You're offline
Skip to content
Memorandum

Agricultural Management Practices May June 2024 MG Afr

Subject: Agricultural Management PracticesGrade 12202413 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE MEI/JUNIE 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 2 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 Meervoudigekeuse-vrae 1.1.1 C ✓✓ 1.1.2 D ✓✓ 1.1.3 A ✓✓ 1.1.4 D ✓✓ 1.1.5 C ✓✓ 1.1.6 D ✓✓ 1.1.7 D ✓✓ 1.1.8 B ✓✓ 1.1.9 A ✓✓ 1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 Pasitems 1.2.1 J ✓✓ 1.2.2 F ✓✓ 1.2.3 A ✓✓ 1.2.4 H ✓✓ 1.2.5 L ✓✓ 1.2.6 C ✓✓ 1.2.7 K ✓✓ 1.2.8 E ✓✓ 1.2.9 D ✓✓ 1.2.10 B ✓✓ (10 x 2) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 3 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 1.3 Landboukundige terme 1.3.1 Geheelplaasbegroting ✓ 1.3.2 Aanbod ✓ 1.3.3 Wisselbou ✓ 1.3.4 Bemarkingsketting ✓ 1.3.5 Vakuumverpakking ✓ (5 x 1) (5) 1.4 Onderstreepte woorde 1.4.1 Finansieel ✓ 1.4.2 Gips / Kalsiumkarbonaat / CaSO4 ✓ 1.4.3 Hidroponika/Akwaponika ✓ 1.4.4 Volhoubaarheid ✓ 1.4.5 Semi-intensiewe ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 4 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: FISIESE PLAASBEPLANNING 2.1 Noem VIER faktore wat tot vlak grond bydra • Hoë klei inhoud ✓ • Versuipte areas ✓ • Substraat/onverweerde rots in die ondergrond ✓ • Gekompakteerde lae ✓ • Teveel suur/alkaliese toestande in die ondergrond ✓ • Teveel klippe/kliplae ✓ (Enige 4) (4) 2.2 Grondstruktuur 2.2.1 Bespreek kortliks krummel- en plaatvormige struktuur (a) Water infiltrasie Krummelstruktuur – hoë/vinnige infiltrasie ✓ Plaatvormigestruktuur – stadige/beperkte infiltrasie ✓ (2) (b) Wortelontwikkeling Krummelstruktuur – goeie wortelontwikkeling ✓ Plaatvormigestruktuur – swak wortelontwikkeling ✓ (2) 2.2.2 Gee rede vir VRAAG 2.2.1 (a) vir plaatvormige struktuur • Die gronddeeltjies is gekompakteer/teen mekaar gepak ✓ • Hoë klei inhoud ✓ • Nie genoegsame porieruimte nie ✓ (Enige 1) (1) 2.3 Stel metodes voor om gronddegradasie te voorkom • Pas goeie boerderypraktyke toe ✓ • Voorkom ontbossing ✓ • Sit maatreëls in plek om gronderosie te voorkom ✓ • Voorkom besoedeling en afvalstorting ✓ • Goeie veldbestuur ✓ • Beplan vir gebeurlikhede van klimaatsverandering bv. droogtes, vloede en veldbrande ✓ (Enige 4) (4) 2.4 Temperatuur in kweekhuis 2.4.1 Gee die effek van verskillende temperature op gewasgroei (a) Minimum temperatuur • Min/geen groei vind plaas onder hierdie temperatuur ✓ • Te koud vir die plantgroei ✓ (Enige 1) (1) (b) Optimum temperatuur • Maksimale plantgroei vind plaas ✓ • Beste temperatuur vir plantgroei ✓ (Enige 1) (1) (c) Maksimum temperatuur • Min/geen groei bo hierdie temperatuur ✓ • Te warm vir plantgroei ✓ (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 5 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 2.4.2 Noem maniere om hoë temperature te beheer in kweekhuis • Oopmaak van die kante/deure ✓ • Voeg ekstra bedekking by ✓ • Newel/fyn water mis ✓ • Blasers en waaiers ✓ • Lugversorgers ✓ • Verf die bedekkingsmateriaal ✓ (Enige 3) (3) 2.5 Dui die effek aan van relatiewe humiditeit HOË RELATIEWE LAE RELATIEWE PROSESSE HUMIDITEIT HUMIDITEIT Verdamping (a) laag ✓ (b) hoog ✓ Verwelking (c) laag/stadig ✓ (d) hoog/vinnig ✓ (4) (tabel nie nodig nie) 2.6 Veld/weiding vir diere 2.6.1 Beskryf die gevolge vir BOER A • Lei tot oorbeweiding/kaal kolle ✓ • Daar sal nie genoegsame veld/voedsel wees nie vir die diere om te wei ✓ • Gevolglik 'n afname in diereproduksie/-groei ✓ (3) 2.6.2 Gee die beginsels van beweidingstelsel van BOER B • Veldtipes met dieselfde