MIKRO-EKONOMIE
GR 12
ONVOLMAAKTE MARKTE
-DIE MONOPOLIE
-OLIGOPOLIEË
-MONOPOLISTIESE MEDEDINGING
AANBIEDER: Sakkie Schreiber
Skip to contentStudy guide 


%20June%202025%20Possible%20Answers--3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e/v1-45abc04fbe038cfc315d/card.webp)







_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
View all





GR 12 TSP AANBIEDING ONVOLMAAKTE MARKTE
Grade 12 Economics study guide, 22 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: WCED Study Guides
Economics · Grade 12. Study guide, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Study guide
- Publisher
- WCED Study Guides
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 619.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 22
Document textSearch extracted text and jump to a page.
https://ultradeep.co.za
‘n Monopolie is ‘n markstruktuur waar
daar net EEN verkoper van ‘n goed of
diens is
Toegang tot die
mark is
Die monopolis
Dit is ‘n unieke geblokkeer
as
produk met (deur koste,
alleenverskaffer
geen naby wetgewing,
vorm ook die
substitute nie patente,
bedryf
eksklusiewe
regte
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
KENMERKE /EIENSKAPPE VAN MONOPOLIEË
Word gekonfronteer met vraagkurwe
• Alhoewel monopolis die enigste verskaffer is, ding hy mee om die
verbruiker se besteebare inkomste
• Normale vraagkurwe na produk met negatiewe helling bestaan
Prys/Produksievlak
• Monopolis kan besluit teen watter prys en hoeveelheid hy wil produseer.
• Monopolis word egter blootgestel aan markkragte
Kom voor substitute te staan
• Alhoewel monopolis ‘n unieke produk of diens lewer, bestaan daar wel
substitute bv selfoon vir landlyntelefoon.
Geniet gunstige omstandighede
• In sekere geografiese areas mag verskaffer van bv melk / grondstof ‘n
buitengewone voordeel geniet.
• Wette mag verskaffer beskerm bv die poskantoor
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Uitbuiting van verbruikers kan voorkom
• Monopolis kan produksievlakke beperk en pryse buitensporig verhoog.
• Owerheid neem stappe teen uitbuiting van verbruikers.
Markinligting
• Verkopers en kopers het volle kennis aangaande heersende
marktoestande
Marktoetrede
• Toetrede tot die mark kan ten volle geblokkeer wees
• Marktoetrede word belemmer deur bv. ekonomieë van skaal, beperkte
markgrootte, eksklusiewe eienaarskap van grondstowwe, patente,
lisensies, alleenreg
Natuurlike monopolieë vs kunsmatige monopolieë
• Natuurlike monopolieë ontstaan weens ekonomiese kostes bv hoë
oprigtingskoste bv kragvoorsiening, of die onderneming is in staatsbesit
• Kunsmatige monopolie onstaan deur nie-ekonomiese hindernisse soos
lisensies, patente, wat ‘n wetlike reg verleen bv selfoonmaatskappye
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Vraag 1
1.1 Beantwoord die volgende vrae:
1.1.1 Gee TWEE voorbeelde van veranderlike koste. (2 x 1) (2)
1.1.2 Wat is die verhouding tussen die MK kurwe en GK kurwe. (1 x 2) (2)
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
1.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
1.2.1 Watter kromme verteenwoordig die
gemiddelde-inkomste (GK)- kromme? (1)
1.2.2 Hoeveel firmas domineer hierdie tipe
mark? (1)
1.2.3 Waarom lê die marginale-inkomste(MI)
-kromme onder die vraagkromme? (2)
1.2.4 Waarom sal die monopolis nie uitermate
hoë pryse vir sy/haar produk kan vra nie?
(2)
1.2.5 Op die grafiek hierbo trek die
gemiddeldekoste- en marginale koste
-kurwes om ekonomiese wins aan te dui.
(4)
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
1.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
ESKOM SE 20% VERHOGINGSVERSOEK IS SOOS “OM WATER OPDRAAND TE
STOOT”
Eskom sê dat sy likiditeit drasties beïnvloed is deur die verhoging van 2,2% vir die
2018 finansiële jaar, wat laer is as die inflasietarief. Die tariefverhoging van 5,23% vir
die jaar, soos voorgestel deur Nersa, sal die likiditeit van die maatskappy verder
beïnvloed. Volgens die voorsitter, was Eskom besig om “water opdraand te stoot”
deur vir ʼn tariefverhoging van 20% te vra. ”Tariewe is nie noodwendig die
