Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
GEOGRAFIE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 225
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)
Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 941.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1The Atmosphere8 marks
- Question 1.2Geomorphology7 marks
- Question 1.3The Atmosphere16 marks
- Question 1.4The Atmosphere14 marks
- Question 1.5Geomorphology15 marks
- Question 1.6Geomorphology15 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1The Atmosphere7 marks
- Question 2.2Geomorphology8 marks
- Question 2.3The Atmosphere15 marks
- Question 2.4The Atmosphere15 marks
- Question 2.5Geomorphology13 marks
- Question 2.6Geomorphology17 marks
- Question 3.1Development geography16 marks
- Question 3.2Development geography14 marks
- Question 3.3Development geography15 marks
- Question 3.4Development geography15 marks
- Question 3.5Resources and sustainability15 marks
- Question 3.6Resources and sustainability15 marks
- Question 4.1Development geography7 marks
- Question 4.2Resources and sustainability8 marks
- Question 4.3Development geography16 marks
- Question 4.4Development geography14 marks
- Question 4.5Resources and sustainability13 marks
- Question 4.6Resources and sustainability17 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A: FISIESE GEOGRAFIE: DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B millibar
1.1.2 C isobare.
1.1.3 B 1030
1.1.4 A kloksgewys.
1.1.5 C saal.
1.1.6 C sub-tropiese hoogdruk
1.1.7 C coriolis-krag en drukgradiëntkrag in balans is.
1.1.8 B ITKS is op die Kreefskeerkring (8 × 1) (8)
1.2 1.2.1 C
1.2.2 D
1.2.3 B
1.2.4 A
1.2.5 F
1.2.6 C
1.2.7 E (7 × 1) (7)
1.3 1.3.1 Ekwatoriale laag (1 × 1) (1)
1.3.2 Tropiese oostewinde/Passaatwinde (1 × 1) (1)
1.3.3 Beweeg in ʼn westelike rigting onder die invloed van die coriolis-
krag
Wyk af na regs in die noordelike halfrond en na links in die
suidelike halfrond volgens die wet van Ferrel
(Enige EEN) (1 × 2) (2)
1.3.4 Die tropiese streke is warm, soos die wind oor die oseaan waai
versamel dit vog
Konvergeer by die ekwatoriale laag
Intensiewe verhitting veroorsaak verdamping en kondensasie, dus
ontstaan cumulonimbuswolke
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
1.3.5 Intensiewe verhitting rondom die ewenaar (0°), veroorsaak
vertikale styging van lug
Die lug bereik die bopunt van die troposfeer en divergeer
poolwaarts
By 30° noord en suid daal die lug omdat dit afgekoel het
Hoogdruksone ontwikkel
Die lug divergeer op die oppervlakte, waar sommige na die
ewenaar terugbeweeg
(Enige VIER) (4 × 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 3
1.4 1.4.1 Lang periode van abnormale reënval wat tot watertekorte lei.
(Konsep) (1 × 1) (1)
1.4.2 Dit is meteorologies as gevolg van abnormale lae reënval
Dit is landboukundig omdat die watertekorte die landbouproduksie
beïnvloed (1 + 1) (2)
1.4.3 Daling in produksie
Voedselpryse neem toe
(Enige EEN) (1 × 1) (1)
1.4.4 Styging in voedselpryse sal veroorsaak dat die armes minder kos
koop.
Plaaswerkers kan hulle werk verloor.
Afname in voedselinname kan tot hongersnood onder die armes
lei.
(Enige TWEE – Aanvaar ander relevante response) (2 × 2) (4)
1.4.5 Deur die publiek in te lig deur middel van
waterbeperkingsveldtogte
Deur die inleiding van nood bewaringsprogramme
Deur waterbeperkingsdienste te verskaf
Deur die implimentering van noodpryse tydens droogtes
Waterwisselingsprogramme
Verbetering van watersisteme (bv. lekkasie-ontdekking)
Identifisering van noodbronne van aanvraag (bv. nood
interverbindings, boor van nuwe boorgate)
Behoorlike bestuur van beskikbare waterbronne (bv.
noodbanke)
Soek nuwe waterbronne
(Enige DRIE) (3 × 2) (6)
1.5 1.5.1 Stollingsgesteentes (1 × 1) (1)
1.5.2 Westelike Ghats
Oostelike Ghats (2 × 1) (2)
1.5.3 Basaltiese lawa wat oor die aardoppervlakte vloei koel af en
stol (2 × 2) (4)
1.5.4 Harde weerstandbiedende kaprots is moeilik om afwaarts te erodeer,
dus maak laterale (sywaartse) erosie dit smaller, maar nie laer nie.
