ien
Hers s die
en
volg BV
KA
Graad
2
Lewensvaardigheid
ISBN 978-1-4315-0253-0
in AFRIKAANS
Workbooks available in this series:
• Grade R
Boek 1
9 781431 502530
(in all official Languages);
• Literacy/Home Language Grades 1 to 6
Kwartaal 1&2
(in all 11 official Languages);
• Mathematics Grades 1 to 3
(in all 11 official Languages);
• Mathematics Grades 4 to 9
(in Afrikaans and English);
• Life Skills Grades 1 to 3 Naam: Klas:
(in all 11 official Languages); and
LIFE SKILLS IN AFRIKAANS
GRADE 2 – BOOK 1 • Grades 1 to 6 English First Additional
Language.
TERMS 1 & 2
ISBN 978-1-4315-0253-0
THIS BOOK MAY NOT BE SOLD.
9th Edition
Skip to contentQuestion paper 











View all
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper
Grade 2 Life Skills question paper from the Life Skills Exemplar Booklet, 70 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Life Skills · Grade 2 · Life Skills exemplar booklet. Question paper, 70 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Skills
- Grade
- Grade 2
- Document type
- Question paper
- Exam period
- Life Skills Exemplar Booklet
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 70
- File size
- 20.2 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 70
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Inhoud
Kwartaal 1 Bladsy Kwartaal 2 Bladsy
Ons het gesonde voedsel
1 17 Die seisoene ............................ 34
nodig om te leef ......................... 2
2 Water gee ons lewe ................... 4 18 Die vier seisoene ..................... 36
3 Ons bespaar water .................... 6 19 Die seisoene ............................ 38
Ons trek reg aan vir Mev. Angie Motshekga, Mnr. Enver Surty,
4 Skoon lug gee ons energie ....... 8 20 Adjunkminister van
die weer .................................... 40 Minister van Basiese
Onderwys Basiese Onderwys
Die invloed van die
5 Ek en my maats ........................10 21
seisoene ................................... 42
Hierdie werkboeke is vir Suid-Afrika se kinders ontwikkel
6 Die mense rondom ons ............... 12 22 Ons kweek ’n boontjieplant ...... 44 onder leiding van die Minister van Basiese Onderwys, mev.
Angie Motshekga, en die Adjunkminister van Basiese Onderwys,
Niemand mag afgeknou
7
word nie ....................................14
23 Plaasdiere ................................ 46 mnr. Enver Surty.
Die Reënboog-werkboeke maak deel uit van ’n reeks intervensies
8 Almal is besonders ...................16 24 Op die plaas ............................. 48 deur die Departement van Basiese Onderwys wat daarop gemik
is om die prestasie van Suid-Afrikaanse leerders in die eerste ses
9 Hoe ons voel .............................18 25 Wilde diere ............................... 50 grade te verbeter. Hierdie projek is ’n prioriteit van die Regering
se Plan van Aksie, en is deur die ruim befondsing van die Nasionale
10 Mense met gestremdhede ...... 20 26 Hoe diere wegkruip ................. 52 Tesourie moontlik gemaak. Aldus is die Departement in staat
gestel om die boeke gratis in al die amptelike tale te voorsien.
11 Alle kinders is besonders ........ 22 27 Waterdiere ............................... 54 Ons hoop dat u as onderwyser hierdie werkboeke in u daaglikse
onderrig nuttig sal vind, en dat dit u sal help om seker te maak dat
28 Diere van die diepsee .............. 55
u leerders die kurrikulum dek. Al die aktiwiteite in die werkboeke
12 My held .................................... 24
is voorsien van ikone wat aandui wat die leerders te doen staan.
13 Ons suiwer water ..........................26 29 Dierekuns ................................. 56 Ons hoop ook dat leerders dit gaan geniet om die boeke deur te
werk terwyl hulle leer en groei, en dat u as onderwyser dit saam
Diere wat hul huise met met hulle gaan geniet.
14 ’n Gesonde lewenswyse ..............28 30
hulle saamdra .......................... 58 Ons wens u en u leerders alle sukses in die gebruik van hierdie
Bederfbare en werkboeke toe.
15 31 Diere wat skuilings bou ........... 60
nie-bederfbare produkte ........... 30
Godsdienstige en ander
16 32 Woordeboek ............................ 62
spesiale dae ............................. 32
Published by the Department of Basic Education
222 Struben Street
ISBN 978-1-4315-0253-0
Pretoria This book may not be sold.
South Africa
The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright
© Department of Basic Education holders but if any have been inadvertently overlooked the Department will be
Ninth edition 2019 pleased to make the necessary arrangements at the first opportunity.
Graad 2
Lewensvaardigheid
in AFRIKAANS
Boek 1
Hierdie boek behoort aan:
1 Ons het gesonde voedsel
nodig om te leef
k ka a rt
Ons lees
W er Ons liggame het gesonde voedsel nodig sodat ons kan groei. Ons moet elke dag
–
k1
van elkeen van die voedselgroepe eet. Ons het ook gesonde voedsel nodig om
vir ons genoeg energie te gee om alles te doen wat ons moet doen. As ons nie
t a a l 1 – We e
gesonde voedsel eet nie, kan ons baie siek word.
Die vyf voedselgroepe
Graankosse en
Groente en vrugte
Kw a r graanprodukte
Party mense
is vegetariërs. Dit
beteken dat hulle nie
vleis eet nie. Hulle eet
hoofsaaklik neute en
bone asook voedsel uit
die ander 4
voedselgroepe.
