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering kan plaasvind • Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word:  o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui dat alle feite oorweeg is o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik, evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN- woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE • Elke subvraag moet opgetel word o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale. o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en onderstreep moet o Subtotale moet leesbaar geskryf word o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf • Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die vraagnommer • Drae die totaal oor na voorblad van die antwoordboek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Geografie/V1 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 30 VRAAG 1 1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓ 1.1.2 B (Kalahari High) (1) ✓ 1.1.3 B (Suid-Indiese) (1)  2 1.2.1 Smeltende sneeu ✓ 1.2.2 Mond  1.2.3 Derde orde ✓ 2 1.3.1 Katabatiese  1.3.2 1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓ 1.3.3 Koue lug rol af in✓✓ die vallei en vorm 'n inversie Lug vloei teen die helling af ✓✓ 6 1.4.1 Vorm van voorste konkaaf  Steil helling van front ✓ 1.4.2 Warm lug ondergrawe die koue lug  ✓✓ ✓✓ 1.4.3 Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓ 7 1.5.1 (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei  (b) Die rivier kanaal is wyd  ✓✓ ✓✓ (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei. R 1.5.2 ✓ Gauteng  en die Oos-Kaap 1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde ✓✓ water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer. ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste ✓✓Hierdie koste sal by water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking. elektrisiteitspryse ingesluit word.MKoste sal die prys van elektrisiteit tydens produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit op 13 te wek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER 1.1 1.1.1 C (1) 1.1.2 B (1) 1.1.3 C (1) 1.1.4 C (1) ✓✓ 1.1.5 B (1) 1.1.6 C (1) 1.1.7 A (1) 1.1.8 C (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 B (1) 1.2.2 A (1) 1.2.3 B (1) 1.2.4 A (1) 1.2.5 B (1) 1.2.6 A (1) 1.2.7 B (1) (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 1.3 1.3.1 Wes na oos (1) Rigting Ooswaarts (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.3.2 Gedryf deur die westewinde (2) Rede Kom voor in die westewindgordel (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.3 Koue front sal onder die warm lug (aan die voorkant daarvan) insny (2) Hoe vroorsaak Die steiler gradiënt sal 'n snelle opheffing van die warm lug veroorsaak (2) front A cb wolke? Afkoeling en kondensasie vind plaas (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.4 Onderhou natuurlike plantegroei (2) Moedig bebossing aan (2) PARAGRAAF Verduidlik Bufferskepping van die area (2) strategieë om Skep effektiewe dreineringstelsels (2) negatiewe Gebruik van sandsakke (2) omgewin gsimpak Bou van keermure (aanvaar voorbeelde) (2) van Gebruik van vangnette (gebiede wat geneig is tot rotsstortings) (2) swaar reënval Gebruik van afdakke (gebiede wat geneig is tot rotsstortings (2) v.MBS te Konstruksie van skanskorwe (2) bestuur Bou damme (wal) / keerwal (2) Bou kunsmatige levees/versperrings (2) Bewaar vleilande/moerasse/vleie (2) Implementeer kontoerploeëry (2) Terrassering van hellings (2) Verbreed die rivierkanale (waterbestuurstelsels) (2) Kanaliseer riviere (2) Lei mense op oor omgewingsbewaring (2) Bewusmaking/vroeë waarskuwingstelsels (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 Teenwoordigheid van 'n laagdrukstelsel/konvergensie van lug (1) Noem Teenwoordigheid van Coriolis-krag (1) EEN toestand See-oppervlaktemperature van 26,5 °C of meer (1) vir ont- Kalm toestande oor die oseane (1) wikkeling Onstabiele toestande/ Hoë tempo van verdamping oor die oseane / hoë humiditeit (1) Produksie van latente hitte (1) Bo-lug divergensie (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.4.2 Blootgestel aan meer vog oor die oseaan van 10 tot 11 Maart (1) Bewyse Windspoed verhoog van 63 km/h tot 95km/h/116 km/h (1) (2 x 1) (2) van kaart en tabel dat TS v. 10-11 Mrt versterk Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 1.4.3 Beweeg oor die land/minder vog (2) Gee TWEE redes vir Meer wrywing (2) afname in windspoed Minder latente