Skip to content

Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo

MemorandumInformation TechnologyGrade 12201726 pages

Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 26 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 26 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 2 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne ALGEMENE INLIGTING: • Hierdie nasienriglyne moet as die basis vir die nasiensessie gebruik word. Dit is voorberei om deur nasieners gebruik te word. Daar word na alle nasieners verwag om 'n deeglike standaardiseringsvergadering by te woon om seker te maak dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en tydens die nasien van die kandidate se werk toegepas word. • Let op dat leerders wat 'n alternatiewe korrekte oplossing as wat as voorbeeld van 'n oplossing in die nasienriglyne gegee word verskaf, volle krediet vir die relevante oplossing moet kry tensy die spesifieke instruksies in die vraestel nie gevolg is nie of die vereistes van die vraag nie nagekom is nie. • Bylaag A, B en C (bladsy 3–11) sluit die nasienrubriek vir elke om te gebruik vir enigeen van die twee programmeringstale in. • Bylaag D, E en F (bladsy 12–26) bevat voorbeelde in programmeringskode van oplossings vir VRAAG 1 tot VRAAG 3. • Kopieë van Bylaag A, B en C (bladsy 3–10) en die opsomming van leerderpunte (bladsy 11) moet vir elke leerder gemaak word en tydens die nasiensessie voltooi word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 3 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne BYLAAG A AFDELING A VRAAG 1: NASIENRUBRIEK - ALGEMENE PROGRAMMERINGSVAARDIGHEDE Algemene notas: • 'n Leerder moet slegs eenmaal gepenaliseer word as dieselfde fout herhaal word. • Begin en End moet as deel van die struktuur waar van toepassing nagesien word (Lusse, If stellings). Dit beteken: As die begin en end nie gekodeer is waar dit vereis word om reg te werk nie moet die punt vir die struktuur (lus of if) nie toegeken word nie. SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 1.1 Prosedure FormCreate Stel 'caption'  Stel skrifgrootte  Stel kleur van agtergrond van paneel op lemmetjie 3 (of enige ander kleur) Getalle wat kleure verteenwoordig is aanvaarbaar Geen punte vir verander van eienskappe van Object Inspector 1.2.1 [Knoppie] Groter getal Onttrek getal 1 en getal 2 as heelgetalle  Toets of getal 1 > getal 2 Stel die resultaat-editblokkie op getal1  Toets of getal 2 > getal 1 Stel die resultaat-editblokkie op getal2  4 Toets of getal 1 = getal 2 Stel die resultaat-editblokkie op ‘Gelyk’  NOTA: Aanvaar: Die korrekte gebruik van if..else Die korrekte gebruik van Max(getal1,getal2) 1.2.2 [Knoppie] Ruil woorde om Onttrek woord 1 en woord 2 uit die editblokkies  Stoor woord 1 in tydelike stoorplek  Ken woord 1 toe aan woord 2  Ken woord 2 toe aan die tydelike stoorplek  Vertoon beide woorde in die edit-blokkies  Aanvaar ook: 5 As woord 2 gestoor word in tydelik met korrekte kode Die gebruik van die edit-blokkie as tydelike stoorplek Alternatiewe oplossing: Onttrek woord 1 en woord 2 uit die editblokkies (1 punt) Ken woord 1 toe aan woord 2 ( 2 punte) Ken woord 2 toe aan die tydelike stoorplek/edit-blokkie (1 punt) Vertoon beide woorde in die edit-blokkies (1 punt) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 4 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 1.3.1 [Kombinasielys] Onttrek indeks van getal koeke uit kombinasielys en tel 1 by  (Of onttrek getal koeke uit kombinasielys as getal) Regte gebruik van kode om img-lêer in img-komponent te laai  Regte lêernaam  Regte formule om koste van koeke te bereken  Vertoon koste as geldeenheid en twee desimale plekke  5 Aanvaar ook: Gebruik van waarde van die konstante in die formule Enige aanvaarbare manier om afvoer na geldeenheid te formateer, ingesluit die gebruik van R en formatering van die waarde na twee desimale plekke. Nota: Maak seker dat die korrekte datatipes gebruik word 1.3.2 Knoppie [1.3.2 – Bereken die hoeveelheid suiker] Regte formule om die suiker in gram te bereken  Vertoon die suiker in gram in die edit-blokkie  Bereken pakke suiker wat aangekoop moet word  opwaarts afgerond  Vertoon die aantal pakke suiker  5 Aanvaar ook: 4 