Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2022
10712
REKENINGKUNDE
VRAESTEL 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
14 bladsye + 1 formuleblad
b.o.
Skip to contentAll 2022 papers %202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 2
(Vraestel 2) 10712/22
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. ALLE vrae moet beantwoord word.
2. ʼn Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien waarin AL die vrae beantwoord
moet word.
3. Toon ALLE bewerkings aan om deelpunte te verdien.
4. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
5. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
6. Waar van toepassing, toon alle berekeninge aan tot EEN desimale punt.
7. Indien jy so verkies, mag jy die Finansiële Aanwysers Formuleblad wat
aangeheg is aan die einde van die vraestel, gebruik. Die gebruik van die
formuleblad is NIE verpligtend NIE.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. Gebruik die inligting in die onderstaande tabel as riglyn wanneer jy die vraestel
beantwoord. Probeer om nie daarvan af te wyk nie.
VRAAG ONDERWERP PUNTE MINUTE
1 Versoening en Ouderdomsanalise 35 28
2 Vervaardiging 40 32
3 Vaste Bates en Voorraad 40 32
4 Kontantbegroting en BTW 35 28
TOTAAL 150 120
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 3
(Vraestel 2) 10712/22
VRAAG 1: VERSOENING EN OUDERDOMSANALISE (35 punte: 28 minute)
1.1 BANKVERSOENING
BUHLE WINKELS
Die onderstaande inligting rakende Buhle Winkels vir Mei 2022, word verskaf.
OPDRAG:
1.1.1 Bereken die korrekte totale in die kontantjoernale op 31 Mei 2022. (10)
1.1.2 Bereken die korrekte saldo van die bankrekening op 31 Mei 2022. (5)
1.1.3 Voltooi die Bankversoeningstaat op 31 Mei 2022. (7)
1.1.4 Mnr Pooh Paddy is die finansiële klerk by Buhle Winkels. Hy is sedert
die stigting van die onderneming, verantwoordelik vir alle finansiële
aktiwiteite. Hy het verskeie foute gemaak en die eienaar het geen
stappe teen hom geneem nie. In jou hoedanigheid as interne ouditeur,
is jy glad nie tevrede met die beheer oor kontant van Buhle Winkels nie. (3)
Verduidelik EEN probleem om jou bekommernis te bevestig.
Haal syfers aan.
Gee raad om soortgelyke probleem in die toekoms te vermy.
INLIGTING:
A Uittreksel van die Bankversoeningstaat van 30 April 2022
Saldo volgens bankstaat (R36 294)
Uitstaande kontant deposito’s:
Gedateer 15 April 2022 12 080
Gedateer 30 April 2022 21 640
Uitstaande EFO’s:
431 (gedateer 29 April 2022) (13 800)
435 (gedateer 30 April 2022) (17 900)
Saldo volgens bankrekening ?
B Voorlopige totale in die kontantjoernale op 30 April 2022 voordat die
bankstaat ontvang is:
Kontantontvangstejoernaal: R60 334
Kontantbetalingsjoernaal: R34 865
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 4
(Vraestel 2) 10712/22
C Inskrywings in die kontantjoernale vir Mei 2022 wat nie met die
Bankstaat ooreenstem nie.
JOERNAAL DOKUMENT DATUM BESONDERHEDE BEDRAG
KOJ Depositostrokie 12 29 Verkope R54 370
Depositostrokie 17 30 Debiteurekontrole 26 300
JOERNAAL DOKUMENT DATUM BESONDERHEDE BEDRAG
KBJ EFO 21 16 Ivory Bpk. R1 780
EFO 26 22 Munisipaliteit 3 660
D Items op die Bankstaat gedateer 31 Mei 2022, wat nie met die Mei
Kontantjoernale ooreenstem nie.
Datum Besonderhede Debiet Krediet
02 Deposito (30/04) R21 640
03 Direkte oordrag na JB Winkels 13 800
04 Direkte oordrag na Atlas Mpy. 19 700
15 Debietorder (versekering) 1 670
16 Direkte deposito van Ivory Bpk. 1 780
17 Deposito (15/04) 10 080
Debietorder (versekering) 1 670
20 Internet bankfooi 176
25 Rente 315
28 Diensfooi 475
NOTA:
• EFO 435 (Atlas Mpy): Die Bankstaat is korrek.
• ‘n Debietorder vir versekering is per abuis gedupliseer. Die bank sal dit in
Junie regstel.
