Skip to content

Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo

MemorandumInformation TechnologyGrade 12202229 pages

Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 29 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 29 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 2 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne ALGEMENE INLIGTING:  Hierdie nasienriglyne moet as die basis vir die nasiensessie gebruik word. Dit is voorberei om deur nasieners gebruik te word. Daar word na alle nasieners verwag om 'n deeglike standaardiseringsvergadering by te woon om seker te maak dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en tydens die nasien van die kandidate se werk toegepas word.  Let op dat leerders wat 'n alternatiewe korrekte oplossing as wat as voorbeeld van 'n oplossing in die nasienriglyne gegee word verskaf, volle krediet vir die relevante oplossing moet kry tensy die spesifieke instruksies in die vraestel nie gevolg is nie of die vereistes van die vraag nie nagekom is nie.  Bylaag A, B, C en D (bladsy 3 tot 11) sluit die nasienrubriek vir elk van die vrae.  Bylaag E, F, G en H (bladsy 12 tot 29) bevat voorbeelde van oplossings vir Vraag 1 tot Vraag 4 in programmeringskode.  Kopieë van Bylaag A, B, C, D en die opsomming van die leerder se punte (bladsy 3 tot 11) moet vir elke leerder gemaak word en tydens die nasiensessie voltooi word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 3 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne BYLAAG A VRAAG 1: NASIENRUBRIEK - ALGEMENE PROGRAMMERINGSVAARDIGHEDE SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 1.1 Knoppie [1.1 – Eienskappe] Stel die panel se kleur op „clyellow‟  3 Stel die skrif se styl op „italic‟  Verander die teks na ”Ek hou van programmering!”  1.2 Knoppie [1.2 – Verlof-maand] Kry maand naam / maand indeks van cmbV1_2 Toets IF (sMaand = 'Junie') OR (sMaand = 'Julie') OR (sMaand = 'Augustus') then Vertoon boodskap „Maatskappy gesluit, selekteer „n ander maand.‟  Deselekteer maand gekies in cmbV1_2 skoon (itemindex -1) Anders  Vertoon boodskap „Jou verlof in „ + sMaand + „is 7 toegestaan.‟ ALTERNATIEWE IF-voorwaardes  IF iMaand IN [5,6,7] then  IF (iMaand >= 5) AND (iMaand <= 7) then NOTA: As die kandidaat die indeks aanpas volgend maannommers, moet die reeks van 6 tot 8 wees Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 4 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 1.3 Knoppie [1.3 – Bereken] Verkry A en B uit edit boxes skakel om na real  C := sqrt(power(A,5) + pi * sqr(B)); Alternatiewe vir funksies  Sqrt of Power(Waarde, 0.5)  Power (moet nie harde kodering aanvaar nie) 8  Pi of 22/7 of 3.14  Sqr of Power(B, 2) of (B * B) Vertoon afgekapte (Floor of Trunc)  waarde van C omgeskakel na String  NOTA: Penaliseer slegs een keer vir „n logika fout 1.4 Knoppie [1.3 – Punte] Inisialiseer teller en totaal  Sleutel punt in  Begin voorwaardelike lus  om te toets vir <> -1  Vermeerder teller-veranderlike  Tel punt by totale punt  Vertoon die nommer van die vak  en punt  Sleutel volgende punt in  11 Bereken gemiddelde punt  Vertoon gemiddelde punt in afvoerarea omgeskakel na String geformateer na TWEE desimale plekke  NOTAS:  As repeat until gebruik is, is die toestand: until punt = -1  As „n enkel invoer in lus gebruik word, moet „n IF binne die lus gebruik word om te voorkom dat -1 as „n punt aanvaar word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 5 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 1.5 Button - [1.5 – Anagram] As die lengte van die twee woord-stringe dieselfde is  Lus van 1 tot lengte van woord1-string Gebruik karakter as indeks Kry posisie van karakter in woord2  Vee die karakter by posisie in woord2 uit  As die lengte van woord2 nul is  Vertoon die boodskap “Die woorde vorm „n anagram.” Anders  Vertoon die boodskap “Die woorde vorm nie „n anagram nie.” Konsepte: Lus deur die lengte van die eerste woord //2 Onttrek karakter by indeks //1 Vind posisie van karakter in tweede woord //2 Meganisme om woorde te vergelyk: //3  Skryf karakter by indeks van woord1 en karakter posisie in woord 2 met spasie 11  Toets en verander vlag as Nie gevind is (stel vlag voor lus)  Verwyder karakter uit tweede woord (as lengte getoets is en dieselfde is voor die