Skip to content

Geography Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 QP

Question paperGeographyGrade 11201315 pages

Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 NOVEMBER 2014 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur EKSAMEN- NOMMER: SENTRUM- NOMMER: VRAAGNOMMER V1 V2 V3 V4 TOT NASIENER MODERATOR PUNT BEHAAL TOTAAL 15 20 25 15 75 Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 2 DBE/November 2014 NSS HULPBRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2528DA CULLINAN. 2. Ortofotokaart 2528DA16 CULLINAN. 3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2528DA van CULLINAN en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van die eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van die vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Die afgebakende gebied in ROOI op die topografiese kaart verteenwoordig die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word. 9. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon. ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings Conveyor belt Vervoerband Golf course Gholfbaan River Rivier Diamond mine Diamantmyn Sewage works Rioolwerke Waterworks Waterwerke Sewage disposal works Rioolverwyderingswerke Rifle range Skietbaan Landing strip Landingstrook Brickworks Steenwerke Furrow Voor Refuse dump Vullisstortingsterrein Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 3 DBE/November 2014 NSS ALGEMENE INLIGTING OOR CULLINAN Cullinan is in die Hoëveldstreek van Suid-Afrika geleë. Die dorp lê 1 467 m bo seevlak. Die naaste stad is Pretoria, wat 40 km daarvandaan is, terwyl Johannesburg 100 km daarvandaan is. Op 25 Junie 1905 is die beroemde Cullinan-diamant, die grootste ter wêreld teen 3 106 karaat (621 g), deur Frederick George Stanley Wells, 'n oppervlakbestuurder by die Premier-diamantmyn, ontdek. Die dorp Cullinan het sy bestaan te danke aan diamantmynbou in die gebied. Cullinan se oopgroefmyn is een van die grootstes in die wêreld en is drie keer groter as die meer bekende Kimberley- diamantmyn. MOSAMBIEK NAMIBIË FIGUUR 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 4 DBE/November 2014 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2528DA CULLINAN, sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag. 1.1 Die kaartindeks/-verwysing van die topografiese kaart suidoos van Cullinan is … A 2528BD. B 2528AD. C 2528DD. D 2528DB. 1.2 Die rigting van P in blok B8 vanaf O in blok C6 is … A noordoos. B noordnoordoos. C oosnoordoos. D oos. 1.3 Cullinan is 'n …-dorp. A nywerheids B ontspannings C slaap D mynbou 1.4 Die straatpatroon in Refilwe in blok B2 is … A onbeplan. B onreëlmatig. C radiaal. D ruitvormig. 1.5 Die kontoerinterval op die ortofotokaart is ... meter. A 5 B 10 C 15 D 20 1.6 Die ortofotokaart is 'n voorbeeld van 'n … foto. A hoëhoek-skuins- B laehoek-skuins- C horisontale D vertikale lug- Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 5 DBE/November 2014 NSS 1.7 Die damwal (Y) in blok F8 is … meter bo seevlak. A 1 500 B 20 C 150 D 1 400 1.8 Die mensgemaakte verskynsel by 4 op die ortofotokaart is 'n … A park. B begraafplaas. C gholfbaan. D bewaringsgebied. 1.9 Die natuurlike verskynsel by 7 op die ortofotokaart is 'n … A vallei. B uitloper. C kloof/ravyn. D poort. 1.10 Die ry bome in blok H5 word as 'n … gebruik. A voorbrand B plaasgrens C plantasie D windbreek 1.11 Die ware peiling van punthoogte 1452 (K) in blok F1 vanaf peilbaken 44 (J) in blok E2 is … A 24°. B 294°. C 204°. D 94°. 1.12 Die hoofgrondgebruiksone in blok E4 is die … A landelik-stedelike oorgangsone. B swaarnywerheidsgebied. C residensiële gebied. D ligtenywerheidsgebied. 1.13 Verskynsel 6 op die ortofotokaart is 'n … A myn. B dam. C uitgrawing. D mynhoop. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 6 DBE/November 2014 NSS 1.14 Die stroomorde by X in blok C5 is … A 4. B 3. C 1. D 2. 1.15 Die ruitverwysing/koördinate/posisie van die dam in blok F7 is … A 25°42'48''S 28°36'30''O/25°42,8'S 28°36,5'O. B 28°42'30''S 25°36'48''O/28°42,5'S 25°36,8'O. C 25°42'30''O 28°36'48''S/25°42,5'O 28°36,8'S. D 25°42'30''S 28°36'48''O/25°42,5'S 28°36,8'O. (15 x 1) [15] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 Verwys na die dwarsdeursnee hieronder vanaf L in blok A2 tot by M in blok B5 op die topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg. Die vertikale skaal van die dwarsdeursnee is 1 cm verteenwoordig 20 m. HOOGTE IN METER 1 : 50 000 2.1.1 Identifiseer landvorms A en B op die dwarsdeursnee hierbo. A: B: (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 7 DBE/November 2014 NSS 2.1.2 (a) Identifiseer die konvensionele teken by C wat hoogte aantoon. (1 x 1) (1) (b) Gee die hoogte van die konvensionele teken by C. (1 x 1) (1) 2.1.3 (a) Watter gemiddelde gradiënt sal op helling D op die dwarsdeursnee van toepassing wees? Omkring die korrekte antwoord (A of B) hieronder. A 1 : 22 B 1 : 122 (1 x 1) (1) (b) Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 2.1.3(a). (1 x 1) (1) 2.1.4 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsdeursnee. