SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUWETENSKAPPE V1
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum %20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)











View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 360.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 D ✓✓
1.1.3 A ✓✓
1.1.4 C ✓✓
1.1.5 B ✓✓
1.1.6 C ✓✓
1.1.7 D ✓✓
1.1.8 A ✓✓
1.1.9 B ✓✓
1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Geeneen ✓✓
1.2.2 Beide A en B ✓✓
1.2.3 Slegs B ✓✓
1.2.4 Slegs B ✓✓
1.2.5 Slegs A ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Retro-peristalse ✓✓
1.3.2 Volhoubare medikasie/geïntegreerde siektebestuur ✓✓
1.3.3 Ovigenese/oögenese ✓✓
1.3.4 Herhaalkoei ✓✓
1.3.5 Impotensie ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Diffusie/passiewe absorpsie ✓
1.4.2 Laaghoutbord ✓
1.4.3 Estrus ✓
1.4.4 Fetale ✓
1.4.5 Pistolet/inseminasiegeweer ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Die spysverteringskanaal van 'n plaasdier
2.1.1 Klassifikasie van die plaasdier
Nie-herkouer/monogastriese/enkelmaag-plaasdier ✓ (1)
2.1.2 Naam van die plaasdier
Pluimvee/hoender ✓ (1)
2.1.3 Rede gebaseer op die seka
Daar is twee seka teenwoordig ✓ (1)
2.1.4 Identifikasie van die dele gemerk
A Dunderm/duodenum/jejunum/ileum ✓ (1)
C Rektum ✓ (1)
D Kloaak ✓ (1)
2.2 Mikro-organismes in die retikulorumen
2.2.1 TWEE voorbeelde van mikro-organismes in die retikulorumen
• Bakterieë ✓
• Protosoë ✓
• Fungi ✓
• Archaea ✓
• Virusse ✓ (Enige 2) (2)
2.2.2 TWEE vereistes vir die normale funksionering van mikro-
organismes
• Anaerobiese toestande ✓
• Die teenwoordigheid van koolstofdioksied ✓
• pH van 5,5 - 6,5/effe suur ✓
• Temperatuur van 38 - 42 oC/warm omgewing ✓
• Gereelde inname van voer ✓
• Verwydering van afvalprodukte ✓
• Osmotiese toestande/teenwoordigheid van vog ✓
• Teenwoordigheid van vlugtige vetsure ✓
• Teenwoordigheid van voldoende voedingstowwe ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 Skematiese voorstelling van die tipes voer
2.3.1 Identifikasie van die tipes voer
A Konsentrate ✓ (1)
B Ruvoere ✓ (1)
2.3.2 Identifikasie van
(a) Sappigevoer - C ✓ (1)
(b) Mieliemeel - D ✓ (1)
(c) Verhoogde lywigheid van die rantsoen - B/C ✓ (1)
2.4 Verteerbaarheidskoëffisiënt
2.4.1 Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt van die hooi
DMI (kg) = 90 x18 kg = 16,2 kg ✓
100
VK = Droë materiaal inname (kg) – droë mis (kg) x 100 ✓
Droë materiaal inname (kg)
= 16,2 kg – 5 kg x 100 ✓
16,2 kg
= 69,1 ✓ % ✓ (5)
2.4.2 Gevolg/Implikasie
• 69,1% ✓ van die voer is verteer en geabsorbeer ✓
• 30,9% ✓ is uitgeskei ✓
• Hoogs ✓ verteerbaar en geabsorbeer ✓ (Enige 1) (2)
2.5 Herrangskikking van die proteïenbronne
• Eiers ✓ (1)
• Melk ✓ (1)
• Lusern ✓ (1)
2.6 Voedingsverhouding
2.6.1 Definisie van die voedingsverhouding
Die verhouding tussen die verteerbare proteïen en die verteerbare
nie-proteïen bestanddele ✓ in 'n rantsoen of voer ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.6.2 Berekening van die voedingsverhouding
