Skip to content

Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2017 Memo

MemorandumInformation TechnologyGrade 12201716 pages

Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 A (1) 1.1.2 D (1) 1.1.3 A (1) 1.1.4 C (1) 1.1.5 B (1) 1.2 1.2.1 Warmkol ('Hot spot')  (1) 1.2.2 Warm omruilbaar/inpropbaar  ('Hot swappable/pluggable') (1) 1.2.3 Rekenaarwurm  (1) 1.2.4 Botnet/Botte/Zombie PR'e  (1) 1.2.5 Wiki  (1) 1.2.6 Skansmuur/Brandmuur/Vuurmuur/Netskans ('Firewall')  (1) 1.2.7 (Opdateer/Uitwis)-onreëlmatigheid  /Oortolligheid ('update/delete anomaly/redundancy') (1) 1.2.8 Stoot-tegnologie/Kennisgewings  ('Push technology/Notifications') (1) 1.2.9 'Rootkit'  (1) 1.2.10 Oorloop ('Overflow')  (1) TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË VRAAG 2 2.1 2.1.1 Windows  (1) 2.1.2 Enige DRIE funksies van 'n bedryfstelsel:  • Voorsien 'n koppelvlak/GGK ('GUI/UI') • Bestuur alle prosesse en take/toeps ('apps')/sagteware • Bestuur die rekenaargeheue/ETG/LSG ('RAM') • Bestuur die toevoer en afvoer na en van die rekenaarstelsel • Bestuur alle skyfaandrywers ('disk drives')/apparatuur ('hardware') (3) 2.1.3(a) Multitaakverwerking: Dit lyk asof die rekenaar verskeie programme  terselfdertyd/ gelyktydig uitvoer deur die verwerkingstyd van die SVE ('CPU')  tussen take/prosesse te verdeel. Konsepte: • Enige aanduiding van verskeie programme/toepassings • Deel van SVE ('CPU')/verwerker ('processor') se tyd tussen programme (2) 2.1.3(b) Multi-inryging ('Multi-threading') Wanneer 'n enkele program opgebreek word in onafhanklike dele/rafels wat gelyktydig uitgevoer kan word.  Konsepte: • Program/toepassing (toep) word opgedeel in dele/rafels • Onafhanklike verwerking (2) 2.2 4/veelvuldige verwerkingskerne op een SVE-skyfie (1) 2.3 Enige TWEE redes vir beperking van ETG ('RAM'):  • Die hoeveelheid ETG ('RAM') wat deur die bedryfstelsel geadresseer kan word (32-bis en 64-bis bedryfstelsel) is beperk • Die getal ETG-gleuwe op die moederbord is beperk • Die koste van ETG – duur • ETG stoor huidige intruksies wat verwerk word • Die hardeskyf is die stoor van alle data/sagteware (2) 2.4 2.4.1 Enige EEN:  • Laat konneksie/toegang tot die Internet toe/verskillende netwerke • verduideliking van rotering (1) 2.4.2 LTE/Wi-Fi  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.5 'n Grafikakaart genereer beelde  vinniger deur van die GVE (Grafiese verwerkingseenheid) ('GPU' ('graphics processor unit')) gebruik te maak. Die gebruik van 'n aparte videokaart sal die SVE toelaat om op die uitvoer van programinstruksies  te fokus wat dus die lading op die SVE verminder. Konsepte: • Generering van beelde/grafikakaart het eie verwerker • Neem verwerkingslading weg vanaf SVE ('CPU')/die GVE ('GPU') genereer beelde vinniger (2) 2.6 Kasgeheue is hoëspoed geheue wat data en instruksies stoor wat waarskynlik volgende deur die SVE benodig sal word en voorkom dat die SVE dit uit die stadige ETG hoef te laai  Konsepte:Enige TWEE • Kasgeheue is hoëspoed geheue • SVE het nie nodig om data en instruksies uit stadige ETG ('RAM') te gaan haal nie • Data en instruksies wat waarskynlik volgende deur die SVE benodig sal word Slegs 1 punt: Kasgeheue verhoed 'n stadige proses daarvan om 'n vinnige proses te vertraag (2) 2.7 2.7.1 Die bedryfstelsel identifiseer die nuwe toestel  en installeer die aandrywers outomaties  OF Die flits-aandrywer ('flash drive') maak homself aan die bedryfstelsel bekend en die bedryfstelsel konfigureer die aandrywers vir gebruik. Konsepte: • Bedryfstelsel identifiseer nuwe toestel • Installeer van toestel se aandrywers/geoutomatiseerd (2) 2.7.2 Deur 'n hardeware-onderbrekingsein te stuur ('interrupt signal' ('IRQ')) (1) 2.8 Gee die gebruiker toegang tot die nuutste weergawe van lêers  op verskillende toestelle.  