Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 1220169 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MEMORANDUM NAAM VAN KANDIDAAT: ____________________ GRAAD: _________ HANDTEKENING VAN ONDERWYSER: ____________________ TOTAAL V1 V2 V3 V4 V5 V6 V7 PUNTE: 180 32 18 50 15 33 20 12 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 1 Lêernaam: 1_Heart Info Nr. Kriteria Maks  Punt 1.1 1.1.1  Kleinhoofletter (Small caps)-effek aangebring op die 1 abstrak (abstract) op die voorblad. 1.1.2  Sagte reghoekige randprentjie (Soft edge rectangular 1 picture)-styl om prentjie op die voorblad.  1.2  6pt spasiëring toegevoeg voor en na vir die hele dokument. 1 1.3  Saamgeperste (Condensed)-spasie op die opskrif 'What Is Heart Attack…' toegevoeg  2  Spasiëring is 1pt  1.4  Voeg ʼn nie-breekkoppelteken tussen die nommers in plaas van ʼn gewone koppelteken.  2  Twee keer bv. tussen 9-1-1. 1.5  Outomatiese opskrif (caption) vir die prentjie.  2  Plaas bo die prentjie.  1.6  Voetnata (Footnote) ingesit met enige simbool.  2  Voetnota (Footnote) lees 'Prescribed'.  1.7  'Happy Heart'-styl toegepas.   Op al drie paragraafopskrifte wat in groen geskadeer (shaded) 2 is.  1.8  Multivlaknommering gebruik  Vlak 1 is 1)…  3  Vlak 2 is a)…  1.9  Drie paragrawe in 3 kolomme geplaas  Met lyn tussen kolomme  Gelyke kolomme met breedte van 0.5 cm 4  Voeg kolombreke in sodat die paragraaf opskrifte boaan kolom verskyn.  1.10  Naam van die skrywer ingevoeg as 'James Beckerman' in die aanhaling (citation).   Aanhaling (Citation) opgedateer in die dokument moet naam van 2 die skrywer insluit.  1.11  Seksiebreek (Section break) ingevoeg en die bladsy-oriëntasie is 1 verander na landskap.  1.12  Inhoudsopgawe (Table of Contents) ingevoeg op die tweede bladsy van die dokument.   Inhoudsopgawe (Table of Contents) ingevoeg op die tweede bladsy van die dokument.  3  Eiesoortige (Distinctive)-formaat is gebruik.  Slegs die drie style 'Love Heart', 'Heart Care', and 'Happy Heart' in TOC ingesluit.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3 1.13  Outomatiese bladsynommering ingevoeg in die onderskrif (footer)  In enige formaat 5  Geen bladsynommers mag op die eerste en laaste bladsy verskyn nie  Bladsynommering moet by 1 begin  1.14  Linker en onderste kantruimtes moet 1.5 cm wees.  1 TOTAAL VIR VRAAG 1 [32] VRAAG 2 Lêernaam: 2_Heart Aware Nr. Kriteria Maks  Punt 2.1  Teksskakering aan opskrif 'Am I aware' aangebring  2  Enige kleur  2.2 Teksvormveld (Text form field) vir die opskrif 'Surname' geformateer  Om 20 karakters te akkommodeer  2  En om in HOOFLETTERS te vertoon  2.3 Age-veld te formateer sodat  Dit 2 syfers aanvaar   Help-teks invoeg op die F1-sleutel  3  Die boodskap lees ' Enter numbers between 20 and 70'  2.4  Merkblokkievorm (Check box form) ingevoeg vir die Male en Female-opsie  2  Merkblokkie (Check box)-grootte is presies 15 pt.  2.5  Smoking-opsie ingevoeg by die bestaande lys.   Skuif na bokant van die lys.  2 2.6  Smoking en Fatty Diet gegroepeer   as ʼn enkel voorwerp saam met res van die vorms  2 2.7  10 cm tab gestel   Gidstippies bladleier vir 4 lyne  2 2.8 Formule soos volg ingevoeg 𝑊𝑒𝑖𝑔ℎ𝑡 𝐵𝑜𝑑𝑦 𝑀𝑎𝑠𝑠 𝐼𝑛𝑑𝑒𝑥 = 3 𝐻𝑒𝑖𝑔ℎ𝑡 2  TOTAAL VIR VRAAG 2 [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 3 Lêernaam: 3_Heart Stat Nr. Kriteria Maks  Punt Patient Details-werkblad 3.1 Sel O1: 1  Sel O1 geformateer om die huidige tyd te vertoon.  3.2  Selle A1:L1 saamgevoeg en gesentreer.  