Vleis,
vis, neute Suiwelprodukte
en bone
Vette en olies
2 Datum:
el Ons doen
Praat met jou maat oor watter van hierdie
voedselsoorte gesond is. Omkring hulle.
Ons skryf
Verbeel jou dat jy INKOPIELYS
saam met jou mamma
supermark toe gaan
om iets vir aandete te
koop. Maak 'n inkopielys
van soorte voedsels
wat gesond sal wees vir
jou gesin om te eet.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
3
2 Water gee ons lewe
Ons praat
ka a rt Waarom het ons water
nodig? Mense, plante
W e rk en diere het almal
1– water nodig om aan die
lewe te bly. Water help
– We e k ook ons liggame om
afval te verwyder.
aal 1
Kw a r t Ons gebruik elke dag water tuis. Vertel vir jou maat van al die dinge waaraan
jy kan dink waarvoor ons water gebruik. Teken dan 4 prente om te wys hoe
Ons doen
ons water gebruik. Skryf 'n opskrif by elke prent om te verduidelik waaroor
dit handel.
____________________________________ ____________________________________
____________________________________ ____________________________________
4 Datum:
Waar kry ons water vandaan?
Ons skryf
Verbind elke woord met die korrekte prent.
fontein
windpomp
rivier
dam
put
Gaan buitentoe
Voordat jy met 'n aktiwiteit buite begin, moet jy jou eers soos 'n kat uitstrek.
Dit sal jou liggaam help om makliker te beweeg. Na die aktiwiteit moet
jy ook strek om te ontspan en af te koel. Dit sal jou help om nie
spierpyne te kry nie. Doen nou hierdie vier aktiwiteite.
• Spring soos 'n padda. Maak paddageluide.
• Gooi 'n boontjiesakkie vir mekaar. Vang dit.
• Gooi 'n bal of boontjiesakkie dan hoog in die lug op en
vang dit weer. Onderw
yser:
• Balanseer 'n boontjiesakkie bo-op jou kop en kyk of jy vinniger as jou Teken:
maat kan stap. Kyk hoe lank jy die boontjiesakkie op jou kop kan hou. Datum:
5
3 Ons bespaar water
Ons praat
a a rt
Water is baie kosbaar, daarom moet ons dit nie
e rk k
vermors nie. Gesels met jou maats oor verskillende
W
2–
maniere waarop ons water kan bespaar.
Skryf twee maniere waarop ons
– We e k
Ons skryf water kan bespaar in die spasies
hieronder.
1. _________________________________________________
aal 1
_________________________________________________
Kw a r t
2. _________________________________________________
_________________________________________________
Ons doen
Gebruik jou
kleurpotlode om 'n
kleurvolle plakkaat
oor waterbesparing
te maak. Jou
plakkaat moet ander
mense aanmoedig om
water te bespaar.
Wanneer jy jou
plakkaat gemaak het,
wys dit vir jou maats.
6 Datum:
Gaan buitentoe Kom ons speel die speletjie “Wolf, Wolf, hoe laat
is dit?"
Een van julle moet die wolf wees.
Maak beurte om te vra:
“Wolf, Wolf, hoe laat is dit?"
Elke keer wanneer jy vra, moet die wolf sê hoe
laat dit is.
Maar wanneer die wolf “Etenstyd!" antwoord,
sal hy julle begin jaag. Dan moet julle hardloop
sodat hy julle nie vang nie.
Jy en jou maat kan nou met 'n hoepel
speel. Maak beurte om oor die hoepel
te loop, eers op jou voete en dan op jou
hande. Luister na wat jou onderwyser sê
om dit veilig te doen.
Hou die hoepel dan regop terwyl jou
maat daardeur kruip. Maak beurte om
dit te doen.
a s tens
a
en l n
Oef epe va se
ro an
i n g A f r i ka
S u id - bie d
4 'n s e n Onderw
yser:
d an a an .
di t Teken:
Datum:
7
4 Skoon lug gee ons
energie
e r k ka a rt
W
Ons lees
– Die lug wat ons inasem, bevat suurstof. Dit help ons liggame om die voedsel
wat ons eet, te gebruik. So kry ons die energie wat ons nodig het om te leef.
– We e k 2
Wanneer ons vuil lug inasem, kan ons liggame nie behoorlik werk nie.
Ons skryf Voltooi saam met jou maat hierdie sinne:
taal 1
Ek het skoon lug nodig omdat ________________________________________________________
Kw a r
Wanneer die lug vuil is, ________________________________________________________________
Die lug word vuil wanneer _____________________________________________________________
Wat ons kan doen om die lug skoon te hou:
1. _______________________________________________________________________________
2. _______________________________________________________________________________________
8 Datum:
Ons lees
Ons het sonlig nodig om gelukkig en gesond te bly. Dit help ons liggame
om vitamien D te maak. Ons het vitamien D nodig om sterk bene te
bou. Te veel sonlig kan ook sleg wees. Ons kan brand, wat baie
seer is. Jy moet sonskerm of 'n sonhoed gebruik om jou vel teen die son
te beskerm.
Ons skryf Vul die spasies hieronder in:
Skryf drie sinne oor hoe jy jou kan beskerm teen die son se strale.
1. _______________________________________________________________________________
2. _______________________________________________________________________________________
3. _______________________________________________________________________________________
Sing hierdie liedjie en klap jou hande
Ons sing op die maat daarvan. (Sing op die
wysie van “You are my sunshine")
Jy moet sonskerm of
Hier kom die sonskyn, 'n sonhoed gebruik om
die voëltjies vrolik. jou vel teen die son te
beskerm.
Die son word warmer,
Elke boom is groen.