If-stellings >0 en <=1000: 1 >1000 en <=2000: 2 >2000 en <= 3000: 3 >3000 en <= 4000: 4 1.4.1 Radiogroup [Tipe gebruiker] As die eerste indeks of derde indeks geselekteer is  Vertoon paneel  Anders (As die tweede indeks geselekteer is)  Steek paneel weg  Riglyn vir nasien: Logiese konstrukte om te verseker dat vertoon en wegsteek korrek gebruik word (2 punte) 4 Die kode wat gebruik is om die paneel korrek te vertoon of weg te steek (2 punte) Aanvaar ook: Case voorwaarde 0 indeks – Vertoon 1 indeks – Steek weg 2 indeks – Vertoon Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 5 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 1.4.2 Knoppie [1.4.2 – Valideer wagwoord] Stel teller op 0 Onttrek wagwoord uit edit-blokkie  Toets of die lengte 6 of meer is  Toets of die eerste letter 'n hoofletter is  Lus van (1 of 2) tot lengte van wagwoord  Toets of karakter 'n spesiale karakter is (in lys)  Vermeerder teller vir spesiale karakters  11 Toets of al drie die voorwaardes waar is (genes, vlag, ens.)  Vertoon boodskap ('Geldige Wagwoord')  Maak knoppie beskikbaar  anders Vertoon boodskap ('Ongeldige wagwoord')  Maak wagwoordveld skoon Alternatief: Om te toets vir spesiale karakters met case 1.4.3 Knoppie [1.4.3 – Enkripteer wagwoord] Inkrement die eerste karakter  na die volgende karakter  Verander ‘Z’ na 'A'  5 Vervang slegs die eerste karakter met die nuwe karakter  Vertoon nuwe wagwoord  Aanvaar ook: Die gebruik van die case-stelling 1.5.1 Knoppie [1.5.1 – Volkome vierkant] Gebruik 'n toevoerblokkie om 'n getal in te sleutel  Skakel om na ‘n getal  Toets of die vierkantswortel = trunc (vierkantswortel)  (of enige ander korrekte metode) Vertoon boodskap dat getal 'n volkome vierkant is  6 Anders Vertoon boodskap dat getal nie 'n volkome vierkant is nie  Aanvaar ook: Afvoerboodskap sonder om die getal te vertoon Toets of die vierkanstwortel ‘n punt(.) bevat Trunc of enige ander funksie om die desimale punt te verwyder. 1.5.2 Knoppie [1.5.2 – Reeks getalle] Stel die vertoon reeks veranderlike na 1 of null Som veranderlike = 0 of 1 – afhangende van oplossing  Stel eerste getal in reeks op 1 Herhaal  (lus - of while) Voeg getal by vertoon veranderlike /vertoon getal Tel getal by som  Vermenigvuldig getal met konstante veranderlike/waarde 3  Totdat som > 1000  (Korrekte voorwaarde) 7 Vertoon reeks getalle as string wat saamgestel is of vertoon een- vir-een binne die lus  Die reeks kan vertikaal en horisontaal vertoon word Aanvaar ook: While som <= 1000 While som < 1000 Repeat until som >= 1000 TOTAAL AFDELING A: 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 6 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne BYLAAG B AFDELING B VRAAG 2: NASIENRUBRIEK - OBJEK-GEÖRIENTEERDE PROGRAMMERING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 2.1.1 Konstruktor: Constructor  Create Drie string parameters  en een 'n heelgetal parameter  4 Ken parameterwaardes aan attribute toe  2.1.2 vermeerderUitreikNom Procedure: Prosedure  (Nie funksie) Inkrementeer fUitreikNom met 1 2 Moet nie aanvaar: Result := fIssueNr + 1 2.1.3 herstelVervalDatum Procedure: Onttrek die jaar uit die stelsel se datum (sDatum)  Tel 1 by die jaar  Onttrek maand en dag uit stelseldatum en voeg jaar by  Ken nuwe datum aan fVervalDatum-attribuut toe  4 Aanvaar ook: Enige ander manier om die datum te bepaal en jaar te vermeerder fVervalDatum := DateToStr(StrToDate(sSysDatum)+ 365) fVervalDatum := DateToStr(Date+ 365) 2.1.4 hetVerval FUNKSIE: Skakel stringe om na datum-formaat  Vergelyk  vervaldatum en stelseldatum  (< of >) Resultaat gebasseer op die voorwaarde  5 anders Omgekeerde Resultaat  Aanvaar ook <= of >= Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 7 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.1.5 genereerSekuriteitsKode METODE: Inisialiseer sekuriteitskode na 'n leë string  Skep string met karakters 0..9 en A..F  sKar := '0123456789ABCDEF' (Case, Array, String) Lus met teller van 1 tot 5  (of enige toepaslike reeks) Genereer waarde ewekansig in reeks van 1 tot 16  en onttrek ‘n karakter  Herhaal vir tweede karakter  Voeg die twee karakters by die sekuriteitskode  As teller < 5 (of enige korrekte metode om die laaste 10 dubbelpunt te verwyder/of nie as laaste karakter in te sluit nie) Voeg dubbelpunt by die sekuriteitskode  Ken sekuriteitskode aan fSekuriteitsKode-attribuut toe  Nota: Kandidaat verloor twee punte as die eerste karackter wat gegenereer word altyd ‘n karakter is en die tweede karakter altyd ‘n getal is or andersom. 