• Mnr Pooh Paddy, die finansiële klerk, kan nie vir die vermiste bedrag
verantwoording doen nie. Die eienaar van Buhle Winkels het besluit om
die bedrag af te skryf, maar dit sal verder ondersoek word.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 5
(Vraestel 2) 10712/22
1.2 DEBITEURE OUDERDOMSANALISE
LAPPOP HANDELAARS
Die onderstaande Ouderdomsanalise is verkry uit die rekords van Lappop
Handelaars vir April 2022.
OPDRAG:
1.2.1 Hoe kan die opstelling van ʼn Debiteure Ouderdomsanalise die
onderneming help met die beheer van hul debiteure? (2)
1.2.2 Identifiseer TWEE probleme in die onderstaande Ouderdomsanalise.
Haal bewyse en syfers aan om jou antwoord te staaf. In elke geval,
stel ʼn interne maatreël voor om die probleem op te los. (6)
1.2.3 Die eienaar van Lappop Handelaars is nie tevrede met die beheer oor
debiteure nie. Verskaf ‘n berekening om sy bekommernis te regverdig. (2)
INLIGTING:
Debiteure word gewoonlik 30 dae gegun om hul rekeninge te vereffen.
Krediet Bedrag 60 90
Debiteur Lopend 30 Dae
limiet betaalbaar dae dae +
S. Dawood 4 000 6 800 2 600 3 000 1 200
G. Kramer 7 000 7 000 7 000
J. Boozer 3 000 500 500
B. Campher 5 000 5 500 0 1 000 2 100 2 400
19 800 10 100 4 000 3 300 2 400
35
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 6
(Vraestel 2) 10712/22
VRAAG 2: VERVAARDIGING (40 punte; 32 minute)
2.1 Kies ʼn koste item van KOLOM B wat pas by ʼn beskrywing in KOLOM A.
Skryf slegs die letter (A – E) langs die vraagnommers (2.1.1 tot 2.1.4) in die
ANTWOORDBOEK.
KOLOM A KOLOM B
2.1.1 Oninbare skulde A Administratiewe koste
2.1.2 Water en elektrisiteit (Kantoor) B Verkoop- en verspreidingskoste
Salaris van die
2.1.3 C Direkte materiaalkoste
fabrieksvoorman
2.1.4 Grondstof voorraad gebruik
D Direkte arbeidskoste
tydens vervaardiging
E Fabrieksbokoste
(4 x 1) (4)
2.2 FACE-IT VERVAARDIGERS
Die inligting verwys na Face-It Vervaardigers, ʼn onderneming wat onder
andere, gesigsmaskers vervaardig, vir die finansiële jaar geëindig 31 Maart
2022.
OPDRAG:
2.2.1 Bereken:
Die waarde van die slotvoorraad van grondstofvoorraad van
materiaal, deur die geweegde gemiddelde metode te gebruik (4)
Die waarde van direkte/grondstofvoorraad uitgereik vir produksie (3)
Die korrekte fabrieksbokoste (4)
2.2.2 Voltooi die Produksiekostestaat op 31 Maart 2022. (11)
2.2.3 Face-It Vervaardigers beplan om werkers af te lê en om hulle met
robotarms te vervang. In ooreenstemming met goeie korporatiewe
bestuur, noem TWEE punte wat hulle in gedagte moet hou met
hierdie besluit. (4)
2.2.4 Die onderneming koop grondstof voorraad van ʼn oorsese verskaffer
aan, ten spyte van die feit dat daar verskeie plaaslike verskaffers is.
Gee TWEE redes waarom die onderneming plaaslike verskaffers
moet ondersteun. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 7
(Vraestel 2) 10712/22
INLIGTING:
A Voorraad saldo’s op 31 Maart:
2022 2021
Goedere-in-bewerking ? R56 200
Klaarprodukte R231 000 R120 000
B Grondstofvoorraad (materiaal):
Grondstofvoorraad, wat uit meters materiaal bestaan, word deur
die stoorkamer aan die fabriek uitgereik.
Stoorkamer voorraad rekords:
TOTALE BEDRAG
METERS
R
Voorraad op 1 April 2021 6 000 642 000
Aankope: 21 700 2 405 000
Julie 2021 7 200 723 000
Oktober 2021 5 800 638 000
Januarie 2022 8 700 1 044 000
Beskikbaar vir produksie 27 700 3 047 000
Voorraad op 31 Maart 2022 4 100 ?