(1 × 2) (2)
1.5.5 Die hoogte van die berge sny vogtigheid vanuit die kusgebiede af.
(1 × 2) (2)
1.5.6 Veeboerdery vir katoen- en wolindustrie in droër streke.
Verweerde stollingsgesteentes is vrugbare grond, wat dit geskik vir
akkerbou maak.
Toeriste-aantrekkingskragte
Gelykheid van die gebied maak dit geskik om groente aan te
plant.
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
1.6 1.6.1 Batoliet
Lakkoliet
(Enige EEN) (1 × 1) (1)
1.6.2 Kernstene (1 × 1) (1)
1.6.3 Graniet (1 × 1) (1)
1.6.4 Die gebied bestaan uit harde- en minder harde
weerstandbiedende gesteentes
By die hoër gebiede is die gesteentes meer weerstandbiedend tot
erosie en erodeer dus moeiliker
Die hoër gebiede neem langer om deur agente van erosie en
verwering afgebreek te word
By die laer gebiede bestaan die gebied uit minder
weerstandbiedende gesteentes en dus word dit makliker
geërodeer
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
1.6.5 Krake en nate ontwikkel in graniet onder die grond en word wyer
gemaak deur chemiese verwering, meganiese verwering en erosie
verwyder die oppervlakmateriaal, en ontbloot die kernstene. Die
los materiaal tussen die kernstene word deur meganiese erosie
geërodeer. Die basis van die stapelrots is nogsteeds aan die
oorspronklike intrusie verbind.
(Enige VIER) (4 × 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 5
VRAAG 2
2.1 2.1.1 lykant
2.1.2 Droë adiabaties
2.1.3 0,5 ⁰ C per 100 m
2.1.4 500 m
2.1.5 18 ⁰ C
2.1.6 Europa
2.1.7 bergwind (7 × 1) (7)
2.2 2.2.1 A
2.2.2 E
2.2.3 G
2.2.4 X
2.2.5 A
2.2.6 Y
2.2.7 X
2.2.8 D (8 × 1) (8)
2.3 2.3.1 Dit is ʼn gordel van laagdruk wat die Aarde omring, gewoonlik naby die
ewenaar waar die passaatwinde van die noordelike en suidelike
halfronde konvergeer.
(Konsep) (1 × 1) (1)
2.3.2 Gedurende somer beweeg die ITKS noordwaarts en veroorsaak
intensiewe verhitting met die konvergensie van die tropiese
passaatwinde en dit veroorsaak grootskaalse verdamping
Gedurende winter het die ITKS suidwaarts migreer, dis waarom
die Indiese sub-kontinent koeler is en ʼn hoogdruk domineer die
binneland sodat lug vanaf die binneland na die oseaan beweeg en
droër toestande veroorsaak (2 × 2) (4)
2.3.3 Die oorsprong van die wind is in die suidelike halfrond waar die
afwyking na links is
Soos dit die ewenaar oorsteek, verander die afwyking na regs,
volgens die wet van Ferrel
Die invloed van Coriolis-krag
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
2.3.4 Seën:
Maak damme en putte vol
Landbouprodukte steun op jaarlikse reënval
Die reëns maak die harde grond sag, wat dit makliker maak om die
grond te bewerk
Met die hoeveelheid water kan hidroëlektrisiteit opgewek word
Vloek:
Vloede verwoes huise, infrastruktuur en landbougrond
Moddervloei kan boeredorpies begrawe en die oeste verwoes
(Enige DRIE – BEIDE ASPEKTE MOET BEANTWOORD WORD VIR
DIE VOLPUNTE – Aanvaar ander redelike antwoorde) (3 × 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
2.4 2.4.1 Tropiese oostewinde/Passaatwinde (1 × 1) (1)
2.4.2 Die wind verswak tydens die El-Niño-toestande en veroorsaak dat
warmer water vanaf die westelike stille oseaan ooswaarts
beweeg.
