Skip to content

Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201521 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2015 MEMORANDUM VAK: REKENINGKUNDE (10710) NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbele penalisering toegepas nie. 2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 3. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 6. Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom. Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanse in sekere vrae. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punte toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 10. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding. 1
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 1.1.1 Gee TWEE redes vir die voorbereiding van die Bankversoeningstaat as ʼn interne kontroleproses. Twee redes    Om te verseker dat alle inskrywings rakende kontanttransaksies akkuraat geboekstaaf is.  Bedrog kan opgespoor word.  Foute en weglatings kan opgespoor word. 2 1.1.2 Noem die aansuiwering wat aan die syfers op die finansiële state op 30 Junie 2015 aangebring moet word met betrekking tot die vooruitgedateerde tjeks uitgereik. Verwys na die Bankversoening- staat vir Junie 2015. Toon werklike syfers in jou antwoord.  Krediteurskontrole  saldo sal toeneem met R10 400   Bank  saldo sal vermeerder met R10 400 (na R12 400)  4 1.1.3 ITEM KOJ KBJ GEEN INSKRYWING Item 1 21 370 Item 2 X Item 3 X Item 4 5 300  Item 5 1 450  Item 6 720  Item 7 2 100  2 500  Item 8 X Item 9 X 9 2
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 1.1.4 Bankversoeningstaat op 31 Julie 2015 Debiet Krediet Dt saldo van Bankstaat  21 370 Kt uitstaande deposito  20 500 Dt uitstaande tjeks Nr 1640  2 500 Nr 3220  6 100 Nr 1596  7 000 (vir  kontroleer bewerking) Kt saldo van Bankrekening  16 470 36 970 36 970 7 1.1.5 In Augustus 2015 ontdek die interne ouditeur dat die uitstaande deposito van R20 500 op die bankversoeningstaat op 31 Julie 2015 as R5 500 op die Bankstaat verskyn. (Item 3) Die bedrag op die Bankstaat is korrek. Noem EEN bekommernis wat jy as interne ouditeur sal hê. Gee EEN gepaste kontrolemaatreël om ʼn soortgelyke voorval in die toekoms te voorkom. Verduidelik volledig. EEN bekommernis  en EEN oplossing  BEKOMMERNIS KONTROLEMAATREëL  Vergelyk kwitansies met kontant Die geld is gesteel. depositostrokies op ʼn daaglikse basis om seker te maak alle kontant ontvang Bedrog kan plaasvind gedeponeer was. / kontant kan oorgedra  Sit interne kontroleprosesse in plek – word verdeling van pligte. Die deposito moet deur ʼn assistent gekontroleer word.  Reël vir ʼn SMS kennisgewing vanaf die bank en kontroleer dit met die KOJ. Vir een punt:  Ondersoek die depositostrokie vir foute.  Verdeling van pligte. 3 3
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 1.2.1 Waarom moet die saldo van die Krediteurskontrolerekening ooreenstem met die totaal van die Krediteurelys? Enige aanvaarbare antwoord   Dit is ʼn interne kontrolemaatreël – syfers in die joernale word oorgeboek na die Krediteurskontrolerekening en die Krediteursgrootboek.  Die Krediteurskontrolerekening is ʼn opsomming van al die transaksies rakende die krediteure en die lys is ʼn totaal van krediteure se saldo’s. 2 1.2.2 Bereken die korrekte saldo’s van die Krediteurskontrolerekening en die Krediteurelys. Krediteurskontrole Krediteurelys Foutiewe totale/saldo’s 49 560 36 410 (a) - 520  (b) + 3 160 + 3 160  (c) + 270  (d) - 13 400 Saldo / Totaal  39 320 39 320 8 35 4