C Syfers deur die boekhouer verskaf op 31 Maart 2022:
Lone van die fabriekswerkers (direkte arbeid) R3 103 600
Fabrieksbokoste (sien Inligting D hieronder) R750 200
Administratiewe koste R655 200
Verkoop- en verspreidingskoste R413 200
D Fabrieksbokoste moet ten opsigte van die volgende aangesuiwer word:
Die totale bedrag van R21 000 vir versekering is ingesluit. Die bedrag
sluit die versekering van April en Mei 2022 in. Slegs 80% van die bedrag
vir versekering moet aan die fabriek toegedeel word. Die verskil moet
gelykop tussen die kantoor en die verkoopsdepartement verdeel word.
E Besonderhede van die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 31 Maart 2022:
Verkope R9 745 000
Koste van verkope R6 516 000
Bruto wins R3 229 000
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 8
(Vraestel 2) 10712/22
2.3 JM HOUTWERK VERVAARDIGERS
JM Houtwerk Vervaardigers vervaardig en verkoop houttafels. Die onderneming
word besit deur Jabu Mokoena.
OPDRAG:
2.3.1 Behoort die onderneming tevrede te wees met die aantal tafels wat
gedurende die finansiële jaar vervaardig en verkoop is? Verduidelik. Haal
stawende syfers in jou antwoord aan. (3)
2.3.2 Jabu beoog om ʼn wins van R400 000 vir die finansiële jaar te behaal.
Hoeveel tafels moet sy vervaardig om die doelwit van R400 000 wins te
bereik? Verskaf ʼn berekening om jou antwoord te staaf. (5)
INLIGTING:
TOTAAL PER EENHEID
Verkope R950 500 R160
Veranderlike koste R458 500 R60
Vaste koste R412 900
Aantal eenhede vervaardig en verkoop 4 700
Gelykbreekpunt aantal eenhede 4 129
40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 9
(Vraestel 2) 10712/22
VRAAG 3: VASTE BATES EN VOORRAAD (40 punte; 32 minute)
OPDRAG:
3.1 Verwys na die onderstaande vaste bate nota.
Bereken die ontbrekende syfers (aangedui deur a, b, c en d) in die Vaste/
Tasbare Bate nota vir die jaar geëindig 31 Maart 2022. (12)
Vaste/Tasbare bates:
Grond en
Voertuie Toerusting
geboue
Drawaarde aan die begin van die
2 900 000 500 000 ?
finansiële jaar
Kosprys 2 900 000 780 000 ?
Opgehoopte waardevermindering 0 (280 000) (52 500)
Bewegings
Toevoegings teen kosprys 0 0 48 000
Bateverkope teen drawaarde (a) (c) 0
Waardevermindering 0 (b) (55 500)
Drawaarde aan die einde van die
2 250 000 318 000 (d)
finansiële jaar
Kosprys 2 250 000 630 000 258 000
Opgehoopte waardevermindering 0 (312 000) ?
Addisionele inligting ten opsigte van vaste bates:
ʼn Voertuig is op die laaste dag van die finansiële jaar, teen drawaarde
verkoop. Waardevermindering word afgeskryf teen 20% per jaar op die
verminderende saldo metode.
Grond en geboue is teen kosprys verkoop gedurende die finansiële jaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 10
(Vraestel 2) 10712/22
3.2 VOORRAADWAARDASIE EN INTERNE KONTROLE
SE Elektronika gebruik die periodieke voorraadstelsel en die EIEU metode om die
waarde van die voorraad slimfone te bepaal. Die onderneming behoort aan Sam
Edgar. Hy het Charlene Finn aangestel om die winkel te bestuur. Die finansiële jaar
eindig op 28 Februarie 2022. Sam het verneem dat ʼn nuwe model, die YB 200
slimfoon, op 1 April 2022 geloots word.
OPDRAG:
3.2.1 Bereken die waarde van die slotvoorraad van die XB 300 slimfone op
28 Februarie 2022. (6)
3.2.2 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022. (5)
3.2.3 Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die slotvoorraad van 135 slimfone
te verkoop. Lewer kommentaar op jou bevindinge en gee raad aan Sam in die
verband. (6)
3.2.4 Verwys na Inligting D.
Verskaf ʼn berekening om te bewys dat die inligting wat deur die
verkoopsassistent oor die slimfone gegee is, waar is. Gee EEN punt van
advies. (7)
INLIGTING:
A Voorraad vlakke van die XB 300 slimfone:
EENHEIDS-
AANTAL PRYS
TOTAAL
DATUM EENHEDE (INSLUITEND
VRAGGELD)
