Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2018
GRAAD 11
EKONOMIE
VRAESTEL 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
13 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2018 papers %20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)

%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)


%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b/v1-e2da5fe07f9ef2387faa/card.webp)
View all

_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)


Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2018 QP (Afr)
Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Gauteng November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1006.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng November 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 2
Vraestel 2 GRAAD 11
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIE
Vraestel 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in jou ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Skryf die nommer van die vraag bo-aan die antwoord.
5. Lees die vrae sorgvuldig en begin elke antwoord op ʼn NUWE bladsy.
6. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Laat 2 – 3 reëls oop tussen onderafdelings van vrae.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde ooreenstem met die kognitiewe vereistes van die
vrae.
9. Gebruik slegs blou of swart ink.
10. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 3
Vraestel 2 GRAAD 11
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde op die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1 Die reaksie van die hoeveelheid gevra van ʼn bepaalde goed teen
veranderinge in die prys van ʼn verwante goed word na verwys
as ... elastisiteit.
A prys
B inkomste
C aanbod
D kruis
1.1.2 Baie maatskappye wat heterogene produkte verkoop , staan
bekend as ...
A monoplieë.
B oligopolieë.
C monopolistiese kompetisie.
D volmaakte kompetisie.
1.1.3 Die prys van ʼn goed of diens, in terme van ʼn ander goed of diens,
is ʼn ... prys.
A relatiewe
B absolute
C vaste
D veranderlike
1.1.4 Roomys en roomyshorinkies / keëls is ... produkte.
A substituut
B komplementêre
C homogene
D heterogene
1.1.5 Die owerhede subsidieer basiese dienste soos ... aan die armes
om armoede te verlig.
A onderwys
B watertoevoer
C gesondheidsorg
D polisiedienste
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 4
Vraestel 2 GRAAD 11
1.1.6 Die verandering van wette, regulasies of gebruike rakende
grondbesit om herverdeling van landbougrond toe te laat, staan
bekend as ...
A grondhervorming.
B grondrestitusie.
C landgryp.
D grondgebruik.
1.1.7 Afrika word gesien as deel van die ...
A ontwikkelde wêreld.
B Noordelike verdeling.
C ontwikkelende wêreld.
D eerste wêreld.
1.1.8 Ontbossing in tropiese gebiede is ʼn probleem omdat dit ...
A ʼn gevaarlike toename in biodiversiteit veroorsaak.
B veroorsaak dat minder koolstofdioksied uit die atmosfeer
geabsorbeer word.
C veroorsaak oorbevolking in die tropiese gebiede.
D veroorsaak dat meer koolstofdioksied word uit die atmosfeer
geabsorbeer.
(8 x 2) (16)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 5
Vraestel 2 GRAAD 11
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B om by ʼn item in KOLOM A te pas. Skryf
slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Pryselastisiteit van A Verander wanneer die totale uitsette
aanbod verander
1.2.2 Substituut B Om die vrylating van koolstofdioksied te
verminder
1.2.3 Veranderlike koste
C Die voorraad bates wat die omgewing bied,
1.2.4 Armoede-gaping soos grond en water
1.2.5 Landelike gebiede D ʼn Elastisiteitskoëffisiënt groter as 1
1.2.6 Absolute voordeel E ʼn Lae bevolkingsdigtheid en baie van die
grond is aan landbou toegewy
1.2.7 Die Kyoto-protokol
F Alle vervaardigde hulpbronne soos
1.2.8 Natuurlike kapitaal masjinerie en gereedskap
G Goed wat deur ander soortgelyke goedere
vervang kan word
H Kom voor wanneer ʼn land meer van ʼn
produk kan produseer as ʼn ander land wat
dieselfde hoeveelheid hulpbronne gebruik
I Meet die tekort aan inkomste wat benodig
word om die inkomste van ʼn baie arm
persoon tot by die armoedegrens te laat
styg (8 x 1) (8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 6
Vraestel 2 GRAAD 11
1.3 Identifiseer die term wat beskryf word deur elk van die volgende stellings.
Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die
ANTWOORDBOEK neer.
GEEN afkortings en akronieme mag gebruik word nie.
1.3.1 ʼn Term wat gebruik word om die hoeveelheid tevredenheid uit te