Soos die oseaan se water warmer word, ontwikkel ʼn laagdruk oor
die oseaan en lugdruk verhoog oor Indonesië. (2 × 2) (4)
2.4.3 Die lugdruk vermeerder, wat lei tot minder verdamping en
reënval
Droogtes word in gebiede waar daar gewoonlik reënval is,
ervaar
Hierdie lei tot misoeste en ʼn verlies aan inkomste vir boere
Veldbrande vermeerder, wat lewende hawe en oeste bedreig
(Enige EEN) (1 × 2) (2)
2.4.4 Skets 1
Normale opwelling/opstuwing bring koue water wat ryk is aan
voedingstowwe vir plankton, na die oppervlakte
Plankton dien as voedsel vir visse
Visbedryf is normaal en floreer
Skets 2
Swak opwelling/opstuwing veroorsaak ʼn tekort aan
voedingstowwe
Vis beweeg eerder na ander plekke of vrek
Daar is ʼn dramatiese vermindering in die vangste
(Enige VIER – Aanvaar ander redelike response – BEIDE
SITUASIES MOET DEUR DIE LEERDER BESPREEK WORD) (4 × 2) (8)
2.5 2.5.1 Kruin
Grondkruip (1 + 1) (2)
2.5.2 Neerlating/Deponering (1 × 1) (1)
2.5.3 Terugwaartse/hoofwaartse erosie van die eskarphelling maak die
gebied waar die puin val, wyer. (1 × 2) (2)
2.5.4 By B is die helling baie styl, met harde weerstandbiedende
gesteentes en ekstensiewe erosie, wat dit vir plante onmoontlik
maak om hier te groei
By C is die helling meer gelyk en met die deponering van vrugbare
grond, is hierdie gebied ideaal vir die groei van plante (2 × 2) (4)
2.5.5 Te styl vir bewerking as gevolg van oormatige erosie en die harde
weerstandbiedende gesteentes
Kan gebruik word vir ontspanningsaktiwiteite soos abseil en
rotsklim (2 × 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 7
2.6 2.6.1 Dit is die beweging van oppervlakmateriaal onder die invloed van
swaartekrag.
(Konsep) (1 × 1) (1)
2.6.2 Vind veral plaas wanneer menslike nedersettings heuwelagtige
hellings nader. (1 × 2) (2)
2.6.3 Die grond word nie meer teen die effek van reën beskerm nie
Plantwortels bind nie meer die grond nie, dus word dit makliker vir
grond om te beweeg of deur water weg gewas word
(Enige EEN) (1 × 2) (2)
2.6.4 Kan eiendomme beskadig of huise verwoes
Kan ernstige beserings of selfs sterftes veroorsaak
Rotsstortings mag huise begrawe
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
2.6.5 Gebruik nette om los materiaal in te perk
Die bou van klipmure of mure by die basis van hellings om los
vallende rotse vas te vang
Die sprei van sement op die kant van die helling om sodoende die
helling te stabiliseer
Boor van skroewe en boude binne-in die helling om die helling te
stabiliseer
Kanalisering van water uit die grond om dit droër te maak
(Enige VIER – Aanvaar ander relevante response) (4 × 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING B: ONTWIKKELING EN NATUURLIKE HULPBRONNE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Voorvereistes vir vertrek
3.1.2 Vertrek
3.1.3 Dryf na volwassenheid
3.1.4 Tradisionele gemeenskap
3.1.5 Hoë massa verbruik
3.1.6 Hoë massa verbruik
3.1.7 Dryf na volwassenheid
3.1.8 Tradisionele gemeenskap (8 × 1) (8)
3.2 3.2.1 C
3.2.2 E
3.2.3 F
3.2.4 A
3.2.5 B
3.2.6 G
3.2.7 D (7 × 1) (7)
3.3 3.3.1 Ontwikkelde lande het in oorvloed en ontwikkelende het minder as
hulle basiese behoeftes
(Konsep) (1 × 1) (1)
3.3.2 Swak kwaliteit huise
Lae inkomste
Voedselonsekerheid
Lae lewensstandaard
Tekort aan werksekuriteit
Oorbewoonde huise
Tekort aan vaardighede
Tekort aan behoorlike opvoeding en geletterdheid
Bestaansboerdery domineer
(Enige TWEE) (2 × 1) (2)
3.3.3 Ekonomiese aanwyser:
In ontwikkelende lande domineer primêre aktiwiteite met lae inkomste
oor die algemeen, waarteen in ontwikkelde lande domineer tersiêre en
kwaternêre aktiwiteite.
