Skip to content

Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumEconomicsGrade 11202318 pages

Grade 11 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2023 GRAAD 11 NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 1) 18 bladsye
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B – intermediêre ✓✓ 1.1.2 B – ekonomiese groeikoers ✓✓ 1.1.3 C – marktekonomie ✓✓ 1.1.4 C – vaste ✓✓ 1.1.5 A – GEAR ✓✓ 1.1.6 B – Belasting van burgers ✓✓ 1.1.7 A – Vervaardiging ✓✓ 1.1.8 D – Muntdeposito’s ✓✓ (8 x 2) (16) 1.2 PASITEMS 1.2.1 B ✓ 1.2.2 E ✓ 1.2.3 H ✓ 1.2.4 F ✓ 1.2.5 A ✓ 1.2.6 C ✓ 1.2.7 D ✓ 1.2.8 I ✓ (8 x 1) (8) 2
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 1.3 TERMINOLOGIE 1.3.1 Ekonomiese stelsel✓ 1.3.2 Duursame goedere✓ 1.3.3 Entrepreneurs/Entrepreneurskap✓ 1.3.4 Per capita inkomste✓ 1.3.5 Inheemse kennisstelsels✓ 1.3.6 Grondrestitusie✓ (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 3
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 AFDELING B VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 2.1.1 Noem TWEE klassifikasies van kapitaal. • Geld/Monetêre kapitaal ✓ • Reële/Fisiese kapitaal ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.2 Hoekom ontvang mense met skaars vaardighede hoër lone? • Mense met skaars vaardighede is meer waardevol vir ʼn firma dus ontvang hulle ʼn hoër loon. ✓✓ • Mense met skaars vaardighede verdien tipies hoër lone omdat daardie vaardighede hoog in aanvraag is, en werkgewers is bereid om meer te betaal om daardie werknemers te lok en te behou. • Werknemers met skaars vaardighede het dalk meer bedingingsmag in loononderhandelinge omdat daar dalk minder mense met daardie vaardighede beskikbaar is om die pos te vul. (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 1 x 2) (2) 2.2 DATARESPONS 2.2.1 Watter metode van BBP bepaal produksie teen basiese pryse? • Produksie metode ✓ (1) 2.2.2 Watter ander instelling, behalwe Statistiek SA, publiseer statistieke in SA? • Die Suid-Afrikaanse Reserwebank/SARB ✓ (1) 2.2.3 Beskryf kortliks die term Bruto Binnelandse Produk. • Bruto binnelandse produk is die totale waarde van goedere en dienste wat binne die grense van ʼn land binne ʼn tydperk geproduseer word. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2) 2.2.4 Hoe kan ekonomiese groei in Suid-Afrika verhoog word? • Ekonomiese groei kan verhoog word deur ʼn toename in vraag na goedere en dienste en/of ʼn toename in produktiewe kapasiteit. ✓✓ • Suid-Afrika moet die koste van lenings verminder en ʼn toename in verbruikersbesteding en -investering stimuleer. ✓✓ • Die Suid-Afrikaanse arbeidsmag se lone moet met meer as die inflasiekoers toeneem om hul besteebare inkomste te verhoog. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 1 x 2) (2) 4
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 2.2.5 Waarom hersien lande hul nasionale rekeninge? • Om die akkuraatheid van nasionale rekeninge se ramings en hul vergelykbaarheid met ander lande te verseker ✓✓ • Bestaan van nuwe inligting met betrekking tot aspekte van nasionale rekeninge ✓✓ • Beskikbaarheid van nuwe metodologieë en veranderinge aan die basisjaar ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2 x 2) (4) 2.3 DATARESPONS 2.3.1 Identifiseer EEN tipe vervoer in die inligting hierbo. • Landvervoer ✓ • Lugvervoer ✓ (1) 2.3.2 In watter sektor word kommersiële dienste gevind? • Tersiêre sektor  (1) 2.3.3 Beskryf kortliks die term genetiese bedrywighede. • Genetiese bewerkings verwys na die versameling van grondstowwe wat aan die natuur, deur dit wat daaruit geneem is deur bv. boerdery of bosbou, kan teruggee.  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2) 2.3.4 Wat kan lei tot ʼn toename in die persentasiebydrae van staatsdienste in die tersiêre sektor? • Indien daar ʼn toename in indiensneming in die staatsdiens is, sal regeringsdienste se persentasiebydrae toeneem. ✓✓ • As daar ʼn beduidende toename in persentasie verdienste vir diegene in die staatsdiens is. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2) 5