hitte (2) van 6:00- 18:00 Begin ontbind (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.4 Deursnit Benoem de deursnit Wolktipe Oog Lugbewe ging in oog (4 x 1) (4) 1.4.5 Dalende lug (2) Verklaar Die lug word warm (2) tekort aan Vog verdamp/lug is droog (2) reënval Geen kondensasie vind plaas nie (2) en wolke in oog [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5 1.5.1 Somer (1) (1 x 1) (1) 1.5.2 WIND A (suidwestelik) Beskryf koud en droog (2) die temperat uur en WIND B (noordoostelik) voginhou d van warm en vogtig (2) (2 x 2) (4) wind A en B INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN WIND A (suidwestelik) koud (1) of droog (1) WIND B (noordoostelik) warm (1) of vogtig (1) [MAKSIMUM VAN TWEE PUNTE] 1.5.3 Naby die vogfront: Verduidlik waarom Vinnige opheffing van lug langs die vogfront (2) swaarste Groter (vertikale) kondensasie (2) reënval naaste (Digte lyn van) cumulonimbuswolke vorm (2) aan OF vogfront voorkom Verder van die vogfront af: soos op Minder opheffing van lug verder van die vogfront af (2) diagram gesien Minder (vertikale) kondensasie (2) Minder wolke vorm (2) [ENIGE TWEE-MOET NA OF NABY OF VERDER VAN VOGFRONT VERWYS] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 1.5.4 Natuurlike habitatte sal verwoes word (2) Verduidlik negatiewe Ekosisteme sal vernietig word (2) fisiese/ Biodiversiteit sal verminder (2) natuurlike impak Bogrond sal weggespoel word/gronderosie (2) van lyn Massabewegings kan geaktiveer word (aanvaar voorbeelde) (2) donder storms Wild kan verplaas word/verdrink (2) Bome/natuurlike plantegroei kan ontwortel/vernietig word (2) Waterkwaliteit sal afneem (2) Verhoogde uitloging van grond (2) Sinkgate vorm (2) Opslikking/afsetting van materiaal (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE 2.1 2.1.1 Z (1) 2.1.2 Y (1) 2.1.3 Y (1) 2.1.4 Y (1) 2.1.5 Z (1) 2.1.6 Z (1) 2.1.7 Z (1) (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 D (1) 2.2.2 D (1) 2.2.3 C (1) 2.2.4 C (1) 2.2.5 D (1) 2.2.6 C (1) 2.2.7 B (1) 2.2.8 D (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 Radiaal (aanvaar sentrifugaal en straal) (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 2de (2) (1 x 2) (2) 2.3.3 Straal uitwaarts vanaf 'n hoogliggende sentrale punt (aanvaar voorbeelde Redes van landvorms) (2) (1 x 2) (2) 2.3.4 By A sluit die sytakke by die hoofrivier aan met skerp hoeke en by B met Aansluit v. sytakke reghoeke (2) (1 x 2) (2) 2.3.5 Wisselende lae van harde en sagte rots (verskil in weerstand) (2) TWEE toestande Geplooide rots (2) (2 x 2) (4) 2.3.6 Land is steil/ ongelyk (2) Waarom is Geneig tot gronderosie/dun grond (2) menslike aktiwiteit Onvrugbare grond (2) beperk by Risiko van massabewegings (2) areas A en B? Hoë kostes om grond te ontwikkeling (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.4 2.4.1 Wanneer 'n rivier 'n toename in energie ervaar (erodeer vertikaal) (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 2.4.2 Knakpunt (1) (aanvaar waterval) (1 x 1) (1) 2.4.3 Verandering/daling in gradiënt (2) Hoe dui Bewyse van vertikale erosie (2) A dat ver jonging Water vloei vinniger (2) plaasge Bewyse van ou en nuwe rivierprofiele (2) vind het [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.4.4 Dit het 'n vallei in 'n vallei gevorm (2) Beskryf verandrin Die rivierkanaal het dieper/steiler/breër geword (2) g wat rivierverjo [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) ning aan B gemaak het 2.4.5 Vertikale erosie vind plaas op die vloedvlakte (2) Hoe 'n Nuwe vallei word gevorm (2) vorm rivierter Dit skep 'n trapvormige verskynsel (bekend as 'n terras) (2) rasse? Die ou vloedvlakte is nou die rivierterras (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.6 Ver van waterbronne (2) Waarom sekere Moeilik/duur om infrastruktuur te bou (aanvaar voorbeelde) (2) rivierteras se nie vir Rivierterrasse kan baie smal wees (2) boerdery geskik Beperk gebruik van masjinerie (2) nie? Afname in grondvrugbaarheid/dun grond (2) Ongelyke hellings/ruwe landskap (2) Onstabiele grond-/massabeweging (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 Monitering en beheer (bestuur) van waterhulpbronne in 'n Defiinisie dreineringsbekken/opvanggebied (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 2.5.2 Landbou (1) (1 x 1) (1) 2.5.3 Veroorsaak eutrofikasie/verlaging in suurstofvlakke (2) Hoe Wanbalans in die voedingstofvlakke in die rivier (2) menslike aktiwiteit Vermindering in biodiversiteit (2) negatief