Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
GEOGRAFIE V1
BYLAAG
*IGEOGA3*
Hierdie bylaag bestaan uit 13 bladsye
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)
Grade 11 Geography Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 2.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1The Atmosphere8 marks
- Question 1.2Geomorphology7 marks
- Question 1.3The Atmosphere16 marks
- Question 1.4The Atmosphere14 marks
- Question 1.5Geomorphology15 marks
- Question 1.6Geomorphology15 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1The Atmosphere7 marks
- Question 2.2Geomorphology8 marks
- Question 2.3The Atmosphere15 marks
- Question 2.4The Atmosphere15 marks
- Question 2.5Geomorphology13 marks
- Question 2.6Geomorphology17 marks
- Question 3.1Development geography16 marks
- Question 3.2Development geography14 marks
- Question 3.3Development geography15 marks
- Question 3.4Development geography15 marks
- Question 3.5Resources and sustainability15 marks
- Question 3.6Resources and sustainability15 marks
- Question 4.1Development geography7 marks
- Question 4.2Resources and sustainability8 marks
- Question 4.3Development geography16 marks
- Question 4.4Development geography14 marks
- Question 4.5Resources and sustainability13 marks
- Question 4.6Resources and sustainability17 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2016)
FIGUUR 1.1: SINOPTIESE WEERKAARTVERSKYNSELS
[Bron : Aangepas uit Geography for All]
FIGUUR 1.2: MASSIEWE STOLLINGSGESTEENTES
[Bron : Aangepas uit Spot On Geography Gr11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 3
FIGUUR 1.3: GLOBALE LUGSIRKULASIE
[Bron: Eksaminator se eie skets]
FIGUUR 1.4: DROOGTE IN SUID-AFRIKA
Landbou minister het hernude hoop dat SA die droogte sal oorleef
Johannesburg – Landbou minister Senzeni Zokwana het gesê dat hy hernude hoop het dat
die land die huidige droogte sal oorleef, as gevolg van onlangse goeie reënval. Die departement
sê dat die geskatte oes 7,4 miljoen ton sal oplewer – dit is ʼn tekort van 3,8 miljoen ton van die
stapel voedsel.
Die minister sê dat hy uiters bekommerd is oor die stygende voedselpryse, wat aan die droogte
gekoppel kan word.
Zokwana het verder gesê dat die onlangse reënval wat broodnodig in die provinsies was, die
land se donker prentjie rondom mielie voorrade verander het. Aanvanklik sou ons rondom
November/Desember genoodsaak was om tussen vyf tot ses miljoen ton in te voer, maar hierdie
het aansienlik gedaal as gevolg van die goeie reënval.
Hy sê dat die droogte die armes die hardste getref het, iets wat hulle wou vermy.
Zokwana sê ook dat die regering en aandeelhouers in die landbou industrieë met nuwe idees
vorendag moet kom, om die huidige boerdery metodes te verander om gronderosie en ander
droogte-verwante kwessies te vermy.
[Bron: News24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2016)
FIGUUR 1.5: BASALTIESE PLATO
Oostelike Ghats
Westelike Ghats
bergreeks
bergreeks
Die Dekkan plato is ʼn groot plato in Indië, wat die grootste gedeelte van die suidelike deel
van die land beslaan. Dit styg 100 meter (330vt) in die noorde, en tot meer as 1 kilometer
(0,61mi) in die suide, en vorm ʼn verhoogde driehoek binne die afwaarts wysende driehoek
van die Indiese subkontinent se kuslyn.
[Bron: http://wikipedia.org/wiki/File:indianhills.png]
FIGUUR 1.6: STAPELROTSE
[Bron: http://www.google.co.za/url]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 5
FIGUUR 2.1: FÖHNWINDE
[Bron: Eksaminator se eie skets]
FIGUUR 2.2: STRUKTUUR LANDSKAPPE
[Bron: Spot On Geography Gr11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2016)
FIGUUR 2.3: MOESONTOESTANDE OOR INDIË
{Bron: Eksaminator se eie skets]
FIGURE 2.4: EL-NINO TOESTANDE
[Bron: www.google.co.za/images/]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 7
FIGUUR 2.5: HELLINGS
[Bron: Aangepas uit Google images]
FIGUUR 2.6: MASSA-BEWEGING
Grondverskuiwing
Moddervloei
Rotsstortings
[Bron: Google images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2016)
FIGUUR 3.1: ROSTOW SE EKONOMIESE ONTWIKKELINGSMODEL
[Bron: Google images]
FIGUUR 3.3: ONGELYKHEDE IN ONTWIKKELING
[Bron: Focus on Geography]
[Bron: Eksaminator se eie skets]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 9
FIGUUR 3.4 – GLOBALISERING
Multinasionale korporasies raak betrokke
in baie nuttige en moreel verdedigbare
aktiwiteite in Derde wêreld lande,
waarvoor hulle dikwels baie min krediet
ontvang.