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 2.3.5 Hoe dra die primêre sektor by tot die ekonomie? • Voorsien grondstowwe vir sekondêre nywerhede deur die verbouing van produkte, ontginning van minerale en versameling van produkte. ✓✓ • Dit verskaf krag aan die ekonomie deur verskillende soorte energiebronne te gebruik, soos steenkool aan Eskom. ✓✓ • Dit stimuleer ekonomiese ontwikkeling in die land deur werksgeleenthede te bied en sodoende ʼn potensiaal vir ʼn beter lewenstandaard te skep. ✓✓ • Hierdie sektor verdien buitelandse valuta deur produkte uit te voer en stimuleer handel deur die vraagpotensiaal in ander lande te verhoog. ✓✓ • Dit dra by tot die BBP van die land deur verhoogde produksie in die landbousektor en/of ander bydraers tot die primêre sektor. ✓✓ • Dit verskaf werk en opleiding aan mense (vaardighede) aangesien daar ʼn behoefte is aan geskoolde en ongeskoolde werkers om onderskeidelik masjiene en ander algemene werk in die sektor te bedryf. ✓✓ • Dit produseer voedsel vir die mense van ʼn land deur boerdery. ✓✓ • Die staat se inkomste word verhoog deur spesiale belasting wat op goudmyne gehef word en deur mynhuurkontrakte wat verkoop word. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2 x 2) (4) 2.4 Onderskei tussen hernubare en nie-hernubare hulpbronne. Hernubare hulpbronne • Is dié wat vervang word deur natuurlike prosesse ✓✓ • Reproduseer en vul natuurlik aan sonder ingryping binne ʼn kort/medium tydsduur ✓✓ • Hernubare hulpbronne is in oorvloed beskikbaar. ✓✓ • Hernubare hulpbronne word gegenereer met behulp van laer emissies en word beskou as die sleutel om die klimaatsveranderingskrisis aan te spreek. ✓✓ • Bv. weer (sonlig, reën) plante en diere ✓ Nie-hernubare hulpbronne • Nie-hernubare hulpbronne moet versigtig gebruik word omdat hulle nie ʼn jaarlikse groeisiklus het nie, maar dit neem miljoene jare om te vorm. ✓✓ • Kan nie self aanvul nie of neem baie lank om vervang te word. ✓✓ • Die meeste nie-hernubare energiebronne is fossielbrandstowwe: steenkool, petroleum en aardgas. ✓✓ • Die gebruik van nie-hernubare hulpbronne kan skadelik vir die omgewing wees. Wanneer steenkool en olie verbrand word, stel dit deeltjies vry wat die lug, water en grond kan besoedel. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (4 x 2) (8) 6
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 2.5 Waarom is kapitaalvorming belangrik vir die Suid-Afrikaanse ekonomie? • Groei in reële bruto vastekapitaalvorming is ʼn belangrike drywer van groei in reële bruto binnelandse uitgawes en ʼn groot bydraer tot groei in reële bruto binnelandse produk. ✓✓ • Die inkrimping in reële bruto vastekapitaalvorming wat deur die nasionale inperking tydens die hoogtepunt van die COVID-19-pandemie in Suid-Afrika vererger is, het bygedra tot een van die ergste reële BBP’s in Afrika sedert die 1960’s. ✓✓ • Kapitaalvorming in Suid-Afrika is ʼn goeie aanduiding van belegging deur private instellings, openbare korporasies en die algemene regering. ✓✓ • Skep werks/werksgeleenthede en dit word gebruik om groei en die potensiaal daarvan te bepaal ✓✓ • Die regering en sy openbare korporasie het ʼn groot bydrae gelewer tot kapitaalvorming in Suid-Afrika in vergelyking met private instellings en dit het die land onmiddellik ná die wêreldwye finansiële krisis bevoordeel deur, onder meer, die verbetering van die openbare infrastruktuur soos die Gauteng Gautrein-projek en belegging in residensiële geboue. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 4 x 2) (8) [40] VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 3.1.1 Noem enige TWEE Suid-Afrikaanse benaderings tot herverdelings- metodes. • Regstellende aksie ✓ • Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBBEE) ✓ • Grondrestitusie en Grondherverdeling ✓ • Eiendomsubsidies ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.2 Hoe verskil rykdom van inkomste? • Rykdom bestaan uit eiendom, voertuie en toerusting wat op ʼn spesifieke tydstip besit word. ✓✓ • Inkomste is die beloning wat eienaars van produksiefaktore ontvang om dit in die produksieproses te gebruik. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (1 x 2) (2) 7