Vermindering in fauna en flora (2) impak op Waterbesoedeling (aanvaar voorbeelde) (2) gesondh Toename in wateroordraagbare siektes (2) eid (waterge Ekosisteme/natuurlike habitatte word ontwrig (2) halte) v. Watertafel sal verlaag word (2) opvangs gebied? Toename in gronderosie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 10 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.5.4 Opvoedkundige programme (2) Paragraaf Stel voor Bewusmakingsprogramme (aanvaar voorbeelde) (2) volhoubar e Implementeer wetgewing/wette/bewaringsones (aanvaar voorbeelde) (2) strategieë Stel boetes op (2) wat regering Verbeter afvalwater/gryswaterbehandeling (2) kan instel om Skep buffersones (aanvaar voorbeelde) (2) rivieropva Moedig bebossing aan (2) ngsgebie de te Verwyder uitheemse plantegroei (2) bewaar Behoorlike riool-/watersuiweringstelsels (2) Maksimeer afvalwater / gryswatergebruik (2) Gereelde toetsing van water (2) Bewaar ons vleilande (2) Herwin landbou-/huishoudelike/nywerheidsafval (2) Onderhou/bou waterinfrastruktuur (2) Volhoubare boerdery (aanvaar voorbeelde) (2) Moedig die oes van reënwater aan (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [60] TOTAAL AFDELING A: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 11 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1 3.1.1 D (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 B (1) (1 x 1) (1) 3.1.3 C (1) (1 x 1) (1) 3.1.4 23 (1) jaar x 8' = 184'/ 3° 04' (1) (2 x 1) (2) 3.1.5 (3,0 cm x 0,1) (2,2 (1) cm x 0,1) [speling 2,1 cm – 2,3 cm] Opper vlak bewerki (0,30 (1) km x 0,22 (1) km) [speling 0,21 km – 0,23 km] ng 0,066 (0,07) km² (1) [speling 0,06 – 0,07 km²] (4 x 1) (4) 3.1.6 Weens die rivier (1) Uitbreiding beperk Ry bome vorm 'n buffersone (1) vanaf kenmerk Daar is 'n ontspanningsarea (aanvaar groengordel) (1) 6 in 'n [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) SO-rigting 3.2 3.2.1 (a) Stedelike hitte-eiland (effek) (1) (1 x 1) (1) Waarom hoë (b) Hitte sal vasgevang word (2) geboudigt heid by F Verminderde windspoed (2) lei tot Verminderde lugvloei (2) hoër temperatu Kunsmatige oppervlaktes (2) ur? Veelvuldige weerkaatsing (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.2.2 Rose Park by 7 is geleë op die noord (oostelike)-frontende helling wat Aspek van warmer is / meer insolasie ontvang (2) (1 x 2) (2) helling INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN Rose Park by 7 is geleë op die helling wat noord (oos) front (1) [MAKSIMUM 1 PUNT] 3.2.3 A (aanvaar D) (1) (1 x 1) (1) 3.2.4 Om die risiko van oorstromings as gevolg van die samevloeiing van riviere Verduideli k waarom te verminder (2) die bou van 'n Om die risiko van oorstromings stroomaf te verminder (bewerkte landerye, studam beboude area, spoorlyn, karavaanpark) (2) nodig was F+Q [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) INSTRUKSIES VIR DEEL NASIEN Om die risiko van oorstromings te verminder (1) [MAKSIMUM 1 PUNT] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 12 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.2.5 Meander (1) (1 x 1) (1) 3.2.6 Grond is plat/ geleidelik (aanvaar benede loop) (1) Gee bewys waarom Kontoerlyne is wyd verspreid (1) landvorm hier ontw [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.2.7 Water vloei vinniger op die buitenste oewer /11/ stoot-oewer (2) Waarom meer Water vloei stadiger op die binne-oewer /10/ gly-oewer(2) erosie by 11 as 10 [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.1 Hoë (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Attribuut (1) (1 x 1) (1) 3.3.3 Dit dui aan watter verskynsel J in werklikheid verteenwoordig (2) Verklaring help met Die verwysing toon dat die simbool by J 'n uitgrawing is (2) identifiseri ng van Om te onderskei tussen soortgelyke grondgebruikverskynsels (mynhoop landvorm en mynuitgrawings) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.4 Die afbakening van 'n gebied om/al langs 'n geografiese verskynsel/ Bufferske pping ligging (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 3.3.5 Beperk ontwikkeling op die oewer van die rivier (2) Buffers kepping Verminder besoedeling vanaf die beboude gebied (2) beskerm Verminder geërodeerde grond om die rivier binne te gaan (2) kwaliteit van Verminderde eutrofikasie (2) water in Verminder soutgehalte (2) rivier Die natuurlike loop/kapasiteit van die rivier sal gehandhaaf word (2) Biodiversiteit van die rivier sal bewaar word (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all