Die blomme bloedrooi,
Die somer is lekker –
In soveel kleure is hy opgetooi.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
9
5 Ek en my maats
Ons hou almal daarvan om
e r k ka a rt
Ons praat goeie maats te hê. Hoe weet jy
W
wanneer iemand 'n goeie maat is?
– Ons skryf
Maak in die spasie hieronder 'n lys van die dinge
– We e k 3
wat van iemand 'n goeie maat maak.
1. ________________________________________________________________________
taal 1 2. _________________________________________________________________
Kw a r 3. _________________________________________________________________
4. ________________________________________________________________________
Dink na oor hierdie vrae en skryf dan jou
Ons skryf
antwoorde neer.
Hoeveel maats het jy?
Skryf die naam van een van jou beste maats.
Hoe lank is julle al maats?
Wat is besonders omtrent hierdie maat?
10 Datum:
Sit by jou maat en praat oor hierdie stellings. Maak 'n regmerkie ( )
Ons praat
indien dit waar is en 'n kruisie ( ) indien dit nie waar is nie.
Maatkontrolelys Maak 'n of 'n
My maat gee om vir my.
My maat help my.
My maat deel met my.
My maat baklei nie met my nie.
Ons doen
Dink aan iets wat jy
kan doen om jou maat
spesiaal te laat voel.
Teken dan 'n prentjie
daarvan in die raam.
Onthou om die raam
van jou prent te
versier. Gesels dan
met jou maat oor
die koel en die warm
kleure wat jy in die
prent gebruik het.
Ons skryf Skryf 2 sinne oor jou prentjie.
yser:
Onderw
______________________________________________________________________________ Teken:
Datum:
______________________________________________________________________
11
6 Die mense rondom ons
Kyk na die prente. Dink na oor wat goeie maats doen en praat in 'n groep
e r k ka a rt
Ons praat daaroor. Dink nou aan wat slegte maats doen. Maak 'n regmerkie ( ) in die
W
ster by elke prentjie oor goeie vriendskap en 'n kruisie ( ) by elke prentjie
–
oor slegte vriendskap.
– We e k 3
taal 1
Kw a r
12 Datum:
Lees elk van hierdie sinne en kleur dan die Ja-
Ons lees gesiggie of die Nee-gesiggie in.
Ek is 'n goeie maat.
Ek gee om vir
my maats.
Ek is gaaf met my klasmaats.
My klasmaats is gaaf met my.
Ek is gaaf met die
mense om my.
Gaan buitentoe Kom ons speel “Trap op my
skaduwee".
Jy en jou maats moet probeer om op mekaar se
skaduwees te trap. Maak beurte om te kyk op
yser:
Onderw
hoeveel skaduwees julle kan trap. Julle moet bly
Teken:
beweeg om te keer dat julle maats op jul
Datum:
skaduwees trap.
13
7 Niemand mag afgeknou
word nie
W e r k ka a rt
Ons skryf Kyk na elk van hierdie prente.
– Wat sou jy doen as jy die kind was wat afgeknou word? Skryf langs elke prent
een sin oor hoe ons ander mense behoort te behandel.
– We e k 4
_______________________________________
___________________________________
taal 1 ___________________________________
Kw a r ___________________________________
_______________________________________
___________________________________
___________________________________
___________________________________
_______________________________________
___________________________________
___________________________________
___________________________________
14 Datum:
Ons doen
Dink 'n rolspel saam met jou maat uit oor
'n kind wat 'n ander kind afknou. Sê vir
mekaar wat ons kan doen om te keer dat
enigiemand afgeknou word.
Gaan buitentoe Rangskik julleself in spanne van 5.
Staan in 'n ry en gee vir mekaar 'n bal aan. Kyk watter
span die bal die vinnigste tot by die laaste kind kan
aangee. Probeer die bal dan op verskillende maniere
aangee.
• Gee die bal tussen jou bene vir
die maat agter jou aan.
• Gee die bal oor jou kop vir die maat
agter jou aan.
• Gee die bal na links vir die maat
agter jou aan.
• Gee die bal na regs vir die volgende
maat aan.
• Gooi die bal nou vir mekaar en kyk wie Onderw
yser:
Teken:
dit die meeste kere kan vang.
Datum:
15
8 Almal is besonders
e r k ka a rt
W
Kyk na die prente en sê hoe hierdie kinders eners
Ons praat
–
is. Sê nou hoe hulle verskil.
1 – We e k 4
taal
Kw a r
16 Datum:
Doen die volgende aktiwiteit in 'n groep. Kyk na al die ander kinders in
jou klas. Lees dan elk van die volgende stellings. Indien 'n stelling waar is,
Ons lees
maak 'n regmerkie ( ) in die raampie aan die regterkant en indien die
stelling onwaar is, maak 'n kruisie ( ).
Maak 'n of 'n
Lyk die seuns en die dogters dieselfde?
Het almal dieselfde kleur hare?
Het almal dieselfde kleur oë?
Is almal se hande ewe groot?
Is almal ewe lank?
Sien jy dat ons almal verskillend is? En sien jy dat ons ook almal eners is?
Ons praat
Praat oor die maniere waarop ons eners is.
Ons teken
Teken 'n prent van jouself. Gebruik dan
lipstiffie om jou unieke vingerafdruk in
die klein raampie te maak.
yser:
Onderw
Het jy geweet dat niemand anders in Teken:
die wêreld jou vingerafdruk het nie?
Datum:
Jy is uniek en besonders!
17
19 Hoe ons voel
Praat met mekaar oor hoe julle voel wanneer iets goeds met julle gebeur.
Ons praat Praat dan oor hoe julle voel wanneer iets slegs met julle gebeur.
e r k ka a rt
Ons noem hierdie gevoelens emosies.