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 3.2 DATARESPONS 3.2.1 In watter jaar is AsgiSA geloods? • In 2006 ✓ (1) 3.2.2 Identifiseer enige EEN infrastruktuuruitkoms van AsgiSA uit die beelde hierbo. • Gautrein ✓ OF • Suid-Afrikaanse Stadions/2010 Wêreldbeker-stadions ✓ (1) 3.2.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese marginalisering. • Mense het nie dieselfde geleenthede om by te dra tot en voordeel te trek uit die ekonomie nie. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2) 3.2.4 Wat was die doelwitte van die Versnelde en Gedeelde Groei- inisiatiewe vir Suid-Afrika? • Om beleide, programme en intervensies in te stel wat die Suid- Afrikaanse ekonomie sal toelaat om genoeg te groei om armoede en werkloosheid te halveer. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (1 x 2) (2) 3.2.5 Hoe hou JIPSA verband met AsgiSA? • JIPSA was een van die ses programme wat onder AsgiSA ingestel is om bepaalde beperkings uit te skakel. ✓✓ • JIPSA is onder AsgiSA gestig om die vaardigheidsuitdaging onder nasionale aandag te bring. ✓✓ • JIPSA is onder AsgiSA gestig om ʼn unieke forum vir dialoog tussen die sleutel sosiale akteurs en rolspelers te skep en om hul praktiese betrokkenheid by die vaardigheidsprioriteite te fasiliteer. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 2 x 2) (4) 3.3 DATARESPONS 3.3.1 Identifiseer die instelling wat SA se groeikoers verhoog het in die artikel hierbo. • Die IMF ✓ (1) 3.3.2 Wat is die beperking op groei in Suid-Afrika volgens die uittreksel hierbo? • Die voortdurende energiekrisis ✓ (1) 8
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 3.3.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese groei. • Ekonomiese groei vind plaas wanneer ʼn land meer goedere en dienste as voorheen produseer en verbruik en word gemeet deur die BBP. ✓✓ (2) (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) 3.3.4 Hoe gee “vermy ʼn tegniese resessie” hoop aan die ekonomie? • Om ʼn tegniese resessie te vermy, beteken dat die ekonomie nie ʼn langdurige agteruitgang het nie. ✓✓ • Omdat die vermyding van opeenvolgende negatiewe groei van twee kwartale verbetering in ekonomiese aktiwiteite beloof. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 1 x 2) (2) 3.3.5 Verduidelik die belangrikheid van die siening van die IMF oor ekonomiese groei in Suid-Afrika. • Die IMF bied finansiële steun aan ontluikende ekonomieë, daarom is sy siening oor die ekonomiese groei van daardie lande belangrik. ✓✓ • Een van die doelwitte van die IMF is om volhoubare ekonomiese groei in lande in die wêreld te bevorder, daarom is sy siening betekenisvol en dit maak saak vir beleggers. ✓ (2 x 2) (4) 3.4 Bespreek die voordele van ekonomiese integrasie en samewerking tussen lande. • Lande kan verseker dat hul beleid in harmonie is, tot voordeel van alle deelnemers. ✓✓ • Lande uit een gebied kan in een stem praat oor kwessies van gemeenskaplike belang. ✓✓ • Kan koste ten opsigte van kapitaalprojekte van die betrokke lande verminder. ✓✓ • Kan ekonomiese ontwikkeling tot gevolg hê as gevolg van suksesvolle handelsblokke. ✓✓ • Kan lei tot ʼn gemeenskaplike monetêre gebied wat die monetêre beleid van die betrokke lande kan versterk. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 4 x 2) (8) 9