Sosiale aanwysers:
Beskikbaarheid van dienste soos water, elektrisiteit, opvoeding en
gesondheidsorg is hoër in ontwikkelde lande (B) as in ontwikkelende
lande (A).
In ontwikkelende lande (A) is voedsel en voeding swak, waarteen in
ontwikkelde lande (B) in oorvloed. (3 × 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 9
3.3.4 (a) X (1 × 2) (2)
(b) Die grafiek dui aan dat X ʼn baie hoë werkersmag in die
tersiêre sektor het, wat oor die algemeen ʼn aanduiding van ʼn
hoë BBP is.
Die skets wat die ontwikkelde lande voorstel, illustreer ʼn
leefstyl van welgestelde mense. (2 × 2) (4)
3.4 3.4.1 Dit is ʼn korporasie/maatskappy wat hulle fasiliteite en ander
eiendomme in ten minste een ander land as hul eie het.
(Konsep) (1 × 1) (1)
3.4.2 Dit maak derde-wêreld lande afhanklik op eerste-wêreld lande.
Dit dwing Westerse kulturele-waardes op die derde-wêreld lande
af. (2 × 1) (2)
3.4.3 Die uittreksel bejeën die positiewe invloede van multinasionale
korporasies op ontwikkelende lande.
Die skets illustreer hoe multinasionale korporasies die hulpbronne
van ontwikkelende lande eksploiteer. (2 × 2) (4)
3.4.4 Verbeterde Ekonomie:
Skep werksgeleenthede wat die BBP sal verhoog
Versterk die ekonomie deur die verkryging van buitelandse valuta
Die grootte en skaal van werkverrigtinge stel MNK in staat om laer
kostes vir produkte aan te bied, wat die verbruikers gaan
bevoordeel
Winste kan gebruik word vir navorsing en verdere ontwikkeling in
ontwikkelende lande
Verbeterde dienste:
MNK’s sal met plaaslike maatskappye werk om hulle innovering en
tegnologiese bestuur te ontwikkel.
MNK’s kan help om siektes soos MIV/Vigs deur navorsing te bestry
om sodoende die produksie te verhoog.
MNK’s kan die vaardighede en kennis van plaaslike inwoners deur
die verskaffing van opvoedkundige en tegniese bystand
verbeter.
Wanneer fabrieke gebou word, sal dit ʼn uitkringende effek op
dienste soos vervoer, elektrisiteit, opvoeding, ens. het.
(Enige VIER – Aanvaar ander redelike antwoorde. BEIDE
ASPEKTE NOET BESPREEK WORD VIR DIE VOLLE PUNTE) (4 × 2) (8)
3.5 3.5.1 A Terrasering
B Wisselweiding (2 × 1) (2)
3.5.2 Die vorming van grond is ʼn baie stadige proses wat miljoene jare
neem.