2.1.6 ToString METODE Voeg die: sertifikaathouer, vervaldatum, sekuriteitskode Voeg uitreiknommer attribute by as ‘n string  3 Enige kode om attribute in kolomme te vertoon bv. #9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 8 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.2.1 Knoppie – [2.2.1 – Soek sertifikaathouer]: Stel bGevind op false  Lees naam van sertifikaathouer uit edit-veld  Tekslêer: Fouthantering (try..except OF File exists) Assign, Reset,  Vertoon boodskap  en verlaat program Lus deur tekslêer  Lees reël  As reël naam van sertifikaathouer bevat  Stel gevind op true  Kry posisie van ; in reël en verkry/verwyder sertifikaathouer se naam uit reël  Kry pososie van # in reël en kopieer uitreikNom  uit reël, skakel om na heelgetal  19 (kan toeken aan veranderlike) Onttrek vervaldatum  (kan toeken aan veranderlike) Onttrek sekuriteitskode (kan toeken aan veranderlike) Instansieer objDigSert  met al vier argumente  (naam van sertifikaathouer, vervaldatum en uitreikNom) Vertoon paneel met knoppies  Eindig lus CloseFile As naam van sertifikaathouer NIE in tekslêer is nie (Gevind is false) Die panel met knoppie moet nie sigbaar wees nie en vertoon geskikte boodskap  2.2.2 Knoppie – [2.2.2 - Vertoon]: Maak afvoerarea skoon  3 Gebruik toString-metode om objek se inligting te vertoon 2.2.3 Knoppie – [2.2.3 – Toets of sertifikaat verval het]: Toets of sertifikaat geldig is deur die hetVerval-funksie te gebruik  Vra of die digitale sertifikaat hernu moet word deur gebruik te maak van input box of message dialog box met die regte aantal parameters  As die digitale sertifikaat hernu moet word  Roep metodes deur die objek se naam te gebruik  8 vermeerderUitreikNom  genereerSekuriteitsKode  stelVervalDatum Anders Vertoon boodskap om aan te dui dat die digitale sertifikaat nie verval het nie  Gebruik die toString metode om objek te vertoon  of deur die btn2_2_2 knoppie te roep. TOTAAL AFDELING B 58 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 9 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne BYLAAG C AFDELING C VRAAG 3: NASIENRUBRIEK - PROBLEEMOPLOSSING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER VRAAG BESKRYWING PUNTE - PUNT 3.1 Knoppie [3.1 - Verkoopsinligting] Opskrif: Voeg 'Afdeling' by week se nommer  Vertoon opskrif  Herhaal (Lus) vir elke afdeling  {iRy} (1 to 8) Stel die reël veranderlike op die afdeling se naam  Herhaal (Lus) vir elke week  {iKolom} (1 to 6) Voeg verkoopsyfer uit 2D-skikking by die reël  7 Vertoon die reël veranderlike  Aanvaar ‘hardcoding’ as na die indekswaardes van die skikking verwys word. Trek twee punte af as die String grid gebruik is: Stel die reël veranderlike op afdeling se naam – 1 punt Voeg verkoopsyfer uit 2D-skikking by die reël – 1 punt 3.2 Knoppie [3.2 - Vertoon afdelings wat onderpresteer] Vertoon die opskrif  Herhaal (Lus) vir elke week  {kolom} (1 tot 6) Inisialiseer totaal na nul  Herhaal (Lus) vir elke afdeling  (1 tot 8) geneste lus  Inkrementeer die totaal  met verkoopsyfer  Gemiddeld = totaal / 8 (getal afdelings)  14 Vertoon week se opskrif met gemiddelde verkoopsyfer  Herhaal (Lus) vir elke afdeling  {ry} (1 tot 8) Toets of verkoopsyfer  minder is as gemiddeld  Vertoon afdeling se naam  en verkoopsyfer in geldeenheid  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 10 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.3 Knoppie [Nuwe week] Skep tekslêer (AssignFile) met die naam 'Week' en die regte weeknommer  (aanvaar Week 1) Rewrite-stelling  Herhaal (Lus) van 1 tot getal afdelings  Skryf afdeling se naam en verkoopsyfer na die lêer  Maak lêer toe  Vermeerder beginweek veranderlike  of ‘n ander gepaste veranderlike Herhaal (Lus) van 1 tot getal afdelings  (1 tot 8) Herhaal (Lus) van 1 tot getal weke – 1  (5 keer) Skuif verkoopsyfer een posisie na links  16 Herhaal (Lus) van 1 tot getal afdelings  (1 tot 8) Vul arrVerkope in kolom 6  met ewekansige