Skip to content

Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 12202414 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com : AMENDMENT TO MARKING GUIDELINES PREPARATORY EXAMINATIONS – 2024 ATTENTION: THE CHIEF INVIGILATOR SUBJECT / VAK LIFE SCIENCES / LEWENSWETENSKAPPE PAPER / VRAESTEL 1 DATE OF EXAMINATION / DATUM VAN EKSAMEN 6 SEPTEMBER 2024 The errata for the Marking Guidelines of LIFE SCIENCES P1 has reference. There was an anomaly in the manner in which Question 3.4.3 was presented on both the English and Afrikaans versions of the question paper. This matter was addressed at the Marking Standardisation Meeting. To ensure that candidates are not disadvantaged and prejudiced in way, you are advised to please ask your Life Sciences educator(s) to ignore Question 3.4.3 when marking. In other words, the paper must be marked out of a total of 145 instead of 150 and then the learners’ marks must be converted to a mark out of 150. E.g., Should a learner attain 85/145 then that mark is recalculated as 88/150. Use the a b x 100 = b. Then, x 150 = c formula: 145 100 C is the mark that is entered into SASAMS out of 150. 85 88 Please ensure that BOTH marks ( AND ) are reflected on the cover 145 150 page of candidates’ answer scripts. DIRECTOR: EXAMINATIONS MANAGEMENT 6 SEPTEMBER 2024
Downloaded from hlayiso.com Please note, the paper is to be marked out of 145 not 150. USE THE CONVERSION TABLE BELOW 145 – 150 145 150 145 150 145 150 145 150 145 150 1 1 30 31 59 61 88 91 117 121 2 2 31 32 60 62 89 92 118 122 3 3 32 33 61 63 90 93 119 123 4 4 33 34 62 64 91 94 120 124 5 5 34 35 63 65 92 95 121 125 6 6 35 36 64 66 93 96 122 126 7 7 36 37 65 67 94 97 123 127 8 8 37 38 66 68 95 98 124 128 9 9 38 39 67 69 96 99 125 129 10 10 39 40 68 70 97 100 126 130 11 11 40 41 69 71 98 101 127 131 12 12 41 42 70 72 99 102 128 132 13 13 42 43 71 73 100 103 129 133 14 14 43 44 72 74 101 104 130 134 15 15 44 45 73 75 102 105 131 135 15 16 44 46 73 76 102 106 131 136 16 17 45 47 74 77 103 107 132 137 17 18 46 48 75 78 104 108 133 138 18 19 47 49 76 79 105 109 134 139 19 20 48 50 77 80 106 110 135 140 20 21 49 51 78 81 107 111 136 141 21 22 50 52 79 82 108 112 137 142 22 23 51 53 80 83 109 113 138 143 23 24 52 54 81 84 110 114 139 144 24 25 53 55 82 85 111 115 140 145 25 26 54 56 83 86 112 116 141 146 26 27 55 57 84 87 113 117 142 147 27 28 56 58 85 88 114 118 143 148 28 29 57 59 86 89 115 119 144 149 29 30 58 60 87 90 116 120 145 150
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 NASIENRIGLYNE LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (10831) 11 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk wanneer die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakels korrek is. Waar volgorde en skakels nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakel weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan die begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde by die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken of as dit nie buite konteks is nie. 4
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 13. Indien gewone name in terminologie gegee word Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en andersom) Geen krediet nie. 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die nasienriglyne Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator moet geraadpleeg word alvorens veranderinge aangebring word. 5
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 A  1.1.3 A  OF B 1.1.4 C  1.1.5 A  1.1.6 A  1.1.7 B  1.1.8 B  1.1.9 B  1.1.10 A  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Dorings /stekels 1.2.2 Binokulêre visie 1.2.3 Prolaktien  1.2.4 Astigmatisme  1.2.5 Fototropisme  1.2.6 Blastosist /blastula (6 x 1) (6) 1.3 1.3.1 Slegs B  1.3.2 Slegs A  1.3.3 Beide A en B  OF Slegs B (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 (a) C  Eierdop /dop (2) (b) F  Dooier /Eiergeel (2) (c) E  Allantoïs  (2) 1.4.2 (a) (Diagram) A  (1) (b) (Diagram) A  (1) (8) 6
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 1.5 1.5.1 (a) Amnion  (1) (b) Uterus /uteruswand (1) (c) Serviks  (1) (d) Fetus  (1) 1.5.2 (a) Vagina  (1) (b) Plasenta  (1) (c) Naelstringaar /naelstringvene/naelstring (1) 1.5.3 Spier /miometrium (1) 1.5.4 2, 4, 7, 8  Alle nommers moet ingesluit word om beide punte te ontvang. Die nommers kan in enige volgorde wees. (2) (10) TOTAAL AFDELING A: 50 7