OF Veranderinge in lêers word outomaties tussen toestelle opgedateer. LET WEL: Moenie aanvaar nie: die byvoeg of toegang van enige plek/aanlyn/rugsteun ('backup') (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.9 Indeksering van lêers beteken dat die bedryfstelsel 'n indeks het wat die teks binne die lêers asook die name van die lêers insluit.  Die laat jou toe om vir woorde of frases wat jy kan onthou wat binne die dokument mag wees te soek in plaas van net vir 'n lêer se naam.  Konsepte: • Stoor van addisionele inligting oor die lêers/inhoud van die lêers • Vinniger/makliker opspoor van lêers (2) 2.10 2.10.1 Enige EEN  • VTA (vastetoestandaandrywer) ('SSD' – 'solid-state drive') • LAG ('ROM') • EEPROM • Hardeskryf (HDD) (1) 2.10.2 Enige TWEE  • Kleiner vertoon areas • Toevoer beperkings/beperkte aantal toevoertoestelle • Beperking in hardeware/verwerkingsvermoëns • Beperkte geheue • Beperkte stoorspasie in mobiele toestelle • Verlenging van batterylewe/beperking van kraggebruik • Beskikbaarheid van fasiliteite soos GPS/Versnellingsmeter, ens. • Versoenbaarheid tussen toestelle • Die hoeveelheid data wat die toepassing gaan gebruik (2) TOTAAL AFDELING B: 27 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: KOMMUNIKASIETEGNOLOGIE EN NETWERKTEGNOLOGIE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Enige EEN  • UTP/STP/CAT5/CAT6 • Veseloptiese kabels Aanvaar ook Koaksiale kabels (1) 3.1.2 Ster  (1) 3.1.3(a) TCP/IP (IPv4/IPv6)/Internetprotokol  (1) 3.1.3(b) http/https  (1) 3.2 Die gebruiker kan aanteken oor 'n publieke netwerk soos die Internet met dieselfde of nog beter voordele van privaatheid en sekuriteit  van 'n LAN. Konsepte: • Veilige aanteken/veilige konneksie • Van plek wat ver is (oor 'n afstand)/oor die Internet/publieke netwerk (2) 3.3 3.3.1 Onsigbare  vaslê van data (1) 3.3.2 Enige EEN werklike voorbeeld van die vaslê van data en verduideliking  • Deur met kredietkaart te koop of lojaliteitskaart te gebruik – tipe produk wat jy koop/inligting oor jou leefstyl • Invul van vorms – ekstra inligting wat nie altyd relevant tot die vorm is nie/vorms gaan nie altyd slegs na die ontvanger waarvoor dit bedoel is nie • Deur die Net – tuistes wat jy besoek of merk met 'n boekmerk/kommentaar op sosiale netwerke/inhoud van e-posse • Gebruik van e-etikette – reisgewoontes/plekke wat besoek is • Telekommunikasiestelsels – wie jy bel/waar jy is – voorspel leefstyl, ens. OF enige ander geldige voorbeeld wat aandui dat 'n elektroniese pad nagelaat word LET WEL: Moenie enige verduideliking van steel van persoonlike inligting aanvaar nie (2) 3.3.3 Doel van geteikende bemarking/gegewe inligting.  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.4 Enige DRIE:  • JavaScript/skriptering van deurblaaier-kant ('Browser side scripting') • Instruksies/skriptering/kode aan bediener-kant • Gestoorde SQL-prosedures • AJAX • Applescript • HTML4/HTML5 • PHP • iQuery • Python • Ruby Aanvoor oor enige aanvaarbare/valideerbare skripteerbare taal. (3) 3.5 3.5.1 Koekie ('Cookie'): 'n Tekslêer  wat op jou lokale rekenaar gestoor is en wat gebruik word om die instellings/voorkeure van die gebruiker  van 'n webtuiste te stoor. (2) 3.5.2 Enige EEN effek as 'n koekie uitgevee word:  • Verlies aan interaktiwiteit • Die volgende keer as jy die webbladsy oopmaak is slegs die verstek ('default') instellings beskikbaar • Webtuiste/bladsy laai stadiger (1) 3.6 Enige TWEE nadele van die gebruik van VoIP:  • Benodig 'n Internet-konneksie • Beide gebruikers het dieselfde sagteware nodig • Moet krediete aankoop om telefone wat nie op die Internet is nie te bel • Swak kwaliteit oproepe (as 'n stadige konneksie gebruik word) • Data se limiet ('cap') kan vinnig bereik word/gebruik data (2) 3.7 Enige EEN:  • Laat jou toe om die posisie van toestelle/persone vas te stel/navigasie vermoë • Globale posisie stelsel ('global position system') • Geo-tagging of enige ander aanvaarbare posisionerings voorbeeld (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.8 3.8.1 Bestuur van digitale regte ('DRM (Digital Rights Management)') verwys na enige sagteware wat 'n vorm van enkripsie gebruik  en toegang tot die inhoud van elektroniese media bestuur.  