getalle in die reeks 500 – 5000  Vertoon opgedateerde skikkings  Aanvaar enige manier om data te genereer in die gegewe reeks. Aanvaar heelgetal of reëel Aanvaar ewekansige getalle van 499 tot 5001 (ingesluit) TOTAAL AFDELING C 37 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 11 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne OPSOMMING VAN LEERDERPUNTE: SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: AFDELING A AFDELING B AFDELING C GROOT- VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 TOTAAL MAKS. 55 58 37 150 PUNTE LEERDER PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 12 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne BYLAAG D: OPLOSSING VIR VRAAG 1 unit Vraag1_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms,Dialogs, ComCtrls, StdCtrls, pngimage, ExtCtrls, Buttons, Spin, Math; type TfrmVraag1 = class(TForm) btnClose: TBitBtn; PageControl1: TPageControl; tabVraag1_1: TTabSheet; pnlV1_1: TPanel; tabVraag1_2: TTabSheet; btnV1_2_2: TButton; tabVraag1_4: TTabSheet; tabVraag1_5: TTabSheet; pnlV1_5_1: TPanel; btnV1_5_1: TButton; redV1_5_1: TRichEdit; pnlV1_5_2: TPanel; btnV1_5_2: TButton; redV1_5_2: TRichEdit; tabVraag1_3: TTabSheet; imgKoekePic: TImage; lblGetalKoeke: TLabel; btnV1_3: TButton; cmbGetalKoeke: TComboBox; Panel4: TPanel; edtGetal1: TEdit; edtGetal2: TEdit; lblGetal1: TLabel; lbGetal2: TLabel; btnV1_2_1: TButton; edtV1_2_1: TEdit; Panel5: TPanel; edtWoord1: TEdit; edtWoord2: TEdit; lblWoord1: TLabel; lblWoord2: TLabel; Panel1: TPanel; rgpV1_4_1: TRadioGroup; pnlV1_4: TPanel; edtWagwoord: TEdit; lblWagwoord: TLabel; btnV1_4_2: TButton; pnlHeadingQ1_3: TPanel; lblKoste: TLabel; edtKoste: TEdit; edtPakkeSuiker: TEdit; lblPakkeSuiker: TLabel; lblSuikerInGram: TLabel; edtSuikerInGram: TEdit; btnV1_4_3: TButton; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 13 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne procedure btnV1_2_2Click(Sender: TObject); procedure FormCreate(Sender: TObject); procedure btnV1_3Click(Sender: TObject); procedure btnV1_5_2Click(Sender: TObject); procedure btnV1_5_1Click(Sender: TObject); procedure cmbGetalKoekeChange(Sender: TObject); procedure btnV1_2_1Click(Sender: TObject); procedure rgpV1_4_1Click(Sender: TObject); procedure btnV1_4_2Click(Sender: TObject); procedure btnV1_4_3Click(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmVraag1: TfrmVraag1; iGetalKoeke: integer; sWagwoord: String; implementation {$R *.dfm} //====================================================================== // Vraag 1.1 (3 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.FormCreate(Sender: TObject); begin pnlV1_4.Hide; btnV1_4_3.Enabled := false; pnlV1_1.Color := clLime; pnlV1_1.Font.Size := 15; pnlV1_1.Caption := 'IT is PRET!' end; //====================================================================== // Vraag 1.2.1 (4 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_2_1Click(Sender: TObject); var iGetal1, iGetal2: integer; begin iGetal1 := StrToInt(edtGetal1.Text); iGetal2 := StrToInt(edtGetal2.Text); if (iGetal1 > iGetal2) then edtV1_2_1.Text := IntToStr(iGetal1) else if (iGetal2 > iGetal1) then edtV1_2_1.Text := IntToStr(iGetal2) else edtV1_2_1.Text := 'Gelyk'; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 14 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne {OF if (iGetal1 = iGetal2) then edtV1_2_1.Text := 'Gelyk' else edtV1_2_1.Text:= IntToStr(Max(iGetal1,iGetal2));} end; //====================================================================== // Vraag 1.2.2 (5 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_2_2Click(Sender: TObject); // Kode wat voorsien is var sWoord1, sWoord2: String; sTempWoord: String; begin sWoord1 := edtWoord1.Text; sWoord2 := edtWoord2.Text; sTempWoord := sWoord1; sWoord1 := sWoord2; sWoord2 := sTempWoord; edtWoord1.Text := sWoord1; edtWoord2.Text := sWoord2; end; //====================================================================== // Vraag 1.3.1 (5 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.cmbGetalKoekeChange(Sender: TObject); // Kode wat voorsien is const PRYS = 159.50; var rKoste: Real; begin iGetalKoeke := cmbGetalKoeke.ItemIndex + 