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. vertikale skaal Vertikale vergroting = horisontale skaal (4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 8 DBE/November 2014 NSS 2.2 Bereken die magnetiese deklinasie van topografiese kaart 2528DA CULLINAN vir 2014. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. (5 x 1) (5) 2.3 Verwys na die afgebakende gebied in ROOI op die topografiese kaart wat die ortofotokaart voorstel. Gebruik die afgebakende gebied om die oppervlakte van die ortofotokaart in km² te bereken. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Oppervlakte = lengte × breedte (5 x 1) (5) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 9 DBE/November 2014 NSS VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die grafiek hieronder, die inligting op bladsy 3 en die topografiese kaart om die vrae wat volg te beantwoord. Reënval van Cullinan Reënval in mm Jan. Feb. Mrt. Apr. Mei Jun. Jul. Aug. Sep. Okt. Nov. Des. 3.1.1 Kry Cullinan seisoenale reënval of reënval regdeur die jaar? (1 x 1) (1) 3.1.2 Gee EEN bewys vanaf die grafiek en EEN bewys vanaf die topografiese kaart om jou antwoord op VRAAG 3.1.1 te ondersteun. Grafiek: Topografiese kaart: (2 x 1) (2) 3.1.3 Met jou antwoord op VRAAG 3.1.1 in gedagte, is die ortofotokaart in die somer of winter geneem? Gee 'n rede vir jou antwoord. Antwoord: Rede: (1 + 2) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 10 DBE/November 2014 NSS 3.2 3.2.1 Noem die algemene vloeirigting van die Masokololorivier in blok C8. (1 x 1) (1) 3.2.2 Gee EEN rede vanaf die topografiese kaart vir jou antwoord op VRAAG 3.2.1. (1 x 2) (2) 3.3 Verwys na die nedersetting by punt V in blok D8 en beantwoord die vrae hieronder. 3.3.1 Noem die nedersettingspatroon van die nedersetting by punt V. (1 x 1) (1) 3.3.2 Noem EEN nadeel vir 'n plaasarbeider wat in die nedersetting in VRAAG 3.3.1 woon. (1 x 2) (2) 3.4 Verwys na blok D1 en D2 wat die Premier-diamantmyn, 'n oopgroefmyn aan die buitewyke van Cullinan, aandui. Bestudeer dit saam met die ortofotokaart en beantwoord die vrae wat volg. 3.4.1 Noem EEN omgewingsongeregtigheid wat hierdie tipe mynbou in die omgewing rondom die Premier-diamantmyn veroorsaak het. (1 x 1) (1) 3.4.2 Bespreek TWEE maatreëls wat mynboumaatskappye kan instel om die omgewingsbalans te herstel. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie die omgewingsbalans wat jy in VRAAG 3.4.2 genoem het, reg te stel nie. (2 x 2) (4) 3.5 Verwys na die plaas Uitzicht in blok E7 en beantwoord die vrae wat volg. 3.5.1 Beoefen die plaas Uitzicht kleinskaalse of grootskaalse boerdery? (1 x 1) (1) 3.5.2 Gee EEN rede vanaf die topografiese kaart om jou antwoord op VRAAG 3.5.1 te ondersteun. (1 x 2) (2) 3.6 Die residensiële gebied by punt 9 op die ortofotokaart is 'n hoë-inkomste- residensiële gebied. Gee EEN bewys vanaf die ortofotokaart om hierdie stelling te ondersteun. (1 x 1) (1) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 12 DBE/November 2014 NSS VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Die diagram hieronder toon die verskillende komponente van 'n GIS. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. Geografiese Inligtingstelsel GIS Mense [Aangepas uit Google Images] 4.1.1 Identifiseer komponente A en B. A: B: (2 x 1) (2) 4.1.2 Verduidelik die rol wat mense in 'n GIS speel. (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 13 DBE/November 2014 NSS 4.2 Om 'n papier-GIS te doen is dit belangrik dat 'n mens vertroud raak met die verskillende inligtingslae. Verwys na blok F6 op die topografiese kaart en die diagram hieronder om die vrae wat volg, te beantwoord. Infrastruktuur Grondgebruik en dreinering Topografie [Aangepas uit Google Images] 4.2.1 Gee EEN voorbeeld van elk van die volgende lae in blok F6: Infrastruktuur: Grondgebruik: Dreinering: (3 x 1) (3) 4.2.2 Waarom is data-oorlegging (inligtingslae) belangrik in 'n GIS? (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 14 DBE/November 2014 NSS 4.3 Die gebied rondom die moeras en vlei in blok E5 is 'n vloedrisiko. Hidroloë het voorgestel dat 'n buffersone van 250 m rondom die moeras en vlei geskep word waar geen ontwikkeling mag plaasvind nie. Verwys na die uittreksel van blok E5 op die topografiese kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Moeras en vlei Standhoudende rivier Nie-standhoudende rivier Skaal 1 : 50 000 4.3.1 Teken die buffersone wat deur die hidroloë aanbeveel word op die uittreksel van blok E5 hierbo in. (2 x 1) (2) 4.3.2 Identifiseer EEN mensgemaakte buffersone en EEN natuurlike buffersone wat in blok E5 aangetref word. Mensgemaak: Natuurlik: (2 x 1) (2) 4.3.3 Noem EEN standplaasfaktor wat die ligging van die nedersetting Erica in blok E4 en E5 bepaal het. (1 x 2) (2) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Geografie/V2 DBE/November 2014 NSS ROFWERK EN BEREKENINGE Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all