Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
NOVEMBER 2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 480.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2021
Questions in this paper
- Question 1.1Solution Development and Software Engineering5 marks
- Question 1.2Systems Technologies10 marks
- Question 2Systems Technologies25 marks
- Question 3Systems Technologies30 marks
- Question 4Database Design and SQL20 marks
- Question 5Solution Development and Software Engineering20 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 B (1)
1.1.4 C (1)
1.1.5 B (1)
1.2 1.2.1 F Kontrolesyfer ('check digit') (1)
1.2.2 I BitTorrent (1)
1.2.3 G Virtuele geheue (1)
1.2.4 J Stringrooster („String-grid‟) (1)
1.2.5 M Looptydfout (1)
1.2.6 N RFID (1)
1.2.7 P Rekordsluiting (1)
1.2.8 A Sosiale manipulasie (1)
1.2.9 B KMOH („CMOS‟) (1)
1.2.10 D Oorlading van inligting (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Die bronkode/kode van die sagteware is beskikbaar / toeganklik om
na te kyk/te sien en kan verander word .
Twee punte vir om te kan verander (impliseer toeganklikheid)
Een punt vir toeganklik / lees / beskikbaar (2)
2.1.2 Enige EEN (Gratis bedryfstelsel):
Linux
o Red hat
o Ubuntu
Chrome OS (1)
2.1.3 Enige TWEE (Nadele van FOSS):
Gebrek aan formele ondersteuning.
Niemand word vir foute verantwoordelik gehou nie.
Moontlike foute/Onstabiele weergawes / “malware”
Verskillende weergawes.
Nie gereeld opgegradeer nie. (2)
2.2 2.2.1 Defragmentering herrangskik die lêers wat gefragmenteer is / oor
die hardeskyf versprei is (2)
2.2.2 Vastetoestandskyf („Solid State Drive‟) (1)
2.2.3 Enige TWEE (Waarom SDD vinniger is as HDD):
'n VTS (SSD) is elektronies.
Geen bewegende / meganiese dele
Geen toename in latensie omdat lees-skryfkoppe die korrekte
sektor/baan hoef te vind nie. (2)
2.3 2.3.1 Enige EEN (Virtualisasie):
Virtualisasie verwys na die skep van 'n entiteit (waarna verwys
word as virtuele masjien) wat slegs in sagteware bestaan.
Dit is „n rekenaar wat op „n gas-rekenaar („host‟) uitgevoer word
en op „n bedryfstelsel wat anders is as die van die gas-
bedryfstelsel (guest) uitvoer deur van die hardeware van die
gasheer („host‟) te gebruik. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
2.3.2 (a) Enige TWEE (Voordele van SAAS):
Minimale opstelling word benodig / nie nodig om sagteware op
toestel te installeer nie / (min moeite).
Gebruik minder spasie/bronne vanaf jou toestel.
Betaal „n lisensiefooi in plaas daarvan om die sagteware te
koop/ minimale aanvanklike koste (spaar op koste).
Sagteware word outomaties opdateer op wolk-rekenaars.
Nuwe funksies word gereeld bygevoeg.
Alomteenwoordig – gebruik van enige toestel, enige plek / kan
van enige rekenaar met 'n Internet konneksie af gebruik word.
Maklik om saam te werk of inligting te deel met ander
gebruikers.
Aanpasbaar – Bv. Maandelikse paaiement kan wissel, ens. (2)
(b) Jy betaal 'n subskripsiefooi en
kry toegang tot sagteware / gebruik die diens (2)
2.4 2.4.1 'n Volle rugsteun word aanvanklik gemaak en daarna word enige
veranderinge wat op data aangebring word op vasgestelde tye
gerugsteun. (2)
2.4.2 Voorkom ongemagtigde toegang
OF 'n aanvaarbare verduideliking (1)
2.5 2.5.1 Enige EEN (Toestel gebruik vir kragonderbreking):
Ononderbroke Kragtoevoer (UPS) / “power bank”.