1; imgKoekePic.Picture.LoadFromFile('Pict' + IntToStr(iGetalKoeke) + '.PNG'); rKoste:= iGetalKoeke * PRYS; edtKoste.Text := FloatToStrF(rKoste, ffCurrency, 6, 2); end; //====================================================================== // Vraag 1.3.2 (5 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_3Click(Sender: TObject); // Kode wat voorsien is const SUIKER = 375; var iSuikerGram, iSuikerPakke: integer; begin iSuikerGram := iGetalKoeke * SUIKER; edtSuikerInGram.Text:= IntToStr(iSuikerGram); iSuikerPakke := Ceil (iSuikerGram / 1000); edtPakkeSuiker.Text := IntToStr(iSuikerPakke); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 15 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne //====================================================================== // Vraag 1.4.1 (4 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.rgpV1_4_1Click(Sender: TObject); begin if (rgpV1_4_1.ItemIndex = 0) OR (rgpV1_4_1.ItemIndex = 2) then pnlV1_4.Show else pnlV1_4.Hide; end; //====================================================================== // Vraag 1.4.2 (11 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_4_2Click(Sender: TObject); var i, iTelKar: integer; bGeldig: Boolean; begin bGeldig := false; iTelKar := 0; sWagwoord := edtWagwoord.Text; if length(sWagwoord) >= 6 then begin if sWagwoord[1] in ['A' .. 'Z'] then for i := 2 to length(sWagwoord) do if sWagwoord[i] in ['$', '@', '#', '&'] then Inc(iTelKar); if iTelKar >= 2 then begin ShowMessage('Geldige Wagwoord'); btnV1_4_3.Enabled := true; bGeldig := true; end; // if end; // if if (bGeldig = false) then begin ShowMessage('Ongeldige Wagwoord'); edtWagwoord.Text := ''; end; end; //====================================================================== // Vraag 1.4.3 (5 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_4_3Click(Sender: TObject); begin if sWagwoord[1] = 'Z' then sWagwoord[1] := 'A' else sWagwoord[1] := char(ord(sWagwoord[1])+1); edtWagwoord.Text := sWagwoord; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 16 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne //====================================================================== // Vraag 1.5.1 (6 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_5_1Click(Sender: TObject); var iGetal: integer; rSquareRoot: Real; begin redV1_5_1.Clear; iGetal := StrToInt(InputBox('Volkome Vierkant', 'Sleutel getal in', '')); rSquareRoot := Sqrt(iGetal); if rSquareRoot = trunc(rSquareRoot) then redV1_5_1.Lines.Add(IntToStr(iGetal) + ' is ''n volkome vierkant.') else redV1_5_1.Lines.Add(IntToStr(iGetal) + ' is nie ''n volkome vierkant nie.'); end; //====================================================================== // Vraag 1.5.2 (7 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_5_2Click(Sender: TObject); // Kode wat voorsien is const VERMENIGVULDIGER = 3; var iTotaal, iGetal: integer; sAfvoer: String; begin redV1_5_2.Clear; sAfvoer := ''; iTotaal := 0; iGetal := 1; repeat sAfvoer := sAfvoer + IntToStr(iGetal) + ' '; iTotaal := iTotaal + iGetal; iGetal := iGetal * VERMENIGVULDIGER; until iTotaal > 1000; redV1_5_2.Lines.Add(sAfvoer); end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 17 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne BYLAAG E: OPLOSSING VIR VRAAG 2 unit DSertifikaat_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, ExtCtrls, ComCtrls, Spin, Math, DateUtils; type TDigSertifikaat = class(TObject) private fSertHouer: String; fVervalDatum: String; fSekuriteitsKode: String; fUitreikNom: Integer; public constructor Create(sSertHouer, sVervalDat: String; sKode: String; iUitreikNom: Integer); procedure vermeerderUitreikNom; procedure herstelVervalDatum; function hetVerval: boolean; procedure genereerSekuriteitsKode; function toString: String; end; implementation var sSysDatum: String; //====================================================================== // Vraag 2.1.1 (4 punte) //====================================================================== constructor TDigSertifikaat.Create(sSertHouer, sVervalDat: String; sKode: String; iUitreikNom: Integer); begin fSertHouer := sSertHouer; fVervalDatum := sVervalDat; fSekuriteitsKode := sKode; fUitreikNom := iUitreikNom; end; //====================================================================== // Vraag 