VV = 1 : %TVV – %VP ✓
%VP
= 1 : 79% – 7% ✓
7%
VV = 1 :10 ✓
OF
VV = 1 : % Verteerbare nie-stikstof voedingstowwe ✓
% Verteerbare proteïen
= 1 : 72% ✓
7%
VV = 1:10 ✓ (3)
2.7 Voervloei
2.7.1 Identifikasie van die maand met die laagste voer beskikbaar
Julie ✓ (1)
2.7.2 Rede om die vermindering in hoeveelhede te ondersteun
Ongunstige omgewingstoestande ✓ (1)
2.7.3 Berekening van die totale voer benodig vanaf Januarie - Junie
• 50+50+60+60+70+60 ton ✓
• 350 ton ✓ (2)
2.7.4 Die tendens van voer beskikbaar vanaf Augustus - Desember
Daar is 'n verhoging in die voer beskikbaar vanaf Augustus -
Desember ✓ (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Boerdery- en produksiestelsels
3.1.1 Identifikasie van die boerdery- en produksiestelsels
(a) Boerderystelsel - Bestaansboerdery ✓ (1)
(b) Produksiestesel - Ekstensief ✓ (1)
3.1.2 Regverdiging van die ekstensiewe produksiestelsel
• Diere soek self kos ✓
• Daar is min diere op 'n groot area ✓ (Enige 1) (1)
3.1.3 Onderskei tussen bestaans- en kommersiële boerdery
Bestaansboerdery - Boer hoofsaaklik om die gesin te onderhou/
kleiner/minder impak op die omgewing/kapitaal insette/arbeid/
tegnologie ✓ (1)
Kommersiëleboerdery - Boer om te verkoop/wins te genereer/
groter/meer impak op die omgewing/kapitaal insette/arbeid/
tegnologie ✓ (1)
3.1.4 TWEE faktore om diereproduksie te verhoog
• Voeding ✓
• Teling/reproduksie ✓
• Algemene bestuur ✓
• Omgewing ✓ (Enige 2) (2)
3.2 Die verskillende toerusting wat in 'n intensiewe produksiestelsel gebruik
word
3.2.1 Identifikasie van die toerusting
A Nippeldrinkers ✓ (1)
B Voerbak/voerder ✓ (1)
C Infrarooi lig ✓ (1)
3.2.2 TWEE redes vir die aanhou van pluimvee in 'n skuiling
• Beskerming teen uiterste weerstoestande ✓
• Beskerming teen predatore/diefstal ✓
• Vergemaklik bestuur/hantering/beheer ✓
• Optimale produksie ✓
• Handhaaf biosekuriteit ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 Die hantering van diere
3.3.1 Redes vir die hantering van beeste
A Onthoring ✓ (1)
B Melk ✓ (1)
3.3.2 TWEE basiese riglyne vir die hantering van beeste
• Kondig teenwoordigheid aan deur die aanraak van diere ✓
• Vermy die veg zone ✓
• Gebruik behoorlike hanteringsfasiliteite ✓
• Laat altyd 'n ontsnappingsroete oop ✓
• Vermy 'n skokstok indien diere nêrens het om heen te gaan nie ✓
• Gee diere tyd om hulself reg in te stel voordat daar begin word
om met hulle te werk/beweeg diere stadig teen hul eie pas ✓
• Moenie in klein areas saam met diere in gaan nie ✓
• Vermy ‘n geskreeu ✓
• Vermy die gebruik van swepe/gooi van voorwerpe na diere ✓
• Werk met kalwers in ‘n geïsoleerde area weg vanaf hul moeders
af ✓
• Personeel wat diere hanteer moet goed opgelei/vaardig/kundig
wees ✓ (Enige 2) (2)
3.3.3 TWEE gevolge van die verkeerde hantering van plaasdiere
• Plaasdiere raak moeiliker om te hanteer ✓
• Kneusplekke/afname in die kwaliteit van produkte ✓
• Afname in produksie/plaasdiere kan vrek ✓
• Daling in die besettingsyfer tydens KI ✓