W
–
– We e k 5
aal 1 Ons skryf Skryf antwoorde op die vrae hieronder.
Kw a r t Wat maak jou bly?
Wat maak jou hartseer?
Wat maak jou bang?
Wat maak jou gelukkig?
18 Datum:
Ons doen
Teken hierdie vriendskapsketting en
kleur dit in. Elke pop moet anders lyk,
om te wys dat ons almal verskillend en
uniek is. Knip dan die vriendskapsketting
op die knipselblad in die middel van
die boek uit. Maak seker dat elke pop
anders lyk. Laat dit op jou bank staan
om jou daaraan te herinner dat ons
almal verskillend is.
Gaan buitentoe
Maak jouself so groot soos jy kan.
Probeer jouself dan so klein maak
soos jy kan.
Maak jouself nou so lank soos jy kan
en dan so kort soos jy kan. yser:
Onderw
Teken:
Datum:
19
10 Mense met
gestremdhede
e r k ka a rt
W
Ons praat Kyk na die prente.
–
• Watter verskillende soorte gestremdhede
sien jy?
1 – We e k 5
• Wat gebruik elk van hierdie kinders om
hulleself te help?
• Met watter soort probleme het hierdie
kinders daagliks te make?
taal
• Gesels oor hoe ons hulle kan help.
Kw a r
Ons skryf Kyk na hierdie prente.
Voltooi die sinne.
Rina kan nie loop nie.
Sy gebruik 'n ________________________
om rond te beweeg.
rolstoel
Thabo is blind. Hy gebruik
’n ______________________________ om oor die
weg te kom.
gidshond
20 Datum:
gehoorapparaat
Pieter is doof.
Hy gebruik
'n ____________________ om hom te help
om te hoor.
gebaretaal
Jabu kan nie praat nie. Hy
gebruik ______________________
om te kommunikeer.
krukke
Nomsa gebruik
______________________
om te kan loop.
Ons doen
yser:
Onderw
Gebruik klei of speelklei om vir jou 'n Teken:
blompot of 'n koppie te maak.
Datum:
21
11 Alle kinders is besonders
e r k ka a rt
Ons praat Hoe verskil hierdie kinders van jou?
W
Hoe is hulle net soos jy?
–
1 – We e k 6
taal
Kw a r
Ons lees Mense oral ter wêreld vier spesiale feesdae.
Ons hou almal daarvan om te speel en te sing.
Ons het almal voedsel nodig.
Ons moet almal skoolgaan.
Wanneer ons siek is, het ons almal 'n dokter nodig.
Ons moet almal netjies en skoon bly.
Ons behoort nie buite die huis te werk nie.
Ons is almal kinders.
22 Datum:
s Ons skryf
Stel aan 3 maats hierdie vrae. Vul hul antwoorde in die spasies
hieronder in.
1 2 3
Vul jou maats se name in.
Wat is jou godsdiens of religie?
Watter spesiale feesdae vier julle?
Wat eet julle graag?
Watter spesiale klere trek
julle aan?
Saam met wie vier julle jul feesdae?
Ons doen
Kyk na die prent. Dit
is 'n kaart van ons
wêreld. Jy kan sien dat
die oppervlak van ons
wêreld uit land en see
bestaan. Kleur die see
blou in. Kleur die land
bruin in. Teken 'n paar
visse in die see.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
23
12 My held
Hou 'n klasgesprek oor of daar kinders met gestremdhede
e r k ka a rt
Ons praat
in julle skool is.
W
Wat kan die skool doen om hulle te help terwyl
–
hulle by die skool is?
Kan mense met gestremdhede
sportkampioene word?
1 – We e k 6 Ons lees
Party helde het gestremdhede.
taal Hulle is rolmodelle wat ons kan
navolg. In Suid-Afrika is daar baie
Kw a r sportkampioene wat gestremd is.
Ken jy enige mense met
gestremdhede wat uitblink in sport?
Natalie du Toit het die onderste
deel van haar linkerbeen in 'n
motorfietsongeluk verloor. Sy loop
met 'n kunsbeen, maar gebruik net
een been wanneer sy swem.
Ons praat
Praat oor mense met gestremdhede
wat wonderlike dinge doen. Dink aan
die volgende:
• Daar is blinde mense wat musiekinstrumente bespeel. Weet jy van so iemand?
• Daar is ook dowe mense wat liedjies skryf. Kan jy aan 'n voorbeeld dink?
24 Datum:
Ons skryf Skryf hieronder iets oor jou held of rolmodel.
My held of rolmodel is:
________________________________________________________________
Teken 'n prent van jou held of rolmodel. Skryf langs jou prent die woorde wat hom of haar die
beste beskryf. Voorbeelde: vriendelik, hulpvaardig, dapper, liefdevol.
Hoe kan jy 'n held wees? Bespreek jou idees met jou maat.
Skryf nou 'n storie waarin jy die held word. Voltooi hieronder:
Eendag het ek
Ek het besluit om
Ek
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
Dit is hoe ek 'n held geword het.
25
113 Ons suiwer water
We r k ka a rt
Ons lees Kyk na 'n glas water.
–
Sien jy enigiets daarin?
k7
Nee, jy sien niks nie. Maar het jy geweet dat daar soms kieme
in water is? Hierdie kieme is so klein dat ons hulle nie met die
blote oog kan sien nie. As ons die water drink sonder om eers
t a a l 1 – We e
van die kieme ontslae te raak, kan ons baie siek word. Ons
moet altyd seker maak dat water wat ons drink, skoon en
suiwer is.