potensiaal en smaaklikheid moet saam afgekamp word ✓ • Klein areas met minder smaaklike veld moet saam met groter areas afgekamp word ✓ • Sekere gedeeltes soos waterweë en areas wat geneig is om makliker te erodeer moet afsonderlik afgekamp word ✓ • Drinkwater moet in elke kamp beskikbaar wees ✓ • Genoegsame kampe vir die verskillende groepe diere ✓ • Verseker effektiewe wisselweiding vir elke groep diere ✓ • Die groep groottes moet ooreenstem met die kampgrootte/ Grootte van kampe moet groot genoeg wees vir elke groep diere ✓ (Enige 3) (3) 2.6.3 Noem die voordele van die beweidingstelsel vir BOER B • Verminder die risiko van oorbeweiding ✓ • Verminder die nodigheid vir die boer om voer aan te koop ✓ • Verbeter vee se produktiwiteit ✓ • Koste effektiewe voeding vir diere ✓ • Voedsame voer is beskikbaar vir diere ✓ • Dit mag lei tot verhoogde inkomste vir die boer ✓ • Verbeterde veld ✓ • Plantsuksessie sal verbeter word ✓ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 6 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 2.7 Noem VIER hoof aspekte wat die toepassing van presisieboerdery beïnvloed • Bestuur ✓ • Bondgenote ✓ • Ekonomie ✓ • Omgewing ✓ • Klimaatsverandering ✓ (Enige 4) (4) 2.8 Tegnologie gebruik in presisieboerdery 2.8.1 Stropermonitor ✓ (1) 2.8.2 Stroper se graantenk-vloeisensor ✓ (1) 2.8.3 Tensiometer ✓ (1) 2.8.4 Hommeltuig ✓ (1) 2.9 Implemente 2.9.1 Noem die tipe kapitaal Medium termyn/beweeglike/roerende/losgoed kapitaal ✓ Rede Die verwagte lewensduur van kapitaal is 2 tot 10 jaar ✓ (2) 2.9.2 Gee TWEE redes waarom implement B gebruik word eerder as A • Om te werk in areas: o met groot hoeveelhede gewas oorblyfsels ✓ o met baie harde gronde ✓ o met boomstompe en obstruksies ✓ (Enige 2) (2) 2.9.3 Gee die nadele deur gebruikmaking van dieretrekkrag • Dit vereis daaglikse versorging en toesig ✓ • Dit is stadig ✓ • Dit mag moeilik wees om te laat werk in baie groot plase/ grootskaalse plase ✓ • Kan nie swaar implemente gebruik nie ✓ • Diere mag beseer word ✓ • Diere vereis meer arbeid ✓ (Enige 3) (3) 2.10 Gee redes vir versekering vir agritoerisme entrepreneur • Versekering teen beserings wat toeriste mag opdoen ✓ • Versekering vir toergidse ✓ • Versekering om te gebruik vir herstel wanneer eiendom beskadig word ✓ (Enige 2) (2) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 7 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: BESIGHEIDSBEPLANNING, ENTREPRENEURSKAP, BEMARKING, PRYSBEPALING EN BESTUURSPROSES 3.1 Noem en beskryf DRIE faktore vir prysbepaling • Die lengte van die bemarkingsketting ✓ – hoe langer die ketting, hoe hoër die prys en vice versa ✓ • Marknavorsing ✓ – bepaal die nodigheid van die produk ✓ • Kompetisie ✓– direkte en indirekte kompetisie moet in ag geneem word ✓ • Vraag en aanbod ✓ – die effek van elkeen apart of in kombinasie op die prys ✓ (Enige 3 x 2) (6) 3.2 Beskryf kortliks veranderlikes van bemarkingselement 3.2.1 Produk • Verkoop die produk in grootmaat of verpak ✓ • Die verskillende groottes waarin die produk beskikbaar sal wees ✓ • Die kwaliteit van die produk ✓ • Hoeveelheid produk wat ‘n persoon graag wil verkoop ✓ • Die moontlikheid van verwerking van die produk ✓ (Enige 2) (2) 3.2.2 Promosie • Metodes om die produk te adverteer ✓ • Reklame (proe) aksies van die produk ✓ • Hoe om die verbruikers in te lig oor jou produk/om jou produk bekend te maak by verbruikers ✓ (Enige 2) (2) 3.3 Pas die beginsels van bestuur 3.3.1 Organisering ✓ (1) 3.3.2 Beheer ✓ (1) 3.3.3 Beplanning ✓ (1) 3.3.4 Koördinering ✓ (1) 3.4 Onderskei sterk- en swak punte STERK PUNTE SWAK