Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2022
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 (10711)
NASIENBEGINSELS
1. Tensy anders vermeld in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing
indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir
komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer
positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn
negatiewe syfer getoon word nie.
8. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel
korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9. Een deel korrek beteken ‘bewerking en een deel korrek’. Waar metodepunte toegeken word vir
een deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek en ten minste
1 deel moet korrek wees, voor die punt toegeken word. Indien ʼn syfer ʼn metodepunt verdien, word
dit as ‘een deel korrek’ beskou.
10. In bewerkings, moet punte toeken nie toegeken word vir bewerking as teller en noemer omgeruil is
nie – hierdie is ook van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: v = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
12 bladsye
1
Skip to contentAll 2022 papers 
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
VRAAG 1
1.1 KONSEPTE:
1.1.1 Balansstaat
1.1.2 Bedryfsbate
1.1.3 Nie-bedryfsbate
1.1.4 Bedryfskapitaal 5
1.1.5 Inkomstestaat
1.2 FEINT PPE BEPERK
1.2.1 INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEȄINDIG 28 FEBRUARIE 2022
Verkope (6 500 000 x 120/100 ) 7 800 000
Koste van verkope (7 800 000 x 100/160) Indien Verkope x 100/160 (4 875 000) *#
Bruto wins Indien Verkope x 60/160 V – KVV 2 925 000 # 5
Ander Bedryfsinkomste 141 530 *
Huurinkomste (130 200 + 11 100) 141 300 *
Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering 230
Bruto Bedryfsinkomste bewerking 3 066 530 8
Bedryfsuitgawes BBI-BW (1 896 530)
Salarisse 601 450
Direkteursfooie 470 850
Waardevermindering 281 000
Diverse uitgawes balanserende syfer 387 600
Ouditfooie (25 000 + 37 500) OF (25 000 x 100/40) 62 500 *
Versekering (103 500 – 23 000) OF (11 500 X 7) OF 103 500 X 7/9 80 500 *
Handelsvoorraad tekort (370 870 – 358 240) 12 630 11
Bedryfswins Verkope x 15% 1 170 000
Rente inkomste NWVRU-BW 265 100
Netto wins voor rente uitgawe NPBT + IE 1 435 100
Rente uitgawe (220 500)
Netto wins voor belasting NWNB+ IB 1 214 600 #
Inkomstebelasting (340 088) 8
Netto wins na belasting 340 088 X 72/28 874 512 #
Vreemde items bv. balansstaat items/dividende -1 Maks *een deel korrek
#Kyk of die leerder Verkope of KVV bereken het deur die winspersentasie verskaf te gebruik
32
2
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
1.2.2 BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2022
EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE
AANDEELHOUERSEKWITEIT 480 000 x 720c 3 456 000 *
(800 000 x 60%)
Gewone aandelekapitaal AE – BI 2 988 000
Behoue inkomste 468 000 4
NIE-BEDRYFSLASTE 535 700
Lening: Best Bank
(45 200 x 12) een punt (542 400 – 150 000)een punt 535 700 *
(1 250 000 – 542 400 + 220 500) – 392 400
928 100 drie punte 5
BEDRYFSLASTE 770 200 *
*Items onder BL mag gekombineerd wees as deel van H&AB
Handels- en ander betaalbares
(203 100 + 3 400 +12 000+ 37 500 ) 256 000 *
206 500 twee punte deposito ouditfooie
SAID Inkomstebelasting (340 088 – 323 888) 16 200 #
Aandeelhouers vir dividende (445 600 – 340 000) 105 600 *#
Huidige gedeelte van die lening sien NBL hierbo 392 400 #
TOTALE EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE bewerking 4 761 900 14