2.1.2 (2 punte) //====================================================================== procedure TDigSertifikaat.vermeerderUitreikNom; begin inc(fUitreikNom); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 18 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne //====================================================================== // Vraag 2.1.3 (4 punte) //====================================================================== procedure TDigSertifikaat.herstelVervalDatum; var sJaar: String; iJaar: Integer; begin // Kode wat voorsien is ShortDateFormat := ('dd/mm/yyyy'); sSysDatum := FormatDateTime('dd/mm/yyyy', Date); sJaar := Copy(sSysDatum, 7, 4); iJaar := StrToInt(sJaar) + 1; fVervalDatum := Copy(sSysDatum, 1, 6) + IntToStr(iJaar); // OF // fVervalDatum := DateToStr(incYear(StrToDate(sSysDatum), 1)); end; //====================================================================== // Vraag 2.1.4 (5 punte) //====================================================================== function TDigSertifikaat.hetVerval: boolean; var bGeldig: boolean; begin // Kode wat voorsien is sSysDatum := FormatDateTime('dd/mm/yyyy', Date); ShowMessage(sSysDatum); if StrToDate(fVervalDatum) > StrToDate(sSysDatum) then begin Result := true; end Result := false; end; //====================================================================== // Vraag 2.1.5 (10 punte) //====================================================================== procedure TDigSertifikaat.genereerSekuriteitsKode; var iRandomNom, I: Integer; sSekuriteitsKode: String; sKarakters: String; // sKarakter : String; // iRandomNom: Integer; begin sSekuriteitsKode := ''; sKarakters := '0123456789ABCDEF'; for I := 1 to 14 do if (I mod 3 = 0) then sSekuriteitsKode := sSekuriteitsKode + ':' else begin iRandomNom := random(16) + 1; sSekuriteitsKode := sSekuriteitsKode + sKarakters[iRandomNom]; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 19 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne end; fSekuriteitsKode := sSekuriteitsKode; // Alternatiewe oplossing { for I := 1 to 10 do begin iRandomNom := Random(16); case iRandomNom of 0 .. 9: sKarakter := IntToStr(iRandomNom); 10: sKarakter := 'A'; 11: sKarakter := 'B'; 12: sKarakter := 'C'; 13: sKarakter := 'D'; 14: sKarakter := 'E'; 15: sKarakter := 'F'; end; // OF sKarakter := IntToHex(iRandomNom,1); if (I mod 2 = 0) AND NOT(I = 10) then sSekuriteitsKode := sSekuriteitsKode + sKarakter + ':' else sSekuriteitsKode := sSekuriteitsKode + sKarakter ; end; } end; //====================================================================== // Vraag 2.1.6 (3 punte) //====================================================================== function TDigSertifikaat.toString; var sAfvoer: String; begin sAfvoer := 'Inligting oor digitale sertifikaat:' + #13#13; sAfvoer := sAfvoer + 'Sertifikaathouer: ' + #9 + fSertHouer + #13#13; sAfvoer := sAfvoer + 'Vervaldatum: ' + #9 + fVervalDatum + #13#13; sAfvoer := sAfvoer + 'Sekuriteitskode: ' + #9 + fSekuriteitsKode + #13#13; sAfvoer := sAfvoer + 'Uitreiknommer: ' + #9 + IntToStr(fUitreikNom); result := sAfvoer; end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 20 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne HOOFVORMEENHEID: VRAAG2_U.PAS unit Vraag2_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, DSertifikaat_U, StdCtrls, ExtCtrls, ComCtrls, DateUtils, Buttons; type TfrmVraag2 = class(TForm) Panel1: TPanel; Panel2: TPanel; Label1: TLabel; Panel3: TPanel; Panel4: TPanel; btnV2_2_1: TButton; btnV2_2_2: TButton; redAfvoer: TRichEdit; btnClose: TBitBtn; btnReset: TBitBtn; pnlDatum: TPanel; edtSertHouer: TEdit; pnlV2_Buttons: TPanel; btnV2_2_3: TButton; procedure btnV2_2_1Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_2Click(Sender: TObject); procedure FormCreate(Sender: TObject); procedure btnResetClick(Sender: TObject); procedure btnV2_2_3Click(Sender: TObject); private { Private declarations } objDigSert: TDigSertifikaat; public { Public declarations } end; var frmVraag2: TfrmVraag2; sSysDatum: String; implementation {$R *.dfm} // ===================================================================== // Vraag 2.2.1 (19 