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A VRAAG 2 2.1 Pas die beskrywing in KOLOM B by die begrip in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A-E) langs die vraagnommer (2.1.1-2.1.4) in die ANTWOORDBOEK. 2.1.1 E  2.1.2 C  2.1.3 D  2.1.4 B  4 2.2 Bereken die korrekte Fabrieksbokoste. FABRIEKSBOKOSTE Foutiewe fabrieksbokoste 362 790 Waardevermindering  84 030 Indirekte grondstof  (3 500) Advertensies (12 790) Verbruiksgoedere (bewerking indien een deel korrek)     (10 290 / 2 x 4) = R20 580 / 7 x 4 = R11 760 – 10 290  1 470 Fabrieksbokoste vir die jaar 432 000 10 2.3 WASTE HANDELAARS PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR JAAR GEëINDIG 30 JUNIE 2015 Primêre koste  1 620 000 Direkte grondstofkoste 78 900 + 553 500  - 92 400  (as een deel korrek is) 540 000 Direkte arbeidskoste  1 080 000 Fabrieksbokoste (sien 2.2) 432 000 2 052 000 Goedere-in-bewerking (begin van jaar) 175 000 Totale produksiekoste (kontroleer bewerking) 2 227 000 Goedere-in-bewerking (einde van jaar) (kontroleer bewerking) ( 55 000) Koste van produksie van klaarprodukte 1 872 000 12 5
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 2.4 Bereken die volgende: 2.4.1 VERKOOPPRYS PER EENHEID: R3 564 000 ÷ 396 000 = R9 (as een deel korrek is) 3 2.4.2 KOSTE VAN VERKOPE: R3 564 000 X 100 = R1 782 000 (as een deel korrek is) 200 3 2.4.3 VERANDERLIKE KOSTE PER EENHEID R2 059 200 ÷ 374 400 = R5,50 (as een deel korrek is) 3 2.4.4 GELYKBREEKPUNT R682 500  = R682 500 (R9 (Sien 2.3.1) – R5,50(Sien 2.3.3)  R3,50 = 195 000 Eenhede  (as een deel korrek is) 4 2.5 Waste Handelaars verwag dat die aanvraag in die volgende finansiële jaar met 600 000 eenhede sal toeneem. Hulle beplan om meer eenhede te produseer om in die aanvraag te voorsien. Hulle verwag dat vaste koste onveranderd sal bly. 2.5.1 Verduidelik wat jy verstaan van die begrip “gelykbreekpunt”. Geldige verduideliking Die aantal eenhede wat verkoop moet word om die Vaste koste te dek. Daarna sal die onderneming ʼn wins maak.  2 6
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 2.5.2 Verduidelik wat die uitwerking van bogenoemde besluit op die vaste koste per eenheid en die gelykbreekpunt sal wees. VASTE KOSTE: Wanneer meer produkte vervaardig word sal die Vaste koste per eenheid daal.  GELYKBREEKPUNT: Wanneer Veranderlike koste toeneem / afneem sal Gelykbreekpunt ook toeneem of afneem  4 45 7
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A VRAAG 3 3.1 Bereken die volgende: 3.1.1 Kosprys van voertuig verkoop. (900 000 + 200 000 – 810 000) 290 000 3.1.2 Opgehoopte waardevermindering van verkoopte voertuig. 81 200 290 000 X 20% = R58 000 (as een deel korrek is) 232 000 X 20% x 6/12 = R23 200 9 3.1.3 Drawaarde van verkoopte voertuig. 208 800 290 000 - 81 200 (as een deel korrek is) 8
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 3.2 INKOMSTESTAAT VIR JAAR GEëINDIG 30 JUNIE 2015 Verkope 2 892 200 – 52 000 2 840 200 Koste van verkope (1 492 200) Bruto wins  1 348 000 Ander inkomste Inspeksie  338 335 Diensfooi inkomste 145 235 – 900  144 335 Huurinkomste 172 500  + 16 500   189 000 Wins met bateverkope 5 000 Moet nie rente hier aanvaar nie Bruto Bedryfsinkomste 1 686 335 Bedryfsuitgawes inspeksie, hakies nie verpligtend  (905 855) Salarisse en lone  (288 090 - 25 000 - 2 625 - 250)  260 215 Ouditfooie (52 000 + 23 000 )  75 000 Direkteursfooie  375 000 Verbruiksgoedere (104 100 – 4 000 )  100 100 Bankkoste  6 740 Handelsvoorraadtekort  10 000 Waardevermindering (23 200  (sien 3.1.2) + 55 600 )  78 800 Bedryfswins 775 480 Rente-inkomste 3 500 Wins voor rente-uitgawe  778 980 Rente-uitgawe  (89 600) Netto wins voor belasting Inspeksie, kontroleer bewerking  694 380 Inkomstebelasting  (206 814) Netto wins na belasting Inspeksie – belasting afgetrek  487 566 35 As vooraansuiweringsyfer as finale antwoord getoon is, word relevante punt steeds gegee As finale syfer korrek is gee volpunte – indien verkeerd, merk bewerkings – indien geen bewerkings in dié geval geen punte Vir  ondersoek bewerkings Vreemde items bv Balansstaat items – 1 elk (maks -2) As rente aan bo- en onderkant getoon word gee -1 maks vir plasing indien punte verdien word. 9
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 3.3.1 TASBARE/VASTE BATE NOTA Grond en Voertuie geboue Drawaarde (begin van die jaar) 11 000 000 510 000 Kosprys 11 000 000 900 000 Opgehoopte waardevermindering 0 (390 000) Bewegings Toevoeging teen kosprys 200 000 Bateverkope teen drawaarde (Sien 3.1.3 )  (800 000)  (208 800) Waardevermindering (sien Inkomstestaat)  (78 800) Drawaarde (einde van die jaar) 10 200 000 422 400 Kosprys 10 200 000 810 000 Opgehoopte waardevermindering 0  (387 600) 7 3.3.2 GEWONE AANDELEKAPITAAL Gemagtigde Aandele 1 000 000 Gewone aandele Uitgereikte aandele 550 000 Aandele in uitreik 3 025 000 50 000 Aandele uitgereik gedurende jaar teen R11,50  575 000 40 000 Aandele teruggekoop teen gemiddelde prys, R6  (240 000) Aandele in uitreik op 30 Junie 2015 560 000 (kontroleer bewerking indien een deel korrek is) 3 360 000 7 3.3.3 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 30 Junie 2014 255 274 Netto wins vir jaar (sien 3.2)  482 566 Terugkoop van aandele (40 000 x 2,50) (100 000) Gewone aandeledividende  (255 000) Betaal  45 000 Verklaar  210 000 Saldo op 30 Junie 2015 (kontroleer bewerking)  382 840 7 65 10
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A VRAAG 4 4.1 Kies een woord/begrip uit die volgende om die onderstaande sinne te voltooi. 4.1.1 Beperkte aanspreeklikheid  4.1.2 Aandeelhouers  4.1.3 Onafhanklik  4.1.4 Gekwalifiseerde  4 4.2 XOLISE HANDELAARS BEPERK 4.2.1 Versoening van Netto wins voor Belasting en Kontant gegenereer uit Bedryfsaktiwiteite Netto wins voor belasting 1 283 100 Aansuiwerings t.o.v. Waardevermindering (42 000 + 23 000) 65 000 Rente betaal 42 600  Bedryfswins voor verandering in  bedryfskapitaal 1 390 700 Verandering in bedryfskapitaal  (kontroleer bewerking)  (84 600)  Toename in voorraad (139 600) Afname in Debiteure (530 000 + 8 000 - 475 000 - 14 000) (538 000 - 489 000) (indien een deel korrek) 49 000  Toename in Krediteure (89 500 + 7 300 - 81 700 - 9 100) (96 800 - 90 800) (indien een deel korrek) 6 000   Kontant gegenereer deur bedrywighede (kontroleer bewerking) 1 306 100 12  4.2.2 Bereken die tasbare/vaste bates aangekoop gedurende 2015. 3 002 000 - 2 330 200 - 103 000 - 65 000 = 839 800 Metodepunt indien een deel korrek is 5 11
