Skip to content

Geography Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 Memo

MemorandumGeographyGrade 11201311 pages

Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 GEOGRAFIE V2 MODEL 2013 MEMORANDUM PUNTE: 100 VRAAG V1 V2 V3 V4 TOTAAL NASIENER MODERATOR PUNT BEHAAL MOONTLIKE PUNT 20 20 40 20 100 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 2 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum HULPBRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2829AC HARRISMITH. 2. Ortofotokaart 2829AC 3 HARRISMITH. 3. LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul eie gebruik. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam in die spasies wat op die voorblad voorsien is. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2829AC van HARRISMITH en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie. 5. Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon: ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings Caravan park Karavaanpark Sewage works Rioolwerke Golf Course Gholfbaan Wetland Vlei Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 3 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2829AC HARRISMITH en die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag. 1.1 Die hooflandbou-aktiwiteit rondom Harrismith is ... A saaiboerdery. B vrugteboerdery. C beesboerdery. A D hoenderboerdery. 1.2 Die ontspanningsverskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is 'n … A park. B natuurreservaat. C gholfbaan. C D plantasie. 1.3 Watter dorp is ongeveer 60 km vanaf Harrismith? A Van Reenen B Warden C Witsieshoek B D Kestell 1.4 Die Sterkfonteindam is .. van die dorp Harrismith. A suidwes B suidoos C suid A D wes 1.5 Die kaartindeks suid van 2829AC is … A 2828DB. B 2829CA. C 2828BD. B D 2829CB. 1.6 Die rivier in blok C2 op die topografiese kaart vloei in 'n ... rigting. A suidoostelike B noordoostelike C suidelike D D noordwestelike Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 4 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum 1.7 Die skaal van die ortofotokaart is … keer groter as die skaal van die topografiese kaart. A 5 B 10 C 20 D 40 A 1.8 Die pad op die topografiese kaart wat Harrismith met Warden en Van Reenen verbind is 'n … pad. A sekondêre B hoof- C hoofverkeers- D nasionale D 1.9 11 op die ortofotokaart is 'n … A ontspanningsgebied. B residensiële sone (voorstad). C nywerheidsgebied. C D geploegde land. 1.10 Die verskynsel gemerk E op die topografiese kaart is 'n ... A droë pan. B droë meer. C moeras en vlei. C D niestandhoudende rivier. (10 x 2) [20] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE 2.1 Harrismith hou jaarliks 'n maraton wat behels dat deelnemers oor Platberg hardloop. Bestudeer beide die foto van Platberg hieronder en die gebied gedek deur blok A/B10, 11, 12 and 13 op die topografiese kaart voordat jy die vrae hieronder beantwoord. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 5 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum 2.1.1 Identifiseer die landvorm genaamd Platberg. Mesa/tafelberg  (1 x 1) (1) 2.1.2 Identifiseer die vorm van die helling waarteen die deelnemers sal uithardloop tussen punt C–D (blok A/B10) op die topografiese kaart. Verduidelik jou antwoord met verwysing na die kontoerlyne op die kaart. Helling Konkaaf  Verduideliking By C is die kontoerlyne ver van mekaar en nader aan D is die kontoerlyne baie naby aan mekaar  (2 x 1) (2) 2.1.3 Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen punthoogte 1797 en punthoogte 2263 in blok A10 op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. VI  = 2263 – 1797 Gradiënt = VI  HE 3,8 x 500 HE = 466  VI = 2263 – 1797  1900  OR = 466 HE = 3,8 x 500  = 1 : 4.07 = 1900 Gradiënt = 466  1900  = 1 : 4.07  (Speling: 3,96 tot 4,1) (6 x 1) (6) 2.2 Bereken die oppervlakte van die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word (met rooi op die topografiese kaart aangedui) in km2. Toon ALLE berekeninge. Lengte = 11,1 x 0,5 Breedte = 8,9 x 0,5 = 5,55 km  = 4,45 km  (Speling: 5,5 to 5,6) (Speling: 4,4 to 4,5) Oppervlakte = Lengte x Breedte  = 5,55 x 4,45  = 24,7 km2  (Speling: 24,2 to 25,2) (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 6 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum 2.3 Verwys na die verskynsel gemerk Blokhuis (4) op die ortofotokaart. Teken 'n dwarsdeursnee van die verskynsel vanaf 2 tot 3 op die assestelsel hieronder. 