Betekenisvol onder hierdie aktiwiteite is
hul uitbreiding van geleenthede om hoër
inkomste te verdien, asook die verbruik
van verbeterde kwaliteit goedere en
dienste aan die armste streke van die
wêreld.
In plaas hiervan, word maatskappye
uitgebeeld as lelik of vreesaanjaend, deur
die voorstanders van die
‘afhanklikheidsteorie’.
Omdat baie van hierdie maatskappye hul
oorsprong in die geïndustrialiseerde lande
het, word hulle gesien as instrumente om
Westerse kulturele waardes op Derde
wêreld lande af te dwing, eerder as
bondgenote (vriende) in ekonomiese [Bron: Google images]
ontwikkeling.
[Bron: www.iword. nvestopedia.com/term/m/multinational]
FIGUUR 3.5: GRONDEROSIE
[Bron: Google images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2016)
FIGUUR 3.6: ENERGIEBESTUUR IN SUID-AFRIKA
Dapper plan om Suid-Afrika se energiekrisis aan te pak
13 Februarie 2015
President Jacob Zuma se staatsrede op 12 Februarie het grootliks gehandel oor die planne
wat in werking gestel gaan word om die land se energie-uitdagings aan te spreek.
In die lewering van sy staatsrede in die Nasionale vergadering te Kaapstad, het Zuma ʼn
plan onthul, wat dit ten doel stel om die kort- en langtermyn energie-uitdagings aan te pak.
Hy praat uit die agtergrond van Eskom se kragnetwerk wat ingeperk bly, met die
kragvoorsiener wat geforseer word om beurtkrag te implementeer.
“Ons het ʼn plan wat kort-, medium-, en langtermyn reaksies behels. Die kort- en
mediumtermyn-plan sluit die verbeterde onderhoud van die Eskom-kragstasies in,
verbetering van elektrisiteitsopwekkingskapasiteit en die bestuur van die
elektrisiteitsaanvraag”, het Zuma gesê.
“Die langtermynplan, behels die finalisering van ons langtermyn energie sekuriteitsmeester
plan. As prioriteit gaan ons Eskom se finansies stabiliseer om die kragopwekker in staat te
stel om die huidige jaar te bestuur. In hierdie verband sal die regering sy belofte, om Eskom
rondom R23 miljard gedurende die volgende boekjaar te gee, eerbiedig”.
Energie beperkings verhinder ekonomiese groei en was ʼn groot ongerief vir ekonomiese
groei.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 11
FIGUUR 4.2 – ENERGIE BRONNE
[Bron: Google images]
FIGUUR 4.3 – REGVERDIGE HANDEL
Regverdige handel is ʼn globale handelsmodel en sertifisering lig kopers onmiddellik in oor
die feit dat produkte op ʼn eties aanvaarbare manier geproduseer is.
Vir verbruikers, bied regverdige handel die geleentheid om armoede te verminder deur hulle
daaglikse inkopies.
Vir boere en werkers in ontwikkelende lande, bied regverdige handel beter pryse, verbeterde
handelsooreenkomste en die besigheidsvaardighede wat benodig word om die kwaliteit
produkte te produseer, wat met die globale mark kan meeding. Deur middel van dinamiese
handel, kan boere en werkers hulle lewens verbeter en vir ʼn beter toekoms beplan.
Huidiglik bevoordeel regverdige handel meer as 1,2 miljoen families in 70 ontwikkelende
lande regoor Afrika, Asië, en Latyns-Amerika.
[Bron: Vrye vertaling uit www.fairtradefederation.org]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2016)
FIGUUR 4.4 – GESLAGSKWESSIES
[Bron: http://hdr.undp.org/en/data]
FIGUUR 4.5 – VOLHOUBARE GEBRUIK VAN HULPBRONNE
[Bron: Google images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 13
FIGUUR 4.6 – KRAGSTASIES WAT BYDRA TOT DIE NASIONALE NETWERK
[Bron: Aangepas uit Google images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
More from Grade 11 Geography

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Eng)

Question paper