druk wat ʼn verbruiker ontvang uit die verbruik van ʼn goed of diens.
1.3.2 Produkte van presies dieselfde soort (identies, gestandardiseerd)
1.3.3 Die geleentheidskoste vir die gebruik van die eienaar se
persoonlike hulpbronne in die produksie van goedere en dienste
1.3.4 Meet armoede deur die uitgawes te bepaal wat nodig is om ʼn
voorafbepaalde minimumvlak van voeding te koop
1.3.5 Beperk die hoeveelheid van ʼn produk wat ingevoer kan word
1.3.6 Om die omgewing so te bestuur dat dit beskerm sal word teen
verandering (6 x 1) (6)
AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 7
Vraestel 2 GRAAD 11
AFDELING B
Beantwoord slegs TWEE vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE kenmerke van nut. (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoe vind onvolmaakte markstrukture plaas? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.
Volmaakte mark
Prys P Prys P
V A
P = GI = MI
30 30
A V
0 100 Q 0 100 Q
Hoeveelheid Hoeveelheid
Die industrie Die individuele besigheid
2.2.1 Beskryf die vorm van die individuele besigheid se vraagkromme. (1)
2.2.2 Noem die markprys in die grafieke hierbo. (1)
2.2.3 Verduidelik kortliks wat langtermyn-koste van ʼn besigheid is. (2)
2.2.4 Hoekom is ʼn besigheid in die volmaakte mark ʼn prysnemer? (2)
2.2.5 Hoe word die prys van ʼn volmaakte mark oor die langtermyn
beïnvloed? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 8
Vraestel 2 GRAAD 11
2.3 Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.
Hoe inkomste en prysveranderinge die vraag beïnvloed
Wanneer ekonome ons vertel dat die vraag na basiese voedselprodukte ‘onelasties’ is,
word dit dikwels verkeerd verstaan dat die vraag nie daal as voedselpryse verhoog word
nie.
In werklikheid beteken dit net dat die hoeveelheid gevra, met ʼn kleiner persentasie as die
styging in pryse sal afneem.
Benewens die reaksie van vraag na prysveranderings (pryselastisiteit), beïnvloed
verandering in inkomste die gevraagde hoeveelhede (inkomste-elastisiteit).
As vraag met ʼn hoër persentasie afneem as die styging in pryse (elastiese vraag), sal
bruto inkomste afneem; as die hoeveelheid aanvraag met ʼn laer persentasie afneem, sal
bruto inkomste verhoog.
[Bron: Farmer’s week ly; 5 Februarie 2018]
2.3.1 Gee EEN rede hoekom voedsel ʼn onelastiese vraag het. (1)
2.3.2 Noem EEN voorbeeld van normale goedere. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term inkomste-elastisiteit. (2)
2.3.4 Sal ʼn produsent met ʼn eenheidselastiese vraag, prys gebruik om
sy winste te verhoog? Verduidelik. (2)
2.3.5 Waarom is die vraagelastisiteit van belang vir die ekonomie? (4)
2.4 Verduidelik die verhouding tussen die goederemark en die faktormark.
(2 x 4) (8)
2.5 Gebruik ʼn goed-benoemde grafiek en verduidelik hoe die vraagkromme van
melk sal reageer as die prys van koffie afneem. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 9
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE van die millennium ontwikkelingsdoelwitte.
(2 x 1) (2)
3.1.2 Watter impak het MIV / Vigs op armoede? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Die Handelsagenda
... en die skeidsregter dring
daarop aan dat hierdie
hindernisse tot handel
verwyder word
WHO
‘GELYKE SPEELVELD’
[Bron: http://www.herinst.org/BusinessManagedDemocracy/government/trade/index.html ]
3.2.1 Noem EEN hooffunksie van die Wêreldhandelsorganisasie (WHO). (1)
3.2.2 Hoekom word die VSA gesien as ʼn eerstewêreld-land? (1)
3.2.3 Omskryf kortliks die term handelsooreenkoms. (2)
3.2.4 Hoekom is handelsversperrings sleg vir die ekonomie van ʼn land? (2)
3.2.5 Hoe sal die storting van Amerikaanse hoenders in Suid-Afrika, die
plaaslike hoenderboere beïnvloed? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 10
Vraestel 2 GRAAD 11
3.3 Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Suid-Afrika se Welsyn suksesverhaal: Armoede-verminderende Sosiale Toelaes
Ten spyte daar van dat Suid-Afrika as ʼn middel-inkomste land geklassifisseer word deur
internasionale standaarde het Suid-Afrika ʼn progressiewe sosiale sekerheidstelsel. Suid-
Afrika se maatskaplike toelaagnetwerk het gegroei tot die grootste in die ontwikkelende
wêreld.
Die groei van werklike inkomste met en sonder toelaes
Jaarlikse groeikoers van inkomste
Inkomste met toelaes
Inkomste sonder toelaes
[Bron: Eie berekeninge met gebruikmaking van GHS 1995 + GHS 2010 data]
3.3.1 Verskaf ʼn rede hoekom Suid-Afrika as ʼn middel-inkomste land