wondermiddel om al Eskom se probleme op te los nie, maar dit is ook nie regverdig
om ʼn onverbiddelike houding teenoor die energie-reguleerder te hê nie.”
[Bron New Age, 31 Januarie 2018]
1.3.1 Waarom word ESKOM beskou as ‘n prysmaker? (1)
1.3.2 Wie is die reguleerder van energie in Suid-Afrika? (1)
1.3.3 Beskryf kortliks die term onvolmaakte mark. (2)
1.3.4 Beskryf kortliks die aard van die produk wat Eskom lewer. (2)
1.3.5 Waarom, in teenstelling met ‘n tipiese monopolie, maak
Eskom nie ‘n wins oor die langtermyn nie? (2 x 2) (4)
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
1.4 Onderskei tussen natuurlike en kunsmatige monopolieë. (4 x 2) (8)
Antwoordruimte vir Vraag 1.4
1.5 Evalueer die uitwerkings van monopolieë op die ekonomie. (8)
Antwoordruimte vir Vraag 1.5
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
‘n Markstruktuur
waar die mark ’n Oligopolie
deur ‘n paar met slegs twee
verkopers verkopers is ‘n
oorheers word duopolie
Omskrywing ‘n Klein groepie
van ‘n ondernemings Produsente is
wat saam kan onderling
oligopolie span om die afhanklik van
prys en mekaar
produksievlak in
die mark te
domineer
Identiese ‘
Gedifferensieerde
produkte soos: ‘n produkte soos:
Staalbedryf,
Handelsbanke,
broodbedryf, koerante,
sementbedryf lugrederye.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Oligopolie
• KENMERKE:
1. ‘n Klein aantal groot firmas oorheers die bedryf bv. die broodbedryf
2. Produkte kan baie eenders wees soos staal, maar ook gedifferensieerd
soos motors en koerante
3. Ondernemings weet hul aksies word dopgehou en reaksies van
mededingers kan hul optrede volg.
4. Produkte het naby substitute.
5. Nuwe produsente kan die mark betree maar daar bestaan
toetredingsversperrings.
6. Produkdifferensiasie bestaan – gebruik metodes om uniekheid te
beklemtoon.
7. Prysmededinging kan tot prysoorloë lei daarom wend oligopoliste hulle
tot nie-prysmededinging bv. – advertensies, internetverkope, langer
winkelure, borgskappe.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Samespanning in die oligopolie mark
-Onder oligopolistiese toestande kan geen besigheid seker wees van die beleid en
optrede van hul mededingers nie.
-Om hierdie onsekerheid te verminder kan samespanning op die volgende twee
maniere tussen besighede plaasvind:
Kartelvorming Prysleierskap
• Openlike en formele same= • Formele samespanning
spanning tussen besighede met die (kartelvorming ) word normaalweg
spesifieke doel om ‘n kollektiewe verbied.
monopolie te vorm.
• Dit lei dikwels tot stilswyende
• Onsekerheid tussen hulle word samewerking.
verminder deur ooreen te kom oor
die pryse wat hulle gaan vra en die • Prysseine deur markleiers vorm
hoeveelhede wat geproduseer moet dikwels die kern van prysleierskap.
word.
• Prysnavolgers volg dikwels deur hul
• Die voordele van kartelvorming is pryse ook te verhoog.
hoër wins, besluite oor
produksievlakke en dis moeiliker
vir mededingers om tot die mark toe • Kom voor in bv. staal- en
te tree. transportbedryf.
• Bekendste kartel is OPUL (Olie
Produserende Uitvoerlande)
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Vraag 2
2.1 Beantwoord die volgende vrae:
2.1.1 Noem TWEE voorbeelde van samespanning. (2 x 1) (2)
2.1.2 Waarom span besighede saam in ʼn oligopolistiese mark? (1 x 2) (2)
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
2.2 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.
2.2.1 Wat is die aard van die diens wat deur bostaande ondernemings aangebied word? (1)
2.2.2 Hoe lyk die vorm van die vraagkurwe van die oligopolie? (1)
2.2.3 Verduidelik kortliks die begrip oligopolie. (2)
2.2.4 Wat beteken dit vir Vodacom om ʼn dominante onderneming te wees? (2)
2.2.5 Hoe word oligopoliemededingers deur samespanning bevoordeel? (4)
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Die geknakte kurwe van
‘n oligopolie Die verhaal van twee helftes
1.Ondernemings wil altyd hul
winste maksimeer en hul markaandeel
behou. P Elastiese deel van
vraagkurwe (V = GI)
Prys