lus) Toets vir anagram geslaag en vertoon boodskap: //3 As woorde gelyk / woord2 = '' // vlag steeds waar ShowMessage IS anagram ShowmMssage NIE anagram Sortering as ‘n alternatief: Sorteer karakters in eerste woord: Dubbel lusse //2 Vergelyk karakters binne die woord //2 Ruil karakters //3 Sorteer karakters in tweede woord //1 Toets en vertoon boodskap: //3 AS woorde gelyk is ShowMessage IS anagram ShowMessage NIE anagram TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 6 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne BYLAAG B VRAAG 2: NASIENRUBRIEK - DATABASISPROGRAMMERING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 2.1 SQL-stellings 2.1.1 Knoppie [2.1.1 – Bloemfontein-kliënte] SELECT *  FROM tblKliente  4 WHERE Stad = "Bloemfontein"  ORDER BY KlientVan  2.1.2 Knoppie [2.1.2 – Eerste maand] SELECT InsamelID, InsamelDatum, GetalBlikkies FROM tblBlikInsameling  WHERE Month  (InsamelDatum) = 1  3 Alternatief: Onttrek maand deur String-bewerkings 2.1.3 Knoppie [2.1.3 – Soek] SELECT * FROM tblKliente  WHERE KlientID LIKE  "' + sLetter + '%"  4 Alternatief: WHERE left(KlientID, 1) = quotedStr(sLetter) 2.1.4 Knoppie [2.1.4 – Kliënte se verdienstes] SELECT KlientNaam, FORMAT(SUM  (GetalBlikkies)/ 76 * 8,  "Currency") AS  [Totale Bedrag]  8 FROM tblBlikInsameling A, tblKliente B  WHERE A.KlientID = B.KlientID  GROUP BY KlientNaam  2.1.5 Knoppie [2.1.5 – Oortyd] UPDATE tblBlikInsameling SET GetalBlikkies = 250, Betaal = False 4 WHERE InsamelID = "C003" Subtotaal: 23 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 7 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: NASIENRUBRIEK – VERVOLG 2.2 DATABASISMANIPULASIE deur Delphi-kode te gebruik 2.2.1 Knoppie [2.2.1 – Voeg in] Insert/append mode  Ken aan regte veldname toe  Deur die regte waardes vir elke veld te gebruik  Post  tblKliente.Insert; 4 tblKliente['KlientID'] := 'CHA01'; tblKliente['KlientNaam'] := 'Charles'; tblKliente['KlientVan'] := 'du Boit'; tblKliente['Adres'] := 'Van Wouwstraat 24'; tblKliente['Stad'] := 'Kaapstad'; tblKliente.Post; 2.2.2 Knoppie [2.2.2 – Persentasie] Vertoon die naam en van van die geselekteerde kliënt  Instansieer veranderlikes  Gaan na die eerste rekord in die tblBlikInsameling-tabel  Gebruik lus om deur die tblBlikInsameling-tabel te stap  Toets of jaar = geselekteerde jaar  Inkrementeer maatskappy se totale insamelings vir die jaar  As KlientID in tblBlikInsameling = KlientID in tblKliente  Inkrementeer kliënt se totale insamelings vir die jaar  13 Gaan na volgende rekord in tblBlikInsameling  Eindig lus (tblBlikInsameling) Bereken persentasie van kliënt se insameling as deel van maatskappy se totale insamelings  (rPersentasie = iKlientTotaal / iMaatskappyTotaal * 100) Vertoon totale kliënt-insamelingswaarde geformatteer na String  Vertoon totale maatskappy-insamelingswaarde geformatteer na String  Vertoon persentasie van kliënt se insameling geformatteerde tot twee desimale plekke met die %- simbool by die resultaat gevoeg  Subtotaal: 17 TOTAAL AFDELING B: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 8 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne BYLAAG C VRAAG 3: NASIENRUBRIEK - OBJEK-GEÖRIENTEERDE PROGRAMMERING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 3.1.1 Konstruktor Create Konstruktor-opskrif met drie regte parameters  met regte data tipes vir parameters  5 Ken parameterwaarde toe aan die drie attribute  (fAanlegKode, fGetalPanele, fKragPerPaneel)  Stel seisoen-attribuut op "Somer"  3.1.2 Procedure veranderGetalPanele Prosedure-opskrif  met heelgetalwaarde parameter  4 fGetalPanele := fGetalPanele  + parameter  3.1.3 Procedure setSeisoen Prosedure-opskrif  met heelgetalwaarde parameter  3 fSeisoen = parameter  3.1.4 funksie berekenKapasiteit funksie-opskrif met real datatipe  Toets of fSeisoen = 'Somer'  ure = 10  anders 8 as fSeisoen = 'Winter' ure = 6  anders ure = 8  Result = fGetalPanele * fKragPerPaneel * ure  3.1.5 Funksie toString Funksie verklaar met string as terugstuurtipe  Al die attribute deel van string wat teruggestuur word  3 In regte formaat met regte teks en met #13  Subtotaal: Objekklas 23 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 9 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: NASIENRUBRIEK (VERVOLG) MAKS. LEERDER VRAAG