• Aggressief/gevaar vir hanteerders/ander diere ✓ (Enige 2) (2)
3.4 Dieresiektes
3.4.1 Voltooi die ontbrekende inligting
A Omlope ✓ (1)
B Protozoa ✓ (1)
C Mastitis ✓ (1)
D Virus ✓ (1)
E
• Aggressie/opgewondenheid/blaf gedurig/byt aan alles ✓
• Skuim in die mond/oormatige speeksel afskeiding/kwyl ✓
• Handloop rond in sirkels ✓
• Verlamming van die onderkaak en tong/gebrek aan koördinasie ✓
• Aanvalle/stuipe en vrektes ✓ (Enige 1) (1)
3.4.2 TWEE ekonomiese gevolge van aansteeklike dieresiektes
• Stop die uitvoere en invoere/afname in internasionale handel ✓
• Afname in produksie/vrektes ✓
• Hoë behandelings-/inentingskostes vir beheer/
voorkom van siektes ✓
• Verlies aan inkomste/wins ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.5 Lewensiklus van 'n parasiet
3.5.1 Klassifikasie van die parasiet
Interne/endoparasiet ✓ (1)
3.5.2 Identifikasie van die gasheer
• Skape ✓ (1)
• Slak ✓ (1)
3.5.3 TWEE veldbestuurspraktyke om die parasiet te beheer
• Wisselweiding ✓
• Rus die geïnfekteerde weiding ✓
• Vermy die beweiding van nat areas ✓
• Laat bestande spesies toe om die weidings te benut ✓
• Pas zero/geen beweiding toe ✓
• Bewei die onbesmette weidings ✓
• Brand van veld/vernietiging van slakke ✓ (Enige 2) (2)
3.6 Eksterne parasiete
3.6.1 Identifikasie van die parasiete
PARASIET A - Neuswurm ✓ (1)
PARASIET B - Myte ✓ (1)
3.6.2 EEN simptoom van neuswurm
• Nies en nasale irritasie ✓
• Skud die kop om van die parasiet ontslae te raak ✓
• Erge dik geel nasale uitskeiding ✓
• Asemnood/moeilike asemhaling ✓ (Enige 1) (1)
3.6.3 TWEE maniere om 'n brommer besmetting te voorkom
• Regte tydsberekening van skeer ✓
• Knip/wegsny van grondbevlekte wol/mikskeer ✓
• Skoonmaak/behandeling van wonde ✓
• Sit sterte afsit ✓
• Lamtyd verkieslik na skeer ✓
• Teel en seleksie van bestande diere ✓
• Afval bestuur/higiëne/sanitasie ✓ (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Manlike en vroulike reproduksie-organe in beeste
4.1.1 C✓ (1)
4.1.2 D✓ (1)
4.1.3 A✓ (1)
4.1.4 E✓ (1)
4.2 Naam van die hormone
4.2.1 Follikel stimulerende hormoon/FSH ✓ (1)
4.2.2 Estrogeen ✓ (1)
4.2.3 Progesteroon ✓ (1)
4.2.4 Follikel stimulerende hormoon/FSH ✓ (1)
4.3 Steriliteit en onvrugbaarheid in plaasdiere
4.3.1 Naam van die toestand wat lei tot steriliteit in plaasdiere -
Onderontwikkelde testis of ovaria - Hipoplasie ✓ (1)
4.3.2 Testis bly in die liggaamsholte geheg en beweeg nie af in die
skrotum nie - Kriptorchidisme ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4 Gekombineerde staafgrafiek van die tydsduur van die pro-estrus en
di-estrusstadia in verskillende plaasdiere
Die tydsduur van die pro-estrus en di-estrusstadia in
verskillende plaasdiere
16
Pro-estrus Di-estrus
14
12
Tydsduur (Dae)
10
8
6
4
2
0
Beeste Skape Varke Bokke Horses
Plaasdiere
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif ✓
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Plaasdiere) ✓
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tydsduur) ✓
• Korrekte eenhede (dae) ✓
• Gekombineerde staafgrafiek ✓
• Akkuraatheid (80%+ korrek geplot) ✓ (6)
4.5 Sinchronisasie van estrus
4.5.1 Naam van die proses
Sinchronisasie van estrus ✓ (1)
4.5.2 TWEE metodes gebruik vir die sinchronisasie van estrus
• Inspuiting van prostaglandien ✓
• Inspuiting van sintetiese progesteroon ✓
• Inspuiting van CoSynch estrus sinchronisasie/GnRH ✓
• MGA/PG word in die voer gemeng ✓
• Vaginale plasing van hormone/CIDR ✓
• Oorimplantate met progesteroon ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5.3 TWEE nadele van die proses
• Arbeids intensief ✓
• Benodig hoë vlakke van kundige bestuur ✓
• Duur/hoë tegnologie ✓
• Dragtigheidsondersoeke moet gereeld gedoen word ✓
• Benodig goeie hanteringsfasiliteite ✓
• Swak liggaamskondisies/voeding/gesondheid sal die proses negatief
affekteer ✓ (Enige 2) (2)
4.6 Kunsmatige inseminasie
4.6.1 Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
Kunsmatige inseminasie/KI ✓ (1)
4.6.2 TWEE metodes vir die versameling van semen
• Gebruik van 'n kunsvagina ✓
• Gebruik van 'n elektro-ejakulator/elektriese stimulering ✓ (2)
4.6.3 EEN voordeel van KI
• Semen van suiwer beproefde bulle/getoetste bulle word gebruik ✓
• Verminder die oordra van geslagsoordraagbare siektes ✓
• Vinnige en ekonomiese manier om die kudde te verbeter ✓
• Semen van bulle van ander lande kan gebruik word ✓
• Verbeter die kommersiële waarde van die kudde ✓
• Semen van een bul kan vir die KI van baie koeie gebruik word ✓
• Semen van meerderwaardige bulle met die verlangde eienskappe
kan gebruik word self na die dood van die bul/nie nodig vir die
aankoop/onderhoud van ‘n duur bul nie ✓ (Enige 1) (1)
4.7 Meervoudige geboortes
4.7.1 Identifikasie van die tweelinge
DIAGRAM A - Disigotiese/fraternale/nie-identiese tweelinge ✓ (1)
DIAGRAM C - Monosigotiese/identiese tweelinge ✓ (1)
4.7.2 Diagram wat die tweelinge verteenwoordig
(a) Van dieselfde geslag - Diagram C ✓ (1)
(b) Fisiese voorkoms verskil - Diagram A ✓ (1)
4.7.3 Die term vir die vroulike fetus
Freemartin ✓ (1)
4.7.4 Die toestand van die defek op die dier
Steriliteit ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.8 Stadia van geboorte
4.8.1 Identifikasie van stadia
Diagram A - Uitwerping van die fetus ✓ (1)
Diagram B - Voorbereidings stadium ✓ (1)
4.8.2 Indikasie van die stadium van geboorte
Uitwerping van die plasenta ✓ (1)
4.8.3 EEN gedragsteken van koeie wat op die punt staan om geboorte te
skenk
• Koeie isoleer hulself van die kudde ✓
• Hulle hou op eet ✓
• Koeie toon tekens van angs en ongemak ✓
• Rusteloos, beweeg in sirkels, byt of skop haar flanke/loop rond ✓
• Maak bulk geluide ✓
• Urineer en mis gereeld ✓
• Herhaalde oplig van die stert ✓ (Enige 1) (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 EC June 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC June 2015 Memo

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC MG QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC MG QP

Question paper