PUNTE Geen krediet ✓ Uitstaande krediet ✓ Krediet Krediet teen 'n lae Hoë rentekoers op rentekoers ✓ (Enige 1) krediet ✓ (Enige 1) Sterk/goeie Swak/slegte handelsnaam ✓ handelsnaam ✓ Handelsnaam Goed gevestigde Handelsnaam nie reeds handelsnaam ✓(Enige 1) gevestig nie ✓ (Enige 1) Goeie Swak Bestuursvaardighede bestuursvaardighede ✓ bestuursvaardighede ✓ (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 8 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 3.5 Gee redes vir neem van risiko wanneer boerdery onderneming begin • Wil/nodigheid om vir jouself te werk ✓ • Verkies om jou eie besigheidsbesluite te neem ✓ • Die wins wat hul maak is hulle sin om te hou ✓ • Hulle kan hul eie idees en veranderinge uit probeer ✓ (4) 3.6 Beskryf VIER aspekte om te oorweeg in die opstel van 'n plan van aksie vir 'n werksdag • Werk moet aanpas by die werkers se individuele vaardigheid ✓ • Ken die vermoë van elke weker vir die taak ✓ • Prioritiseer plaasaktiwiteite van meer tot minder belangrik ✓ • Die weersomstandighede bepaal die tipe werk ✓ • Hulpbron beskikbaarheid (gereedskap/masjinerie) ✓ (Enige 4) (4) 3.7 Beskryf bemarking • Proses om te bepaal: o Watter produkte die verbruiker wil hê ✓ o Hoe die verbruiker die produkte wil hê ✓ o Waar die verbruiker die produkte wil hê ✓ o Hoe om die verbruiker te kry om die produk te koop ✓ o Hoe om te verseker dat die verbruiker terugkom vir meer ✓ (5) 3.8 Gee VIER redes waarom beplanning en herbeplanning belangrik is • Verandering in hulpbronpatrone ✓ • Verandering van tegnologiese en biologiese verwantskappe ✓ • Verandering in pryse ✓ • Risiko's en onsekerhede ✓ • Klimaatsveranderinge ✓ • Plaag- en siekte uitbreek ✓ (Enige 4) (4) 3.9 Beskryf hoe die risiko van biosekuriteit verminder kan word in plaashekbemarking • Voorkom besmetting/kontaminering op die plaas ✓ • Ontsmetting van voertuie ✓ • Sanitasie en ontsmetting van mense se skoene/maak gebruik van 'n voetbad ✓ • Beperk besoekers tot sekere areas ✓ • Een spesifieke verkoopspunt vir produkte ✓ • Beperk verkopers in die hantering van produkte wat nie gekoop is nie ✓ (Enige 4) (4) 3.10 Beskryf kontraktuele bemarking • Boere teken 'n kontrak met groot kettingwinkels, voedselproduseerders of koöperasie ✓ • Om 'n sekere hoeveelheid produk te lewer ✓ • Teen 'n ooreengekome prys ✓ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 9 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 3.11 Noem rol van produkorganisasies • Besigheidsinligtingsdiens ✓ • Markontwikkeling ✓ • Produk promosie ✓ • Produk navorsing ✓ (Enige 3) (3) 3.12 Gee voorbeelde van gedrukte media vir advertering • Koerante ✓ • Tydskrifte ✓ • Strooibiljette/pamflette ✓ • Plakkate ✓ • Advertensiebord / “Billboard” ✓ • Notas✓ (Enige 4) (4) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 10 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDHOUDING, OES, WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING 4.1 Begroting 4.1.1 Bruto plaasinkomste ✓ (1) 4.1.2 Diverse inkomstes ✓ (1) 4.1.3 Totale bruto produksiewaarde ✓ (1) 4.1.4 Netto wins ✓ (1) 4.1.5 Belegging ✓ (1) 4.2 Balansstaat 4.2.1 Noem die doelwitte van die Balansstaat • Om die likiditeit van die plaas te bereken ✓ • Om die finansiële gesondheid van die plaas te bepaal ✓ • Bepaal die netto waarde van die plaas ✓ (Enige 2) (2) 4.2.2 Gee TWEE voorbeeld van 'n vaste bate item • Grond ✓ • Geboue ✓ • Heining ✓ • Boorgat ✓ • Windmeul ✓ • Hanteringsfasiliteite ✓ • Watertenk/Reservoir vir water ✓ (Enige 2) (2) 4.2.3 Totaal bates Totaal bates = R803 000 ✓ OF Totaal bates = R630 000 + R75 000 + R98 000 = R803 