Vreemde items -1 (maks-2)
Aanbieding/foutiewe besonderhede -1(maks-2)
*een deel korrek
# Kan deel van H&AB wees
23
60
3
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
VRAAG 2
2.1.1 GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT NOTA
6 000 000 # Gewone aandele aan die begin van die jaar 22 500 000 #
2 000 000 Gewone aandele uitgereik teen R2,75 elk 5 500 000
(500 000) Terugkoop van aandele teen (GAP: R3,50) (1 750 000)
Gewone aandele uitgereik aan die einde
7 500 000 26 250 000
van die jaar
# kontrolleer bewerking
7
2.1.2 BEHOUE INKOMSTE NOTA
Saldo aan die begin van die jaar 7 000 000
Netto wins na belasting (2 072 000 x 72/28) 5 328 000
Terugkoop van aandele (500 000 x 25/100) (125 000) *
Gewone aandele dividende bewerking (2 660 000) *
Interim (8 000 000 x 22/100) een deel korrek 1 760 000
Finaal (7 500 000 x 12/100) 900 000
Saldo aan die einde van die jaar bewerking 9 543 000 #
* ignoreer hakies
# Bewerking, teruggekoop van aandele en dividende moet afgetrek word
9
4
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
2.2 SEVERANCE BPK
*een deel korrek #antwoord moet invloei /uitvloei aandui om punte te verdien
KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2022
KONTANTGEVOLGE UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit bedrywighede 7 015 170
Rente betaal (219 700)
Inkomstebelasting betaal
(2 262 000) #*
2 072 000 + 160 000 + 30 000
OF (-2072 000-160 000-30 000) een deel korrek
Aanvaar ander alternatiewe metodes bv. Grootboek rekening
Dividende betaal
Sien 2.1.2
1 760 000 + 212 000
OF (1 972 000) #*
Sien 2.1.2 een deel korrek
(2 660 000 – 900 000) + 212 000
een punt een punt
Aanvaar ander alternatiewe metodes bv. Grootboek rekening 7
KONTANTGEVOLGE UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
Vaste bates aangekoop (6 956 560)
Opbrengs met verkoop van vaste bates 67 590
Verandering in vaste deposito 3 1 000 000
KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs met uitreik van aandele 5 500 000
Sien GAK
Terugkoop van aandele (GAP + 0,25)
(1 750 000 + 125 000) OF (500 000 X R3,75) (1 875 000)
Sien GAK Sien BI
Verandering in lening (2 080 000 – 1 960 000) 4 (120 000)
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
177 500*
KONTANTEKWIVALENTE
Kontant en kontantekwivalente (begin saldo)
(75 500)
(72 000 – 147 500)
Kontant en kontantekwivalente (eind saldo) 4 102 000 18
5
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
2.3 BEREKEN DIE VOLGENDE FINANSIËLE AANWYSERS
* Uitgedruk as ʼn persentasie. % teken nie noodsaaklik nie. 100 geld nie as een deel
korrek vir metodepunt nie
2.3.1 % bedryfsuitgawes op verkope
Berekeninge Antwoord
1 250 000 x 100 11,7% *
10 650 000 1
Aanvaar 11,73%
Aanvaar 12% 3
2.3.2
Bedryfskapitaalverhouding
Berekeninge Antwoord
(770 000 + 9 000 + 5 400) Sien 2.1.2
2 021 280 : (784 400 + 900 000 ) 1, 2 : 1
1 684 400 twee punte
4
2.3.3
Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
Berekeninge Antwoord
Sien BI
5 328 000 x 100 16,3% *
½ (26 250 000+ 9 543 000) + (22 500 000 + 7 000 000) 1
Sien GAK Sien BI
35 793 000 een punt 29 500 000 een punt
32 646 500 twee punte
4
45
6
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
VRAAG 3
3.1 Skuld-ekwiteitsverhouding
480 000 : (2 200 000 + 750 000)
480 000 : 2 950 000
0,2 : 1 moet x : 1 wees
Aanvaar 0,16 : 1 3
3.2 Dink jy dit is ʼn wyse besluit om R1 000 000 te leen? Lewer kommentaar
en haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan om jou antwoord te
staaf.