(Konsep) (1 × 1) (1)
3.5.3 Goedkoop metode om die vrugbaarheid van die gebied te verhoog.
Die gelyke gebied maak dit moontlik om moderne masjinerie te
gebruik. (2 × 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
3.5.4 Onmiddellike en langtermyn produksie-verliese
Lei tot daling in produksie
Voedselpryse gaan toeneem omdat landbouprodukte ingevoer moet
word of hoër finansiële koste vir produksie
Verlies aan buitelandse valuta soos uitvoere daal
Negatiewe impak op die BBP van die land
Negatiewe uitkringende effek op die voorsiening van dienste omdat
geld verlore gaan t
(Enige VIER – Aanvaar ander relevante response) (4 × 2) (8)
3.6 3.6.1 Verbeterde onderhoud van Eskom-kragstasies
Bestuur van die elektrisiteitsaanvraag
(Enige EEN) (1 × 1) (1)
3.6.2 Verhoog die gebruik van nie-konvensionele energie produksie om
die gebruik van steenkool as kragopwekker te verminder
Die bestuur van energie in ʼn meer volhoubare manier
Verhoogde regeringbeleggings om energie-pryse so laag as
moontlik te hou sodat dit buitelandse beleggings kan trek en
sodoende plaaslike ekonomiese groei stimuleer
Loods van ʼn opvoedkundige, inligting en bewusmakingsveldtogte
om alle belanghebbendes bewus te maak van meer koste-
doeltreffender maniere om energie te spaar
(Enige TWEE – Aanvaar ander relevante response) (2 × 2) (4)
3.6.3 Vertraag ekonomiese vooruitgang in die gemeenskap
Besighede sal meer belasting moet betaal en sal minder
ekonomies-lewensvatbaar raak en sal dus geforseer word om te
sluit
Werkverliese as gevolg van produksie-tekorte sal ekonomiese en
finansiële onstabiliteit laat toeneem
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
3.6.4 Nie volhoubaar nie, omdat:
Dit verhoog die koste wat nodig is om elektrisiteit te verskaf omdat
dit duurder is om elektrisiteit uit diesel te genereer vergeleke met
steenkool
Koste van diesel sal verhoog en dit sal die verbruikers onregverdig
negatief affekteer
Dit plaas druk op die ekonomie omdat daar meer invoere van diesel
sal wees
Druk op finansieel-beperkte huishoudings omdat daar ʼn toename in
voedselpryse a.g.v. stygende elektrisiteit sal plaasvind
(Enige DRIE) (3 × 2) (6)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 11
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Ekonomiese ontwikkeling
4.1.2 Handelsbalans
4.1.3 Invoer kwotas
4.1.4 Embargo
4.1.5 Proteksionisme
4.1.6 Bilaterale hulp
4.1.7 Humanitêre hulp (7 × 1) (7)
4.2 4.2.1 C Natuurlike gas
4.2.2 C Geo-termiese
4.2.3 A Biomassa
4.2.4 C Uraan
4.2.5 B Son
4.2.6 A Uraan
4.2.7 A Uraan
4.2.8 D Steenkool (8 × 1) (8)
4.3 4.3.1 Handel tussen maatskappye in ontwikkelde lande en produseerders in
ontwikkelende lande waarin regverdige pryse aan die produseerders
betaal word.
(Konsep) (1 × 1) (1)
4.3.2 Dit bied beter pryse
Verbeterde handelterme
Verkryging van besigheidsvaardighede wat nodig is om hoë kwaliteit
produkte te lewer
Verbeter hulle lewens en beplan vir die toekoms
(Enige EEN) (1 × 1) (1)
4.3.3 Deur algemene ooreenkoms, hou maatskappye die pryse van
produkte laag en hierdeur spaar die verbruikers geld.
Omdat boere nie uitgebuit word in regverdige handel nie, neig hulle
om die pryse van produkte laag te hou.
(Enige EEN) (1 × 2) (2)
4.3.4 Daar is geen proteksionisme
Winste word gelyk verdeel
Beide bevorder kompetisie wat pryse vir die verbruiker verlaag
Beide verbeter verhoudinge tussen lande
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
4.3.5 Beskerming van natuurlike hulpbronne en natuurlike plantegroei
Bevordering van landbou verskeidenheid, erosie kontrolering en die
gebruik van plaagdoders en bemestingstowwe
Verban die gebruik van geneties gemodifiseerde organismes
(GMO)
Vereis dat behoorlike bestuur van afval, water en energie
geskied
(Enige VIER – Aanvaar ander redelike response) (4 × 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
4.4 4.4.1 Geslagsgelykheid is wanneer mans en vroue dieselfde regte en
geleenthede oor alle sektore van die gemeenskap geniet.