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) 1  – FSH /Follikelstimulerende hormoon (2) (b) 4  – Estrogeen  (2) 2.1.2 (a) – Skei progesteroon af  – Om die endometrium in stand te hou  (2) (b) – Die pituïtêre klier/hipofise – skei LH af /luteïniserende hormoon – wat die omskakeling van die gebarste Graafse follikel stimuleer  in die corpus luteum (3) 2.1.3 – Die corpus luteum/struktuur 3 word kleiner /degenereer – Progesteroon/hormoon 5 se vlakke daal /neem af – FSH/hormoon 1 se vlakke neem toe op dae 27 – 28  (Merk slegs eerste TWEE) (2) (11) 2.2 2.2.1 (a) Vas deferens  (1) (b) Penis  (1) 2.2.2 – Beskerming van testes  – Omdat dit buite die liggaam gehou word  OF – Hou die testes buite die liggaam  – om te verseker dat dit by ʼn laer temperatuur vir optimale/gesonde spermproduksie  (2) 2.2.3 Spermatogenese * − Onder die invloed van testosteroon  − Ondergaan diploïede selle in die saadbuisies/seminale buisies/tubules  in die testes meiose  − om haploïede spermselle te vorm  * verpligte punt en enige DRIE punte (4) 8
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 2.2.4 Diagram van ʼn spermsel Stert Middelste deel van Kop liggaam/nek mitochondria nukleus akrosoom Die opskrif moet spermsel insluit C (1) Die diagram bevat ʼn kop met ʼn akrosoom, ‘n nukleus, D (1) ʼn middelstuk en ʼn stert Die korrekte verhouding van die kop, middelste P (1) gedeelte en stert Byskrifte: enige twee korrekte byskrifte L  (2) TOTAAL: 5 (5) 2.2.5 Epididimis → vas deferens/saadbuis → uretra  (2) Indien die woord testes genoem word, moet geen punte toegeken word nie. (15) 2.3 2.3.1 Gibberelliene  (1) 2.3.2 − Dieselfde lengte van mieliesaailing /Alle aanvanklike lengtes was 1 cm − Dieselfde spesie is gebruik  − Dieselfde aantal saailinge in elke monster  − Dieselfde hoeveelheid water is gegee  − Dieselfde hoeveelheid hormoonmengsel in water/1,00 mikrogram hormoon  − Dieselfde tydperk van 15 dae vir die eksperiment  (Merk eerste TWEE) (Moenie dieselfde omgewingstoestande aanvaar nie) (2) 2.3.3 − Bevorder dormansie van sade /inhibeer ontkieming van sade − Inhibeer groei van apikale knoppies  − By sommige plante bevorder dit die vorming van blomme  − Bevorder die veroudering van blare  − Stimuleer die afsnoering van blare/vrugte/afval van blare  − Stimuleer die sluiting van huidmondjies  EnigeTWEE (2) 9
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 2.3.4 Staafgrafiek wat die effek van verskeie planthormone op die groei van mieliesaailinge Groei/ lengte van mieliesaalinge / cm toon 60 48 50 40 30 21 22 19 20 10 0 slegs water Absisiensuur + water Ouksiene + water Gibbereliene + water Verskeie planthormone in water gemeng Kriteria vir die nasien van die grafiek KRITERIA BESKRYWING SIMBOOL PUNTE Korrekte tipe Staafgrafiek geteken (T) 1 grafiek Opskrif van Beide veranderlikes ingesluit (C) 1 grafiek (die effek van verskillende hormone op die groei/lengte van mieliesaailinge) Asse byskrifte Korrekte byskrifte en eenhede (L) 1 vir X- en Y-asse Skaal van X- Gelyke spasiëring en korrekte (S) 1 en Y-asse skaal op X- en Y-asse Stipping van 1 – 3 stawe korrek gestip (P) 1 punte Al 4 stawe korrek gestip 2 TOTAAL: 6 LET WEL: Indien die verkeerde tipe grafiek geteken word, sal punte verloor word vir die “korrekte tipe grafiek”. (6) (11) 2.4 2.4.1 (a) Glasagtige vog  (1) (b) Optiese senuwee  (1) 2.4.2 ● Deursigtig  laat toe dat lig die oog binnegaan en bereik die retina  ● Veroorsaak breking /die lig buig na die geelvlek /retina vir duidelike visie ● Beide is konveks vir refraksie /breking/buiging (Merk slegs eerste EEN) (2) 10