Omskakelaar ('Inverter') met battery / kragopwekker / sonkrag.
Gebruik „n mobiele toestel (tablet/skootrekenaar) / toestel met
ingeboude battery. (1)
2.5.2 Enige EEN (konnekteer toestel aan skootrekenaar):
WiFi / konnekteer kabelloos/Bluetooth
LAN / netwerkkabel / gekabelde netwerk
Aanvaar ook HDMI / voorbeelde van kabels (1)
2.6 2.6.1 SOHO (1)
2.6.2 Konsepte:
Toepaslike voorbeeld van gebruik van woordverwerker.
Meer as een proses wat gelyktydig uitgevoer word.
Voorbeeld:
Die woordverwerker sal in staat wees om te tik, spelling te kontroleer,
outomaties te stoor, ens. - op dieselfde tyd. (2)
2.6.3 Meer RAM kan meer toepassings / data stoor
Vinniger toegang tot RAM
OF
Lei tot die gebruik van minder virtuele geheued
RAM is vinniger as virtuele geheue (2)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Enige TWEE (Rekenaarnetwerk):
Konsepte:
Meervoudige toestelle.
Kommunikasiemedium vir konneksie.
Moontlikheid van deel / stuur / kommunikeer van sagteware,
hardeware, data en inlinting.
'n Versameling van rekenaars of rekenaartoestelle wat
gekonnekteer is deur 'n tipe kommunikasie-medium om gebruikers
toe te laat om sagteware, hardeware, data en inligting met mekaar
te deel. (2)
3.1.2 WAN / Internet
Aanvaar ook: GAN (1)
3.1.3 Enige TWEE (Nadele van netwerk):
Administrateur word vereis/ hoë vaardigheidsvlak
Ingewikkelde sekuriteit benodig
Skadelike sagteware kan versprei (malware)
Koste implikasies
Aanvaar ook:
Toestel / bediener / netwerk fout kan netwerk onderbreek
Verlies aan data wanneer bediener/netwerk/toestel faal (2)
3.2 3.2.1 Die uitleg / plasing van die toestelle in die netwerk (1)
3.2.2 Stertopologie vereis dat elke node / toestel aan 'n sentrale skakelaar
(switch) konnekteer is (onafhanklik/individueel/met eie kabel). (2)
3.3 3.3.1 Enige TWEE (Voordele van VOIP):
Lae koste van oproep
Sagteware is normaalweg gratis.
Maak video konferensie / oproepe moontlik.
Laat toe dat dokumente, beelde en video's vertoon / oorgedra
word terwyl met oproep besig is. (2)
3.3.2 Enige EEN (Vereistes om VOIP te gebruik):
Internet konneksie
Dieselfde sagteware moet op albei toestelle geïnstalleer
wees
Krediete moet gekoop word om sekere oproepe te kan maak
Benodig luidsprekers, webkamera en mikrofoon / oorfoonstel (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
3.4 3.4.1
(a) „n Deurblaaier vertoon slegs webblaaie.
Aanvaar ook:
Gebruik om na webblaaie te kyk
Deurblaaier word gebruik om soekenjin uit te voer (1)
(b) Jy het „n deurblaaier nodig om vir inligting to soek
Aanvaar ook:
Met 'n soekenjin hoef die URL nie bekend te wees nie
„n Deurblaaier kan slegs bladsye vertoon, nie soek nie (1)
3.4.2
(a) 'n Koekie is 'n klein tekslêer wat gebruik word om
voorkeure/ instellings (“settings”) vir webblad wat besoek word (2)
te stoor.
(b) Wanneer dieselfde webblad weer besoek word, 'onthou' dit
jou profiel en pas outomaties jou voorkeure toe.