BESKRYWING PUNTE - PUNT 3.2.1 Knoppie [3.2.1 – Instansieer objek] Verkry die data uit die komponente  converted to correct data types  objAanleg :=  TSonkragAanleg.create  Gebruik drie argumente 6  (AanlegKode,GetalPanele,KragPerPaneel) Vertoon inligting in die rich edit deur toString-metode te gebruik  3.2.2 Knoppie [3.2.2 – Vermeerder panele] Roep inkGetalPanele-metode  deur waarde van spin edit as argument te gebruik  Vertoon aanlegkode deur die getAanlegKode-metode te 4 gebruik  en getal panele deur die getGetalPanele-metode te gebruik, omgeskakel na string  3.2.3 Knoppie [3.2.3 – Dateer seisoen op] Roep setSeisoen-metode  deur die seisoen wat in die combobox geselekteer is as argument te gebruik  3 Vertoon inligting in die rich edit deur toString-metode te gebruik  3.2.4 Knoppie [3.2.4 – Bereken] Vertoon „n geskikte beskrywing  met die seisoen, deur 4 die getSeisoen-metode in die regte formaat te gebruik  Vertoon resultaat van die berekenKapasiteit-metode , omgeskakel na string met "kW" as eenheid bygevoeg  Subtotaal: Vormeenheidklas 17 TOTAAL AFDELING C: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 10 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne BYLAAG D VRAAG 4: NASIENRUBRIEK – PROBLEEMOPLOSSING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER VRAAG BESKRYWING PUNTE - PUNT 4.1 Knoppie [4.1 – Vertoon] Buitenste lus I van 1 tot lengte van skikking  Of 10 Begin afvoer string met naam[I]  en voeg tab (#9) by afvoer string 5 Binneste lus J van 1 tot lengte van arrOutomaat[J]  Of 15 Voeg karakters uit arrOutomaat by afvoerstring  Vertoon afvoerstring in rich edit  4.2 Knoppie [4.2 – Bereken] Inisialiseer Maks-variable na 0  Buitenste lus I van 1 tot lengte van arrName (10)  Inisialiseer bedragBetaal na 0  Binneste lus J van 1 tot lengte van arrOutomaat[J] (15) Toets of herwin-item „n bottle is  Inkrementeer bedragBetaal met 2.15  Toets of herwin-item „n blikkie is Inkrementeer bedragBetaal met 0.75  Eindig binneste lus Vertoon naam en bedragBetaal, omgeskakel na geldeenheid Alternatief 1: Toets of BedragBetaal >= Maks  14 As BedragBetaal > Maks  Stel Maks na BedragBetaal  en maak afvoer skoon  Voeg naam en bedrag na Maks afvoer string  Eindig buitenste lus Vertoon Maks afvoer string in redQ4  Alternatief 2 (gebruik parallelle skikking) Toets of BetaalBedrag > Maks //1 Stel Maks na BedragBetaal //1 Stoor BedragBetaal in parallelle skikking //1 Eindig buitenste lus Lus van 1 tot 10 //1 As BetaalBedrag = Maks //1 Vertoon naam en BetaalBedrag //1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 11 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 4.3 Knoppie [4.2 – Voeg item by] Toets of naam OF item NIE gekies is nie  Vertoon boodskap as naam of item nie gekies is nie  Kry item van komponent  Kry OF bepaal ry(indeks) van naam  PLASING VAN ITEM: Lus indeks van 1 tot 15  Toets of arrOutomaat leeg is by indeks  11 Plaas item in arrOutomaat  Vlag / Breek uit  Vertoon opgedateerde skikking  GEEN SPASIE BOODSKAP: Toets vlag OF gebruik „n ander meganisme om te bepaal of spasie beskikbaar is  Vertoon boodskap as geen spasie beskikbaar is nie  TOTAAL AFDELING D: 30 GROOTTOTAAL: 150 OPSOMMING VAN LEERDER SE PUNTE: SENTRUMNOMMER: LEERDER SE EKSAMENNOMMER: AFDELING A AFDELING B AFDELING C AFDELING D GROOT- VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 VRAAG 4 TOTAAL MAKS. 40 40 40 30 150 PUNTE LEERDER SE PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 12 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne BYLAAG E: OPLOSSING VIR VRAAG 1 //=================================================================== // Vraag 1.1 3 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_1Click(Sender: TObject); begin // Vraag 1.1 pnlV1_1.Color := clYellow; pnlV1_1.Font.Style := [fsItalic]; pnlV1_1.Caption := 'Ek hou van programmering!'; end; //=================================================================== // Vraag 1.2 7 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_2Click(Sender: TObject); begin // Vraag 1.2 if (cmbV1_2.ItemIndex > 4) AND (cmbV1_2.ItemIndex < 8) then begin lblV1_2.Caption :='Maatskappy gesluit, selekteer ''n ander maand.'; cmbV1_2.ItemIndex := -1; end else lblV1_2.Caption :='Jou verlof in ' + cmbV1_2.text + ' is