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 2.4.3 ● Lig stimuleer die keëltjies/fotoreseptore in deel G/retina/geelvlek  ● om lig na ʼn impulse om te skakel  ● Impulse word deur H/optiese senuwee oorgedra  ● na die serebrum  en word geïnterpreteer (4) 2.4.4 ʼn Tabel wat die strukturele verskille in die oog vir naby en ver visie toon Voorwerp nader as 6m Voorwerp verder as 6m Siliaarspier trek saam  Siliaarspier ontspan  Suspensoriese ligamente ontspan  Suspensoriese ligamente trek styf/word styf  Lens word meer konveks  Lens is minder konveks  T  ʼn tabel met kolomopskrifte Merk slegs eerste TWEE (5) (13) [50] VRAAG 3 3.1 3.1.1 2,2 ure (aanvaar tussen 2,1 en 2,5 uur) (2) 3.1.2 Tyd wat dit neem vir bloedalkoholvlakke om na normaal terug te keer/Bloedalkoholkonsentrasie (1) 3.1.3 − Om te verseker dat alle deelnemers aan die begin van die ondersoek begin het sonder alkohol in hul bloed  − Om die geldigheid te verseker  van die ondersoek − Om te verseker dat alle deelnemers die ondersoek met dieselfde/nul bloedalkoholkonsentrasie begin  − Om genoeg tyd toe te laat vir bloedalkoholkonsentrasies om nul te bereik  (Merk slegs eerste TWEE) (2) 3.1.4 (a) − Maak seker dat geen deelnemer swanger is of borsvoed nie  − Maak seker dat die deelnemers nie allergies is vir alkohol nie / geen nadelige reaksies het op alkohol nie − Maak seker dat deelnemers nie bestuur nie /swaar masjinerie bedryf of betrokke raak by aktiwiteite wat konsentrasie vereis tydens en na die ondersoek nie (Merk slegs eerste TWEE) (2) 11
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 (b) − Vra deelnemers vir toestemming om deel van die ondersoek te wees  − Besluit oor hoeveel deelnemers om in te sluit  − Besluit op die ouderdom van deelnemers  − Besluit op die gewig van deelnemers  − Besluit op die volumes alkohol wat verbruik moet word  − Besluit op die toerusting /hoe om bloedalkoholkonsentrasie te monitor − Besluit op ʼn geskikte plek vir die ondersoek  − Besluit hoe om data op te teken  − Besluit op ʼn tyd om die ondersoek te doen  − Maak seker dat deelnemers nie ʼn geskiedenis van alkoholmisbruik het nie  (Merk slegs eerste TWEE) (2) 3.1.5 (a) Nee  (1) (b) - Slegs 1 deelnemer per volume van alkohol  - Die ondersoek was nie herhaal nie (Merk slegs die eerste EEN) (2) 3.1.6 Hoe groter die volume alkohol wat verbruik word hoe langer neem dit om bloedalkoholkonsentrasie te verminder  (2) (14) 3.2 3.2.1 (a) Timpaniese membraan  (1) (b) Koglea /orgaan van Corti (1) (c) Eustachiusbuis  (1) (d) Gehoorkanaal  (1) 3.2.2 ● Die AirPods blok die gehoorkanaal  en voorkom dat die klankgolwe uit die omgewing die timpanum bereik  ● Die geluid van die AirPods is te hard  en die omgewingsgeraas is te stil/sag in vergelyking, so dit word nie agtergekom nie  (Elke punt moet ʼn gekoppelde oorsaak en gevolg verklaring hê.) (4) 3.2.3 (a) Fred  (1) (b) (Fred) se volume is 92 dB /meer as 80 dB Wat meer is as die veilige vlak  van 80 dB is (2) (11) 3.3 3.3.1 (a) Aldosteroon  en adrenalien  (2) (b) Testosteroon  (1) 3.3.2 Pituïtêre klier */hipofise word gestimuleer Om minder TSH in die bloed af te skei  Lae TSH-vlakke stimuleer die tiroïedklier  om minder tiroksien af te skei  Tiroksienvlakke neem af /normaal *  Verpligte punt en VIER ander punte (5) (8) 12
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 3.4 3.4.1 (a) Insulien  (b) Bloedglukosevlak begin daal  (2) 3.4.2 − Instandhouding van ʼn konstante interne omgewing  binne die liggaam ongeag veranderinge in die interne of eksterne omgewing  (2) 3.4.3 VRAAG IS VERWYDER, DIE VRAESTEL SAL UIT 145 WEES. (5) (4) 3.5 3.5.1 Hipotalamus  (1) 3.5.2 • Die liggaamstemperatuur neem afomdat • Bloedvate van die vel verwyd /vasodilasie • Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel  • Meer hitte gaan verlore van die oppervlak van die vel  • Meer bloed vloei na die sweetkliere  • Om meer sweet vry te stel/ sweetkliere raak meer aktief • Verdamping van sweet  • Koel die vel af  MERK ENIGE (5) 3.5.3 Toename in sellulêre respirasie  in spiere produseer meer energie  as hitte (2) (8) [45] TOTAAL AFDELING B: 95 TOTAAL: 145 ADDENDUM Vraag Aanvaar alternatiewe 1.2.2 Stereoskopiese/3D visie 1.5.1 (a) Amniotiese sak/amniotiese ruimte 1.5.1 (b) Uterale wand 2.1.2 (a) Om die endometrium in stand te hou /verdere verdikking van die endometrium 2.2.1 (a) Saadbuis 2.2.2 20 C laer as liggaamstemperatuur/35oC 2.2.5 Indien leerders byvoeg buite die penis/ in die vagina na die term uretra in die vloeidiagram, word punte nogsteeds toegeken. 2.3.2 Die woord DIESELFDE moet in die antwoord teenwoordig wees 13
Downloaded from hlayiso.com 10831/24 14

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all