Skip to content

Information Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)

MemorandumInformation TechnologyGrade 12202011 pages

Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) AFDELLING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 Konstruktor  (1) 1.1.2 Saamgestelde sleutel (‘Composite key’)  (1) 1.1.3 Bus  (1) 1.1.4 Digitale Kloof  (1) 1.1.5 Nutssagteware  (1) 1.1.6 Bandwydte  (1) 1.1.7 ‘Identity theft’  (1) 1.1.8 Kern (‘Core’)  (1) 1.1.9 Uitkontraktering  (1) 1.1.10 RIT (ryk Internettoegang) (‘RIA (Rich Internet Application)’)  (1) 1.2 1.2.1 A – 2579  (1) 1.2.2 C – 15  (1) 1.2.3 C – Interpreteerders  (1) 1.2.4 B – Click farms  (1) 1.2.5 B – Grenssimbool (‘Delimiter’)  (1) TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË VRAAG 2 2.1 2.1.1 Enige EEN:  (a) Verwys na mobiele bedryfstelsels wat ontwerp is om die toestel aan te hou en die heeltyd te laat werk – selfs al is die skerm af. Beteken dat die mobiele tegnologie nooit af is nie, dit werk heeltyd in die agtergrond. (1) (b) Slimfone  Tablette  (2) (c) Enige EEN:   Dit maak die mobiele toestelle vinniger en meer reaktief.  Dit laat hulle slim en intuïtief lyk. (1) 2.1.2 (a) Drabare verwys na toestelle wat jy op jou lyf dra in plaas daarvan om dit in ‘n sak rond te dra. (1) (b) Enige TWEE:   Goggle Glass  Apple Watch / Smart watch  Pebble/Gear smartwatches (2) 2.2 2.2.1 Ons wil hê dat hulle op hul beste moet funksioneer en resultate lewer waarop ons kan staatmaak.  (1) 2.2.2  Sekuriteit   Bespaar tyd   Betroubaarheid  (3) 2.2.3  Bêre jou sagteware installasie CD/DVD/’download’ op ʼn plek waar jy dit maklik kan vind en gebruik  (NIE in ‘n gidslêer op jou hardeskyf NIE, maar op ʼn stoortoestel wat jy kan verwyder).  Maak seker jy hou rekord van die ‘license keys’ en ‘serial numbers’ / Hou kopieë van hierdie inligting (License keys and serial numbers).  Maak seker jy het ʼn goeie rugsteunbeleid en dat jy weet hoe om jou data te herstel.  (3) 2.2.4 ʼn Netskans is hardeware of sagteware wat monitor watter toepassings die kommunikasieskakels gebruik en watter kommunikasie poorte gebruik word.  Enige EEN funksie:   Kontroleer en verander die instelling vir individuele toepassings en beheer toegang tot spesifieke poorte.  Beperk die kommunikasie van die rekenaar tot die mees algemene instellings. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) 2.3 2.3.1 Enige EEN:   Die skyf is gefragmenteer wanneer die lêers in verskeie dele en in verskeie plekke op die skyf/stoortoestel gestoor is.  Die skyf is gefragmenteer wanneer die leers op die skryf/stoortoestel versprei is. (1) 2.3.2 Dit neem die rekenaar langer om lêers te lees of te skryf as die skyf gefragmenteer is.  (1) 2.3.3 Skyfdefragmentering is die taak van spesiale sagteware wat die lêers op die skyf herrangskik sodat die lêers in volgorde gestoor word.  (1) 2.4 2.4.1 Enige TWEE wenke:   Installeer slegs EEN anti-virus produk.  Stel die sagteware sodat dit nuwe virusdefinisies outomaties aflaai.  Stel die sagteware sodat dit outomaties enige stoortoestelle as dit ingeprop word skandeer.  Stel jou sagteware om die hele rekenaar ten minste een keer per weer outomaties te skandeer. (2) 2.4.2 Enige TWEE wenke:   Gebruik verskillende wagwoorde vir verskillende rekeninge (‘accounts’)  Maak wagwoorde lank  Vermy wagwoorde wat in ʼn woordeboek gevind kan word  Vermy persoonlike inligting oor jouself of jou familie (2) TOTAAL AFDELING B: 23 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5 AFDELING C: KOMMUNIKASIE EN NETWERKTEGNOLOGIE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Enige DRIE toestemmings   Lees – laat ʼn gebruiker toe om slegs ʼn lêer of gidslêer te lees of te kopieër.  