Enige antwoord wat gebruikervoorkeure wat gestoor en
gebruik word impliseer (1)
3.4.3 Klikplase („click farms‟) is maatskappye wat werkers / bots / botnets
betaal om herhaaldelik op webtuiste elemente te klik / 'voorkeure' te
genereer om die status van webblad of produk kunsmatig te
verhoog / aan te help.
Konsepte:
Gegenereerde kliks
Skep kunsmating „n status / „likes‟ / populariteit vir „n webblad (2)
3.5 3.5.1 Enige EEN (Reikwydte („Range‟)):
Reikafstand verwys na die meet van hoe vêr data of 'n sein
versend en ontvang kan word.
Afstand wat gedek kan word
Enige EEN (Bandwydte):
Bandwydte verwys na hoeveel data per tydseenheid deur die
netwerk versend kan word
Spoed van konneksie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
3.5.2 Vorming („Shaping‟) vind plaas wanneer 'n aanlyn aktiwiteit voorkeur
kry bo ander aktiwiteite wanneer die netwerk/Internet besig is –
slegs sekere aanlyn aktiwiteite word beperk tydens piek tye.
Wurging („Throttling‟) verminder bandwydte vir alle aktiwiteite
wanneer die netwerk onder druk is of as jy jou maandelikse limiet
oorskry is.
Konsepte:
Beide word toegepas wanneer netwerk oorlaai is / hoë
netwerkverkeer /baie data gebruik word
Vorming – beperk bandwydte tot geprioriseerde aktiwiteite
Wurging – beperk bandwydte op alle aktiwiteite (3)
3.6 3.6.1 'n Digitale sertifikaat word gebruik om die geldigheid/wettigheid van 'n
persoon of organisasie te verifieer. (1)
3.6.2 Enige EEN (veilige („secure‟) konneksie):
Daar sal 'n 's' in die URL van die webtuiste wees bv.,
https://www.Google.co.za
Daar sal 'n slot simbool in die adresbalkie wees. (1)
3.7 3.7.1 Enige EEN (Rekenaarwurm):
'n Tipe skadelike sagteware („malware‟) wat swakplekke in 'n
toepassing of bedryfstelsel/netwerk uitbuit om te kan versprei.
Versprei kopieë of repliseer dit self / sonder interaksie.
Versprei dit self oor die netwerk. (1)
3.7.2 Enige EEN (Aktiwiteit wat „n rekenaarwurm aandui):
Hardeskyf spasie verminder sonder dat enige nuwe lêers op die
skyf gelaai is.
Rekenaar se werksverrigting verlaag.
Lêers raak verlore sonder dat dit uitgevee is deur gebruiker /
nuwe lêers wat nie deur gebruiker bygevoeg is nie.
Anti-virus sagteware tel 'n wurm op en versoek gebruiker om dit
uit te vee.
E-posse wat van rekenaars af uitgestuur word sonder die
gebruiker se medewete. (1)
3.7.3 'n Brandmuur is 'n netwerk sekuriteitstoestel wat inkomende en
uitgaande netwerkverkeer monitor en besluit om spesifieke verkeer
te blok gebaseer op 'n stel sekuriteitsreëls.
Konsepte:
Dop hou / monitering van verkeer.
Blok van ongewenste verkeer. (2)
3.7.4 „n Withoedkraker („white hat hacker‟) / etiese kraker/ sekuriteitsanalis.
Aanvaar ook:
PEN toetser / “Penetration tester” (1)
TOTAAL AFDELING C: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR
VRAAG 4
4.1 4.1.1 'n Databasis bevat meervoudige tabelle wat in 'n verwantskap aan
mekaar gekoppel is.
Aanvaar ook:
'n Databasis wat tabelle bevat wat in met 'n primêre sleutel en „n
vreemde sleutel gekoppel is. (1)
4.1.2 Enige EEN (Anomalie) met verduidelikking:
Invoeg onreëlmatigheid: Die databasis is so geskep dat
benodigde data nie bygevoeg kan word sonder dat nog
onverwante/onbeskikbare data ook bygevoeg moet word nie.