2. Firmas kan hul pryse verlaag of
verhoog.
d D
3. Mededingers kan hul volg of nie
reageer. P2
4. Verhoog die prys effens, dan krimp P1 B
hul markaandeel d
5.Verlaag die prys, gaan nie
Onelastiese
markaandeel beduidend vergroot deel van
nie want ander firmas kan ook hul
prys verlaag – kan lei tot ‘n
vraagkurwe
prysoorlog P3 (V= GI)
6.Firmas verkies prysstabiliteit D
7. Die geknakte vraagkurwe GI = V
verduidelik nie hoe pryse en
produksievlakke van oligopolieë
vasgestel word nie.
8.Die geknakte kurwe dui op die O q1 q2 q3 Q
interafhanklikheid en onsekerheid
in oligopolistiese markte.
Hoeveelheid
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Monopolistiese mededinging
1. Omskrywing van markstruktuur:
Monopolistiese mededinging is ‘n markstruktuur met baie kopers en
verkopers, waar toetrede maklik is en gedifferensieerde produkte verkoop
word.
Hierdie struktuur is ‘n hibriede struktuur wat elemente van ‘n volmaakte mark
sowel as die van ‘n monopolie bevat.
2. Ondernemings wat onder monopolistiese mededinging opereer en
produkte wat verhandel word
Huishoudelike Surf, Sunlight Liquid, Handy Andy, Jik, Omo, Mr Muscle
skoonmaak middels
Klerewinkels Jet, Pep Stores, Woolworths, Sales House, Foschini,
Mr Price
Voedsel Tastic rys, Koo, Huletts, Iwisa, Parmalat, Rhodes
Kitskos verskaffers KFC, Chicken Licken, Steers, Wimpy, Nando’s, Spur
Tandepaste Colgate, Aquafresh, Mendatent P, Sensodine, Oral B
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
KENMERKE /EIENSKAPPE VAN MONOPOLISTIESE MEDEDINGING
• Aard van die produk
-Alhoewel die produkte dieselfde behoefte bevredig, is dit nie identies nie en ook nie dieselfde nie.
• Verskille is soms denkbeeldig met slegs die naam of verpakking wat verskil bv. suiker.
• Toetrede tot die mark.
-Toetrede tot die mark is vry en daar bestaan geen hindernisse nie.
• Beheer oor die prys
-Ondernemings het min beheer oor die prys van die produkte.
• Markinligting
-Kopers en verkopers het onvolledige inligting oor die mark.
• Groot aantal diverse ondernemings
-Weens produkdifferensiasie kan ‘n vraag- en aanbodkurwe nie afgelei word nie.
-‘n Ewewigsprys vir ‘n enkele produk kan nie vasgestel word nie.
-‘n Reeks sal eerder ter sprake wees bv. ‘n sekere tipe koeldrank
- Die term bedryf verwys na al die verkopers van ‘n gedifferensieerde produk
• Dit is dikwels plaaslik
-Monopolistiese mededinging kom algemeen in die kleinhandel en dienstesektor voor bv
klerasiewinkels, apteke, vulstasies.
-Firmas het soms ‘n sekere monoplistiese mag as gevolg van ligging, beter diens en
uniekheid van hul produk of diens. Die monopolistiese mag is egter nie baie sterk nie
• Samespanning
-Daar is baie produsente en dit maak samespanning onmoontlik.
-Daar bestaan geen ooreenkomste ten opsigte van pryse en produksiehoeveelhede nie.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
Nie-prys mededinging
• Dit is mededinging op grond van
produkdifferensiasie deur advertensies en goeie
diens eerder as pryse.
• Produkdifferensiasie verhoog die vraag na die
produk en verlaag die pryselastisiteit van die vraag-
kurwe.
• Deur produkvariasies toe te pas bv. dieselfde
produkte met verskillende handelsname.
• Deur handelsmerkgetrouheid te beklemtoon.
• Toekenning van lojaliteitspunte.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
2.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
2.3.1 Gee EEN voorbeeld van monopolistiese mededinging in die inligting hierbo. (1)
2.3.2 Identifiseer, in die inligting hierbo, EEN metode wat in nie-prysmededinging
gebruik word. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term monopolistiese mededinging. (2)
2.3.4 Hoe verskil 'n monopolistiese mededinger van 'n volmaakte mededinger
ten opsigte van markinligting? (2)
2.3.5 Hoekom verdien monopolistiese mededingers slegs 'n normale wins op lang
termyn? (2 x 2) (4)
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
2.4 Verduidelik, met behulp van 'n goed benoemde grafiek, waarom die
oligopolis nie deur middel pryse sal meeding om sy/haar markaandeel