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 3.5 Waarom is inheemse kennisstelsels belangrik vir plaaslike gemeenskappe? IKS is belangrik vir plaaslike gemeenskappe want hulle dra by deur: • Handhawing van sosiale en ekonomiese ontwikkeling ✓✓ • Mense te help om plaaslike toestande te verstaan ✓✓ • Die verskaffing van ʼn produktiewe raamwerk vir aktiwiteite wat daarop gemik is om gemeenskappe te help ✓✓ • Om probleemoplossingsplanne of strategieë aan te bied vir plaaslike gemeenskappe, veral die armes ✓✓ • ʼn Belangrike bydrae tot die globale ontwikkeling van kennis te verteenwoordig ✓✓ • Onderbenutting van hulpbronne in die ontwikkelingsproses ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 4 x 2) (8) [40] VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 4.1.1 Noem enige TWEE nywerhede in die primêre sektor. • Landbou ✓ • Visvang ✓ • Bosbou ✓ • Mynbou ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.1.2 Waarom het gratis goedere waarde? • Want sonder hulle sou mense geen lewensgehalte hê nie. ✓✓ • Mense geniet voordele wat voldoen aan hul behoeftes en begeertes van gratis goedere. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 1 x 2) (2) 4.2 DATARESPONS 4.2.1 Identifiseer die groep waarna daar as ‘mense’ in die spotprent hierbo verwys word. • Die armes ✓ (1) 4.2.2 Noem enige faktor wat die rykes in die spotprent hierbo verryk. • Ontkenning ✓ • Ekonomiese groei ✓ • Winste ✓ • Rykdom ✓ • Verbruikerswese ✓ (Enige 1 x 1) (1) 10
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 4.2.3 Beskryf kortliks die term Gini-koëffisiënt. • Die Gini-koëffisiënt is ʼn getal wat bereken word om die mate van ongelykheid in inkomste aan te dui. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2) 4.2.4 Waarom is herverdeling van inkomste en rykdom belangrik? • Dit help om ekonomiese welsyn vir die hele bevolking te bereik.  • Ekonomiese groei en ontwikkeling word regverdig deur die bevolking gedeel.  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 1 x 2) (2) 4.2.5 Hoe kan ʼn progressiewe inkomstebelastingstelsel herverdeling van inkomste bewerkstellig? • Die rykes betaal meer belasting as die armes.  • Aangesien mense met ʼn hoër inkomste hoër belasting betaal, word hul inkomste aan die armes uitgedeel deur effektiewe benutting van belasting.  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2 x 2) (4) 4.3 DATARESPONS 4.3.1 Noem EEN kenmerk van ontwikkelende lande. • Lae lewenstandaard ✓ • Lae vlakke van produktiwiteit ✓ • Hoë bevolkingsgroei en afhanklikheidslaste ✓ • Hoë vlakke van werkloosheid ✓ • Afhanklikheid van die primêre sektor ✓ • Gebrekkige infrastruktuur ✓ (Enige 1 x 1) (1) 4.3.2 Identifiseer ʼn moontlike tendens in ekonomiese ongelykhede uit die uittreksel hierbo. • Ekonomiese ongelykhede kan toeneem. ✓ (1) 4.3.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese ontwikkeling. • Ekonomiese ontwikkeling hang af van ekonomiese groei en het te doen met menslike ontwikkeling soos weerspieël in die lewenstandaarde van die meerderheid van die bevolking in die land. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2) 11
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 4.3.4 Waarom bestaan ekonomiese ongelykhede tussen ontwikkelende en ontwikkelde lande? • Ekonomiese ongelykhede is die gevolg van verskille in tegnologiese vooruitgang tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande omdat eersgenoemde in meer hoogs geskoolde en opgeleide bevolking het as laasgenoemde. ✓✓ • Hoë vlakke van korrupsie en misbruik van staatshulpbronne dra by tot ʼn ekonomiese gaping tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 1 x 2) (2) 4.3.5 Hoe kan werkloosheid die beste in ontwikkelende lande gemeet word? • Deur gebruik te maak van die uitgebreide definisie van werkloosheid wat ontmoedigde en onaktiewe werksoekers insluit ✓✓ • Anders as die eng of streng definisie van werkloosheid wat slegs aktiewe werksoekers insluit en misleidend kan wees in ontwikkelende lande omdat werkloosheid van ʼn strukturele tipe is. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 2 x 2) (4) 4.4 Bespreek doeltreffendheid en vryheid van optrede en eienaarskap as voordele van ʼn markekonomie Doeltreffendheid • Hulpbronne word outomaties toegewys sonder dat regeringsinmenging nodig is. ✓✓ • Produsente word gemotiveer deur wins, dus reageer hulle vinnig op veranderinge in verbruikersvoorkeure. ✓✓ • Doeltreffendheid kan dien om verbruikers te bevredig, aangesien behoeftes en begeertes betyds bevredig kan word mits hulle dit kan bekostig. ✓✓ Vryheid van optrede en eienaarskap • Mense is vry om enige besigheid op enige plek te begin. ✓✓ • Mense is vry om te woon waar hulle wil en om eiendom te besit. ✓✓ • Hierdie vryheid kan lei tot verhoogde entrepreneurskap aangesien toegang tot eienaarskap gratis is. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 4 x 2) (8) 12
