TELEMATIKA - 2021
EKONOMIE
GR 12
NASIONALE INKOME
Aanbieder: Sakkie Schreiber
Skip to contentStudy guide 


%20June%202025%20Possible%20Answers--3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e/v1-45abc04fbe038cfc315d/card.webp)







_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
View all





GR 12 TSP AANBIEDING NASIONALE INKOME
Grade 12 Economics study guide, 18 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: WCED Study Guides
Economics · Grade 12. Study guide, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Study guide
- Publisher
- WCED Study Guides
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 512.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 18
Document textSearch extracted text and jump to a page.
https://ultradeep.co.za
WELKOM
Beste Graad 12-leerder,
Welkom by die Ekonomie
Telematiese projek van 2021.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
WAT GAAN EK LEER?
Die doel van hierdie sessie is om:
(1) Jou te help om dit wat jy in die klas geleer het vas te lê.
Ons behandel dan ook onderwerpe wat weer in jul matriekjaar
voorkom.
(2) Vlugtige hersiening van Onderwerp 2 :
-Nasionale Rekeninge
(3) Toepaslike vrae en antwoorde.
(4) Hierdie sessie is interaktief en julle kan vrae instuur na die
nommer wat vir julle gegee sal word.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
ONDERWERP 1
Ekonomiese Kringloop
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Die ekonomiese kringloop
HUISHOUDINGS Goedere en dienste
Produksiefaktore
Inkome Besteding
Belastings
Publieke G + D
FINANSIËLE.
SEKTOR
Faktordienste Besteding
L
FAKTORMARK OWERHEID
e S
PRODUKTEMARK
n p
Besteding i G + D
Publieke G + D
a
n
Belasting
a
Ondernemer
g r
s
Wins, rente, lone, Huur
Inkome
Grond, Arbeid, Kapitaal PRODUSENTE
Goedere en dienste
Uitvoere
Besteding Inkome
Reële vloei Invoere
Geld vloei L=S + T + M
BUITELANDSE
J= I + G + X
SEKTOR
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Onderwerp 2
Nasionale Rekening-groottotale
en omskakelings van
Binnelandse groottotale na
Nasionale groottotale
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Nasionale Nasionale
Inkome Besteding
Nasionale
Produksie
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
NASIONALE REKENINGE TOTALE
DRIE maniere om die BBP te bereken
PRODUKSIE INKOME BESTEDING
Basiese Pryse - Faktor koste – Markprys – BBP
BBP(P) BBP(I) (B/E)
Primêre Sektor Vergoeding (salaris, C
Sekondêre rente, huur) I
Sektor Netto bedryfsurplus G
Tersiêre Sektor Vaste kapitalverbruik Residuele items
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Belangrike begrippe by die berekening van nasionale
rekeninge groottotale
1. Faktorkoste: Koste om die verskillende produksiefaktore in dien te neem
2. Basiese pryse : Sluit in die koste van produksie
3. Markprys: Die verkoopprys wat deur die verbruiker betaal word
4. Belasting: ‘n Verpligte betaling deur die landsburger aan die staat.
Direkte belasting = Belasting op inkomste en welvaart
Indirekte belasting = Belasting op besteding
5. Belasting op produkte: Belasting wat gehef word op ‘n porduk of diens bv. BTW of
invoerbelasting.
6. Belasting op produksie: Belasting wat nie gehef word op ‘n spesifieke produk of diens
nie bv. sakelisensies
7.Subsidie op produkte: Subsidie wat gekoppel word aan ‘n spesifieke produk bv.
brood.
8.Subsidie: ‘n Finansiële toelaag of ander vorm van ondersteuning deur die owerheid
om ‘n produk of diens goedkoper aan die publiek te lewer.
9. Subsidie op produksie: Subsidie wat nie aan ‘n produk gekoppel is nie bv.
Indiensnemingsubsidie.
10. Dubbeltelling: Waar ‘n transaksie meer as een keer in berekening gebring word bv.
in die verwerking van koring na brood.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