Skryf – laat ʼn gebruiker toe om ʼn lêer of gidslêer te skryf of te verander.  Uitvoer – laat ʼn gebruiker toe om toegang tot ʼn gidslêer en lêers se inhoud te hê as ook om die program uit te voer.  Lys Gidslêer Inhoud – laat toe om ʼn lys van lêers en sub-lêers in ʼn gidslêer te vertoon.  ‘Modify’ – laat die lees, skryf en verwydering van ʼn lêer of gidslêer toe.  ‘Full Control’ – laat die lees, skryf, verandering en verwydering van ʼn lêer of gidslêer toe. Laat toe om toegangstoestemming vir gebruikers by te voeg, verander en te verwyder. (3) 3.1.2 Administrateurs  Enige EEN verduideliking   Hulle het volle beheer oor die stelsel.  Hulle kan sagteware en hardeware installeer.  Hulle kan nuwe rekeninge en groepe skep en verander asook wagwoorde verander.  Hulle het volle toegang tot alle lêers of gidslêers. Standaard gebruikers  Enige EEN verduideliking   Hulle word toegelaat om aan te teken, programme te gebruik en hul rekening soos hul dit wil hê aan te pas.  Werk met lêers wat in hul gebruikerslêers is of wat in hul algemene lêers gestoor is waarvoor hulle toegang gegee is.  Hulle kan net hul eie wagwoorde verander, maar nie die van ander nie.  Hulle kan geen stelselveranderinge maak nie. (4) 3.2 3.2.1 BitComet  uTorrent  (2) 3.2.2  ‘Seeders’ verwys na mense wat lêers  in BitTorrent verwerking deel.  Hoe meer ‘seeders’ ʼn ‘torrent’ het, hoe vinniger sal die lêer afgelaai kan word.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) 3.3 3.3.1 Afstandbeheer van ‘n rekenaar  – laat jou toe om ‘n rekenaar van ʼn afstand te beheer (vanaf enige plek in die wêreld) asof jy voor die rekenaar sit.  Virtuele Privaat Netwerk (VPN)  – laat jou toe om op ʼn netwerk aan te teken van ʼn afgeleë ligging deur die Internet te gebruik.  (4) 3.3.2 Derde party afstandstoegange sagteware: Enige TWEE   TeamViewer  LogMeIn  GoToMyPC (2) 3.4 3.4.1 Digitale handtekening is ʼn elektroniese handtekening wat gebruik word om die afsender van ‘n boodskap of ondertekenaar te identifiseer.  Enige EEN funksie:   Dit verskaf bewyse dat die lêer of e-pos van die persoon kom wie beweer dat hul dit gestuur het.  Die verifieer dat die data nie op enige wyse van die oomblik toe dit geteken is verander nie. (2) 3.4.2 Thawte  Verisign  Aanvaar enige ander aanvaarbare instansies (2) 3.5 3.5.1 Appifikasie is die neiging dat inligting deur middel van toegewyde toeps op die mobiele toestel verkry word.  (1) 3.5.2 Enige DRIE redes   ʼn Toep se koppelvlak is makliker om te navigeer.  ʼn Toep het ‘n toegewyde doel wat beteken dat dit nie afgelei kan word of fokus verloor nie.  Met ʼn toep hoef jy nie die URL te onthou nie of spyskaarte van boekmerke te bestuur nie of uit te kom waar jy wil wees nie. OF Die toep weet waar om die data te vind en hoef nie deur jou aangewys te word nie.  Al die koppelvlakdata (prente, uitleg, ens.) is alreeds op jou toestel as deel van die toep geïnstalleer en hoef nie afgelaai word nie.  Toeps kan gestel word om data outomaties in die agtergrond te kry, selfs al gebruik jy nie die toep nie. Dit sal jou ook outomaties van enige veranderinge of gebeurtenisse laat weet.  Toeps kan met ʼn sinchroniseringdiens werk.  Toeps kan addisionele sensors in jou mobiele toestel gebruik (bv. GPS, kompas, ‘accelerometers’ ens.). (3) 3.6 Internet van Dinge (‘IoT’)  (1) 3.7 Lokale stoor  – data word op die gebruiker se rekenaar/hardeskyf gestoor.  Aanlyn stoor  – data word op ‘n webbediener gestoor.  (4 ÷ 2) (2) TOTAAL AFDELING C: 28 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR VRAAG 4 4.1 DBBS is sagteware wat jou toelaat om met elektroniese databasisse te werk.  (1) 4.2 Transaksie verwys na enige aktiwiteit ten opsigte van skep, laai, verandering, stoor of verwydering van data deur ʼn DBBS bestuur.  (1) 4.3 Commit/Post – gebeur wanneer die DBBS instruksies kry om veranderinge wat gemaak is, te stoor.  Purge/Consolidate – verwyder geskrapte rekords van die databasis om die lêer te kompakteer en op datum te hou.  (2) 4.4  Die onnodige herhaling van data oor ʼn paar velde in ʼn databasisse, wat tot opdateringsonreëlmatighede kan lei.   Die doelbewuste herhaling of verspreiding van ʼn databasis oor baie stoortoestelle om te verseker dat die data altyd beskikbaar en toeganklik is, selfs al werk een medium nie OF Spieëlbeelding van die databasis  (2) 4.5 4.5.1 Parallelle datastel is ‘n tegniek waarby baie kopieë van die data gestoor word.  Dit word dadelik gebruik, daarom is daar geen tyd wat verloor word as gevolg van data wat foutief/weg is nie.  (2) 4.5.2 Verdubbel die stoorvereistes van die stelsel.  (1) 4.5.3 Vir veiligheid en sekuriteit.  (1) 4.6 ‘Overflow’ is ‘n fout wat gebeur wanneer daar nie genoeg bisse beskikbaar is om ‘n integerwaarde korrek voor te stel nie.  Afkapping (‘Truncation’) is wanneer die stringveranderlike verkeerdelik voorgestel word omdat daar nie genoeg bisse beskikbaar is om die karakters in die string te stoor nie.  (2) 4.7 4.7.1 Enige EEN   Om te verseker daar is geen oortollige data is nie.  Om te verseker data nie op een of ander manier herhaal word nie.  Om te verseker dat daar geen herhaling van data is nie.  Om te verseker dat ʼn databasis in ʼn optimale toestand is, met geen veranderinge en onreëlmatighede nie. (1) 4.7.2 tblStudio tblMovies  PK StudioID 1 PK  MovieNo StudioName Title ContactPerson Category PhoneNo Length ∞  FK  StudioID (7) 4.7.3   tblStudios  Het  tblMovies (4) TOTAAL AFDELING D: 24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING VRAAG 5 5.1 5.1.1 Try/Except  (1) 5.1.2 Enige EEN:   Bug  Exception (1) 5.1.3 ‘Step-and-watch’ verwys na ʼn ontfoutingmetode in Delphi wat gebruik kan word om die uitvoering van die program te kontroleer  en om die waardes van die veranderlikes te sien terwyl die programmeringskode uitgevoer word.  (2) 5.1.4 Naspeurtabel (‘Trace table’)  (1) 5.2 5.2.1 Datastruktuur verwys na die manier waarop data georganiseer is.   Skikkings  en Tekslêer  (3) 5.2.2 Skikkings  (1) 5.2.3 (a) 18  (1) (b) 9 (1) (c) I just L  (1) (d) VE Delphi  (1) (e) VEXTRA Delphi  (1) 5.3 5.3.1 Konstruktor is ʼn metode wat gebruik word om ʼn objek in geheue te skep  en om die attribute/privaatvelde te inisialiseer.  (2) 5.3.2 Free  OF Destroy  (2) 5.4 Reël Waarde1 Waarde2 Waarde3 Waarde4 Waarde5 Afvoer 1 9 2 Solution  3 12  4 6 5 6 6 48  7 54  8 0  9 3 10 3 11 54  (12 ÷ 2) (6) TOTAAL AFDELING D: 24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO VRAAG 6 6.1 6.1.1 (a) Enige EEN:   E-rommel verwys na stukkende, verouderde of hardeware wat weggegooi moet word omdat dit nie meer gebruik of nodig is nie. OF  E-rommel is enigiets elektronies of verwant aan elektronika wat weggegooi word. (1) (b) Enige DRIE   Ou rekenaars  Ou ‘CRT’ monitors  Stukkende hardeskywe  Stukkende of ongewenste selfone  Televisiestelle  ‘Gaming’ toestelle  Batterye (3) (c) Enige TWEE   Kanker  Besoedeling  Veroorsaak radiasie  Giftige water  Beskadig lewende wesens wat in aanraking met dit kom  Kontaminasie / Besmetting (2) (d) Giftige parte word verwyder  voordat dit op die rommelhoop gesit word. (1) 6.1.2 Groenrekenarisering verwys na die inisiatief om tegnologie op so ʼn manier te ontwerp, gebruik en te vernietig sodat dit omgewingsvriendelik of eko-vriendelik is.  (1) 6.2 6.2.1 (a) Spammer verwys na iemand wat ongewenste / ongevraagde e-pos in die vorm van advertensies uit stuur.  (1) (b) Enige EEN   Spam versper die Internet met onnodige verkeer. (het ʼn impak of spoed).  Dit mors ook tyd want jy moet deur die gemorspos in jou inboks gaan. (1) (c) Enige EEN   Gebruik ʼn spamfilter in jou e-pos kliënt program.  Vermy om jou e-pos adres in webtuiste vorms in te tik. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) 6.2.2  Daar is ʼn lae risiko vir fisiese gevaar (Hulle is nie fisies daar as hulle die misdaad gepleeg nie.)   Dit is moeilik om die misdaad op te tel (‘detect’).   Dit is moeilik om uit te vind wie die misdaad gepleeg het.  (3) 6.2.3 Kwaadwillige sagteware / Virus  (1) 6.2.4 Zombie PC  (1) 6.3 6.3.1  ‘Decision Support Systems’ (DSS)   Expertstelsels / Kennis-gebaseerde stelsels  (2) 6.3.2 Enige DRIE   Genetiese-navorsing  Weermodelering en klimaarvoorspelling  Fisika navorsing (bv. kernnavorsing)  Stroombaanontwerp  Finansiële modelering  Websoeke / indeksering (3) 6.3.3 Enige EEN   SETI@Home  Cimateprediction.net  Folding@home (1) 6.4 6.4.1 Enige TWEE   Skakel kennisgewings op jou mobiele toestel wanneer jy besig is af.  Maak dit net vir ‘n beperkte groep mense beskikbaar.  Stel spesifieke tye wanneer jy sosiale media kan gebruik.  Wanneer jy belangrike werk doen, skakel jou foon af of sit dit op ‘silent’ en skakel die vibreerfunksie af.  Probeer jouself verwyder van die ‘FOMO’-fobie (‘Fear of Missing Out’). (2) 6.4.2 Enige TWEE   Die Internet vergeet nooit.  Die Internet is ʼn publieke ruimte.  Jy kan nie seker wees hoe jou inligting oplaai / gedeel gaan word nie.  Persoonlike inligting wat jy vandag / nou deel kan dalk in die toekoms by jou spook.  Daar is niks wat iemand stop moet toegang om wat jy gedeel het, te kopieer, stoor of op ander plekke te gebruik nie. (2) 6.5 Transaksieverwerkingstelsel  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11 6.6 Sagteware as ʼn Diens verwys na die konsep dat sagteware gehuur word in plaas daarvan om ‘n lisensie te koop om dit verewig te gebruik.  (1) 6.7 Enige TWEE plekke   DRM (Digital Rights Management)  OTM  Internet webblaaiers  Skype-oproepe  Aanlynstoordienste (2) 6.8 Agterdeur (‘Backdoor’) is ‘n versteekte manier om toegang tot ‘n rekenaar, stelsel of sagteware te verkry.  (1) 6.9 ‘Skimmer’ lees die elektroniese details van die kaart.  Video kamera neem die PIN/wagwoord af.  (2) 6.10 Enige TWEE effekte   Verlaagde diskresionêre besteding (ons spandeer baie geld om veiliger te voel).  Laer produktiwiteit (tyd wat gebruik kon word om produktief te wees word gemors om misdaad te voorkom).  Verhoogde sosiale bevrediging (dit skei verskillende sosiale klasse van mekaar).  Ontwikkeling van ʼn kultuur van angs en vermoede. (2) TOTAAL AFDELING F: 36 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all