(Konsep) (1 × 1) (1)
4.4.2 Ghana (1 × 1) (1)
4.4.3 Vroue werk vir meer ure sonder betaling
Vrou word minder vir werk betaal
Vroue werk vir meer ure as mans
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
4.4.4 Vroue het beperkte toegang tot gesondheidsfasiliteite
Vroue se toegang tot opvoeding is beperk, dus waarom daar hoë
vlakke van ongeletterdheid onder vroue is
Meeste vroue is deel van die informele sektor, as gevolg van die
moeilikhede wat hulle in die korporatiewe wêreld ontvang
Vroue het nog steeds nie stemreg in sommige lande nie
Vroue besit nie grond en kan ook nie betrokke raak in formele
transaksies nie
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
4.4.5 Verbeterde vaardighede en kennis deur vroue kan die produksie-
uitset van lande verbeter
Hoër betaalde werk vir vroue, beteken groter ontwikkeling deur
middel van hoër spandering, wat ʼn vermenigvuldigingseffek van
ontwikkeling veroorsaak
Met vroue wat meer geld verdien, het die huishouding meer om te
spandeer, wat kinders ʼn beter lewenskwaliteit verskaf
(Enige TWEE – Aanvaar ander redelike response) (2 × 2) (4)
4.5 4.5.1 Ontbossing (1 × 1) (1)
4.5.2 Dit kan weer aangevul word. (1 × 2) (2)
4.5.3 Die mense gebruik die hulpbron vir daaglikse leefwyses vinniger as
wat dit aangevul kan word.
Die mense gebruik die hulpbron nie vir ekonomiese groei nie, wat
omgewingsagteruitgang kan veroorsaak.
(Enige EEN) (1 × 2) (2)
4.5.4 Verwydering van plante en bome sal die kweekhuisgasse in die lug
vermeerder en dus bydrae tot aardverwarming en
klimaatverandering.
Verwydering van bome en plante sal gronderosie vermeerder.
Habitatte van diere sal verwoes word.
Biodiversiteit en ekosisteme word versteur.
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
4.5.5 Bosbou as ʼn industrie verskaf werk
Verkoop van hout verdien geld vir die plaaslike inwoners
Die skep van ʼn industrie wat gedenkbeelde vir toeriste maak
(Enige TWEE – Aanvaar ander redelike response) (2 × 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 13
4.6 4.6.1 A Kernkragstasie
B Termiese kragstasie
C. Hidro-elektrisiteit kragstasie (3 × 1) (3)
4.6.2 Spoornet
Boere
Huishoudelike gebruik
Industrieë
Ontspanningsfasiliteite
(Enige TWEE) (2 × 1) (2)
4.6.3 Verbranding van fossielbrandstowwe sal die kweekhuiseffek
vermeerder
Veroorsaak klimaatverandering en aardverwarming
Produseer suurreën
Ontginning van steenkool vir die opwekking van energie,
veroorsaak omgewingsagteruitgang
Afval van kragstasies verwoes habitatte op land en mariene
lewe
(Enige TWEE) (2 × 2) (4)
4.6.4 Verstamping, slyp die steenkool in poeier
Steenkoolpoeier word gemeng met warm lug en beweeg na die
vure
Brandende steenkool verhit die water in ʼn stoomketel, wat stoom
skep
Stoom wat vanuit stoomketel vrygestel word dryf die turbine
aan
Die turbine verander die hitte-energie in meganiese energie wat
die turbine draai
Draaiende turbine dryf ʼn generator, wat meganiese energie omsit
in elektriese energie
(Enige VIER)
(Die HELE PROSES moet verduidelik word vir die VOLPUNTE)
(4 × 2) (8)
[75]
TOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 11 Geography

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Eng)

Question paper