Punte) // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_1Click(Sender: TObject); var tLeer: TextFile; sReel, sSertHouer, sHouer, sVervalDatum, sKode: String; iUitreikNr, iPos, iPosHash, iPosHash2: Integer; bGevind: boolean; begin Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 21 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne iUitreikNr := 0; bGevind := false; sSertHouer := edtSertHouer.Text; AssignFile(tLeer, 'DigitaleSertifikate.txt'); try reset(tLeer); except ShowMessage('Lêer is nie gevind nie'); EXIT; end; while Not eof(tLeer) and NOT(bGevind) do begin readln(tLeer, sReel); iPos := pos(';', sReel); sHouer := copy(sReel, 1, iPos - 1); if sSertHouer = sHouer then begin bGevind := true; Delete(sReel, 1, iPos); iPosHash := pos('#', sReel); iUitreikNr := strToInt(copy(sReel, 1, iPosHash - 1)); Delete(sReel, 1, iPosHash); iPosHash := pos('#', sReel); sVervalDatum := copy(sReel, 1, iPosHash - 1); sKode := copy(sReel, iPosHash + 1); end; end; closefile(tLeer); if bGevind then begin objDigSert := TDigSertifikaat.Create(sSertHouer, sVervalDatum, sKode, iUitreikNr); pnlV2_Buttons.Visible := true; end else begin pnlV2_Buttons.Visible := false; ShowMessage('Digitale sertifikaat is nie gevind'); end; end; // ===================================================================== // Vraag 2.2.2 (3 punte) // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_2Click(Sender: TObject); begin redAfvoer.Lines.Clear; redAfvoer.Lines.Add(objDigSert.toString); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 22 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne // ===================================================================== // Vraag 2.2.3 (8 punte) // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_3Click(Sender: TObject); var sAntw: String; begin if objDigSert.hetVerval then ShowMessage('Geldige digitale sertifikaat') else begin sAntw := InputBox('Validering', 'Digitale sertifikaat het verval.' + #13 + 'Wil jy jou digitale sertifikaat hernu (J/N)?', 'J'); if UpperCase(sAntw) = 'J' then begin objDigSert.herstelVervalDatum; objDigSert.vermeerderUitreikNom; objDigSert.genereerSekuriteitsKode; end; end; btnV2_2_2.Click; end; // ===================================================================== // Kode wat voorsien is // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.FormCreate(Sender: TObject); begin ShortDateFormat := ('dd/mm/yyyy'); DateSeparator := '/'; sSysDatum := FormatDateTime('dd/mm/yyyy', Date); pnlDatum.Caption := sSysDatum; redAfvoer.Paragraph.TabCount := 1; redAfvoer.Paragraph.Tab[0] := 120; pnlV2_Buttons.Visible := false; //pnlDatum.Caption := '17/10/2017'; //Stel datum vir toetsdoeleindes end; procedure TfrmVraag2.btnResetClick(Sender: TObject); begin pnlV2_Buttons.Visible := false; edtSertHouer.Clear; edtSertHouer.SetFocus; redAfvoer.Clear; end; // ===================================================================== end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 23 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne BYLAAG F: OPLOSSING VIR VRAAG 3 unit Vraag3_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, Buttons, ExtCtrls, Grids, ComCtrls, Math; type TfrmVraag3 = class(TForm) btnV3_1: TButton; btnV3_3: TButton; btnV3_2: TButton; pnlOpskrif: TPanel; redV3: TRichEdit; pnlButtons: TPanel; BitBtn1: TBitBtn; procedure FormCreate(Sender: TObject); procedure btnV3_1Click(Sender: TObject); procedure btnV3_2Click(Sender: TObject); procedure Vertoon(iBeginWeek: integer); procedure SkryfNaLeer(iWeekNommer: integer); procedure btnV3_3Click(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmVraag3: TfrmVraag3; implementation {$R *.dfm} {$R+} //====================================================================== //Kode wat voorsien is //====================================================================== var arrAfdelings: array [1..8] of String = ( 'PC''s & Skootrekenaars', 'Tablette & eLesers', 'Sagteware', 'Drukkers, Drukstof en Ink', 'Selfone', 'Speletjies & Hommeltuie', 'Netwerktoerusting', 'Bykomstighede'); arrVerkope: array [1..8, 1..6] of Real = ( (935.89, 965.99, 4056.77,5023.89, 3802.66, 1146.98), (2667.78, 2491.78, 1989.65, 2647.88,1601.56, 1921.99), (6702.45, 4271.56, 