Uitvee onreëlmatigheid: Die uitvee van sekere data kan lei tot die
uitvee van ander data wat steeds benodig word.
Opdatering / Wysiging onreëlmatigheid: Foutiewe data mag
verander moet word, wat die verandering van baie ander rekords
mag vereis, wat kan lei tot die maak van foutiewe veranderings. (2)
4.2 Enige DRIE velde met korrekte datatipe
VrystelDatum: Date/Time / TDate
Prys: Currency / Real / Double
eTydskrif: Boolean / Yes/No
AantGedruk: Number / Integer / ShortInt / LongInt (3)
4.3 Publiseer
Uitgewer Tydskrif
Konsepte:
Korrekte entiteite / tabelle met name wat op diagram vertoon word.
Korrekte verwantskap tipe aangedui (Een-tot-baie).
Aanvaar enige korrekte aanduiding van die verwantskap.
Korrekte / aanvaarbare werkwoord wat verwantskap beskryf. (3)
4.4 4.4.1 Enige TWEE (Aspekte van dataintegriteit):
Volledigheid van data
Akkuraatheid / korrektheid / betroubaarheid van data
Konsekwentheid (eenvormigheid) van data
Geldigheid („Validity‟) (2)
4.4.2 Enige EEN (Maniere om dataintegriteit te verseker):
verseker verwysings-integriteit
sluit validering in by databasisontwerp
verifieer dat alle data korrek is / dataverifiëring (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
4.5 Enige TWEE (voordele van DBMS):
Vebeter organisatoriese strukture / stoor van data
Verminder data-oortolligheid
Verbeter data-oordrag
Verhoog data-sekuriteit
Verbeterde data-integriteit
Verminder data-inkonsekwentheid
Vinniger data-oordrag
Beter besluitneming
Verbeterde eindgebruiker se produktiwiteit
Baie bewerking soos van invoeg, uitvee of skep van datalêers is makliker
om te implementeer
Voorkom anomalië deur „n korrekte struktuur
Aanvaar enige ander toepaslike en korrekte antwoord (2)
4.6 Enige EEN (Verminder gebruikertoevoer):
Verstekwaardes
GGK-kontroles / komponente / voorbeeld van komponent
Invoer van data vanuit ander stelsels / outomatisering van toevoer
Strepieskode skandeerder / leser
RFID (1)
4.7 Enige TWEE (Voordele van bediener DB ipv tafelblad DB):
Idiaal om groot aantal gebruikers te akkommodeer
wat gelyktydig met die databasis werk
van baie verskillende plekke af. (2)
4.8 Data stoor („Data warehousing‟) sal die grootte van die databasis verminder
en die spoed verhoog.
OF
(2)
Vermeerdering van die grootte van die databasis verminder die spoed van die
data stoor („data warehouse‟).