1 Maart 2021 75 R7 610 R570 750
28 Februarie 2022 135 ? ?
B Aankope en terugsendings van die XB 300 slimfone gedurende die jaar:
Aankope:
TOTAAL
AANTAL EENHEIDS- TOTALE
DATUM (INSLUITEND
EENHEDE PRYS VRAGGELD
VRAGGELD)
1 Junie 2021 130 R7 200 R14 300 R950 300
21 Aug. 2021 120 R7 000 R13 200 R853 200
15 Des. 2021 85 R6 600 R9 350 R570 350
TOTAAL 335 R36 850 R2 373 850
Terugsendings:
TOTAAL
AANTAL EENHEIDS- TOTALE
DATUM (INSLUITEND
EENHEDE PRYS VRAGGELD
VRAGGELD)
10 Sep. 2021 3 R7 000 R330 ?
Hierdie terugsendings is van die Augustus 2021 aankope.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 11
(Vraestel 2) 10712/22
C Verkope vir die jaar:
260 eenhede vir R2 392 000
D Moontlike diefstal van slimfone:
Sam word deur ʼn verkoopsassisstent ingelig dat hy vermoed dat Charlene
selfone aan haar familie en vriende weggee.
3.3 BESTUUR VAN VOORRAAD
SE Elektronika verkoop ook kantoor toerusting en bykomstighede. Die volgende
inligting verwys na een soort drukker.
Sam het die verkoopsprys van drukkers in die 2022 finansiële jaar drasties
verminder om te kompenseer vir ʼn nuwe mededinger wat dieselfde model teen
R2 860 verkoop.
OPDRAG:
Neem die onderstaande inligting in ag en gee TWEE verskillende voorstelle aan
Sam om die winsgewendheid van drukkers in 2023 te verbeter. (4)
INLIGTING:
DRUKKERS
2022 2021
Bestellings van klante
980 650
ontvang
Aantal eenhede
beskikbaar vir verkope en 780 650
bruto eenhede verkoop
Terugsendings deur klante 10 10
Verkoopsprys R2 640 R3 740
Kosprys R2 200 R2 200
Winspersentasie % 20% 70%
Bruto wins R338 800 R985 600
Voorraadomsetsnelheid 11,8 10,0
40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 12
(Vraestel 2) 10712/22
VRAAG 4: KONTANTBEGROTING EN BTW (35 punte; 28 minute)
4.1 Dui slegs die bedrae aan in die toepaslike blokkies vir die Kontantbegroting en die
Geprojekteerde Inkomstestaat vir die maand geëindig 31 Augustus 2022.
4.1.1 Vorige jaar se dividende wat aan die aandeelhouers betaal is, R15 000.
4.1.2 Verwagte kontantverkope vir Augustus 2022 is R35 000 (koste van verkope,
R14 000).
4.1.3 Oninbare skulde wat afgeskryf moet word is R1 400.
4.1.4 Direkteursfooie betaalbaar is R65 000.
4.1.5 Waardevermindering vir die jaar is R14 400. (9)
4.2 Die inligting verwys na die begrotingstydperk van Compu Bytes Bpk geëindig
31 Desember 2022.
4.2.1 Voltooi die Debiteure-invorderingskedule vir Oktober tot Desember 2022. (5)
4.2.2 Bereken die ontbrekende syfers aangedui deur (a) tot (c) in die
kontantbegroting. (11)
INLIGTING:
A Werklike en begrote verkope en koste van verkope
Verkope Koste van verkope
Maande
Begroot Werklik Begroot Werklik
September R108 000 R87 000 R72 000 R45 000
Oktober R123 000 R88 000 R82 000 R60 000
November R105 000 R76 000 R70 000
Desember R84 000 ?
B Verwagte Debiteure-invorderings
40% van totale verkope is vir kontant.
20% in die maand van verkope, onderhewig aan ʼn 5% korting.
70% in die maand wat op die maand van verkope volg
8% in die tweede maand na die verkope
2% word as oninvorderbaar geag in die derde maand na die verkope.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 13
(Vraestel 2) 10712/22
C Aankope en betaling van voorraad
Compu Bytes handhaaf ʼn 50% opbrengs op verkope.
Hulle handhaaf vaste voorraad vlakke deur voorraad maandeliks
te vervang.
75% van die totale aankope is op krediet.
Krediteure word ten volle vereffen in die maand wat op die
aankope maand volg, onderhewig aan ʼn 5% korting.
D Lening
• Die lening is op 30 November 2022 met R52 800 verminder.
• Rente teen 12,5% p.j. is elke maand betaalbaar en word nie
gekapitaliseer nie.
E Afleweringskoste
Alle goedere verkoop word gratis aan klante afgelewer.