toegestaan.'; end; //=================================================================== // Vraag 1.3 8 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_3Click(Sender: TObject); var rA,rB,rC : Real; begin // Vraag 1.3 rA := StrToFloat(edtV1_3_1.Text); rB := StrToFloat(edtV1_3_2.Text); rC := Sqrt(Power(rA,5)+ pi * Sqr(rB)); edtV1_3_3.Text:= IntToStr(Trunc(rC)); end; //=================================================================== // Vraag 1.4 11 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_4Click(Sender: TObject); var iPunt, i, iTotaal : integer; rGemiddeld : Real; begin // Kode wat voorsien is redV1_4.Clear; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 13 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne // Vraag 1.4 iPunt := StrToInt(InputBox('Leerderpunte','Sleutel punt in vir vak: 1','')); i := 0; iTotaal := 0; while iPunt > -1 do begin Inc(i); iTotaal := iTotaal + iPunt; redV1_4.Lines.Add('Vak ' + IntToStr(i) + ': ' + IntToStr(iPunt)); iPunt := StrToInt(InputBox('Leerderpunte','Sleutel punt in vir vak: ' + IntToStr(i+1), '')); end; rGemiddeld:=iTotaal / i; redV1_4.Lines.Add('Gemiddelde punt: ' + FloatToStrF(rGemiddeld,ffFixed,5,2)); end; // ===================================================================== // Vraag 1.5 11 punte // ===================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_5Click(Sender: TObject); var sWoord1,sWoord2 : String; i : integer; begin //Kode wat voorsien is memV1_5.Clear; sWoord1 := Lowercase(edtV1_5_1.Text); sWoord2 := Lowercase(edtV1_5_2.Text); // Vraag 1.5 if length(sWoord1) = length(sWoord2) then begin for i := 1 to length(sWoord1) do delete(sWoord2,(pos(sWoord1[i],sWoord2)),1); if sWoord2 = '' then memV1_5.Lines.add( 'Die woorde vorm ''n anagram.') else memV1_5.Lines.add('Die woorde vorm nie ''n anagram nie.'); end else memV1_5.Lines.add('Die woorde vorm nie ''n anagram nie.'); end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 14 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne BYLAAG F: OPLOSSING VIR VRAAG 2 unit Vraag2_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, DB, ExtCtrls, StdCtrls, ComCtrls, Grids, DBGrids, Buttons, ADODB, Math, DateUtils, ConnectDB_U; type TfrmVraag2 = class(TForm) pgcDBAdmin: TPageControl; tabsV2SQL: TTabSheet; btnV2_1_5: TBitBtn; grpResultate: TGroupBox; btnV2_1_1: TBitBtn; btnV2_1_2: TBitBtn; tabsVDelphi: TTabSheet; grpV2_2_1: TGroupBox; redV2_2_2: TRichEdit; btnV2_2_2: TButton; dbgKliente: TDBGrid; dbgInsamelings: TDBGrid; grpV2_2_2: TGroupBox; btnV2_2_1: TButton; btnV2_1_4: TBitBtn; pnlBtns: TPanel; bmbClose: TBitBtn; bmbHerwinDB: TBitBtn; dbgrdSQL: TDBGrid; btnV2_1_3: TButton; rgpV2_2_2: TRadioGroup; procedure btnV2_1_1Click(Sender: TObject); procedure btnV2_1_2Click(Sender: TObject); procedure btnV2_1_4Click(Sender: TObject); procedure btnV2_1_3Click(Sender: TObject); procedure btnV2_1_5Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_2Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_1Click(Sender: TObject); procedure FormShow(Sender: TObject); procedure FormClose(Sender: TObject; var Action: TCloseAction); procedure bmbHerwinDBClick(Sender: TObject); procedure FormCreate(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmVraag2: TfrmVraag2; dbCONN : TConnection; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 15 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne // --- Global variables provided --- tblKliente, tblBlikInsameling : TADOTable; implementation {$R *.dfm} procedure TfrmVraag2.bmbHerwinDBClick(Sender: TObject); begin // Herwin Databasis dbCONN.RestoreDatabase; redV2_2_2.Clear; dbCONN.SetupGrids(dbgKliente, dbgInsamelings, dbgrdSQL); end; // ===================================================================== // Vraag 2.1.1 4 punte // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_1Click(Sender: TObject); var sSQL1: String; begin // Vraag 2.1.1 sSQL1 := 'SELECT * FROM tblKliente ' + 'WHERE Stad = "Bloemfontein" ' + 'ORDER BY KlientVan'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.runSQL(sSQL1); end; // ===================================================================== // Vraag 2.1.2 3 punte // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_2Click(Sender: TObject); var sSQL2: String; begin // Vraag 2.1.2 sSQL2 := 'SELECT InsamelID, InsamelDatum, GetalBlikkies ' + 'FROM tblBlikInsameling ' + 'WHERE Month(InsamelDatum) = 1'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.runSQL(sSQL2); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 16 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne // ===================================================================== // Vraag 2.1.3 4 punte // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_3Click(Sender: TObject); var sSQL3, sLetter : String; begin // Vraag 2.1.3 // Kode wat voorsien is sLetter := InputBox('','Sleutel eerste letter van KlientID in',''); sSQL3 := 'SELECT * FROM tblKliente ' +  'WHERE KlientID LIKE  "'+ sLetter  +'%"';  { Alternative: WHERE left(KlientID, 1) = quotedStr(sLetter) } // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.runSQL(sSQL3); end; // ===================================================================== // Vraag 2.1.4 8 punte // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_4Click(Sender: TObject); var sSQL4: String; begin // Vraag 2.1.4 sSQL4 := 'SELECT KlientNaam, ' + 'FORMAT(SUM(GetalBlikkies)/76*8,"Currency") ' + 'AS [Totale Bedrag] ' + 'FROM tblBlikInsameling A, tblKliente B ' + 'WHERE A.KlientID = B.KlientID ' + 'GROUP BY KlientNaam'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.runSQL(sSQL4); end; // ===================================================================== // Vraag 2.1.5 4 punte // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_5Click(Sender: TObject); var sSQL5 : String; bChange : boolean; begin // Vraag 2.1.5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 17 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne sSQL5 := 'UPDATE tblBlikInsameling ' + 'SET GetalBlikkies = 250, Betaal = False ' + 'WHERE InsamelID = "C003"'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.ExecuteSQL(sSQL5, bChange); if bChange then begin MessageDlg('Databasis is opgedateer.', mtInformation, [mbOK], 0); end; end; // ===================================================================== // Vraag 2.2.1 4 punte // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_1Click(Sender: TObject); begin // Vraag 2.2.1 tblKliente.Insert; tblKliente['KlientID'] := 'CHA01'; tblKliente['KlientNaam'] := 'Charles'; tblKliente['KlientVan'] := 'du Boit'; tblKliente['Adres'] := 'Van Wouwstraat 24'; tblKliente['Stad'] := 'Kaapstad'; tblKliente.Post; end; // ===================================================================== // Vraag 2.2.2 13 punte // ===================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_2Click(Sender: TObject); var iMaatskappyTotaal, iKlientTotaal : integer; sJaar : String; rPersentasie : real; begin // Kode wat voorsien is - moenie verander nie redV2_2_2.Clear; sJaar := rgpV2_2_2.Items[rgpV2_2_2.ItemIndex]; // ============================================ // Vraag 2.2.2 redV2_2_2.Lines.Add(tblKliente['KlientNaam'] + ' '+ tblKliente['KlientVan']+#13); iMaatskappyTotaal := 0; iKlientTotaal := 0; tblBlikInsameling.First; while NOT (tblBlikInsameling.Eof) do begin if sJaar = IntToStr(YearOf(tblBlikInsameling['InsamelDatum']))then begin Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 18 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne iMaatskappyTotaal := iMaatskappyTotaal + tblBlikInsameling['GetalBlikkies']; if (tblBlikInsameling['KlientID'] = tblKliente['KlientID']) then iKlientTotaal := iKlientTotaal + tblBlikInsameling['GetalBlikkies']; end; tblBlikInsameling.Next; end; rPersentasie := iKlientTotaal / iMaatskappyTotaal * 100; redV2_2_2.Lines.Add('Kliënt vir ' + sJaar + ' ingesamel: ' + #9 + IntToStr(iKlientTotaal)); redV2_2_2.Lines.Add('Maatskappy vir ' + sJaar + ' se ingesamel: ' + #9 + IntToStr(iMaatskappyTotaal)); redV2_2_2.Lines.Add('Kliënt se persentasie ingesamel: ' + #9 + FloatToStrF(rPersentasie, ffFixed, 3, 2) + '%'); end; procedure TfrmVraag2.FormClose(Sender: TObject; var Action: TCloseAction); begin // Disconnects from database and closes all open connections dbCONN.dbDisconnect; end; procedure TfrmVraag2.FormCreate(Sender: TObject); begin redV2_2_2.Paragraph.TabCount := 2; redV2_2_2.Paragraph.Tab[0] := 180; redV2_2_2.Paragraph.Tab[1] := 150; end; procedure TfrmVraag2.FormShow(Sender: TObject); begin // Sets up the connection to database and opens the tables. dbCONN := TConnection.Create; dbCONN.dbConnect; tblKliente := dbCONN.tblOne; tblBlikInsameling := dbCONN.tblMany; dbCONN.setupGrids(dbgKliente, dbgInsamelings, dbgrdSQL); pgcDBAdmin.ActivePageIndex := 0; end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 19 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne BYLAAG G: OPLOSSING VIR VRAAG 3 Objekklas: unit SonkragAanleg_U; interface type TSonkragAanleg = class(TObject) private var fAanlegKode: String; fGetalPanele: Integer; fKragPerPaneel: Real; fSeisoen: String; public // Kode wat voorsien is function getAanlegKode : String; function getGetalPanele : Integer; function getSeisoen : String; // Kodeer hier constructor create(sAanlegKode: String; iGetalPanele: Integer; iKragPerPaneel:Real); procedure inkGetalPanele(iGetal : Integer); procedure setSeisoen(sNuweSeisoen : String); function berekenKapasiteit : Real; function toString: String; end; implementation uses SysUtils, Math; { TSonkragAanleg } // ===================================================================== // Vraag 3.1.1 5 punte // ===================================================================== constructor TSonkragAanleg.create(sAanlegKode: String; iGetalPanele: Integer; iKragPerPaneel: Real); begin fAanlegKode := sAanlegKode; fGetalPanele := iGetalPanele; fKragPerPaneel := iKragPerPaneel; fSeisoen := 'Somer'; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 20 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne // ===================================================================== // Vraag 3.1.2 4 punte // ===================================================================== procedure TSonkragAanleg.inkGetalPanele(iGetal: Integer); begin fGetalPanele := fGetalPanele + iGetal; end; // ===================================================================== // Vraag 3.1.3 3 punte // ===================================================================== procedure TSonkragAanleg.setSeisoen(sNuweSeisoen: String); begin fSeisoen := sNuweSeisoen; end; // ===================================================================== // Vraag 3.1.4 8 punte // ===================================================================== function TSonkragAanleg.berekenKapasiteit: Real; var rTotaal : Real; iUre : Integer; begin if fSeisoen = 'Somer' then begin iUre := 10; end else if fSeisoen = 'Winter' then begin iUre := 6; end else begin iUre := 8; end; result := (fGetalPanele * fKragPerPaneel) * iUre; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 21 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne // ===================================================================== // Vraag 3.1.5 3 punte // ===================================================================== function TSonkragAanleg.toString: String; var sString : String; begin sString := 'Aanlegkode: ' + fAanlegKode + #13; sString := sString + 'Getal panele: ' + IntToStr(fGetalPanele) + #13; sString := sString + 'Krag per paneel: ' + floatToStr(fKragPerPaneel) + #13; sString := sString + 'Seisoen: ' + fSeisoen + #13; Result := sString; end; // ====================================================== // Kode wat voorsien is // ====================================================== function TSonkragAanleg.getAanlegKode: String; begin result := fAanlegKode; end; function TSonkragAanleg.getGetalPanele: Integer; begin result := fGetalPanele; end; function TSonkragAanleg.getSeisoen: String; begin result := fSeisoen; end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 22 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne Hoofvormeenheid: unit Vraag3_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, CheckLst, ExtCtrls, Buttons, Spin, ComCtrls, jpeg; type TfrmVraag3 = class(TForm) gbxV3_2_1: TGroupBox; gbxV3_2_3: TGroupBox; btnV3_2_1: TButton; btnHerstel: TButton; gbxV3_2_2: TGroupBox; btnV3_2_2: TButton; edtV3_2_1_Krag: TEdit; Label2: TLabel; Label3: TLabel; sedV3_2_2: TSpinEdit; Panel1: TPanel; Panel2: TPanel; btnV3_2_3: TButton; Image1: TImage; Label6: TLabel; edtV3_2_1_Kode: TEdit; sedV3_2_1: TSpinEdit; Label4: TLabel; cmbV3_2_3: TComboBox; Label5: TLabel; gbxV3_2_4: TGroupBox; btnV3_2_4: TButton; redV3: TRichEdit; procedure btnV3_2_1Click(Sender: TObject); procedure btnHerstelClick(Sender: TObject); procedure btnV3_2_2Click(Sender: TObject); procedure btnV3_2_3Click(Sender: TObject); procedure btnV3_2_4Click(Sender: TObject); private public end; var frmVraag3: TfrmVraag3; implementation {$R *.dfm} uses SonkragAanleg_U; var objAanleg: TSonkragAanleg; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 23 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne // ====================================================== // Vraag 3.2.1 6 punte // ====================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2_1Click(Sender: TObject); begin // Kode wat voorsien is redV3.Clear; // Vraag 3.2.1 objAanleg:= TSonkragAanleg.create(edtV3_2_1_Kode.Text, sedV3_2_1.Value, strToFloat(edtV3_2_1_Krag.Text)); redV3.Lines.Add(objAanleg.toString); end; // ====================================================== // Vraag 3.2.2 4 punte // ====================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2_2Click(Sender: TObject); var rOpgedateerdeKrag: Real; begin // Kode wat voorsien is redV3.Clear; // Vraag 3.2.2 objAanleg.inkGetalPanele(sedV3_2_2.Value); redV3.Lines.Add('Aanlegkode: ' + objAanleg.getAanlegKode); redV3.Lines.Add('Getal panele: ' + IntToStr(objAanleg.getGetalPanele)); end; // ====================================================== // Vraag 3.2.3 3 punte // ====================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2_3Click(Sender: TObject); begin // Kode wat voorsien is redV3.Clear; // Vraag 3.2.3 objAanleg.setSeisoen(cmbV3_2_3.Text); redV3.Lines.Add(objAanleg.toString) end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 24 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne // ====================================================== // Vraag 3.2.4 4 punte // ====================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2_4Click(Sender: TObject); begin // Kode wat voorsien is redV3.Clear; // Vraag 3.2.4 redV3.Lines.Add('Die maksimum opwekkingskapasiteit per dag in die ' + objAanleg.getSeisoen + ': '); redV3.Lines.Add(floatToStr(objAanleg.berekenKapasiteit) + ' kW'); end; // ====================================================== // Kode wat voorsien is // ====================================================== procedure TfrmVraag3.btnHerstelClick(Sender: TObject); begin objAanleg.Free; edtV3_2_1_Krag.Clear; edtV3_2_1_Kode.Clear; sedV3_2_1.Value := 15; sedV3_2_2.Value := 50; redV3.Clear; end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 25 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne BYLAAG H: OPLOSSING VIR VRAAG 4 unit Vraag4_u; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, ComCtrls, ExtCtrls, jpeg; type TfrmVraag4 = class(TForm) Panel1: TPanel; Panel2: TPanel; btnV4_3: TButton; redV4: TRichEdit; btnV4_1: TButton; GroupBox1: TGroupBox; rgpV4: TRadioGroup; btnV4_2: TButton; Image1: TImage; lstV4: TListBox; GroupBox2: TGroupBox; GroupBox3: TGroupBox; procedure btnV4_3Click(Sender: TObject); procedure btnV4_1Click(Sender: TObject); procedure btnV4_2Click(Sender: TObject); procedure FormShow(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmVraag4: TfrmVraag4; arrName: array [1 .. 10] of String = ( 'Ruth', 'Nicole', 'Loyiso', 'Chris', 'William', 'Thabo', 'Vusi', 'Peter', 'Jenny', 'Tommy' ); Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 26 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne arrOutomaat: array [1 .. 10, 1 .. 15] of String = (('K', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', ''), ('B', 'B', 'B', 'K', 'K', 'K', 'B', 'B', 'B', 'K', 'K', 'K', 'K', 'K', ''), ('', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', ''), ('K', 'K', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', ''), ('B', 'B', 'K', 'K', 'B', 'B', 'K', 'K', 'K', 'K', 'B', 'K', 'K', 'B', ''), ('K', 'K', 'B', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', ''), ('K', 'B', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', ''), ('B', 'B', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', ''), ('K', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', ''), ('B', 'K', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '', '')); implementation {$R *.dfm} // ======================================================== // Vraag 4.1 5 punte // ======================================================== procedure TfrmVraag4.btnV4_1Click(Sender: TObject); var I, J: Integer; sReel: String; begin // Kode wat voorsien is redV4.Clear; redV4.Lines.Add('----------------------------'); redV4.Lines.Add('Name'+#9+'Herwinde items'); redV4.Lines.Add('----------------------------'); // Vraag 4.1 for I := 1 to length(arrName) do begin sReel := arrName[I] + #9; for J := 1 to length(arrOutomaat[J]) do begin sReel := sReel + arrOutomaat[I, J]; end; redV4.Lines.Add(sReel); end; end; // ======================================================== // Vraag 4.2 14 punte // ======================================================== procedure TfrmVraag4.btnV4_2Click(Sender: TObject); var I, J: Integer; rBedrag, rMaks: Real; arrTotaal: Array [1 .. 10] of Real; sMaks: String; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 27 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne begin // Kode wat voorsien is redV4.Clear; redV4.Lines.Add('-------------------------------'); redV4.Lines.Add('Name'+' Totale bedrag uitbetaal'); redV4.Lines.Add('-------------------------------'); // Vraag 4.2 // Alternatief {rMaks := -1; for I := 1 to length(arrName) do begin rBedrag := 0; for J := 1 to length(arrOutomaat[I]) do if arrOutomaat[I, J] = 'B' then rBedrag := rBedrag + 2.15 else if arrOutomaat[I, J] = 'K' then rBedrag := rBedrag + 0.75; if rBedrag > rMaks then rMaks := rBedrag; arrTotaal[I] := rBedrag; redV4.Lines.Add(arrName[I] + #9 + format('%8.2m', [rBedrag])); end;//I // Kode wat voorsien is redV4.Lines.Add('--------------------------------'); redV4.Lines.Add('Grootste uitbetaling(s):'); redV4.Lines.Add('--------------------------------'); //Kodeer hier for I := 1 to length(arrTotaal) do begin redV4.SelAttributes.Style:= [fsBold]; redV4.SelAttributes.Color:= clRed; if arrTotaal[I] = rMaks then begin redV4.Lines.Add(arrName[I] + #9 + format('%8.2m', [rMaks])); end; end;} rMaks := -1; for I := 1 to length(arrName) do begin rBedrag := 0; for J := 1 to length(arrOutomaat[I]) do if arrOutomaat[I, J] = 'B' then rBedrag := rBedrag + 2.15 else if arrOutomaat[I, J] = 'K' then rBedrag := rBedrag + 0.75; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingtegnologie/V1 28 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne redV4.Lines.Add(arrName[I] + #9 + format('%8.2m', [rBedrag])); if rBedrag >= rMaks then begin if rBedrag > rMaks then begin rMaks := rBedrag; sMaks := ''; end; sMaks := sMaks + arrName[I] + #9 + format('%8.2m', [rBedrag]) + #13; end; end;//I // Kode wat voorsien is redV4.Lines.Add('--------------------------------'); redV4.Lines.Add('Grootste uitbetaling(s):'); redV4.Lines.Add('--------------------------------'); redV4.Lines.Add(sMaks); end; // Kode wat voorsien is procedure TfrmVraag4.FormShow(Sender: TObject); begin redV4.Paragraph.TabCount := 1; redV4.Paragraph.Tab[0] := 70; end; // ======================================================== // Vraag 4.3 11 punte // ======================================================== procedure TfrmVraag4.btnV4_3Click(Sender: TObject); var iRy, iKolom: Integer; sItem: String; bBygevoeg: Boolean; begin // Vraag 4.3 {bBygevoeg := False; if lstV4.ItemIndex = -1 then begin ShowMessage('Selekteer asb ''n naam'); exit; end else begin case rgpV4.ItemIndex of -1: showMessage('Selekteer asb ''n item'); else sItem := rgpV4.Items[rgpV4.ItemIndex][1]; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 29 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne iRy := lstV4.ItemIndex+1; iKolom:=0; while (bBygevoeg=false) AND ( iKolom<15) do begin Inc(iKolom); if arrOutomaat[iRy,iKolom] ='' then begin arrOutomaat[iRy,iKolom] := sItem; bBygevoeg := True; end; end; if bBygevoeg = false then begin ShowMessage('Outomaat is vol.'); end; end; } bBygevoeg := False; if (lstV4.ItemIndex > -1) AND (rgpV4.ItemIndex > -1) then begin sItem := rgpV4.Items[rgpV4.ItemIndex][1]; iRy := lstV4.ItemIndex+1; iKolom:=0; while (bBygevoeg=false) AND ( iKolom<15) do begin Inc(iKolom); if arrOutomaat[iRy,iKolom] = '' then begin arrOutomaat[iRy,iKolom] := sItem; bBygevoeg := True; end; btnV4_1.Click; end; if bBygevoeg = false then begin ShowMessage('Outomaat is vol.'); end; end else ShowMessage('Selekteer asseblief beide ''n naam en ''n item.'); // Kode wat voorsien is rgpV4.ItemIndex := -1; lstV4.ItemIndex := -1; end; end. Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all