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 4.2.3 Kontantvloeisstaat op 28 Februarie 2015 Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite (kontroleer bewerking)  130 200 Kontant gegenereer deur Bedrywighede 1 306 100 Rente betaal (42 600) Belasting betaal (296 100 – 2 200 – 3 600)  (290 300) (indien een deel korrek) Dividend betaal (843 000) Kontantvloei uit Beleggingsaktiwiteite (kontroleer bewerking)  (736 800) Aankoop van vaste bates (sien 4.2.2)  (839 800) Opbrengs uit verkoop van vaste bates  103 000 Kontantvloei uit Finansieringsaktiwiteite  530 000 (kontroleer bewerking) Opbrengs van aandele uitgereik  560 000 Terugbetaling van lening (30 000) Netto Verandering in Kontant en Kontantekwivalente  (76 600) (indien een deel korrek) Kontant en Kontantekwivalente aan begin van die jaar 38 600 Kontant en Kontantekwivalente aan einde van die jaar  (38 000) 12 4.2.4 Bereken die volgende op 28 Februarie 2015 Verdienste per aandeel (VPA) 987 000 470 000 = 210c per aandeel aanvaar R2,10 aanvaar nie 2,1 (indien een deel korrek) 3 Dividend per aandeel (DPA) (893 000) 329 000 + 564 000x 100 470 000 = 190 sent aanvaar R1,90 aanvaar nie 1,9 (indien een deel korrek) 4 12
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A Netto Batewaarde per aandeel (NBW) 3 534 000 x 100 470 000 = 751,9 sent of 752c per aandeel  aanvaar nie 7,52 (indien een deel korrek) 3 Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend (OOTKA) (1 325 700) 1 283  42 600  x 100 ½ (3 534 000  +340 000 + 2 880 000 + 370 000) (3 562 000) = 37,22 % = 37,2 %  aanvaar nie 37,2 (indien een deel korrek) 8 Skuld-ekwiteitsverhouding 340 000 : 3 534 000 0,1 : 1  aanvaar 0,09 : 1 (indien een deel korrek) 3 4.2.5 Lewer kortliks kommentaar oor die likiditeit van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met werklike syfers/verhoudings/persentasies) om jou kommentaar te ondersteun. Enige TWEE Finansiële aanwyser   Neiging met syfers    Bedryfskapitaalverhouding: neem af van 3,45 : 1 na 2,83 : 1  Vuurproefverhouding: neem af van 1,56 : 1 na 1,04 : 1  Omsetsnelheid van voorraad: verbeter van 3 na 5 keer per jaar 4 13
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 4.2.6 Watter belangrike besluite van die direkteure word in die Kontantvloeistaat weergegee? Noem TWEE besluite en haal relevante syfers aan. Verduidelik ook hoe ELKEEN van hierdie besluite die maatskappy in die toekoms sal bevoordeel. Besluit met syfers   Voordeel vir maatskappy   Dividend was betaal, R846 000 Dit sal nuwe aandeelhouers lok; Prys op JEB sal styg; Bestaande aandeelhouers sal gelukkig wees met hul dividend. Vaste/tasbare bates aangekoop, Nuwe bates sal die effektiwiteit van R839 800 die onderneming verhoog. Dit sal lei tot ʼn toename in wins. Vaste/tasbare bates verkoop, Geld ontvang uit verkoop van bates R103 000 sal die kontantvloei verbeter – kan gebruik word om die aankoop van nuwe bates te finansier. Nuwe aandele uitgereik, R560 000 Verbeter kontantvloei van die onderneming; Geld was gebruik om nuwe vaste/tasbare bates aan te koop. 6 4.2.7 Die maatskappy betaal die lening stadig terug. Verduidelik hoekom dit ʼn goeie besluit is Haal TWEE finansiële aanwysers aan om jou antwoord te ondersteun. Finansiële aanwyser Syfers  Verduideliking   OOTKA  Verbeter van 25,4% na 37,2%.  Positiewe hefboom met 20,2% teenoor rentekoers van 17% p.j.  Skuld-Ekwiteitverhouding  Is 0,1 : 1  Toon lae risiko (laaggerat) 6 70 14