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 4.5 Evalueer die regering se betrokkenheid by die verhoging van toegang tot ekonomiese geleenthede. Die regering het daarin geslaag om toegang tot ekonomiese geleenthede te verhoog deur: • Verwydering van wetlike beperkings wat die toetrede van swartes tot die hoofstroomekonomie geblokkeer het. ✓✓ • Die instelling van beleide om nuwe geleenthede vir en verhoging van die vlakke van deelname van swart mense aan die eienaarskap, bestuur en beheer van ekonomiese aktiwiteite te bevorder en te verhoog – SEB ✓✓ • Die verbetering van die voorsiening van infrastruktuur (kommunikasie, vervoer en elektrisiteit) aan arm gebiede. ✓✓ • Desentralisering van ekonomiese aktiwiteite na voorheen benadeelde gebiede deur middel van streeksontwikkelingsprogramme ✓✓ • Die verskaffing van gratis onderwys om die kwalifikasie van voorheen benadeelde individue te verhoog. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Enige 4 x 2) (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 13
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 AFDELING C Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word: PUNTE STRUKTUUR VAN OPSTEL TOEKENNING Inleiding Die inleiding is ʼn laer-orde reaksie. • ʼn Goeie beginpunt sou wees om die hoofkonsep wat verband hou met die vraagonderwerp te definieer. Maks. 2 • Moenie enige deel van die vraag in die inleiding insluit nie. • Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie. • Vermy om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek. Hoofdeel: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/ Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/ Verduidelik/Assesseer/Teken ʼn grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek wat gegee is en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/ Maks. 26 Debateer ʼn Maksimum van 8 punte mag toegeken word vir opskrifte/ voorbeelde. Bykomende deel: Bespreek krities/evalueer/Evalueer krities/ Verduidelik kortliks/Aflei/Vergelyk/Verduidelik/onderskei/ interpreteer/hoe?/Stel voor/Ontleed/Evalueer Maks. 10 ʼn Maksimum van 2 punte mag toegeken word vir blote notering van feite. Gevolgtrekking Enige hoër-orde gevolgtrekking moet die volgende insluit: • ʼn Kort opsomming van wat oor die ontwerp `bespreek is sonder om feite wat reeds genoem is, te herhaal • Enige mening of waarde oordeel oor die feite wat bespreek is Maks. 2 met voorbeelde om jou bespreking te ondersteun • Bykomende ondersteunende inligting om die bespreking/analise te versterk • ʼn Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig • Aanbevelings TOTAAL: 40 14
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 5: MAKRO EKONOMIE 40 PUNTE– 40 MINUTE • Vergelyk en kontrasteer die Suid-Afrikaanse gemengde ekonomie met ʼn sentraal beplande ekonomiese stelsel. (26 punte) • Hoe help die regering die ekonomies gemarginaliseerde groepe in Suid- Afrika? (10 punte) [40] INLEIDING • ʼn Ekonomiese stelsel is ʼn metode van produksie en uitruil van goedere en dienste sowel as die toekenning van hulpbronne. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Maks. 2) LIGGAAM: HOOFGEDEELTE Suid-Afrika se gemengde ekonomie: • Gemengde ekonomie in Suid-Afrika is ʼn mengsel van private en staatseienaarskap van die produksiefaktore anders as gesentraliseerde eienaarskap. ✓✓ • Entrepreneurs in Suid-Afrika is vry om besighede te begin om geld te maak, en in die proses skep hulle werk, beïnvloed groei in die ekonomie en verhoog die lewenstandaard onafhanklik van regeringsinvloed. ✓✓ • Die Suid-Afrikaanse regering neem verantwoordelikheid vir die vervaardiging van sekere goedere en dienste soos gesondheid en onderwys terwyl ander goedere deur private maatskappye