BBP(P):Berekeningsmetode is gegrond op die byvoeging van die
toegevoegde waarde by elke stadium van die produksieproses.
Landbou, Mynbou, Bosbou, Visssery
Vervaardiging, Konstruksie, Elektrisiteit, Gas,Water
Groot- en Kleinhandel, Versekering, Eiendom
Pryse VOORDAT belasting soos BTW, Invoerbelasting
asook subsidies op produkte in berekening gebring
word.
BBP @ Basiese Pryse sluit reeds Belasting op produksie
en Subsidie op produksie IN. BBP @ Basiese pryse
word met die Produksiemetode verbind.
Om BBP @ Markpryse na BBP @ Basiese Pryse om te
skakel:
BBP @Markpryse + Subsidie - Belasting op produkte
Om BBP na BNP om te skakel:
BBP @ Markpryse PLUS Faktorontvangste vanaf die
buiteland MINUS Faktorbetalings aan die buiteland.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Oefening 1:
Bestudeer die inligting in die onderstaande table en beantwoord die
vrae wat daarop volg:
• BBP volgens ekonomiese aktiwiteit
1. Watter metode word hier gebruik om die
BBP te bereken? (1)
BBP volgens ekonomiese R miljoen
aktiwiteit 2. Bereken die BBP teen Basiese pryse.
Primêre sektor 246 380 Toon alle berekeninge. (3)
Sekondêre sektor 317 965 3. Bereken die BBP teen Markpryse.
Toon alle berekeninge. (4)
Tersiêre sektor 2 750 633
Belasting op produkte 309 486
Subsidie op produkte 17 558
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
BBP(I): Berekeningsmetode is gebaseer op die inkome binne die
landsgrense deur die produksiefaktore verdien.
Wins nadat belasting afgetrek is
Waardevermindering op masjinerie en toerusting
Faktorkoste word saam met die Inkomemetode van
berekening verbind.
Belasting soos SIBW, LBS en sakelisensies
Subsidies bv. indiensnemingsubsidies
Verwys na belasting op produkte soos BTW,
Aksynsregte, Invoerbelasting
Subsidies op produkte bv broodsubsidie
NB: Omskakeling van BBP @ Markpryse na BBP @
Faktorkoste.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Oefening 2:
Bestudeer die inligting in die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat daarop
volg:
1. Definieer die begrip Bruto Binnelandse
BRUTO BINNELANDSE INKOME R Inkome. (2)
MILJOENE
2. Watter inskrywings word deur die letters
Vergoeding van werknemers 1 600 475 A en C onderskeidelik voorgestel? (2)
Netto bedryfsurplus 985 634
3. Omskryf die volgende begrippe:
Verbruik van vaste kapitaal 656 328 3.1 Vergoeding van werknemers (2)
A B 3.2 Netto bedryfsurplus (2)
3.3 Vaste kapitaal verbruik (2)
Ander belasting op produksie 86 923
Ander subsidie op produksie 14 382 4. Onderskei tussen belasting op produkte en
ander belasting op produksie.
C D Verskaf ‘n voorbeeld van elk. (6)
Belasting op produkte 309 486
5. Onderskei tussen subsidies op produkte en
Subsidies op produkte 17 558 ander subsidies op produksie. (6)
Bruto Binnelandse Produk teen E
Markpryse 6. Bereken die waardes wat deur die letters
B, D en E voorgestel word.
Primêre inkome van die res van die 84 566 Toon al jou berekeninge. (10)
wêreld
Primêre inkome aan die res van die 103 788 7. Bereken die Bruto Nasionale Inkome.
wêreld Toon al jou berekeninge. (3)
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
BBP(B/E) word bereken deur die totale besteding op alle
finale goedere en dienste binne die landsgrense bymekaar te
tel
C = Verbruikersgoedere en Dienste
I = Investering; Ingesluit eienaarskap van grondstowwe
G = Owerheidsbesteding op Nasionale, Provinsiale en
Plaaslike vlak
Transaksies wat nie by enige van bogenoemde pas nie.
= Die besteding van Inkome op Binnelandse Produksie
Die R-waarde van Uitvoere minus Invoere.
Let op die omskakelings van
(1) BBB na BBP en
(2) Omskakelings van Binnelandse Groottotale na
Nasionale Groothede.
(3) Beginsel van Toegevoegde Waarde