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A VRAAG 5 5.1.1 Waarom is dit nodig om ʼn Kontantbegroting op te stel? Dit is ʼn finansiële plan wat geprojekteerde ontvangstes en betalings aandui om te verseker dat daar voldoende kontant is om betalings te kan doen.  1 5.1.2 Waarom verskyn waardevermindering en wins met bateverkope nie in die Kontantbegroting nie? Dit is nie kontant-items nie.  1 5.1.3 Noem TWEE items buiten waardevermindering en wins met bateverkope wat in die Geprojekteerde Inkomstestaat sal verskyn, maar wat nie in die Kontantbegroting ingesluit sal word nie. Koste van verkope, Korting ontvang, Korting toegestaan, Handelsvoorraadtekort, Oninbare skuld Enige twee korrekte antwoorde   2 5.1.4 Debiteure-invorderingskedule vir Februarie 2015. KREDIETVERKOPE PER MAAND JANUARIE FEBRUARIE November 57 000 8 550 Desember (57 500 X 15%)  57 500 17 250 8 625  Januarie (56 000 X 30%)  56 000 26 600 16 800  Februarie (as een deel korrek) (54 600 X 50%)  – 5% 54 600 - 25 935  kontroleer bewerking TOTAAL ONTVANG 52 400 51 360  8 15
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 5.1.5 KONTANTBEGROTING VAN VARIA HANDELAARS VIR JANUARIE EN FEBRUARIE 2015 KONTANTONTVANGSTE JANUARIE FEBRUARIE Kontantverkope (54 600 x75/25) 168 000 163 800 Kontant ontvang van debiteure 52 400  51 360 Huurinkomste (Jan: # 27500 – 12 000) 15 500 #  27 500 Vaste deposito  123 600 Rente op bankrekening (42 000 x 6% / 12)  210 TOTALE ONTVANGSTE 235 900 366 470 KONTANTBETALINGS Betalings aan krediteure 70 000 81 000 Diverse uitgawes 17 700  18 400 Nuwe bates aangekoop 25 315 Salarisse en lone 61 600 + ½ (30 800) 61 600  77 000 Rente op bankrekening (19 000 x 18% / 12) 285 TOTALE BETALINGS 174 900 176 400 KONTANTSURPLUS (TEKORT) (61 000) 190 070 Bank (beginsaldo) (19 000)   42 000 Bank (eindsaldo)  42 000 232 070 20 (kontroleer bewerking vir metodepunte) 16
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 5.2.1 Verduidelik kortliks hoe die opstel van ʼn Debiteure- invorderingskedule en ʼn Debiteure-ouderdomsanalise vir Gary kan help om beheer uit te oefen oor die rekeninge van debiteure. Hoe die opstel van ʼn Debiteure-invorderingskedule kan help om beheer uit te oefen oor die rekeninge van Debiteure: Enige geldige antwoord   Dit sal verseker dat Debiteure by die kredietterme van 30 dae hou.  Stappe kan geneem word indien debiteure nie by die kredietterme hou nie.  Ontvangste van debiteure kan vooruit beplan word. Hoe die opstel van ʼn Debiteure-ouderdomsanalise kan help om beheer uit te oefen oor die rekeninge van Debiteure: Enige geldige antwoord  Dit is ʼn effektiewe kredietbeheer-maatreël..  Stappe kan geneem word teen debiteure wat nie by ooreenkomste hou nie deur rekeninge met rente te belas / regstappe te neem.  Oninbare skulde kan verminder word. 4 5.2.2 Gemiddelde Debiteure-invorderingstydperk (in dae) vir die finansiële (i) jaar geëindig 30 Junie 2015. (220 000) ½  (38 900 + 71 100) x 365 640 000 x 75% (480 000) = 41,8 dae = 42 dae (as een deel korrek) 4 5.2.2 Verduidelik kortliks of Lu tevrede moet wees met die (ii) invorderingstydperk. Gee ʼn rede vir jou antwoord. Geldige rede afhangende van 5.2.2.(i) Lu sal nie tevrede wees nie.  Moontlike rede:   Debiteure hou nie by die kredietterme van 30 dae nie.  Beheer oor debiteure is nie goed nie, aangesien debiteure langer as 30 dae neem om te betaal.. 2 17