beskou word. (1)
3.3.2 Waar kry die regering die fondse om maatskaplike toelaes te
betaal? (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die term absolute armoede. (2)
3.3.4 Hoe beïnvloed die betaling van maatskaplike toelaes die inkomste
van arm mense? (2)
3.3.5 Hoe beplan die regering om die uitdagings van vroue in landelike
gebiede aan te spreek? (2 x 2) (4)
3.4 Verduidelik hoe die gebrek aan produktiewe hulpbronne en die gebrek aan
opleiding en behoorlike vaardighede armoede veroorsaak. (2 x 4) (8)
3.5 Evalueer die effek van globalisering op die Suid-Afrikaanse ekonomie. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 11
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van besoedeling. (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoekom is die hoeveelheid gevra van gewoontevormende
produkte se prys onelasties? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.
Totale Marginale Totale
Prys Hoeveelheid Wins / verlies
Inkomste Inkomste Koste
8 1 8 20
8 2 16 A 25
8 3 24 28
8 4 32 30 B
8 5 40 35
4.2.1 Identifiseer die markstruktuur wat in die tabel hierbo
verteenwoordig word. (1)
4.2.2 Gee die formula om totale Inkoste te bereken. (1)
4.2.3 Omskryf kortiks die term marginale inkomste. (2)
4.2.4 Stem jy saam dat die waarde van die gemiddelde inkomste R8 is?
Motiveer jou antwoord. (2)
4.2.5 Bereken die waardes van A en B. Wys alle berekeninge. (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 12
Vraestel 2 GRAAD 11
4.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Ten spyte van baie beduidende
ontwikkelingswinste wêreldwyd, wat baie
miljoene mense uit absolute armoede
opgehef het, is daar aansienlike bewyse
dat ongelykheid tussen die rykste en
armste lande in die wêreld uitbrei. In 1820
was Wes-Europeërs se per kapita-inkomste
drie keer groter as Afrika, maar teen 2000
was dit dertien keer groter.
[Bron:Aangepas uit www.rgs.org/aschools]
4.3.1 Noem EEN kontinent wat in die uittreksel genoem word. (2)
4.3.2 Gee EEN metode wat geruik word om inkomste ongelykheid te
bepaal. (1)
4.3.3 Verduidelik kortliks die konsep per kapita-inkomste. (2)
4.3.4 Onderskei tussen ryk en arm lande in terme van die vlak van
ontwikkeling. (2)
4.3.5 Hoe, dink jy, kan ongelykheid tussen ryk en arm lande verminder
word? (4)
4.4 Onderskei tussen natuurlike en kunsmatige monopolieë. (2 x 4) (8)
4.5 Evalueer hoe ʼn vergelykende voordeel in die vervaardiging van vrugtesappe
Suid-Afrika bevoordeel. (8)
[40]
AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 13
Vraestel 2 GRAAD 11
AFDELING C
Beantwoord slegs EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.
PUNTE
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
ʼn Goeie vertrekpunt sal wees om ʼn konsep of sleutelwoord te definieer
wat in die vraag voorkom.
Sluit ander sinne in om die onderwerp te steun.
Moenie enige deel van die vraag in die liggaam insluit nie.
Moenie enige gedeelte van die inleiding in die liggaam insluit nie.
Moenie in die inleiding sê wat jy in die liggaam gaan bespreek nie. Maks. 2
Liggaam:
Hoofdoel: Bespreek uitvoering / In diepte-bespreking / Beskou / Bespreek
krities / Ontleed / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Differensieer /
Verduidelik / Beoordeel / Debateer Maks. 26
Addisionele deel: Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Evalueer
krities / Bereken / Lei af / Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Vertolk /
Debateer kortliks Maks. 10
Slotsom
Die slotsom is ʼn samevatting van die onderwerp in die liggaam en moet
as ʼn hoërorde-respons hanteer word.
Die slotsom kan die vorm van ʼn eie mening, voorbeelde om jou
bespreking te ondersteun of ʼn teenstrydige standpunt wees van wat
bespreek is.
Geen aspek van óf die inleiding óf liggaam moet in die liggaam ingesluit
word nie. Maks. 2
TOTAAL 40
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek die kenmerke van ʼn oligopolie uitvoerig. (26 punte)
Verduidelik aan die hand van ʼn grafiek waarom oligopoliste huiwerig is om oor
pryse mee te ding. (10 punte) [40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 40 MINUTE
Verduidelik volledig die stand van die omgewing. (26 punte)
Evalueer die welslae van Suid-Afrika met die beskerming van die omgewing.
(10 punte) [40]
AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2018 Question Paper

Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b/v1-e2da5fe07f9ef2387faa/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo

Memorandum