Praat oor wat kan gebeur indien ons vuil water drink. Kyk dan na die prente
Kw a r Ons praat hieronder. Praat met jou maat oor verskillende maniere waarop ons water
kan suiwer.
Kook water 5
Voeg chloortablette by die water.
minute lank.
Voeg chemikalieë by.
Filtreer die
water.
26 Datum:
Watter water is veilig om te drink? Kleur die waterdruppel blou in as jy dink
Ons praat
dat dit veilig is om te drink.
Rivierwater Boorgatwater
Kraanwater Gebottelde water
Seewater Gekookte water
Werk in groepe en maak 'n waterfilter om water te suiwer. Luister mooi wanneer
Ons doen jou onderwyser verduidelik hoe dit gedoen moet word.
Julle het die volgende nodig:
'n 2 liter-plastiekbottel
Fyn sand
Growwe sand
Klein klippies/gruis
'n Skêr
Watte
Ons skryf Skryf die stappe om ’n waterfilter te maak in die regte volgorde neer.
Voeg fyn sand bo-op die watte by.
Draai die bottel onderstebo.
Voeg growwe sand by.
Sny die bodem van 'n plastiekbottel versigtig af.
yser:
Onderw
Drup die modderwater bo in. Teken:
Gooi klein klippies of gruis in die bottel. Datum:
27
14 'n Gesonde lewenswyse
Lees hierdie goeie en swak gewoontes. As jy dink dit is 'n goeie gewoonte,
Ons lees
e r k ka a rt
maak 'n regmerkie ( ) daarby. As jy dink dis 'n swak gewoonte, maak 'n
kruisie ( ) daarby.
W
–
Gewoontes Goed Swak
Die onderwyser help die leerders om te lees.
– We e k 7
Ek eet gesonde voedsel.
Ek gooi rommel by die motor- of taxivenster uit.
aal 1 Ek was gereeld my hare.
Kw a r t Ek eet baie lekkergoed.
Ek hou my naels en my ore skoon.
Ek borsel my tande een maal per maand.
Ek tel rommel op en gooi dit in die vullisdrom.
Ek was my hande nadat ek die toilet besoek het.
Wanneer ek hoes of nies, hou ek my hand voor my mond.
Ek oefen gereeld.
Ek was my hande voordat ek iets eet.
Ek lê ure lank voor die TV rond.
Ek sit by volwassenes wat rook.
28 Datum:
Ons doen Maak 'n plakkaat oor 'n goeie of 'n swak gewoonte.
Assesseer jou eie plakkaat. Lees elke stelling. Voeg 'n bly gesiggie
Ons skryf
by indien die stelling waar is en 'n hartseer gesiggie indien die
stelling nie waar is nie.
Ja Nee
My plakkaat is kleurvol en netjies.
Ek het dit geniet om my plakkaat te maak.
Dit was vir my moeilik om my plakkaat te maak.
Gaan buitentoe
• Hoe ver kan jy spring? Plaas drie stukkies tou 'n entjie
van mekaar af op die grond en spring dan daaroor.
Skuif die stukkies tou verder uitmekaar om te kyk hoe
yser:
Onderw
ver jy kan spring. Teken:
• Vra twee maats om 'n springtou te swaai sodat jy daaroor kan spring. Datum:
• Maak beurte om oor die tou te spring.
29
15 Bederfbare en nie-
bederfbare produkte
e r k ka a rt
W
Ons praat
– Praat oor watter voedselsoorte
koel gehou moet word om te keer
dat dit bederf. Besluit watter
1 – We e k 8
voedselsoorte nie koel gehou hoef
te word nie, maar in 'n kas gebêre
kan word. Knip die prente op die
knipselblad uit en plak hulle óf in
die yskas óf in die kas in.
taal
Kw a r
30 Datum:
r
f
e
Ons praat
yser:
Onderw
Gesels oor hoe ons voedsel teen insekte soos vlieë en Teken:
miere kan beskerm.
Datum:
31
16 Godsdienstige en
ander spesiale dae
e r k ka a rt
W
Ons lees Mense oral ter wêreld vier spesiale feesdae.
–
Watter feesdae gaan julle vier?
Op Kersdag ontvang ons geskenke.
1 – We e k 8
Ons gee ook aan familie en vriende
geskenke. Ons het 'n Kersboom in ons
huis. Ons plaas die geskenke onder
taal die Kersboom. Ons versier die boom
en maak 'n ster heel boaan vas. Ons
Kw a r
bring tyd saam met ons geliefdes
deur.
Ons kan nie wag vir Diwali nie. Dit
is wanneer ons baie lekkergoed
en geskenke ontvang. Ons verpak
heerlike lekkergoed en koekies in bokse
en gee dit aan mense wat ons besoek.
Ons steek klein lampies oral in die
huis aan. Ons versier ons huis en hou
vuurwerkvertonings.
32 Datum:
Ons kan nie wag vir Chanoeka nie.
Ons gaan baie lekker dinge eet. Ons
eet graag pannekoek en olieringe.
Ons hou ook daarvan om geskenke
te ontvang. Ons neefs en niggies
kom vir ons kuier. Ons help almal
om die voedsel voor te berei en ons
steek kerse in die huis aan.
Binnekort vier ons Eid. Ons hoop
ons sal mooi geskenke ontvang.
Ons sal ook vir ons vriende
geskenke gee. Ons sal baie koek en
lekkergoed eet. Die maan se vorm
sê vir ons wanneer dit Eid is. Dit val
elke jaar op 'n ander dag.
Ons sing
Sing vir enige van die
yser:
Onderw
spesiale dae 'n liedjie
Teken:
wat jy ken.