1 3.3 Sel A2:  3_Heart Beat.jpg ingevoeg in sel A2 3  Hoogte is 1 cm   Breedte is 15 cm  3.4 Sel A5: =CONCATENATE(LEFT(B5,1),LEN(C5),E5) OF =LEFT(B5,1)&LEN(C5)&E5  CONCATENATE-funksie OF &-teken  6  LEFT  (B5,1)   LEN  (C5)   E5  3.5 Sel H5: =G5/((H5/$O$2)*(H5/$O$2)) OF =G5/POWER((H5/$O$2),2)  G5  5  (H5/$O$2)*(H5/$O$2) OF POWER-funksie   Absolute selverwysing gebruik  Geformateer na geen desimale plekke  (Nota aan merker: Aanvaar enige ander aanvaarbare metode.) 3.6 Voorwaardelike formatering:  Top drie waardes geskadeer 3  Dun horisontale ‘crosshatch’-patroon-styl toegepas  Geel patroon kleur gebruik  3.7 Sel N5: =VLOOKUP(I5,'BMI Category'!$A$5:$B$12,2,TRUE)  Opsoekwaarde: I5  Opsoekreeks: 'BMI Category'!$A$5:$B$12  Absolute selverwysing  6  Korrekte kolom: 2  Reeks_Opsoek: TRUE  Afgekopieer vir die res van die selle  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5 3.8 Sel G26: =COUNTIFS(F5:F24,F5,M5:M24,M21)  COUNTIFS-funksie   Reeks: F5:F24   Kriteria: F5 OF 'Male'  5  Reeks: M5:M24   Kriteria: M21 OF 'YES'  (Nota aan merker: Aanvaar enige ander aanvaarbare metode.) 3.9 Sel G28: =COUNTBLANK(K5:K24) 2  COUNTBLANK   (K5:K24)  3.10 Sel G30: =ROUND(AVERAGE(O5:O24),0)  ROUND-funksie   Average-funksie  4  Reeks (O5:O24)   Geen desimale plekke  3.11 Sel G32: =SUMIF(F5:F24,F6,O5:O24) OF =SUMIF(F5:F24,"Female",O5:O24)  SUMIF-funksie  4  Reeks F5:F24   Kriteria Female of enige sel nommer wat die waarde ‘female’ bevat   Somreeks O5:O24  3.12 Sel P5: =IF(J5>=120,"Waarskynlik",IF(J5<80,"Onwaarskynlik", "Geensins"))  IF-funksie   Voorwaarde J5>=120 en waarde  5  Voorwaarde J5<80 en waarde   Waarde indien al voorwaardes vals is   Korrekte gebruik van oop en toe hakies  3.13 Grafiek  Data-etiket gevoeg op die hoogste waarde in die grafiek.   Hoogste databalkie gevul met die prentjie 3_Overweight.jpg  5  Swart buitelyn toegevoeg op die databalkie   X-asse waardes vertoon in omgekeerde volgorde.   Vertikale gidslyne aangetoon vir beide belangrike (major) en minder belangrike (minor) eenhede.  TOTAAL VIR VRAAG 3 [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 4 Lêernaam: 4_Heart Patients Nr. Kriteria Maks  Punt Tabel: Patient Details 4.1  Ry-hoogte verander na 20 pt.  1 4.2  Vertikale gidslyne is sigbaar.  1 4.3 ‘Customised’ alternatiewe ry-kleur  Kleurvlak vir Red is 200  3  Kleurvlak vir Green is 210   Kleurvlak vir Blue is 220  4.4 Age-kolom  Gemiddelde van ouderdomme wat aan einde van ‘Age’- 2 kolom gevind kan word.   Verander na geen desimale plekke.  4.5 Toevoegmasker (Input mask) op die Patient Code-veld: >LL-009-"LPH"  >  LL   - 6  00   9  LPH  4.6  Stel die Patient code-veld as die primêre sleutel.  1 4.7  Data tipe vir 'Money spent on junk food'-veld verander na 1 geldeenhede (currency).  TOTAAL VIR VRAAG 4 [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7 VRAAG 5 Lêernaam: 5_Heart Nr. Kriteria Maks  Punt Tabel: Patient_History 5.1 Patient_History-tabel:  Voeg ʼn swart gidslyn en  2  Ingeskinkte sel effek in vir die tabel.  5.2 5.2.1 Valideringsrëel vir die ‘Gender’-veld:  Male of Female  3 Valideringsteksboodskap vir die ‘Gender’-veld:  Enige geskikte boodskap  5.2.2 Verander die ‘Indexed’ veld eienskappe na Yes 1 (Duplicates OK)  5.3 Maak die Age-veld ʼn verpligte veld.  1 5.4  Name, Age, Height (in cm), Body Mass (in kg) en BMR- velde word vertoon.   Berekende veld naam: BMR:  7  BMR: 655.0955+ (9.5634 * [body mass (in kg)] ) + (1.8496*[height (in cm)] ) - (4.6756*[age] )  Al die tekens korrek gebruik.  5.5  Kriteria Blood Pressure (Systolic)-veld: >120  6 OF >=119  Kriteria Blood Pressure (Diastolic)-veld: Between 90 And 95  Kriteria Suggested Action-veld: "*medical attention" 5.6  Name, Gender, Sugar Level and Risk-velde ingevoeg   Opskrif verander na Patient Sugar Levels   Skeidingslyne moet sigbaar wees.   