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 5.2.3 Verwys na inligting C en D. Uit die inligting, identifiseer EEN probleem waarmee die eienaar te kampe het uit die Debiteure-ouderdomsanalise en EEN uit die Debiteurskontrolerekening. Haal inligting en syfers aan om jou antwoord te ondersteun. Verskaf EEN oplossing vir elk van die probleme. DEBITEURE-OUDERDOMSANALISE PROBLEEM OPLOSSING Enige EEN probleem  Syfer Enige aanvaarbare oplossing  *Twee debiteure oorskry hul *Verhoog beheer oor debiteure kredietperk: Meebos (R28 000) deur hul aankope te beperk tot die en Ntombi (R13 800). kredietlimiet. *Debiteure hou nie by die *Belas agterstallige rekeninge met kredietterme van 30 dae nie: Die rente. rekeninge van Meebos (60 dae +), *Stuur rekeninge gereeld om Pieters (60 dae) en Ntombi betaling aan te moedig. (60 dae) is agterstallig. DEBITEURSKONTROLEREKENING PROBLEEM OPLOSSING Enige EEN probleem  Syfer  Enige aanvaarbare oplossing  *Daar is teveel gedishonoreerde *Beperk tjekontvangstes deur tjeks (R6 700) in vergelyking met debiteure te versoek om per betalings ontvang vanaf debiteure debietkaart te betaal. (R58 500). *Oninbare skuld is hoog (R4 900). *Ondersoek die kredietgeskiedenis van potensiële debiteure voordat krediet toegestaan word. Beperk hul aankope. *Terugsendings deur debiteure is *Volg die oorsaak vir hoog (16% van die verkope word terugsendings op. Indien die teruggestuur - R8 000) produk se kwaliteit ʼn probleem is, verander van verskaffer. 8 50 18
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A VRAAG 6: 6.1.1 Bereken die voorraadwaardes wat op die Balansstaat sal verskyn. Toon alle berekening deur gebruik te maak van die aantal eenhede en die gepaste eenheidskoste. Leerbaadjies (gebruik die geweegde gemiddelde metode) 44 000 + 372 000 + 13 000  . 80 + 600  = 630,88c Balansstaat: 630,88 x 200  = R126 176 (as een deel korrek) 5 Handsakke (gebruik die EIEU metode). 100 X (55 X 11,90) = 65 450  140 X (50 X 11,50) = 80 500  240 X 20 (vraggeld) = 4 800  240 X 30 (invoerregte) = 7 200  TOTAAL = 157 950  (as een deel korrek) 5 19
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 6.1.2 Bereken die volgende vir handsakke: Koste van verkope Aanvangsvoorraad 51 750  Aankope 235 950  Vraggeld op aankope (20 x 400) 8 000  Invoerregte 12 000  Min: Slotvoorraad (Sien 6.2) (157 950)  KOSTE VAN VERKOPE R149 750  (kontroleer bewerking) 7 Bruto wins 211 500 – 149 750 (Sien 2.3)  = R61 750 (as een deel korrek is) 3 Winsopslag % behaal 61 750 x 100 149 750  1 = 41 %  (41,24%) (as een deel korrek is) 3 6.1.3 Velle vermoed dat ʼn aantal handsakke gesteel is. Bereken die aantal handsakke wat gesteel is. Berekende koste van verkope voorraad 100 + 400 – 240 = 260  Handsakke verkoop (235)  GESTEEL 25 Sakke  (as een deel korrek is) 3 20
Downloaded from hlayiso.com 10710/14A 6.2 Identifiseer EEN probleem ten opsigte van elke tak. Haal syfers/bedrae aan om jou antwoord te staaf. Gee in elke geval advies aan die eienaar om die probleem op te los. Takke Kommentaar en syfers Advies       Diefstal vind plaas. Daar is Verbeter interne kontrole Soweto 40 kameras gesteel. (380 – 340) Thembi Waarde van die tekort Doen gereeld fisiese R320 000 (8 000 x 40) voorraadopnames en voorraad kontroles. Teveel voorraad Beperk die voorraad Kagiso voorhande. Slegs 300 van voorhande. Dit kan lei tot 1 600 is verkoop. diefstal of verouderde Diane voorraad. Voorraad sal verouder, In plaas daarvan om Diane daar is 1 280 oor ʼn vaste maandelikse inkomste te betaal, kan hy haar kommissie betaal gebaseer op verkope. Hillbrow R640 000 kontant is Verbeter interne kontrole gesteel Karabo Verdeel pligte 9 35 TOTAAL: 300 punte 21

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all