Datum:
33
17 Die seisoene
Kyk na die prente van die vier seisoene. Sê vir jou maat wat jy in elke prent
Ons praat
e r k ka a rt
sien. Gesels oor hoe die vier seisoene verskil.
W
Le nt e
1–
Back of the circle chart
2 – We e k
showing
Morning, afternoon, even-
ing, night.
taal
Som er
Kw a r
W int e r
H e rf s
Van watter seisoen hou jy die meeste? _________________________________
_________________________________________________________________
Waarom hou jy van hierdie seisoen? ___________________________________
_________________________________________________________________
In watter seisoen verjaar jy? _______________________________________
_________________________________________________________________
34 Datum:
Ons sing
Goeiemôre, mnr. Son!
Dis lekker om jou te sien opkom.
Ons hou van jou blink geel gesig.
Goeiemôre, mnr. Son.
Reën, reën, gaan nou weg!
Kindertjies wil speel en staan al reg.
Kom weer op 'n ander dag.
Ons sal jou graag later verwag.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
35
18 Die vier seisoene
e r k ka a rt
Sny prente van die seisoene op die knipselblad uit. Plak elke prent langs die
Ons doen
naam van die korrekte seisoen.
W
1–
winter
2 – We e k
Junie
Julie
taal
Augustus
Kw a r
lente
September
Oktober
November
36 Datum:
somer
Desember
Januarie
Februarie
herfs
Maart
April
Mei
Gaan buitentoe
Oefen julle balvaardighede. yser:
Onderw
Gooi 'n bal teen 'n muur.
Teken:
Marsjeer op een plek terwyl jy die bal laat wip.
Hardloop heen en weer tussen die bakens deur terwyl jy die bal op die vloer laat wip. Datum:
37
19 Die seisoene
Ons lees
e r k ka a rt
W
–
Somer
Die weer is sonnig en warm.
Die dae is lank en die nagte is kort.
– We e k 2
Ons bly koel deur te swem of in die skaduwee te sit.
aal 2 Herfs
Dit raak koeler.
Kw a r t
Die blare begin verkleur en van die bome afval.
Party voëls trek na warmer plekke toe.
Winter
Dit raak koud.
In sommige plekke ryp en sneeu dit.
Die dae is kort en die nagte is lank.
Sommige diere slaap deur die winter. (Hulle hiberneer.)
.
Lente
Dit raak warmer.
Die plante begin groei en die bome bot.
Voëls begin neste bou en eiers lê.
38 Datum:
Verskillende groente en vrugte groei in verskillende seisoene. Kyk na
Ons praat hierdie somerkos en winterkos. Sê vir jou maat wat jy graag eet wanneer dit
warm is en wanneer dit koud is.
somer
Die kossoorte van
elke seisoen
winter
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
39
20 Ons trek reg aan
vir die weer
e r k ka a rt
W
Teken 'n seun en 'n dogter. Gee vir die seun lekker warm
–
Ons teken
wintersklere en vir die dogter koel somersklere.
– We e k 2
aal 2
Kw a r t
Seun Dogter
Gaan buitentoe
• Plaas 'n aantal hoepels op die grond of trek kringe in die
sand. Julle kan ook met 'n stuk kryt kringe en vierkante
op die grond trek.
• Wanneer jou onderwyser die teken gee, spring met
albei voete in die sirkel in.
• Wanneer jou onderwyser die volgende teken gee,
spring op een voet uit die sirkel uit.
• Speel eenbeentjie ("hopscotch").
40 Datum:
Sê vir jou maat watter soort klere ons in elke seisoen
Ons praat
dra. Watter klere verkies jy?
Verbind elke beskrywing met die regte foto. Ons skryf
Die weer bepaal ons kleredrag
Wanneer dit sonnig is, dra
ons hoede om ons teen die son
te beskerm.
As dit koud is buite, dra ons
warm wolklere.
Wanneer dit warm is, dra ons
koel klere.
Op reënerige dae het ons 'n
reënjas en 'n sambreel nodig. Onderw
yser:
Teken:
Datum:
41
21 Die invloed van
die seisoene
e r k ka a rt
W
Ons lees
– Lente
– We e k 3 In die lente begin die bloeisels bot.
Ons sien meer voëls en bye en
aal 2 meer blomme en nuwe blare.
Die voëls maak nessies en
Kw a r t lê hul eiers.
Die boere skeer hul skape.
Somer
In die somer pluk die boere hul
vrugte. Al die diertjies is
meer aktief.
Op baie plekke reën dit swaar en
daar is donderstorms en weerlig.
Gras, bosse en blomme groei
weliger en bome word hoër.
42 Datum:
Herfs
Sommige diere begin
kossies vir die winter wegbêre.
Die blare van die bome begin geel,
bruin, rooi en oranje word.
Die gras begin bruin word.
Winter
Sommige diere slaap die hele
winter deur. Ons sê hulle hiberneer.
Hulle bly warm omdat hulle
pels dikker word.
Ons skryf
Wat doen party diere die hele winter lank? ____________________________
_________________________________________________________________
Hoe beskerm party diere hulself teen die koue?___________________________
_________________________________________________________________ Onderw
yser:
Teken:
Wanneer keer voëls na warmer lande terug om te begin nes maak?_________
Datum:
_________________________________________________________________
43
22 Ons kweek 'n
boontjieplant
e r k ka a rt
Ons doen
W
–
Jy het nodig:
• 5 Boontjies • 'n Piering
• Watte • Water
– We e k 3
So maak jy:
aal 2 Plaas die boontjies in watte in die piering.
Plaas die piering op 'n vensterbank in die son en hou die watte nat.
Kw a r t Kyk oor die volgende twee weke hoe die boontjieplant ontkiem en groei.