4.9 Enige EEN ( Rol van mens in data-ontginning):
Selektering en voorbereiding van datastelle
Ontwikkeling van dataontginning sagteware en algoritmes
Interpretering / verifiëring van resultate wat dataontginning sagteware
lewer (1)
TOTAAL AFDELING D: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
AFDELING E: OPLOSSINGONTWIKKELING
5.1 5.1.1 Waar (1)
5.1.2 Vals (1)
5.1.3 Vals (1)
5.2 5.2.1 6
6
Aanvaar ook:
Enige beskrywing dat beide waardes as 6 vertoon sal word (2)
5.2.2 Toevoer A
Toevoer B
Temp ← A
A←B
B ← Temp
Al drie die bostaande stellings in die korrekte volgorde
Vertoon A
Vertoon B
Aanvaar enige veranderlike as tydelike houer. (3)
5.3 5.3.1 Enige EEN (Sintaksfout wat vertoon sal word):
'n String waarde is toegeken aan 'n integer tipe veranderlike
Voeg die 'StrToInt' funksie by (1)
Pas tipe aan vanaf String na integer
5.3.2 if iEerste > iTweede
then sEte:= 'hoender'
Else if iDerde < iEerste
then sEte:= 'vis'
Else sEte:= 'burgers'
Konsepte:
If + voorwaarde
Toeken van regte waarde aan sEte
Else if + voorwaarde
Toeken van regte waarde aan sEte
Else toeken van regte waarde aan sEte / inisialiseer sEte voor
die If-stelling (5)
5.3.3 B
Indien „n lys van opsies voorsien word:
Merk net die eerste antwoord (2 punte)
Trek 1 punt af vir elke verkeerde antwoord wat daarna gegee
word (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
5.4
5.4.1 Enige TWEE (Redes hoekom UML diagramme belangrik is):
Spesifiseer die struktuur of gedrag van die objek /
help om die objek te visualiseer
Verskaf 'n raamwerk as gids om die objek te skep
Breek die komplekse objek op in eenvoudige dele
Lys die attribute
Om toeganklikheid van attribute/metodes aan te dui
UML is generis, dit kan deur enige programmeerder
geïnterpreteer word. (2)
5.4.2 Stuur die huidige waarde terug vir die attribuut van die objek (1)
5.4.3 setAantKopiee() (1)
TOTAAL AFDELING E: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Enige EEN (Voorbeeld van „n lokale / bediener “scripting” taal):
PHP
JavaScript
ASP.NET
Node.js
Ruby
Perl
Python
Lua
HTML_5 (1)
6.1.2 Dit laat toe dat die web-ontwikkelaars die uitleg en voorkoms van
webblad eenmalig ontwerp en die veranderings in ontwerp word dan
outomaties op ander webblaaie opgedateer
Konsepte:
Ontwerp die uitleg en voorkoms slegs eenmalig
Outomatiese opdatering / implementering van al die webblaaie (2)
6.1.3 SQL word gebruik om interaktief met die databasis te wees en maak
die webtuiste meer interaktief.
Konsepte:
Interaksie met die databasis / stoor en kry data / onttrek data
Maak die webtuiste meer interaktief (2)
6.1.4 (a) Ligging-gebaseerde rekenaarverwerking (1)
(b) GPS (1)
6.2 6.2.1 Enige TWEE (komponente op die moederbord wat opgradeer kan
word):
LSG (RAM)
SVE (CPU)
Grafiese kaart (Graphics card / GPU)
T/A-kaarte (I/O cards)
Aanvaar ook:
HDD/SSD (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
6.2.2 Enige TWEE (Voordele van tafel- teenoor skootrekenaars):
Groter skerms.
Ondersteun modulêre ontwerp/pasgemaakte („custom‟) ontwerp.
Makliker om uit te brei / kan opgradeer
Maklik om te herstel
Bekostigbaarheid / laer koste (2)
6.2.3 Enige EEN (Manier om rekenaarspoed te verbeter):
Stel spesifieke eienskappe onaktief.
Voer stelsel-skoonmaak uit („Run system clean-up‟).
Klokmanipulering.
Verwyder malware.
Opdatering van sagteware.
Maak onnodige toepassings toe.
Aanvaar ook voorbeelde wat van toepassing is op die bostaande (1)
6.2.4 Enige TWEE (Groen maniere van ontslae raak van rekenaars)
Herwin die materiaal.
Gooi weg by „n goedgekeurde –gemors ple
Hergebruik komponente.
Skenk rekenaars
Verkoop dele van rekenaars / rekenaars wat werk (2)
6.3 6.3.1 Proses waar sekere roetine kantoorprosesse sonder menslike ingryping
uitgevoer word / proses wat deur „n rekenaar/masjien gedoen word (1)
6.3.2 Enige TWEE (Voordele van kantoor-outomatisering):
Spaar tyd /herhalende take word vinniger afgehandel.
Meer akkuraat.
Bestuur digitale prosesse effektief.