Finansiële aanwyswers Neiging en Syfers Kommentaar
JA
Skuld/ekwiteitsverhouding het afgeneem van 0,5 : 1 (2021) to 0,2 : 1 (2022) sien 3.1
of met 0,3:1
OTKA afgeneem van 19% (2021) tot 17% (2022) met 10,5% / met 2% basis punte
Enige geldige kommentaar t.o.v. bogenoemde
Die maatskappy is laaggerat en lenings het afgeneem.
Positiewe hefboom OTKA oorskry rentekoers op lenings van 9%.
6
ZUSA Beperk is ‘n lae risiko en positief gerat.
7
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
3.3 Lewer kommentaar oor die dividendbeleid van Zusa Beperk. Haal syfers
aan.
Berekening van dividende uitbetalings beleid. een punt elk
Gevolgtrekking: dividende vergeleke met die verdienste vir elke jaar een punt
2021 2022
65 100 24 100
𝑥 = 61,9 𝑜𝑓 62% 𝑥 = 25,8 𝑜𝑓 26%
105 1 93 1
In 2021, is 62% van die maatskappy se verdienste uitgedeel en die dividende
van die huidige jaar het tot 25% gedaal.
OF
Die maatskappy behou 38% van hul verdienste in 2021 en in 2022 het dit
verhoog tot 74%/ Die maatskappy het besluit om winste terug te hou. 3
3.4 Noem TWEE probleme wat ʼn invloed op Zusa Beperk se
winsgewendheid sal toon en verduidelik die invloed wat dit op die wins
sal hê.
Probleem Invloed
Dit verhoog die prys van gemmer en
Droogte verkope mag afneem./Winste van
die maatskappy sal afneem a.g.v.
kleiner aanbod aan die kliënte.
Bedryfsuitgawes sal afneem a.g.v.
afname in arbeidskoste./
Afleggings Bedryfsuitgawes gaan toeneem
omdat skeidingspakette betaal moet
word.
4
8
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
3.5.1 Persentasie aandele wat die besturende direkteur sou besit nadat nuwe
aandele uitgereik is.
Aantal aandele voor aandele uitgereik is
750 000 x 51% = 382 500
Persentasie nadat aandele uitgereik is
382 500 x 100
950 000 1
= 40% 100 word nie as een deel korrek aanvaar nie
(ignoreer % teken) Aanvaar 40,3% 3
3.5.2 Hoekom sou die besturende direkteur bekommerd wees oor die
uitreiking van die nuwe aandele?
Hy sou nie meer die meerderheidsaandeelhouer wees nie / verloor beheer
magte
Syfers is nie noodsaaklik nie 1
20
9
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR, OUDITVERSLAE EN PROBLEEMOPLOSSING
4.1
4.1.1 D
4.1.2 A
4.1.3 B
4.1.4 E
4
4.2 OUDITVERSLAG
4.2.1 Waarom het die onafhanklike ouditeure na bladsye 12 – 30 van die
jaarlikse verslag verwys?
deelpunte vir gedeeltelike antwoord
• Die finansiële state is in daardie bladsye van die Jaarlikse Verslag vervat;
ander verslae wat nie deur hulle voorberei of nagegaan is nie, is ook in die
Jaarlikse Verslag vervat.
• Die ouditeure is verantwoordelik vir ʼn sekere deel van die verslag.
• Direkteure is verantwoordelik vir dele van die verslag soos deur hulle 2
voorberei is
4.2.2 Voltooi die sin “Hierdie finansiële state is die verantwoordelikheid van
die …” in paragraaf 1.
Skryf slegs die ontbrekende woord neer om die sin te voltooi.
direkteure 1
4.2.3 Watter soort ouditverslag het Lexi Bpk van BB Ouditeure ontvang?
ʼn Vrywaring/Weerhouding 1
10
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
4.2.4 As ʼn aandeelhouer, watter bekommernisse sal jy aangaande die oudit-
verslag hê? Verduidelik DRIE punte.
Enige drie geldige punte
Deelpunte vir gedeeltelik korrekte antwoord
Dit is ʼn vrywaringsverslag wat die maatskappy negatief sal beïnvloed bv.
reputasie/aandeelpryse / Onetiese gedrag wat beleggers sal afskrik
Die korporatiewe bestuur/ king kode van die maatskappy word benadeel.