Kyk na die prentjies van hierdie boontjieplant.
Wanneer jou plant soos hierdie een lyk, skryf die datum neer.
––––––––––– ––––––––––– ––––––––––– –––––––––––
Datum Datum Datum Datum
44 Datum:
Dink 'n toneelstuk oor 'n dier uit.
Ons doen Jy kan wys hoe 'n beer of 'n eekhoring kos vir die winter bymekaarmaak
en bêre.
Gaan buitentoe Seil soos 'n
slang wat 'n
goeie plek
om te hibe soek
rneer.
os 'n
Vlieg so
a e ltjie wat
sw Onderw
yser:
'n w a rmer
na Teken:
le k m ig reer.
p Datum:
45
2173 Plaasdiere
rekrkkakaaratrt
Kyk na die prent en gesels oor die verskillende plaasdiere wat jy sien.
KwK
a rwtaa
Ons praat Watter dier is jou gunsteling?
e
Wat kry ons van elk van hierdie diere?
W W
ratla2a l – We e k e4k 1– –
2 – We
46 Datum:
Vul die korrekte antwoorde in hierdie tabel in.
Ons skryf
Ons het die eerste een vir jou gedoen.
Manlik Ram
Vroulik Ooi
Kleintjie Lam
Geluid Mê
Blyplek Kraal
Manlik
Vroulik
Kleintjie
Geluid
Blyplek
Manlik
Vroulik
Kleintjie
Geluid
Blyplek
Manlik
Vroulik
Kleintjie
yser:
Onderw
Geluid Teken:
Blyplek Datum:
47
yser:
Onderw
2174 Op die plaas
rekrkkakaaratrt
KwK
Sing hierdie liedjie op die wysie van
a rwtaa
Ons sing
e
"Ver in die Wêreld Kitty".
W W
ratla2a l – We e k e4k 1– –
Daar op die plaas is beeste, skape, varke.
Daar op die plaas is hoenders,
ganse op die dam.
2 – We
Die beeste bulk, die skape blêr,
Die ganse hoor jy ver.
Die varke maak 'n groot geraas,
Die haan dink hy's die baas!
Daar op die plaas is beeste, skape, varke.
Daar op die plaas is hoenders,
ganse op die dam.
Die koeie melk ons emmers vol,
Die skape gee ons wol.
Die eiers kry ons van die hen
Dis die beste wat ons ken.
48 Datum:
Ons sing Sing die liedjie verder. Gebruik die name van hierdie diere.
Daar op die plaas
is honde
Daar op die plaas
is eende
Daar op die plaas
is perde
Gaan buitentoe Kom ons loop op 'n balanseerbankie.
• Loop op die balanseerbankie sonder om af te val.
• Gooi 'n bal in die lug en vang dit sonder om af te val.
• Galop soos 'n perd.
• Waggel soos 'n eend. Onderw
yser:
Teken:
• Loop soos 'n robot.
Datum:
49
2175 Wilde diere
rekrkkakaaratrt
KwK
Ons lees
a rwtaa e
W W
ratla2a l – We e k e5k –1 –
Die leeu behoort aan die
katfamilie. Hy word as die koning
2 – We
van die diereryk beskou. Leeus jag
diere soos bokke en sebras.
Die wyfies doen die meeste
jagwerk. Hulle jag dikwels in
groepe. Leeus verkies dit om op
oop grasvlaktes te leef. Hulle kan
baie hard brul.
Olifante is die grootste soogdiere
op land. Hulle is in gevaar omdat
wilddiewe hulle vir hul ivoortande
jag. Hierdie tande groei hul lewens
lank. Hulle gebruik hul slurpe om
wortels, vrugte en water na hul
monde te bring. Hulle eet tot
200 kg voedsel per dag en drink
190 liter water.
50 Datum:
Daar is twee soorte renosters, die
swart renoster en die wit renoster.
Hulle kan nie baie goed sien nie,
maar hulle het 'n baie fyn reuksin.
Hulle is baie groot en kan tot
2 500 kg weeg. Hulle word
gereeld deur jagters en wilddiewe
gejag vir hul horings. Ons moet
hulle teen jagters beskerm wat
hulle vir hul horings jag.
Die volwasse luiperd kan tot 2
meter lank word. Sy pels is ligbruin
met swart kolle. Hy kan goed
boomklim en jag. Hy trek sy prooi
maklik in ‘n boom om daar te vreet.
Buffels leef in troppe. Wanneer
daar gevaar is, kom die koeie en
kalfies in die middel van die trop
bymekaar en word hulle deur die
bulle beskerm. Sommige buffels
yser:
kan tot 1,7 m groot word. Onderw
Teken:
Teken:
Datum:
Datum:
51
51
2176 Hoe diere wegkruip
rekrkkakaaratrt
KwK
Ons lees
a rwtaa e
W W
ratla2a l – We e k e5k –1 –
2 – We
Sommige diere beskerm hulleself deur hul
voorkoms te verander om by hul omgewing aan te
pas. Verkleurmannetjies kan hulle kleur verander
om aan te pas by die bome waarin hulle woon. Die
sebra se strepe maak dit moeilik om hom in die bos
te sien. Die pels of vere van sommige diere is so
aangepas dat hulle nie maklik raakgesien word nie.
Ons noem dit kamoeflering. Dink aan nog diere
wat van kamoeflering gebruik maak.
Julle onderwyser sal julle wys
Vir die pret hoe om die stoeledans
(“musical chairs") te speel.