Speedy Aflewerings is gekontrakteer om hierdie diens te verrig.
Die afleweringskostes word begroot teen 10% van verkope.
F Uittreksel van die Kontantbegroting
NOVEMBER DESEMBER
ONTVANGSTES
Kontantverkope 64 800 50 400
Ontvangstes van debiteure 46 440
Huurinkomste 7 500 8 250
BETALINGS
Kontantaankope van voorraad 18 000 (a)
Betalings aan krediteure (b) 51 300
Terugbetaling van lening (sien
52 800 0
inligting D)
Rente op lening 6 875 (c)
Afleweringskoste (sien inligting E) 11 500 9 100
G Vergelyking van die begrote syfers met die werklike syfers vir
November
Begroot Werklik
Verkope 105 000 76 000
Koste van verkope 61 000 60 000
Bruto wins 44 000 16 000
Afleweringskoste 11 500 13 200
4.3 Lewer kommentaar oor die beheer van afleweringskoste en gee EEN punt van
advies. Haal syfers of berekeninge aan. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 14
(Vraestel 2) 10712/22
4.4 BTW
Bereken die bedrag betaalbaar aan die SAID ten opsigte van BTW aan die
einde van Februarie 2022 nadat transaksies 1 – 5 in ag geneem is. Dui aan of
die bedrag bygetel of afgetrek moet word deur ʼn (+) of (-) teken te gebruik. (7)
Transaksies en Inligting:
1. Die BTW Kontrole Rekening toon dat Macrozone Sport R8 120 aan
SAID skuld, op 1 Februarie 2022.
2. Die eienaar het sporttoerusting vir sy eie gebruik geneem. Die BTW op
hierdie transaksie beloop R912.
3. Foutiewe goedere teruggestuur aan die verskaffer. Die debietnota toon
ʼn bedrag van R1 680 aan (BTW uitgesluit).
4. Voorraad ten bedrae van R4 200 (BTW uitgesluit) is tydens ʼn rooftog
gesteel. Die versekering het R2 300 (BTW ingesluit) vir die eis uitbetaal.
5. Macrozone Sport het ʼn tweedehandse voertuig op 28 Februarie 2022
teen ʼn verlies van R6 000, van die hand gesit. Die boekwaarde van die
voertuig op datum van verkope het R74 000 beloop. Die
waardevermindering is tot en met 28 Februarie 2022 aangeteken. Inset
BTW is geëis toe hierdie voertuig oorspronklik aangekoop is.
35
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 15
(Vraestel 2) 10712/22
GRAAD 12 REKENINGKUNDE FORMULEBLAD MET FINANSIËLE AANWYSERS
Bruto wins x 100 Bruto wins x 100
Verkope 1 Koste van verkope 1
Netto wins voor belasting x 100 Netto wins na belasting x 100
Verkope 1 Verkope 1
Bedryfsuitgawes x 100 Bedryfswins x 100
Verkope 1 Verkope 1
Totale bates : Totale laste Bedryfsbates : Bedryfslaste
(Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste Niebedryfslaste : Aandeelhouersbelang
(Handel & ander ontvangbare bedrae + Kontant & kontantekwivalente) : Bedryfslaste
Gemiddelde handelsvoorraad x 365 Koste van verkope
Koste van verkope 1 Gemiddelde handelsvoorraad
Gemiddelde debiteure x 365 Gemiddelde krediteure x 365
Kredietverkope 1 Koste van verkope 1
Netto wins na belasting x 100 Netto wins na belasting x 100
Gemiddelde aandeelhouersbelang 1 Getal uitgereikte aandele 1
(* Sien nota hieronder)
Netto wins voor belasting + Rente op lenings x 100
Gemiddelde aandeelhouersbelang + Gemiddelde niebedryfslaste 1
Aandeelhouersbelang x 100 Dividende vir die jaar x 100
Getal uitgereikte aandele 1 Getal uitgereikte aandele 1
Tussentydse dividende x 100 Finale dividende x 100
Getal uitgereikte aandele 1 Getal uitgereikte aandele 1
Dividende per aandeel x 100 Dividende vir die jaar x 100
Verdienste per aandeel 1 Netto inkomste na belasting 1
Totale vaste koste
Verkoopprys per eenheid Veranderlike koste per eenheid
Nota:
* In hierdie geval, indien daar ʼn verandering in die aantal uitgereikte aandele
gedurende ʼn finansiële jaar is, word die geweegdegemiddelde-getal aandele in die
praktyk gebruik.
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Addendum (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Addendum