bestuur word. Die regering het alleenreg op sommige goedere en dienste nie, maar nie op al nie. ✓✓ • Die Suid-Afrikaanse regering beheer onbillike sakepraktyke soos onwettige mededinging, monopolieë en prysvasstelling deur produsente deur verskeie wetgewing. ✓✓ • Die Suid-Afrikaanse regering aanvaar ekonomiese stabiliteit word gehandhaaf deur die gebruik van belasting, deur paaie, spoorweë, elektrisiteit of watervoorsiening in stand te hou. ✓✓ • Die Suid-Afrikaanse regering beheer baie sakepraktyke deur verskeie arbeids-, verbruikers- en omgewingswette, maar hierdie besighede het vryheid van eienaarskap. ✓✓ • Die Suid-Afrikaanse regering gee subsidies vir maatskaplike behoeftes soos gesondheid, onderwys en finansiële toelaes, maar hierdie dienste word deur private ondernemings en ook deur die regering gelewer. ✓✓ • Die Suid-Afrikaanse regering werk saam met die private sektor deur inisiatiewe bekend as Openbare Private Vennootskappe (PPP’s) vir die maksimum gebruik van hulpbronne. ✓✓ 15
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 Sentraal beplande ekonomiese stelsel: • Openbare eienaarskap van die produksiefaktore. Alle produksiefaktore word deur die regering besit en beheer en daar is geen private eienaarskap van eiendom en grond nie. ✓✓ • Besluitneming word gesentraliseer. Die regering besluit oor die goedere en dienste wat geproduseer moet word sonder individuele besluitneming. ✓✓ • Die regering versprei goedere en dienste deur staatswinkels waar mense dikwels in lang toue moet staan om hul basiese benodigdhede te kry sonder opsies vir private goedere en dienste. ✓✓ • Die staatseienaarskap van alle goedere en dienste en die faktore van produksie en private individue en besighede het geen sê nie. ✓✓ • Die regering stel uitset- of produksieteikens vir fabrieke in staatsbesit en ken die nodige hulpbronne toe aan elke fabriek vir elke gebied. ✓✓ • Dit is hoofsaaklik gemik op die gemak van al die burgers in die land. ✓✓ • Anders as in ʼn gemengde ekonomie, word pryse deur die regering vasgestel en daar is geen winsmotief nie. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Ken ʼn maksimum van 8 punte toe vir opskrif en voorbeelde.) (Maks. 26 punte) ADDISIONELE GEDEELTE Hoe help die regering die ekonomies gemarginaliseerde groepe in Suid-Afrika? • Sedert 1994 is arbeidsbeleide ingestel om die regte van alle werknemers te beskerm. ✓✓ • Om hierdie proses te help, het ons die Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtigingswette en die Wet op Gelyke Indiensneming van 1998. ✓✓ • Die Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie het 3,6 miljoen mense in staat gestel om aan leer in die werkplek deel te neem en sowat 50 000 werklose jongmense om aan leerderskapprogramme deel te neem. ✓✓ • Sektor Onderwys- en Opleidingsowerhede (SETA’s) speel ʼn belangrike rol in die verskaffing van die opleiding wat nodig is vir die vaardighede wat deur nywerhede vereis word. ✓✓ • Regstellende aksie speel ʼn belangrike rol in nuwe aanstellings in die werkplek. ✓✓ • ʼn Beleid van grondverdeling en grondrestitusie word gevolg om voorheen benadeeldes by te staan. ✓✓ (Ken ʼn maksimum van 2 punte toe vir blote lys van feite.) (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Maks. 10) SLOT ʼn Gemengde ekonomiese stelsel is die beste geskik vir Suid-Afrika weens die hoë ongelykheid. Die regering moet ingryp om die armes te beskerm terwyl die rykdom van die rykes bevorder en gebruik word. ✓✓ (Aanvaar enige ander relevante korrekte hoër-orde gevolgtrekking.) (Maks. 2) 16