te vergroot nie. (8)
Antwoordruimte vir Vraag 2.4
2.5 Hoe kan oligopolistiese firmas hul sukseskoers verhoog deur van
nie-prys mededinging gebruik te maak? (8)
Antwoordruimte vir Vraag 2.5
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
OPSOMMING Volmaakte Onvolmaakte mededinging
VAN mededinging
MARKSTRUKTURE
Eienskappe/ Monopolie Oligopolie Monopolistiese
Kriteria mededinging
Aantal besighede Groot aantal kopers en Slegs een verkoper Klein aantal Groot aantal
verkopers. Nie een en baie kopers verkopers en baie verkopers en
groep kan die prys kopers. kopers.
beïnvloed nie
Aard van die Produkte is homogeen Produk is uniek met Produkte kan Produkte is
produk / identies. Geen geen nabye homogeen of gedifferensieerd
handelsmerke bestaan substituut nie gedifferensieerd
nie. wees.
Toetrede Vrye toegang of Toegang is Wissel van vry tot Vrye toetrede of
uittrede uit die mark geblokkeer of beperk uittrede
beperk
Markinligting Kopers en verkopers Kopers en Onvolledige Inligting vir kopers
het volmaakte inligting verkopers het volle markinligting en verkopers is
van heersende kennis van bestaan tussen onvolledig.
marktoestande marktoestande kopers en verkopers
Beheer oor pyse Kopers en verkopers is Monopolis is Oligopoliste het ‘n Besighede het min
prysnemers – geen prysbepaler – pryse redelike mate van beheer oor die
beheer oor pryse word nie deur beheer oor die pryse van produkte.
markmeganisme pryse.
https://tvetpapers.co.za
vasgestel nie.
https://ultradeep.co.za
VERVOLG Volmaakte Monopolie Oligopolie Monopolistiese
mededinging mededinging
Vraagkurwe van Horisontale kurwe – Vraagkurwe daal Vraagkurwe(s) het Vraagkurwe daal van
besigheid se Volmaak elasties van links na regs – dalende verloop. links na regs.
produk negatiewe Ook bekend as
gradiënt. geknakte kurwe
Ekonomiese wins Slegs moontlik op Die monopolis kan Kan ekonomiese Ekonomiese wins is
die korttermyn. Op ekonomiese wins wins op die kort moontlik op die
langtermyn kan slegs op die korttermyn termyn maak. korttermyn. Op die
normale wins behaal sowel as die Prysstabiliteit is langtermyn sal
word. langtermyn behaal belangrik in die normale wins behaal
mark. word.
Pareto / Doeltreffend Doeltreffend Doeltreffend Doeltreffend
Toewysings
doeltreffendheid
(Hulpbronne word
op mees
doeltreffende
manier toegedeel)
Produksie/Tegniese Doeltreffend Ondoeltreffend uit Ondoeltreffend uit Ondoeltreffend uit die
doeltreffend= heid die oog van die die oog van die oog van die
is teen laagste gemeenskap gemeenskap gemeenskap
koste)
Voorbeelde Internasionale Eskom, DStv Petrol maatskappye, Kitskos voorsieners,
kommodoteitsmarkte Selfoonmaatskappye klerewinkels,
bv. goud, olie, JE , huishoudelike
https://tvetpapers.co.za meubels
https://ultradeep.co.za
Einde van aanbieding
https://tvetpapers.co.za
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Economics.
- Grade 12 Economics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Economics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Economics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Economics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Economics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Memo

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 Paper 1 Free State Mock 2025 Question Paper
%20June%202025%20Possible%20Answers--3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e/v1-45abc04fbe038cfc315d/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 Gauteng June 2025 Memo (English)

Question paper
Economics Grade 12 Paper 1 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper
Related documents

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 Paper 2 NW June 2025 Question Paper (English)
_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 Eastern Cape June 2024 Question Paper
More from Grade 12 Economics

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 Question Paper (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (English)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)

Question paper