Verstekwaarde vorm ‘view’ verander na aaneenlopend 6 (continuous)  5_Sugar Level.jpg ingevoeg in die beskrywingseksie  Hoogte en breedte van die prentjie is 5 cm  5.7  Verslag geskep en gebaseer op qry5_7   Verslag gegroepeer en gebaseer op Sugar Level (mmol/L)- veld.   Groepintervalle ingestel op 10e  7  Voorwaardelike formatering toegepas op die Risk-veld vir pasiënte met Very High  risiko in rooi kleur geskakeer   =count(*) berekening gebruik in die groeponderskrif  Geskikte opskrif (label) vir die berekening. TOTAAL VIR VRAAG 5 [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 6 File Name: 6_Healthy Heart Hierdie vraag moet sover moontlik gemerk word vanaf die blaaier, behalwe as dit anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.  ʼn Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as en of ander sluitingsmerkers uitgelaat word. Nr. Kriteria Maks  Punt 6.1 Titel <title>Healthy Heart</title> 2  'Healthy heart' verskyn   In die tabeloortjie.  6.2 Skrifmerker (Font tag) <font face="century gothic" size="3"> </font> 2  font face is century gothic   font size is 3  6.3 Opskrif (Heading)-styl <h1 align="center">Heart Disease & You</h1> 1  Heart Disease & You verskyn as opskrif (heading) 1  6.4 Vetdruk en kursief formatering <b><i>Cardiovascular Disease</i></b>  Cardiovascular Disease Vetdruk gemaak  2  Cardiovascular Disease Kursief gemaak  NOTA: Verminder met 1 punt indien die merkers (tags) nie in omgekeerde volgorde toegemaak is nie. 6.5 Horisontale lyn grootte en kleur <hr color="black" size=3 /> 2  Lyndikte gestel op 3   Lynkleur verander na swart  6.6 Tabel Ry en Kolom: <tr bgcolor="White"> <th> Blood Pressure Category </th> <th> Systolic mm Hg (Upper #) </th> <th> <img src="6_Heart Pressure.jpg"> </th> <th> Diastolic mm Hg (Lower #) </th> </tr>  Prentjie verskyn as die derde opskrif in eerste ry  Prentjie vertoon korrek  ------------------------------------------------------------------------------ <tr bgcolor="red"> 6 <td>Hypertensive Crisis (Emergency care needed)</td> <td>Higher than 180</td> <td>or</td> <td>Higher than 110</td> </tr>  Ry ingevoeg onderaan tabel.   Al die gepaste teks korrek in die ry ingevoeg.   Agtergrondkleur van die ry verander na rooi.   Al die merkers korrek gebruik.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9 6.7 Geordende Lys <ol type="A"> </ol> 2  Bestaande ongeordende lys verander na geordende lys.   Gelyste nommers verskyn as alfabetiese hoofletters, bv. A, B.  6.8 Link <a href ="Healthy life style.pdf"> Click here to … </a> 2  Koppel (link) aan ' Healthy life style.pdf '   Koppel (link) werk korrek  6.9 Sentermerker (Center tag) <center> Have Your Heart In The Right Place </center> 1  Die teks is gesentreer met gebruik van die sentermerker  TOTAAL VIR VRAAG 6 [20] VRAAG 7 Lêernaam: 7_Food Diary 7_CHD Death Rates 7_Awareness Nr. Kriteria Maks  Punt 7_Food Diary (Woordverwerkingsdokument) 7.1 7.1.1  Eerste twee selle in die laaste ry saamgevoeg  1 7.1.2 Formule gebruik in die skadeerde area =SUM(ABOVE) 2  Somfunksie gebruik   Kriteria is ABOVE  7.1.3 Organogram  Vorm bygevoeg voor die vorm Fruits  2  Nuwe vorm met die naam Healthy Protein  7.2 7.2.1 Death rates-werkblad  Grafiek geredigeer om South Africa by te voeg 2  Al die datawaardes korrek vertoon  7.2.2 Sel G7: ='Death Rates'!B7 2  'Death Rates'!   B7  7_ Awareness (Woordverwerkingsdokument) 7.3 Saamvoeg (Merge):  Patient Details-tabel in 4_Heart Patients-databasis word gebruik as die databron.   Name en Surname-velde ingevoeg.  3  Saamvoeg (Merge) voltooi en moet gestoor word as 7_AwarenessInvitation  (22 briewe verwag) TOTAAL VIR VRAAG 7 [12] TOTAAL: 180 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all