1720 1710 ½  ½ ½  ½ 1700   ½  ½ 1690  ½ ½ 1680  ½ ½ 1670  ½ 1660 ½ 1650 1: 10 000 [½ vir elke korrekte ] (12 x ½) (6) [20] VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Noem TWEE maniere waarop die inwoners van Harrismith en die omliggende gebiede voordeel kan trek uit die Sterkfonteindam. Watertoevoer vir huishoudelike en nywerheidsgebruik  Opwekking van elektrisiteit  Vir besproeiing/boerdery  Ontspanning  [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 3.2 Verwys na Nuwejaarspruit in blok G2 op die topografiese kaart. Is hierdie 'n standhoudende of niestandhoudende rivier? Gee EEN rede vir jou antwoord. Tipe rivier Standhoudend  Rede Word met soliede lyn aangedui  (2 x 2) (4) 3.3 Harrismith is 'n baie ou dorp. Staaf hierdie stelling met EEN bewys uit die kaart. Monumente  Dit vertel van die Anglo-Boereoorlog  42nd Black Watch of South Staffordshire Regiment  Royal Highlanders  42nd Black Watch of Manchester Regiment  42nd Black Watch of Royal Highlanders Regiment  [Enige EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 7 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum 3.4 Verwys na die oorheersende primêre aktiwiteit wat in blok H1 en H2 beoefen word. 3.4.1 Identifiseer die belangrikste primêre aktiwiteit waarna hierbo verwys word. Mynbou  (1 x 2) (2) 3.4.2 Verduidelik hoe die omgewing waarskynlik negatief beïnvloed sal word deur die aktiwiteit genoem in VRAAG 3.4.1. Veroorsaak grond-/lug- en waterbesoedeling  Vernietiging van natuurlike plantegroei  Gronderosie  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.4.3 Wat kan die plaaslike regering van Harrismith doen om die gebied wat deur die primêre aktiwiteit in VRAAG 3.4.1 beïnvloed word, te verfraai (mooi te maak)? Vul met water en skep ontspanningsgebied  Vul met grond en herbeplant met inheemse plantegroei  [Enige EEN. Aanvaar ander] (1 x 2) (2) 3.4.4 Noem EEN ander primêre aktiwiteit wat op die topografiese kaart sigbaar is. Gee ook die blokverwysingsnommer van die primêre aktiwiteit wat jy noem. Boerdery/landbou  Bosbou  Sien blokverwysing na  (2 x 2) (4) 3.4.5 Noem enige EEN ander tersiêre aktiwiteit wat op die topografiese kaart sigbaar is. Gee ook die blokverwysingsnommer van die tersiêre aktiwiteit wat jy noem. Sien enige tersiêre aktiwiteit wat gegee word, na  Sien blokverwysing na  (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 8 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum 3.5 Verwys na die N3. 3.5.1 Waarom loop die N3 NIE deur Harrismith NIE? Moet bestemming vinniger bereik  Om verkeersopeenhoping in die dorp te voorkom  Hoë ongeluksyfer  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.5.2 Noem EEN nadeel vir besighede as die N3 nie deur Harrismith loop nie. Potensiële inkomste deur toeriste sal afneem  (1 x 2) (2) 3.6 Vewys na 3 op die ortofotokaart. 3.6.1 Watter hangelement/-vorm word by 3 aangetref? Talus/puin/konstante hang  (1 x 2) (2) 3.6.2 Watter hangelement/-vorm van die hang is afwesig tussen 3 en 4? Krans  (1 x 2) (2) 3.7 Verwys na die ortofotokaart. 3.7.1 Watter tipe foto word gebruik om 'n ortofotokaart saam te stel? Vertikale lugfoto  (1 x 2) (2) 3.7.2 Gee EEN voordeel van die gebruik van 'n ortofotokaart. Aangesien kenmerke op die foto aangetoon word met kaarttekens hoef mens nie ˈn topografiese kaart te gebruik nie  [Konsep] (1 x 2) (2) 3.7.3 Is die foto wat gebruik is om die ortofotokaart saam te stel, voor of na middag (12:00) geneem. Gee EEN rede vir jou antwoord. Tyd Voor middag  Rede Skaduwees val suidwes  (2 x 2) (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 9 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Bestudeer die kaart hieronder (FIGUUR 4.1) wat die pad van die tornado toon wat 'n paar jaar gelede deur Harrismith beweeg het. Baie datalae is gebruik om hierdie kaart te teken. Na JHB Heuwel Vliegveld HARRISMITH Plaas Ongeveer 1 kilometer Pad van Na tornado [Bron: Goliger en Van Wyk] FIGUUR 4.1 4.1.1 Definieer die term datalae. Kombinasie van verskillende datalae om 'n kaart vir 'n spesifieke gebied te maak.  [Konsep] (1 x 2) (2) 4.1.2 Noem EEN datalaag wat op die kaart (FIGUUR 4.1) sigbaar is. Pad/vliegveld/vervoer  Reliëf  Dam/dreinering  Boerdery/bewerking  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 4.2 Noem die voertuig wat gebruik word om afstandsfoto's van die Aarde uit die ruimte te neem. Satelliet  (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 10 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum 4.3 Bestudeer die foto (FIGUUR 4.3) van die N3 wat verby Harrismith loop en Durban met Johannesburg verbind. [Source: Google] FIGUUR 4.3 4.3.1 Onderskei tussen ruimtelike data en attribuutdata. Ruimtelike data beskryf die ligging van verskynsels deur koördinate te gebruik.  [Konsep] Attribuutdata is die waarde gegee aan die attribute.  [Konsep] (2 x 2) (4) 4.3.2 Watter tipe ruimtelike voorwerp (punt, lyn of poligoon) is die pad? Lyn  (1 x 2) (2) 4.3.3 Noem EEN attribuut wat vir die N3 vasgelê kan word. Nasionale pad  Teerpad  Baie lane (bane)  [Enige EEN. Aanvaar ander aanvaarbare antwoorde] (1 x 3) (3) 4.4 Verduidelik hoe GIS kan help om die ligging van 'n McDonalds-restaurant in/naby die dorp Harrismith te bepaal. Bepaal die aantal mense wat moontlik by McDonalds sal koop  Bepaal die inkomstegroep van mense in die onmiddellike omgewing van die voorgestelde ligging  Bepaal die nabyheid van soortgelyke kitsetewinkels  Bepaal die reispatrone van inwoners van Harrismith  [Enige TWEE. Aanvaar ander] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 11 DBE/2013 NSS – Graad 11 Model – Memorandum 4.5 Vertoon die ortofotokaart van Harrismith 'n hoë of 'n lae resolusie? Gee EEN rede vir jou antwoord. Resolusie Hoog  Rede Detail kan op die ortofoto waargeneem word  (2 x 2) (4) [20] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all