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE • Bespreek, in detail, die funksies van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. (26 punte) • Hoe kan monetêre beleid gebruik word om ʼn oorverhitte ekonomie af te koel? (10 punte) [40] INLEIDING • Die sentrale bank is die monetêre owerheid van ʼn land. Suid-Afrika se sentrale bank is in 1920 gestig. Die hooffunksie van die SARB is om die monetêre owerheid te wees. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante inleiding.) (Maks. 2) LIGGAAM: HOOF GEDEELTE • Die Reserwebank is die hoofbankier van die staat aangesien hy die finansiële rekeninge van die sentrale regering, die provinsiale regering en verskeie parastatale administreer. ✓✓ • Dit lewer dienste aan die regering wat soortgelyk is aan dié wat kommersiële banke aan hul kliënte lewer. ✓✓ • Staatsdepartemente deponeer hul fondse by die Reserwe Bank. ✓✓ • Die Reserwebank verskaf ook lenings, buitelandse valuta en finansiële advies aan die regering. ✓✓ • Verskaf ook geldelike advies aan die regering. ✓✓ • SARB het die alleenreg om banknote en munte in Suid-Afrika te vervaardig, uit te reik en te vernietig. ✓✓ • Die Suid-Afrikaanse Muntmaatskappy munt Suid-Afrika se munte as ʼn filiaal van die SARB. ✓✓ • Die SA Note Company, nog ʼn filiaal van die SARB, druk banknote namens die SARB. ✓✓ • By die uitreiking van banknote en munte word die bank gelei deur die behoeftes van die ekonomie. ✓✓ • Die SARB tree op as bewaarder van buitelandse reserwes, dit is die bewaarder van die land se reserwes in goud en buitelandse valuta. ✓✓ • Die SARB bemark ook die goudproduksie van die land op internasionale markte en betaal die mynhuise in kombinasie van rande en dollars. ✓✓ • Die SARB verklaar en hou die minimum kontantreserwes wat alle banke moet hou om solvent te bly as ʼn bewaarder van kontantreserwes van banke. ✓✓ • Die SARB tree op as ʼn skoonmaakbank deur interbankverpligtinge te vereffen, die eise word daagliks vereffen aangesien hy rekeninge van verskeie banke hou. ✓✓ • Die SARB is die uitlener van laaste uitweg. ✓✓ 17
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 • Dit verleen lenings aan die handelsbanke wanneer hierdie banke ʼn likiditeitsprobleem het. ✓✓ • Die SARB hou toesig oor en beheer die aktiwiteite van handelsbanke en finansiële instellings. ✓✓ • Die SARB reik ekonomiese verslae uit deur statistieke en inligting in sy kwartaallikse bulletin te publiseer tot voordeel van alle partye wat in sulke inligting belangstel. ✓✓ • Dit verseker dat die banke in ooreenstemming met die Bankewet funksioneer. ✓✓ • Die SARB maak seker dat al die banke monetêre beleid implementeer wat krediet, die geldvoorraad en die rentekoerse in die land beheer. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Ken ʼn maksimum van 8 punte toe vir opskrifte en voorbeelde.) (Max. 26 punte) ADDISIONELE GEDEELTE Hoe kan monetêre beleid gebruik word om ʼn oorverhitte ekonomie af te koel? • Stygende rentekoerse sal te veel besteding ontmoedig en spaar en belegging aanmoedig. ✓✓ • Morele oorreding kan gebruik word om banke te waarsku om op te tree op ʼn manier waar krediet verantwoordelik gegee word. ✓✓ • Die SARB kan die kontantreserwevereiste verhoog sodat banke minder geld beskikbaar het vir uitleen. ✓✓ • Die SARB kan die geldvoorraad verminder deur staatseffekte in die ope mark te verkoop. ✓✓ • Om rentekoerse onveranderd te hou, kan onder seldsame omstandighede nodig wees wanneer ʼn ekonomie oorverhit word, mits die konstante effek die afkoeling van ʼn ekonomie sal bewerkstellig. ✓✓ • Monetêre beleid se uitkomste is geneig om futuristies van aard te wees, aangesien die impak dikwels baie later as die implementering van die besluit gevoel word en daarom sal sentrale banke dalk ʼn kombinasie van instrumente moet gebruik om ʼn oorverhitte ekonomie baie vinniger af te koel. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (Ken ʼn maksimum van 2 punte toe vir ʼn blote lys van feite.) (Max. 10 punte) SLOT Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ʼn belang daarin om volhoubare ekonomiese groei deur sy monetêre beleidsinstrumente te handhaaf deur ʼn teikenreeks vir inflasie te monitor om pryse te stabiliseer. In werklikheid is dit egter nie altyd die presiese uitkoms nie, maar ʼn aanduiding. ✓✓ (Aanvaar enige ander korrekte relevante hoër-orde gevolgtrekking.) (Max. 2) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 TOTAAL: 150 18

Study this subject

More from Grade 11 Economics

View all