52 Datum:
Ons doen Teken 'n wilde dier. Vertel dan vir jou maat hoe die dier homself kamoefleer.
yser:
Onderw
Teken:
Teken:
Datum:
Datum:
53
217 Waterdiere
rekrkkakaaratrt
KwK
Voltooi die prentjie deur prente van diere wat in riviere woon
Ons doen
a rwtaa
te teken of in te plak.
e
W W
ratla2a l – We e k e6k 1– –
2 – We
54 Datum:
Diere van die diepsee 28
Ons praat Kom ons gesels oor al die verskillende diere wat in soutwater leef.
– We r k k a rt
a
2 – We e k 6
t a al
wa r
K
Daar is ook kleiner diertjies wat in rotspoeletjies in vlak water leef.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
55
29 Dierekuns
e r k ka a rt
Ons praat Gesels oor die seediere op bladsy 55.
W
–
• Watter van hierdie seediere kan deur
mense geëet word?
• Watter seediere is gevaarlik?
– We e k 7
• Waardeur word die lyf van 'n vis bedek en beskerm?
• Noem 'n paar maniere waarop die see besoedel kan word.
aal 2 • Wat dink jy sou gebeur as die see met rommel
of gifstowwe besoedel word?
Kw a r t
Skryf in die drie kolomme van die tabel die name van diere wat in
Ons skryf
riviere, in damme of in die see woon.
Rivier See Dam
56 Datum:
Ons doen Maak jou eie vistenk.
• Verf die binnekant van 'n skoendoos blougroen en plaas dit op sy een sy.
• Knip die visprentjies op die knipselblad uit.
• Heg die visprentjies met kleefband en tou aan die bokant van die boks vas.
Gaan buitentoe
• Vlieg soos 'n voël; eers vinnig en dan stadig.
• Waggel soos 'n pikkewyn.
• Zoem soos 'n by.
• Loop soos 'n krap.
• Swem soos 'n vis.
• Spring soos 'n padda.
yser:
Onderw
• Speel navolgertjie ("follow-my-leader"). Teken:
• Speel die kat-en-muis-speletjie. Datum:
57
30 Diere wat hul huise met
hulle saamdra
e r k ka a rt
W
Het jy geweet? Ek pas netjies in my
–
Ons lees
dop in en dit word nooit vir my te
klein nie.
Die skilpad
– We e k 8
Die skilpad is ’n reptiel met vier skubberige pote en ’n gerimpelde nek en kop.
Hy beweeg stadig met sy dop op sy rug.
aal 2 Waar woon hulle?
Kw a r t
Moerasskilpad: Ek leef in
Waterskilpad: Ek leef in die see. Landskilpad: Ek leef op land.
varswater in vleilande.
Ons skryf Beantwoord hierdie vrae oor die skilpad wat op land leef.
Is die skilpad se dop hard of sag? ____________________________________
Waarteen beskerm die skilpad se dop hom? _____________________________
_________________________________________________________________
Wat doen 'n skilpad wanneer hy bang is? _______________________________
Watter kos eet skilpaaie? ___________________________________________
_________________________________________________________________
58 Datum:
Die slak Oog Dop
Kyk na die dop van
die slak.
Lang voelers
Kort voelers
Voet Asemhalingsopening
Hoe beweeg 'n slak vorentoe? ________________________________________
Het jy al ooit 'n leë slakdop opgetel? Wat dink jy het met die slak gebeur?
_________________________________________________________________
Watter kleur is die slak se dop? _______________________________________
Waarom dink jy het slakke doppe? ____________________________________
Ons skryf Waar dink jy woon ek? Skryf langs my prentjie of ek my blyplek in 'n boom,
in die grond of in die water maak.
yser:
Onderw
Teken:
Teken:
Datum:
Datum:
59
31 Diere wat skuilings bou
e r k ka a rt
Ons doen Verbind hierdie diertjies met hul woonplekke.
W
–
– We e k 8
aal 2
Kw a r t
Ons lees Bye
Bye woon in byekorwe.
Hulle bou hul korwe van was.
Hulle berg voedsel in hul korwe.
60 Datum:
Miere
Miere bou verskillende soorte skuilings.
'n Klein miertjie kan iets dra wat vier maal
swaarder as hy is. Miere kommunikeer met
mekaar. Hulle waarsku mekaar wanneer
daar gevaar is en hulle vertel vir mekaar
waar om kos te kry.
Ons skryf
Waarom dink jy bou miere skuilings? __________________________________
_________________________________________________________________
Wie is die mier se vyand?____________________________________________
_________________________________________________________________
Watter materiaal gebruik miere om hul skuilings te bou?
_________________________________________________________________
Ons lees Voëls
Voëls bou neste as skuilings en om hul eiers
in te lê. Die grootte van die nes hang van die
grootte van die voël af.
Waarvan bou voëls hul neste?
______________________________________
yser:
Watter dier is die voël se vyand? Onderw
Teken:
______________________________________ Teken:
Datum:
Datum:
61
A M
a m
Woordeboek
B N
b n
C O
c o
D P
d p
E Q
e q
F R
f r
G S
g s
H T
h t
I U
i u
J V
j v
K W
k w
L X-Z
l x-z
62
P. 29
P. 19
GEN LS G2 B1 CUTOUTS.indd 1 2014/04/24 10:41 AM
GEN LS G2 B1 CUTOUTS.indd 2 2014/04/24 10:41 AM
P. 36-37
P. 57
GEN LS G2 B1 CUTOUTS.indd 3 2014/04/24 10:42 AM
GEN LS G2 B1 CUTOUTS.indd 4 2014/04/24 10:42 AM
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper
Related documents

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

Question paper
Life Skills Grade 2 Life Skills Exemplar Booklet Question Paper

CAPS document