(4) Dubeltelling
(5) Gebruike van Nasionale Rekeninge Totale
-Bepaal die lewenstandaard van werknemers
-Vergelyk welvaartsvlakke met ander lande
-Meet die ekonomiese groei van opeenvolgende jare
-Dui die belangrikheid van verskillende sektore aan.
(6) Standardisering van totale soos voorgeskryf deur VN
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Oefening 3:
Bestudeer die inligting in die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat daarop
volg:
1. Watter metode word gebruik om die BBP te
NASIONALE BESTEDING R bereken? (1)
MILJOENE
2. Omskryf die begrip: “Residuele items” (2)
Finale verbruiksbesteding 2 088 532
3. Gee die korrekte simbole wat vir die
Verbruiksbesteding deur die 780 496 volgende gebruik word:
oweheid 3.1 Verbruiksbesteding deur
huishoudings (1)
Bruto kapitaalvorming 620 531 3.2 Besteding deur die owerheid. (1)
3.3 Bruto kapitaalvorming (1)
Residuele items 38 288 3.4 Besteding deur buitelanders op
Suid-Afrikaanse produkte. (1)
Besteding deur buitelanders op 975 441 3.5 Besteding deur Suid-Afrikaners op
Suid-Afrikaanse goedere en dienste buitelandse produkte. (1)
Besteding deur Suid-Afrikaners op 896 382 4. Gee ‘n sinoniem vir elk van die volgende:
buitelandse goedere en dienste 4.1 Bruto kapitaalvorming (1)
4.2 Besteding deur buitelanders op
Suid-Afrikaanse produkte. (1)
5. Bereken die BBP teen markpryse . (5)
Toon alle berekeninge.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Hersieningsoefening 4:
Bestudeer die inligting in die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat daarop
volg:
R
MILJOENE 4.1 Skryf ‘n formule neer om elk van die
volgende te bereken:
Bruto Nasionale Inkome teen 3 244 304 (a) Bruto Nasionale Inkome na Bruto
markpryse Binnelandse Produk teen Markpryse (3)
Vergoeding van die werknemers 1 523 110
(b) Bruto Binnelandse Produk teen
Netto bedryfsurplus A
Markpryse na Bruto Binnelandse Produk
Vaste kapitaal verbruik 406 937 teen basiese pryse. (3)
Belastings: (c) BBP teen basiese pryse na BBP teen
Op produkte 423 813 faktorkoste. (3)
Op produksie 70 541 4.2 Bereken die volgende:
Subsidies: 4.2.1 BBP teen markpryse (3)
Op produkte 21 765 4.2.2 BBP teen basiese pryse (3)
Op subsidies 8 362
4.2.3 BBP teen faktorkoste (3)
Primêre inkomste aan die res van 251 374
4.2.4 Die waarde wat deur A voorgestel
die wêreld
word. (3)
Primêre inkomste van die res van 70 942
die wêreld
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Einde van sessie
https://tvetpapers.co.za
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Economics.
- Grade 12 Economics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Economics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Economics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Economics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Economics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Memo

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 Paper 1 Free State Mock 2025 Question Paper
%20June%202025%20Possible%20Answers--3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e/v1-45abc04fbe038cfc315d/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 Gauteng June 2025 Memo (English)

Question paper
Economics Grade 12 Paper 1 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper
Related documents

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 Paper 2 NW June 2025 Question Paper (English)
_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 Eastern Cape June 2024 Question Paper
More from Grade 12 Economics

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 Question Paper (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (English)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)

Question paper