Konsepte: • Sagteware wat enkripsie gebruik/voorkom kopiëring • Bestuur toegang/gebruikersregte tot elektroniese inhoud/media (2) 3.8.2 Enige EEN toepassingsarea vir DRM-sagteware  • Digitale boeke • Flieks/musiek • Rekenaarspeletjies/sagteware/toeps (1) TOTAAL AFDELING C: 22 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR VRAAG 4 4.1 4.1.1 Enige EEN rede waarom die ID-veld nie 'n heelgetal datatipe moet wees nie:  • Nulle aan die begin sal nie gestoor word nie • Grootte van ID-nommers sal die kapasiteit/stoorgrootte/getal grepe van 'n heelgetal oorskry (1) 4.1.2 Enige EEN rede waarom geen ander veld die primêre sleutel kan wees nie: • Al die ander velde bevat duplikaatwaardes • Slegs TaakKaartNommer sal unieke waardes bevat (1) 4.1.3 Omdat die DatumBegin en DatumVoltooi-velde beskikbaar is , die GetalDaeGeneem-veld kan bereken word. (1) 4.1.4(a) ID  (1) 4.1.4(b) tblTaakKaarte ('tblJobCards')  (1) 4.2 Enige EEN verduideliking van verifiëring van inligting:  • Maak seker dat inligting met die oorspronklike inligting uit die bron ooreenstem • Maak seker dat daar bewys kan word dat die data reg is/bevestig korretheid (1) 4.3 • Onttrek slegs die eerste karakter uit die geslag wat ingesleutel is  • Verander die karakter na 'n hoofletter  Aanvaar ook kode/algoritme (2) 4.4 4.4.1 SELECT BestelNom, Beskrywing, BestelDatum  FROM tblToerusting WHERE Afgelewer = False AND Year(BestelDatum) = 2016 Alternatives statements: • AND BestelDatum like “2016%” • AND Year(BestelDatum) like “2016%” • AND BestelDatum between #2016/01/01# and #2016/12/31# • AND MID(Str(BestelDatum),1,4) = “2016” • AND BestelDatum > = #2016/01/01# AND Besteldatum = < #2016/12/31# • AND BestelDatum > #2016/01/01# AND Besteldatum < #2016/12/31# LET WEL: AND moet saam met die tweede voorwaarde gemerk word. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 4.4.2 UPDATE tblToerusting  SET Afgelewer = True WHERE Beskrywing = “Besem” Alternative statement: Beskrywing LIKE “Besem%” (3) 4.4.3 SELECT Onderwyser, count(*) as getalBestellings  FROM tblKlaskamer, tblToerusting  WHERE tblKlaskamer.KamerNommer = tblToerusting.KamerNommer  GROUP BY Onderwyser  OF SELECT Onderwyser, count(*) as getalBestellings FROM tblKlaskamer INNER JOIN tblToerusting ON tblKlasklamer.KamerNommer = tblToerusting.KamerNommer GROUP BY Onderwyser LET WEL: • Kan 'n LEFT JOIN of INNER JOIN gebruik • Maak gebruik van aliases • Tel enige veld * (5) TOTAAL AFDELING D: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING VRAAG 5 5.1 5.1.1 Enige TWEE voordele van modulêre programmering:  • Makliker om te ontfout/minder foute • Hergebruik van kode/Voorkom duplisering van kode • Kan deur ander klasse/eenhede/programme gebruik word • Laat toe dat biblioteekprogramme bygevoeg word waardeur tyd gespaar word. • Verskillende programmeerders kan aan spesifieke modules werk op grond van hulle kundigheid • Samewerking/baie programmeerders kan op dieselfde program werk • Korter algoritmes maak dit makliker om die modules deur te gaan en te verstaan (2) 5.1.2 'n Privaat funksie is slegs toeganklik vanuit die klas/eenheid/vorm 'n Publieke funksie is toeganklik van buite die klas/projek/vorm  (2) 5.2 5.2.1 Waar (True)  (1) 5.2.2 Onwaar/Vals (False)  (2) 5.3 Lus van 1 tot lengte van woord  agteruitWoord (byvoeg)  woord[lus] + agteruitWoord; (volgorde) OF Lus van lengte van woord af tot by 1 agteruitWoord  agteruitWoord + woord[lus] Konsepte: • Lus ('loop') deur die woord • Onttrek karakter (logika van kode moet korrek wees) • Voeg karakter by nuwe woord • Volgorde van byvoeging (4) 5.4 5.4.1 iSom := iSom + arrGloeilampe  [lus , lus ]; Aanvaar ook: 4 punte: iSom := iSom + arrGloeilampe [r, r]; 3 punte: indien enige ander letter gebruik word vir beide indekse bv. iSom := iSom + arrGloeilampe [x, x]; Indien 'hard coded' – maks 2 punte (4) 5.4.2(a) Sintaks  (1) 5.4.2(b) Logiese  (1) 5.4.2(c) Sintaks  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 5.4.3 Reset: (enige EEN)  • Maak 'n bestaande tekslêer oop om uit te lees • Skuif die lêermerker na die begin van die lêer Rewrite: (enige EEN)  • Skep 'n nuwe lêer • Maak die die inhoud van die bestaande lêer skoon Moenie aanvaar nie: Skryf na die lêer (2) 5.5 5.5.1(a) Enige EEN:  • Objek kan nie homself skep/instansieer nie • Objek bestaan nie • Moet die klasnaam gebruik met create Moenie aanvaar nie: • Nie aan veranderlike toegeken nie • Oorskryf van korrekte kode (1) 5.5.1(b) Verkeerde volgorde van argumente/parameters  (1) 5.5.1(c) Enige EEN:  • Verkeerde datatipe/tipe fout ('mismatch') – string en integer • Daar moet nie aanhalingstekens rondom die getal wees nie (1) 5.5.2(a) Wysiging ('Mutator')  Aanvaar ook: Hulpmetode/Nutsmetode/Addisionele metode ('Auxiliary') (1) 5.5.2(b) Hulpmetode/Nutsmetode/Addisionele metode ('Auxiliary')  (1) TOTAAL AFDELING E: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO VRAAG 6 6.1 Enige TWEE  • IT tegnikus • Netwerkingenieur • Netwerkargitek • Netwerkadministrateur • Netwerkanalis Moenie aanvaar nie: • Programmeerder • Enige databasis verwante beroepe/databasis administrateur (2) 6.2 6.2.1(a) Biometrika: Die gebruik van persoonlike kenmerke om die identiteit van 'n persoon te bevestig Aanvaar ook: Gebruik dele van die liggaam vir toegang beheer. (1) 6.2.1(b) Enige EEN geskikte voorbeeld van biometrie in hierdie scenario:  • Retina/Iris/Oog • Vingerafdrukke • Stemherkenning • Gesigsherkenning • Palmleesers (1) 6.2.2 Enige TWEE  • RFID-kaarte kan van 'n afstand af gelees word wat die oopsluit van 'n deur kan aktiveer, selfs wanneer dit nie versoek is nie • Kaarte kan nie die gebruiker se identiteit valideer nie • Kaarte kan gesteel word/wegraak • Kaarte kan gekloon ('cloned') • Ongemak om kaarte rond te dra • Koste van vervaardiging van kaarte (2) 6.3 6.3.1 Virtuele geheue: Hardeskyfspasie/stoor  wat deur die bedryfstelsel gereserveer is om as ETG ('RAM')/geheue gebruik te word  Aanvaar ook vir 2 punte: Hardeskyf spasie word gebruik indien die ETG ('RAM') vol is (2) 6.3.2 Bedryfstelsel  (1) 6.3.3 Enige EEN manier om die gebruik van virtuele geheue te beperk:  • Voeg meer ETG ('RAM') by • Moenie te veel toepassings oopmaak nie/Maak toepassings toe wat nie gebruik word nie (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 14 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 6.4 Verlieslose (Lossless) – Geen data gaan verlore nie  Verliesende (Lossy) – Van die onbelangrike data gaan verlore  (2) 6.5 6.5.1 Protokol: 'n Stel reëls vir die oordrag van data oor 'n netwerk/enkodering en dekodering data vir oordrag  (2) 6.5.2 (Stuur van) e-pos  (1) 6.6 6.6.1 Verspreide databasis: Dele van 'n databasis  word oor meelvuldige bedieners op verskillende plekke versprei  Konsepte: • Verdeling van databasis • Verskillende plekke (2) 6.6.2 Enige TWEE voordele van 'n verspreide databasis:  • Elimineer verkeersknoop op 'n enkele bediener • Kan 'n groot hoeveelheid gebruikers gelyktydig hanteer • Die takke van 'n maatskappy kan oor 'n groot geografiese area versprei wees • As een bediener buite werking is kan ander databasisse steeds gebruik word • Lae koste vir kommunikasie aangesien minder data rondgestuur word (2) 6.7 6.7.1 Enige EEN: Web 1.0:  • Hoofsaaklik statiese webblaaie • Elke gebruiker elke keer dieselfde inhoud sien/geen interaktiwiteit. Aanvoor ook vir 1 punt: Min skeppers van inhoud baie gebruikers (2) 6.7.2(a) Die Semantiese Web: Het die vermoë om inligting te interpreteer soos mense en handige inhoud te voorsien wat pasgemaak is volgens die gebruiker se behoeftes/verpersoonliking.  (2) 6.7.2(b) Die Internet van Dinge ('The Internet of Things')  (1) 6.8 6.8.1 Aanlyn seminaar  (1) 6.8.2 Enige EEN  • Gemak van eie kantoor/huis • Spaar van reiskoste/tyd • Vergroot basis van kennis OF enige ander aanvaarbare antwoord (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 15 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 6.9 6.9.1 SaaS: Software as a Service  (1) 6.9.2 Enige EEN – Wolktoepassings:  • Sagteware waar die meeste van die verwerking in die wolk gedoen word/die verwerking word deur bedieners gedoen wat toeganklik is via die Internet • Die koppelvlak word op webbedieners/lokale rekenaars geskep deur van toeps ('apps') of toegang tot koppelvlak word deur webblaaier verkry Konsepte: Enige TWEE • Lokale gebruikerskoppelvlak • Sagteware/toepassings voer uit op bedieners op die web • Bedieners/diens is toegangklik via die Internet (2) 6.9.3 Enige TWEE nadele wat met aanlyndienste geassosieer word: • Sagteware word nie besit nie en 'n gereelde fooi moet betaal word. • Koste van data wat gebruik is as alles van die wolk af oorgedra is, kan hoog wees. • As die Internet af is, kan geen toegang tot sagteware verkry word nie. • Indien die diens af is, kan geen toegang tot sagteware verkry word nie • Blootstelling aan sekuriteitskwessies as dokumente in die wolk gestoor word. • Te veel gebruikers kan toegang tot die diens/sagteware stadiger maak (2) 6.10 RSS is 'n web of nuusvoer/outomatiese verskaffing van opgedateerde inhoud en/of kennisgewings van nuwe inhoud op webtuistes aan gebruikers. (2) 6.11 6.11.1 Enige TWEE verantwoordelike gebruik van sosialenetwerk- webtuistes:  • Beperk tyd bloot gestel op web/skakel kennisgewings af wanneer belangrike werk gedoen word/skakel mobiele toestelle op sekere tye af • Probeer om jouself van FOMO te verwyder • Weerhou jouself daarvan om ander mense te beledig/Boelie • Wees bewus daarvan dat alles wat gestuur word publiek is • Wees bewus daarvan dat die Internet nooit inligting vergeet nie/kan nie inligting van die Internet af verwyder nie • Moenie persoonlike inligting deel nie bv. ID-nommer of bankrekeningnommers • Moenie vreemdelike bevriend nie OF enige ander aanvaarbare antwoord (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 16 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 6.11.2 Enige TWEE redes waarom kubermisdaad op die voorgrond is:  • Lae risiko van fisiese gevaar vir die krimineel/nie fisies teenwoordig wanneer die misdaad gepleeg word nie • Moeilik om 'n misdaad op te spoor • Moeilik om die persoon op te spoor wat die misdaad gepleeg het • Verhoogde gebruik van die Internet • Verhoogde getal aanlyn finansiële transaksies • Persone se algemene nalatige/onkundige Internet gebruik (2) 6.11.3 Abba ('Piggybacking')  (1) 6.12 6.12.1 'n Masjien wat 'n sekere mate van outonome vliegvermoëns het terwyl dit steeds deur 'n mens beheer word.  OF enige soortgelyke verduideliking Aanvaar ook: beheer vliende voorwerp (1) 6.12.2 Enige TWEE voordele van 3D-drukker gebruik:  • Geen ander gekompliseerde masjinerie is nodig vir vervaardiging nie • Dele kan deur middel van 'n rekenaar ontwerp en direk gedruk word • Maklik om die ontwerp te verander en weer te druk • Dele wat foutief raak kan maklik weer gedruk word • Geen wagperiode vir die bestel van parte nie • Meer koste-effektief vir klein getalle OF enige ander aanvaarbare antwoord (2) TOTAAL AFDELING E: 41 GROOT TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all