Die korrekte prosedures vir die goedkeuring van direkteursgeld is nie
gevolg nie.
Die direkteure het hul posisies misbruik / Bedrog deur direkteure gepleeg
/ Direkteure het nie hul fidusiêre pligte nagekom nie
Die reuse bedrag wat aan direkteure betaal is, kan ʼn negatiewe effek op
die resultate/likiditeit en solvabiliteit/winsgewendheid van die maatskappy
hê.
Onvoldoende ouditbewyse / Brondokumente kan nie geverifieer word nie 6
4.2.5 Verwys na paragraaf 2. Verduidelik die rol/verantwoordelikheid van die
Vergoedingskomitee en gee ʼn rede waarom hierdie komitee noodsaaklik
is.
Verduideliking LET WEL: Punt vir die verduideliking kan ingesluit wees in die rede
Hersien alle salarisse, bonusse en ander verdienste/Hulle moet goedkeur
en gee raad in verband met voorstelle t.o.v. fooie en bonusse.
Om te voorkom dat direkteure hulself te veel betaal.
Rede
Om regverdigheid/deursigtigheid t.o.v. die betaling van fooie/salarisse te
verseker
Om bedrog/korrupsie/vermorsing te voorkom
Opsporing van wanbestuur of bedrog
Hulle kan die vergoeding/verdienste vergelyk met finansiële inligting van
ander maatskappye in die bedryf. 2
11
Downloaded from hlayiso.com
10711/22
4.3 PROBLEEMOPLOSSING: VASTE BATES
PROBLEEM GEÏDENTIFISEER MET RAAD OM DIE PROBLEEM
SYFERS OP TE LOS
probleem geïdentifiseer syfer aangehaal advies
VOERTUIG A:
Meer kilometers gery maar minder Verbeter interne kontrole
aflewerings as die ander voertuie t.o.v. die gebruik van
gedoen. voertuie.
Ongemagtigde gebruik van die Dissiplinêre optrede teen
voertuig. die bestuurder.
Implementering van ʼn
23 400 km vergeleke met 18 360 en logboek stelsel/voertuig
17 880 km of 520 aflewerings nasporing.
gemaak vergeleke met 1 050 en Vergelyk logboek met
1 100 aflewerings of 23 400 km google kaarte om
teenoor slegs 520 aflewerings. ongemagtigde privaat ritte
te verhoed.
VOERTUIG B:
Minder dae gewerk, maar die Ondersoek redes vir
bestuurder ontvang dieselfde salaris afwesigheid.
as die ander bestuurders. Betaal werkers slegs vir
dae gewerk. Moenie ʼn
239 dae gewerk vergeleke met 291
vaste salaris betaal nie,
en 283 dae/ontvang salaris van
maar betaal kommissie vir
R252 000 vir slegs 239 dae gewerk.
die dae gewerk.
VOERTUIG C:
Hoë brandstofverbruik omdat die Oorweeg dit om hierdie
voertuig oud is. voertuig te vervang
Hoë onderhoudskoste omdat die aangesien dit duur is om te
voertuig oud is. onderhou.
Die voertuig met die laagste Oorweeg dit om voertuig A
drawaarde, insluitende R1 te gebruik vir die
reswaarde, is gewoonlik duur om te aflewerings aangesien dit
onderhou. koste effektief is en
huidiglik wanbestuur word.
R39 595 vir 17 880 km gery teenoor Vervang die bestuurder van
R40 300 vir 23 400 km gery. R9 500 voertuig A met die
onderhoud teenoor R3 500 en R0 vir bestuurder van voertuig C,
die ander voertuie. R2,21 aangesien laasgenoemde
brandstofverbruik in vergelyking met die meeste aflewerings
R1,70 van die ander voeertuie. gemaak het en van die drie
bestuurders die meeste dae
gewerk het. 9
25
TOTAAL: 150
12
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Addendum (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper