Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2017
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Information Technology Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)
Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 797.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 1
1.1.1 B Dit is baie vinnig in vergelyking met ETG ('RAM') (1)
1.1.2 C Jy sal die vlak van doeltreffendheid verhoog (1)
1.1.3 A ʼn programmeringsfout (1)
1.1.4 D 'Virtual Private Network' (1)
1.1.5 B HTML5 (1)
1.1.6 D Prente (1)
1.1.7 B Rich Internet Application (1)
1.1.8 B Huidiglikheid (1)
1.1.9 D Kan verander afhangende van die gebruiker se vereistes en
voorkeure (1)
1.1.10 B Vaslegging en inlees van data in die databasis (1)
1.2.1 POST (1)
1.2.2 RAID (1)
1.2.3 'Streaming' (1)
1.2.4 Veld (1)
1.2.5 Entiteit-verwantskap-diagramme (ERD) (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Intel (1)
2.1.2 2.00 GHz (1)
2.2 2.2.1 Grafiese Verwerkingseenheid – hierdie verwerker verwerk grafika
en video’s. (2)
2.2.2 'Fetch, Decode, Execute, Transfer' (4)
2.3 2.3.1 LAG ('ROM') (1)
2.3.2 Vasteware is sagteware wat permanent geïnstalleer is op LAG
('ROM') en wat die basiese werking van ʼn toestel behartig. (2)
2.3.3 Nuwe eienskappe ('features'), opdatering van sekuriteit
oplossings vir programfoute ('Bug Fixes'). (3)
2.3.4 Al die bestaande inligting word verwyder en dit word met ʼn nuwer
weergawe vervang. (1)
2.4 2.4.1 Virtualisasie is wanneer ʼn entiteit geskep word wat slegs in
sagteware bestaan. (1)
2.4.2 Stap 1– Installeer die hoof bedryfstelsel
Stap 2 – Installeer die virtuele masjien sagteware
Stap 3 – Installeer die ander bedryfstelsels op die virtuele masjien
Stap 4 – Installeer die toep op die virtuele bedryfstelsels
Stap 5 – Herhaal stap 3 en 4 vir elke bedryfstelsel wat getoets moet
word. (5)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Enige TWEE van
om hulpbronne te deel
om data te deel
om te kommunikeer
vermaak (2)
3.1.2 Enige TWEE van
Aankoop van netwerkkabels en lêerbedieners kan baie duur
wees.
Onderhou van ʼn groot netwerk is moeilik, vereis opleiding en ʼn
netwerkbestuurder.
As die lêerbediener breek, dan is al die lêers nie beskikbaar nie.
E-pos mag dalk werk as dit op ʼn ander bediener is. Die
rekenaars sal nog kan werk, maar sal geïsoleerd wees.
Virusse kan versprei na ander rekenaars deur die netwerk.
Daar is indringing gevaar, veral in ʼn WAN. Sekuriteit word
benodig teen sulke gevare, bv. ʼn netskans. (2)
3.1.3 Voordele (enige TWEE)
Vinniger spoed
Betroubaar
Beter sekuriteit (2)
3.2 3.2.1 3G en ADHL ('ADSL') (2)
3.2.2 Enige EEN van
WiMax is vinniger
WiMax het groter bandwydte (1)
3.2.3 ʼn Roeteerder (1)
3.3 3.3.1 Stem oor Internet Protokol ('Voice Over Internet Protocol') (1)
3.3.2 Enige TWEE
Skype
Viber
Whatsapp call
Facebook messenger, etc (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5
3.4 3.4.1 Dit sluit in die algemeen die volgende in (ENIGE TWEE)
ʼn raakskerm koppelvlak
baie sensors soos GPS,
'accelerometer',
'gyroscope', ens. (2)
3.4.2 ENIGE DRIE VAN
Android
Windows CE
Windows Mobile
iOs
Blackberry OS, ens. (3)
3.4.3 Dit verwys na sagteware en programme wat ontwerp is om op
draagbare toestelle te werk. (1)
3.4.4 Enige TWEE van
Hulle moet minder data oordra wat die spoed sal verhoog.
Dit gee gebruikers ʼn beter koppelvlak en meer beheer oor wat
hulle kan doen.
Dit laat gebruikers toe om outomatiese opdatering en
kennisgewings te kry wanneer inligting op die Internet verander
het of bygevoeg is. (2)
3.5 3.5.1 Protokol – ʼn Stel reëls vir die enkodering en dekodering van data
vir die data-oordrag oor ʼn netwerk. (2)
3.5.2 HTTPS is ʼn protokol wat vir veilige enkripte kommunikasie oor die
Internet gebruik word. (1)
3.6 3.6.1 RSS is ʼn web- of nuusvoer wat die gebruikers outomaties van nuwe
inhoud of kennisgewings bewus maak. Hierdie inhoud kan dan van ʼn
sentrale toep verkry word in plaas daarvan om op ʼn verskeie
webtuistes te gaan. (1)
3.6.2 Enige EEN van
Om in kennis gestel te word dat daar nuwe blog-inskrywings is op
die blog waarvoor jy ingeskryf is.
Om ingelig te word oor items wat jou soekkriteria pas
Om tred te hou van nuwe video-insetsels op die YouTube kanale
waarvoor jy ingeskryf is.
Om in kennis gestel te word van nuwe musiek op iTunes.
Om in kennis gestel te word wanneer jou naam of jou besigheid
se naam in websoektogte verskyn. (1)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 (a) Enige EEN van
CustomerID, OrderID, ProductID, UnitPrice, Quantity, Total (1)
(b) Enige EEN van die rye in die tabel (1)
(c) MyClientsTB (1)
4.1.2 Die Total veld want dit kan bereken word (2)
4.1.3 (a) Dit identifiseer elke unieke rekord (1)
(b) OrderID (1)
4.2 4.2.1 (a) ʼn Verspreide databasis is ʼn baie groot databasis wat oor
verskeie bedieners in verskillende liggings versprei is. (1)
(b) Jy benodig ʼn klein databasis in jou kantoor. (1)
4.2.2 ʼn 'Desktop' Databasis (1)
4.2.3 Enige EEN van
Ms Access
Base
Filemaker Pro (1)
4.2.4 Ja, dit is moontlik. Omdat dit baie mense verbind en hulle kan
almal veranderinge terselfdertyd maak. (2)
4.3 Invoeging van nuwe rekords
Verwydering van rekords wat nie meer benodig word nie
Opdatering van rekords om seker te maak die data is akkuraat. (3)
4.4 4.4.1 ʼn Relasionele databasis bestaan uit baie tabelle wat deur middel
van verwantskappe verbind word. (1)
4.4.2 Vreemde sleutels word gebruik om tabelle te verbind (2)
4.4.3
ʼn Kliënt bestel Produkte
KLIENT bestel PRODUKTE
simbole (5)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Dit is ʼn veranderlike wat invoer aan die subroetine verskaf. (1)
5.1.2 Terugstuur beteken dat die funksie ʼn antwoord sal hê. (1)
5.1.3 Enige aanvaarbare funksie met ʼn parameter
Bv. StrToInt(); IntToStr() (1)
5.1.4 ʼn Funksie stuur altyd ʼn waarde terug
ʼn Prosedure stuur nie altyd ʼn waarde terug nie (2)
5.1.5 sVan ← Kry Van
sWagwoord ← ‘’ (leë string)
i ← lengte van sVan
Lus van 1 tot i
If sVan[i] nie ʼn klinker is nie
sWagwoord ← sWagwoord + sVan[i] (skep nuwe string)
end Lus (8)
5.2 5.2.1 Die 'while' lus word gebruik omdat die lengte van die lêer
aanvanklik nie bekend is nie (1)
5.2.2 (a) die 'reset' prosedure maak die lêer oop sodat dit gelees kan
word (1)
(b) die 'Append' prosedure maak die lêer oop en voeg reëls aan
die einde van lêer by (1)
(c) die 'AssignFile' prosedure ken die lêernaam aan ʼn
veranderlike toe sodat dit gebruik kan word in die lees en
skryf van die lêer (1)
5.3 5.3.1 ʼn Skikking is ʼn datastruktuur wat ʼn versameling van verwante
veranderlikes bevat, wat almal dieselfde data tipe het. (1)
5.3.2 Een van die veranderlikes in die skikking (1)
5.3.3
y x Index Result
[3] [2] [1]
- 5 0 - - -
1 2 1 - - -
0 1 2 - 0 -
1 0 3 1 - - (8)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Die poging om iemand te manipuleer of uit te vang sodat hulle
persoonlike inligting/data sal uitgee of om kwaadwillige sagteware
te installeer. (1)
6.1.2 Flousery ('Spoofing') – die gebruik van elektroniese tegnologie
wat mense flous en laat glo dat die kommunikasie van ʼn geldige
instansie of persoon kom.
OF
Uitvissing ('Phishing') – pogings om mense uit te lok om
persoonlike inligting te deel, deur middel van e-pos gebruik te
maak wat mense na webtuistes neem wat nie regtig bestaan nie. (2)
6.1.3 Enige TWEE van:
Bewaar jou persoonlike inligting
Let op na die URL van die webtuiste
Gebruik e-pos en webblaaier sagteware wat anti-uitvissing
eienskappe bevat om jou te waarsku
Enige ander aanvaarbare antwoord (2)
6.2 6.2.1 'Location Based Computing' . (1)
6.2.2 GPS of 3G (1)
6.2.3 Advertensies/Bemarking Spesifieke advertensies wat verskyn op
die gebruiker se toestel afhangende van die area (2)
6.2.4 (a) Basiese data wat ander data beskryf (2)
(b) 'Geo tag' (1)
6.3 6.3.1 Internet is ʼn wêreldwye netwerk wat bestaan uit rekenaars,
toestelle en netwerke wat aan ander netwerke verbind is. (1)
6.3.2 IPTV: Lewer tradisionele televisie-uitsending oor die Internet. Dit
is soos gewone TV geskeduleer.
VOD: Kykers kan programme kyk wanneer hulle wil Soortgelyk
soos die 'catch up' diens. (4)
6.4 6.4.1 Eindgebruiker Aanvaarbare Gebruiksbeleid dokumente beskryf die
regte en verantwoordelikhede van netwerkgebruikers. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9
6.4.2 Enige TWEE van
die beleid oor hoe gebruikers hulself moet gedra as hulle die
netwerk of Internet gebruik
inligting oor waar en wanneer draagbare media soos
geheuestokkies gebruik mag word
Inligting oor die beperking rakende installering en deïnstallering
van sagteware
Duidelike gevolge as die reëls in die dokument oortree word
Enige ander aanvaarbare antwoord (2)
6.4.3 Die netwerkbestuurder moet die gebruikers van die netwerk
monitor. As enige reëls oortree word, moet daar drastiese
stappe geneem word (2)
6.5 6.5.1 Enige DRIE van
Moet kan programmeer
Moet grafiese ontwerp vermoëns hê
Moet kreatief wees
Moet hulself op datum hou van die nuutste rekenaartegnologie (3)
6.5.2 Enige TWEE van
Nuwe inligting vervaardig in 'n kreatiewe manier
Moet kunswerk en prente verkry om te gebruik
Die webtuiste onderhou en op datum hou (2)
6.5.3 Nee, hy/sy sal webprogrammering of grafiese ontwerp moet leer
OF
Ja, die meeste webskeppers het webtuistes ontwerp voor dat hulle
webskeppers geword het. (2)
6.6 6.6.1 Enige TWEE
Swak ontwerpte sagteware
Te veel inligting en al die inligting moet geverifieer word
hoe winsgewend dit is
Die aantal persone met die nodige vaardighede
Slegte ondersteuning
Regerings se beperkte beleide (2)
6.6.2 Enige DRIE
Verbetering van vermoë om te kommunikeer
Die outomatisering van take van herhaaldelik uitgevoer word
Versameling en data-ontginning op ʼn baie groot skaal
Meer blootstelling
Inligting dadelik beskikbaar stel (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2017)
6.7 6.7.1 Skarebefondsing verwys na wanneer ʼn groep mense hul geld
bymekaar sit deur gebruik te maak van organisasies soos
Kickstarter wat dan die geld gebruik vir projekte wat ʼn verskil kan
maak (2)
6.7.2 Enige DRIE
Die effektiewe uitruil van inligting
Globale handel
Immigrasie
Belangrike tegnologieë soos kommunikasie en vervoer (veral
lugvervoer). (3)
[39]
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Information Technology Grade 11 P1 2017 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 11 P2 2018 QP (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 11 P1 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Information Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Info Tech ATP 2023 24

Question paper
Information Technology Grade 11 P1 2022 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 11 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 11 P1 Exemplar November 2022 QP

Question paper
Information Technology Grade 11 P2 Exemplar November 2022 QP

Question paper and memo