3424.45, 3924.55, 3085.45,3359.77), (6662.34, 6658.45, 8075.43, 2360.66, 2635.44, 7365.69), (16405.33, 9741.37, 13381.56, 18969.76, 8604.55, 20207.56), (10515.29, 7582.66, 9856.56, 7537.68, 9115.67, 8401.55), (7590.99, 9212.65, 9070.98, 6439.99, 7984.88, 8767.45), (9220.65, 8097.99, 10067.44, 9960.87, 10109.56, 6571.66)); iBeginWeek: Integer = 1; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 24 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne //====================================================================== // Vraag 3.1 (7 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_1Click(Sender: TObject); var iRy, iKolom: Integer; sReel : String; begin Vertoon(iBeginWeek); // Vertoon opskrifte end; //====================================================================== // Prosedure om te vertoon //====================================================================== procedure TfrmVraag3.Vertoon(iBeginWeek: integer); var sReel: String; iRy, iKolom: integer; I: integer; begin sReel := 'Afdeling' + #9; for I := iBeginWeek to iBeginWeek + 5 do sReel := sReel + 'Week ' + IntToStr(I) + #9; redV3.Lines.Add(sReel); for iRy := 1 to Length(arrAfdelings) do begin sReel := arrAfdelings[iRy] + #9; for iKolom := 1 to 6 do begin sReel := sReel + FloatToStrF(arrVerkope[iRy, iKolom], ffCurrency, 8, 2) + #9; end; redV3.Lines.Add(sReel); end; end; //====================================================================== // Vraag 3.2 (14 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2Click(Sender: TObject); function GemVirWeekX(WeekNr: Integer): Real; // Lokale funksie var iRy: Integer; rTotaal, rGem: Real; begin rTotaal := 0; for iRy := 1 to Length(arrAfdelings) do rTotaal := rTotaal + arrVerkope[iRy, WeekNr]; rGem := rTotaal / Length(arrAfdelings); Result = rGem; end; var iRy, iKolom, iTelWeek: Integer; rGem: Real; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 25 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne begin // Vertoon afdelings wat onderpresteer per week. redV3.Clear; iTelWeek := iBeginWeek; redV3.Lines.Add('Afdelings wat per week onderpresteer:'); for iKolom := 1 to 6 do begin rGem := GemVirWeekX(iKolom); redV3.Lines.Add('Week ' + IntToStr(iTelWeek) + ': ' + 'Gemiddelde verkoopsyfer: ' + FloatToStrF(rGem, ffCurrency, 8, 2)); for iRy := 1 to Length(arrAfdelings) do begin if arrVerkope[iRy, iKolom] < rGem then begin redV3.Lines.Add(arrAfdelings[iRy] + #9 + FloatToStrF(arrVerkope[iRy, iKolom], ffCurrency, 8, 2)); end; end; // for iRy redV3.Lines.Add(' '); Inc(iTelWeek); end; // for iKolom end; //====================================================================== // Vraag 3.3 (16 punte) //====================================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_3Click(Sender: TObject); var iRy, iKolom: integer; begin SkryfNaLeer(iBeginWeek); Inc(iBeginWeek); for iRy := 1 to Length(arrAfdelings) do for iKolom := 1 to 5 do arrVerkope[iRy, iKolom] := arrVerkope[iRy, iKolom + 1]; for iRy := 1 to Length(arrAfdelings) do arrVerkope[iRy, 6] := random(4501) + 500 + random; redV3.Clear; Vertoon(iBeginWeek); end; procedure TfrmVraag3.SkryfNaLeer(iWeekNommer: integer); var tLeer: TextFile; iRy : integer; begin AssignFile(tLeer, 'Week ' + IntToStr(iWeekNommer) + '.txt'); Rewrite(tLeer); for iRy := 1 to Length(arrAfdelings) do Writeln(tLeer, arrAfdelings[iRy] + ': ' + FloatToStrF(arrVerkope[iRy, 1], ffCurrency, 6, 2)); CloseFile(tLeer); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 26 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne //====================================================================== // Kode wat voorsien is //====================================================================== procedure TfrmVraag3.FormCreate(Sender: TObject); var iKolom: integer; begin // *** KODE WAT VOORSIEN IS >> MOET DIT NIE VERANDER NIE !!! *** {$REGION Kode wat voorsien is} // Opstel van kolomme in die richEdit frmVraag3.Width := 780; redV3.Paragraph.TabCount := 6; redV3.Paragraph.Tab[0] := 175; for iKolom := 1 to 6 do redV3.Paragraph.Tab[iKolom] := 175 + (65 * iKolom); {$ENDREGION} CurrencyString := 'R '; ThousandSeparator := ' '; end; end. Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all