Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202112 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 NOVEMBER 2020 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 Bereken: Totale waardevermindering vir die jaar Bewerkings Antwoord 7 Bereken: Wins/Verlies met verkoop van vaste bate Bewerkings Antwoord 2 1.2 Bereken: Verlies op die Icekool-yskaste wat in die brand vernietig is. Bewerkings Antwoord 5 LET WEL: Die betrokke bedrae uit VRAAG 1.1 en 1.2 moet ook in die finansiële staat of nota aangeteken word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek 1.3 Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 30 Junie 2020. Verkope 12 945 000 Koste van verkope Bruto wins Bedryfsinkomste Diensgeld-inkomste 3 400 000 Bruto bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Salarisse en lone 2 740 000 Ouditfooie 356 000 Diverse bedryfsuitgawes 252 500 Bedryfswins Rente-inkomste Wins voor rente-uitgawe Rente-uitgawe Netto wins voor belasting Netto wins na belasting 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek 1.4 Behoue-inkomste-nota Saldo aan begin 3 200 000 Dividende Saldo aan einde 11 TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 ORANGE BPK. 2.2.1 Bereken op 29 Februarie 2020: Skuld-ekwiteit-verhouding Bewerkings Antwoord 3 Verdienste per aandeel (VPA) Bewerkings Antwoord 4 Dividenduitbetalingskoers Bewerkings Antwoord 3 % opbrengs op gemiddelde ekwiteit (OOAB) Bewerkings Antwoord 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek 2.2.2 KONTANTVLOEISTAAT OP 29 FEBRUARIE 2020 KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant gegenereer uit bedryfsaktiwiteite Rente betaal (126 000) Dividende betaal (440 000) Inkomstebelasting betaal KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE Vaste bates aangekoop Opbrengs uit verkoop van vaste bates 48 000 Vermindering in vaste deposito's 400 000 KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE Opbrengs uit aandele verkoop Fondse gebruik om aandele terug te koop Netto verandering in kontant en kontantekwivalente Kontant (eindsaldo) 23 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1.1 Lewer kommentaar op die solvensie van die maatskappy. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers aan. 2 3.1.2 Verduidelik waarom die direkteure met die verandering in die likiditeit van die maatskappy tevrede is. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. 4 3.2.1 Lewer kommentaar op die % opbrengs en verdienste per aandeel van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. 4 3.2.2 Lewer kommentaar op die aandeleprys op die JSE en hoe die % opbrengs en verdienste per aandeel die aandeleprys beïnvloed het. Haal syfers aan. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek 3.3 Verduidelik hoe die lening die risiko en finansiële hefboom beïnvloed het en of dit 'n goeie idee was, of nie, om die lening te verhoog. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. 7 3.4.1 Verwys na Inligting D. Verduidelik hoe Allen se besluit sy % aandeelhouding beïnvloed het. Verskaf 'n berekening om jou verduideliking te staaf. 4 3.4.2 Gee TWEE redes waarom Allen dalk hierdie besluit geneem het. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek 3.5.1 Een van die direkteure voel dat die dividenduitbetalingskoers (%) konstant moes gebly het. Gee EEN moontlike rede (met syfers) vir haar mening. 3 3.5.2 Verwys na Inligting E. Verduidelik (met syfers) waarom een van die aandeelhouers, Erna Naidoo, voel dat die dividende wat sy in Solar-Style Bpk. verdien, nie so goed is soos dié wat sy in Netgen Bpk. verdien nie. 3 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 3 4.2 ELECTRONIC BPK. 4.2.1 Verduidelik, in jou eie woorde, hoekom jy met die uittreksel, wat in 'n plaaslike koerant verskyn het, saamstem of nie. Noem TWEE verskillende punte. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 11 DBE/November 2020 NSS – Antwoordeboek 4.2.2 Verduidelik TWEE punte om moontlike korrupsie vir ELK van die volgende probleme te bewys. Haal syfers of berekeninge aan. Probleem 1: Betaling van direkteursgelde 4 Probleem 2: Beheer en produktiwiteit van ander werknemers 4 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 NOVEMBER 2020 SPESIALE ANTWOORDEBOEK Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all