000 ✓ (1) 4.2.4 Totaal laste Totaal laste = R630 000 ✓ OF Totaal laste = R500 000 + R45 000 + R85 000 = R630 000 ✓ (1) 4.2.5 Bereken Netto waarde Netto waarde = Totaal bates – Totaal laste = R803 000 ✓(CA) – R630 000 ✓(CA) = R173 000 ✓(CA) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 11 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 4.3 Tegnologiese vooruitgang 4.3.1 Noem metodes om bankinligting te beskerm • Moenie pinkode (EKW)/wagwoord met enige een deel nie ✓ • Kies 'n sterk pinkode/wagwoord wat niemand kan raai nie ✓ • Moenie van webblaaier fasiliteit gebruik maak om wagwoord te stoor nie ✓ • Maak seker daar is sekuriteit sagteware/netskans/antivirus geïnstalleer ✓ • Onthou om uit te teken nadat 'n bankaktiwiteit voltooi is ✓ • Moenie die pinkode/wagwoord neerskryf op 'n plek wat maklik toeganklik is nie ✓ (Enige 3) (3) 4.3.2 Verduidelik waarom beter is om rekenaars te gebruik • Groot hoeveelhede data kan gestoor word ✓ • Inligting is vinnig beskikbaar vir die boer ✓ • Inligting word veilig gestoor vir ‘n lang tyd ✓ • Dit spaar baie tyd ✓ • Tydige besluitneming word bevorder ✓ • Dit gee tydige alternatiewe toepassing moontlikhede ✓ • Berekeninge kan makliker gedoen word ✓ • Werk word baie netjieser ✓ (Enige 4) (4) 4.4 Bereken depresiasie van hierdie trekker Herwinningswaarde = R 350 000 x 5% ✓ = R 17 500 ✓ Kosprys − Herwinningswaarde Depresiasie = Verwagte lewensduur R 350 000 − R 17 500 (CA) = ✓ 10 = R 33 250 ✓ (CA) OF Kosprys − Herwinningswaarde Depresiasie = Verwagte lewensduur R 350 000 − (350 000 × 5%) ✓✓ = ✓ 10 = R 33 250 ✓ (CA) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 12 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 4.5 Vergelyking tussen met die hand oes en meganiese oes MET DIE HAND OES MEGANIESE OES Onderhoud van oes maklik ✓ moeilik ✓ toerusting Aantal arbeiders baie ✓ min ✓ Skade aan produkte kneusing ✓ verbreek ✓ (6) 4.6 Prosessering 4.6.1 Gee die aspekte wat tydens sterilisasie geaffekteer word • Kleur ✓ • Reuk ✓ • Smaak ✓ • Struktuur ✓ • Voedingswaarde ✓ (Enige 3) (3) 4.6.2 Noem faktore wat oorweeg moet word voor prosessering • Sosio-ekonomiese omstandighede ✓ • Vlak van besigheidsvaardighede onder die mense ✓ • Beskikbaarheid en koste van infrastruktuur ✓ • Regeringsbeleide en regulasies ✓ • Finansiële ondersteuning van finansiële ondernemings ✓ • Toegang tot gepaste tegnologie ✓ • Markontwikkeling ✓ • Handelswaarde ✓ (Enige 3) (3) 4.6.3 Maak 'n lys van die omskakelingsprosesse • Fermentasie ✓ • Onttrekking ✓ • Ekstrusie ✓ • Vergruising/Aggregering ✓ • Kombinering ✓ • Gebruik van mikro-organismes ✓ (Enige 3) (3) 4.7 Gee redes vir verpakking • Om maklike bederf van produk te voorkom/Om die produk te beskerm ✓ • Dra inligting oor na die verbruiker ✓ • Om verbruikers te lok om die produk te koop ✓ • Om produk makliker hanteerbaar te maak ✓ • Identifiseer die produk ✓ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 13 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 4.8 Klassifiseer gevare BIOLOGIESE CHEMIESE FISIESE GEVARE GEVARE GEVARE Bakterieë ✓ Smeermiddels ✓ Klippies ✓ Onkruiddoders ✓ Plastiek ✓ (5) 4.9 Stoormetodes 4.9.1 Wyn • Tenks ✓ • Vate ✓ • Bottels ✓ (Enige 1) (1) 4.9.2 Graan • Lugdig stoor ✓ • Silo's ✓ • Ondergrondse strukture ✓ • Graankous ✓ • Plastiese sakke ✓ • Papiersakke ✓ (Enige 1) (1) 4.9.3 Kuilvoer • Plastiese sakke/bedekking/kous ✓ • Bunker ✓ (Enige 1) (1) [50] TOTAAL AFDELING B: 150 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Agricultural Management Practices

Explore more published documents in this catalogue.

View all