Skip to content
Study guide

GR 12 TSP AANBIEDING VOLMAAKTE MARKTE

Grade 12 Economics study guide, 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Publisher: WCED Study Guides

Subject: EconomicsGrade 1211 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
MIKRO-EKONOMIE GR 12 VOLMAAKTE MARKTE AANBIEDER: Sakkie Schreiber
https://ultradeep.co.za VOLMAAK MEDEDINGENDE MARK Die volmaakte marktstruktuur bestaan waar daar baie soortgelyke ondernemings bestaan wat identiese produkte produseer. Pryse word slegs deur VRAAG en AANBOD vasgestel Eienskappe van volmaakte markte 1.Baie kopers en 5.Produkte is 4.Geen identies – geen verkopers in die mark 7.Firmas beperkings handelsname streef na op toetrede bestaan maksimum 2.Kopers en verkopers /uittrede uit 6.Kopers en wins tree onafhanklik van die mark verkopers het mekaar op volledige markkennis 3.Kopers en verkopers is 8.Voorbeelde van prysnemers en kan nie volmaakte 9.Vraagkurwe is die prys beïnvloed nie mededinging is die JE en bemarking van landbouprodukte https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za Korttermyn vs Langtermyn produksie- vermoë van ‘n onderneming Korttermyn Langtermyn • Addisionele veranderlike • Addisionele tegnologie kan produksiefaktore (arbeid, ingestel word. kapitaal, hulpbronne) word in diens geneem. • Onderneming kan vergroot word of ‘n nuwe aanleg gebou word. • Oortydwerk word ingestel. • Nuwe ondernemers kan tot die • ‘n Skofstelsel word ingestel. bedryf toetree. • Ekonomiese wins is haalbaar • Ondernemings sal teen laagste op die korttermyn. gemiddelde koste produseer • Slegs normale wins sal behaal word. https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za Mededingings= tribunaal: Oorweeg die aanbevelings en maak ‘n beslissing Mededingings= Mededingings= kommissie: Appèlhof: Ondersoek Hanteer alle dispute beperkende praktyke Het dieselfde status en doen as ‘n hoër hof aanbevelings SA se Mededingings= beleid: Voorkom misbruik van mag, Voorkom beperkende praktyke https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za Vraag 1 1.1 Beantwoord die volgende vrae: 1.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste. (2 x 1) (2) 1.1.2 Hoe kan ʼn tekort aan inligting veroorsaak dat ʼn entrepreneur die verkeerde besluite neem? (1 x 2) (2) 1.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 1.2.1 Identisifeer die markprys in die grafiek hierbo. (1) 1.2.2 Identifiseer ‘n punt uit die grafiek waar GK vir MK sny (1) 1.2.3 Beskryf kortliks die term gelykbreekpunt. (2) 1.2.4 Wat gebeur by punt d? (2) 1.2.5 Verduidelik wat sal gebeur indien die markprys verhoog word tot R50. (2 x 2) (4) https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 1.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae 1.3.1 Identifiseer die hoeveelheid wat die firma by die ewewigspunt sal produseer. (1) 1.3.2 Watter kromme verteenwoordig die markprys vir die volmaakte mededinger? (1) 1.3.3 Beskryf kortliks die term normale wins. (2) 1.3.4 Wat sal die uitwerking (impak) op die mark wees as baie ondernemings hierdie bedryf verlaat? (2) 1.3.5 Teken die grafiek hierbo oor en voeg die gemiddelde veranderlike kostekromme (GVK) in om die sluitingspunt duidelik aan te dui. (4) https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 1.4 Bespreek prysvorming van ‘n individuele firma onder volmaakte mededinging met behulp van ‘n goed benoemde grafiek. (8) 1.5 Met behulp van ’n grafiek met volledige byskrifte, verduidelik ekonomiese verlies in ’n volmaakte mark. (8) Vraag 2 2.1 Beantwoord die volgende vrae: 2.1.1 Noem enige TWEE instellings wat onregverdige mededinging in Suid-Afrika reguleer. (2 x 1) (2) 2.1.2 Waarom is 'n volmaakte mededinger nie in staat om die markprys te beïnvloed nie? (1 x 2) (2) https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 2.2 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg. 2.2.1 Identifiseer die ewewigspunt van bogenoemde individuele besigheid. (1) 2.2.2 Watter tydsperiode word in die bostaande grafiek voorgestel? (1) 2.2.3 Wat is die rede vir die afwaarts hellende vraagkurwe in hierdie industrie? (2) 2.2.4 Waarom word daar na besighede in hierdie industrie as prysnemers verwys? (2) 2.2.5 Hoe sal nuwe toetreders (besighede) die volmaakte mark beïnvloed? (2 x 2) (4) https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 2.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Identifiseer die markstruktuur in die grafiek hierbo. (1) 2.3.2 Gee die waarde van die markprys wat hierbo uitgebeeld word (1) 2.3.3 Hoe sal hierdie ewewigsposisie op lang termyn verander? (2) 2.3.4 Watter omstandighede moet bestaan om hierdie besigheid te laat sluit? (2) 2.3.5 Bereken die ekonomiese verlies wat hierdie besigheid in die gesig staar. (4) https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 2.4 Gebruik 'n grafiek van totale koste (TK) en totale inkomste (TI) om winsmaksimering in 'n volmaakte mark te verduidelik. (8) Antwoordruimte vir Vraag 2.4 2.5 Hoe effektief is die mededingingsbeleid by die regulering van samesmeltings en oornames in Suid-Afrika? (8) Antwoordruimte vir Vraag 2.5 https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za EINDE VAN AANBIEDING https://tvetpapers.co.za

Study this subject

Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Economics.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Economics

View all