Verminder werklading van werkers. (2)
6.4 6.4.1 Enige EEN (Hoe om aan WiFi te konnekteer)
Hotspot / Toegangspunt / WiFi modem.
Noem „n toestel om te konnekteer / Instelling („setting‟) kan
gebruik word om met WiFi te konnekteer
Netwerkkaart („NIC‟) op gebruiker se toestel (1)
6.4.2 (a) Enige EEN (Probleem met seinverswakking)
Seinverswakking veroorsaak verlore seinsterkte verlore
tydens netwerkaktiwiteite
Beperk die afstand waaroor seine gestuur kan word. (1)
(b) Veseloptiese kabels (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 14 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
6.4.3 Enige TWEE (Hoekom WiMax meer toepaslik is as WiFi):
Groter reikwydte
Meer sekuriteit
Hoër spoed / higher bandwydte (2)
6.5 6.5.1 Stuur/ plaas van kort teks / prentjies / opnames / videos (2)
6.5.2 Enige TWEE (Negatiewe impak van oormatige gebruik van sosiale
media):
Angstigheid
Depressie
Verslawing
Oorgewig / Obisiteit
Stremming op oë
Gewrigspyn / CTS
Rugpyn
Herhalende spanning-besering (RSI)
Aanvaar ook:
Enige toepaslike / relevante gesondheidsprobleem. (2)
6.6.1 Internet of Things (1)
6.6.2 Enige TWEE (Maniere):
Wi-Fi / kabelloos
Bluetooth
Sellulêr
Satteliet
Fisiese konneksie / met kabels
Sensors (2)
6.7.1 Die verwerkingkrag van baie rekenaars word gekombineer om saam te
werk om 'n enkele probleem op te los. (2)
6.7.2 Enige EEN (Voorbeeld van verspreide rekenarisering):
Tel die hoeveelheid sterre in die sterrestelsels
Vind 'n oplossing/geneesmiddel vir die Ebolavirus
Vind 'n oplossing/geneesmiddel vir seker variasie van kanker by
kinders
Vind nuwe priemgetalle
Kategoriseer sterrestelsels
Soek vir vreemde wese tipe lewe
Veg teen VIGS
Modellering van die weer
Genetiese navorsing
Aanvaar enige ander toepaslike voorbeeld (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 15 DBE/November 2021
NSC – Nasienriglyne
6.8 'n Groeiende lys van rekords / inskrywings / transaksies wat gekoppel word
deur kriptografie te gebruik / moeilik of onmoontlik om te verander/ nie
korrupteerbaar
Konsepte:
„n Lys rekords/inskrywing/transaksies /oop grootboek („ledger‟) wat
gekoppel is
Moeilik of onmoontlik om te verander / kan nie gekorrupteer word nie (2)
6.9 Meer as een vlak / faktor / tegniek van verifikasie
„n Verduideliking / voorbeeld van verifikasie
Aanvaar ook vir two punte:
Noem TWEE verskillende metodes / tegnieke vir sekuriteitskontrole met
toepaslike voorbeelde.
Voorbeelde van sekuriteitskontrole kan die volgende insluit:
'n Wagwoord / EMP (OTP) / SMS / e-pos / Biometrieks / QR-kode (2)
6.10 Enige EEN (Gebruik DRM in elektroniese media):
Enkripsie / tegniek om toegang tot inhoud te beheer / beskerming van regte.
Enkripsie/tegniek om onwettige kopiëring / Plagiaat („piracy‟) te voorkom. (1)
6.11 6.11.1 Enige TWEE (Take wat op “Read”-regte van toepassing is):
Lys inligting
Lees / toegang / oopmaak van lêers
Kopieer / aflaai van lêers
Stoor As („Save As‟)
Uitvoer (2)
6.11.2 Administrateur
Konsep:
Enige persoon wat in beheer van die lêers in die lêergids (folder) is (1)
TOTAAL AFDELING F: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 Paper 2 GAU Prelim 2021 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum