Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 




%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202012%20QP_hlayiso.com_--48082933-856d-4044-a34d-c3c2952614eb/v1-a52d38d34bbb677fc423/card.webp)
View all




_hlayiso.com_--7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6/v1-3f9dc1675d92ae7768e5/card.webp)
Information Technology Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Prelim Exam 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Pharming ✓ (1)
1.1.2 Toepassingsagteware (‘Application software’) ✓ (1)
1.1.3 Lêernaam uitbreiding (‘Filename extension’) ✓ (1)
1.1.4 Bandwydte ✓ (1)
1.1.5 SQL/Structured Query Language ✓ (1)
1.1.6 BitTorrent ✓ (1)
1.1.7 SEO of Soekenjin Optimisering ✓ (1)
1.1.8 Netwerkvorming (‘Network Shaping’) ✓ (1)
1.1.9 POP3/Post Office Protocol 3 ✓ (1)
1.1.10 Normalisasie ✓ (1)
1.2 1.2.1 B ✓ – (‘Comma Separated Values’) (1)
1.2.2 C ✓ – (Objek) (1)
1.2.3 C ✓ – (myArray[2]) (1)
1.2.4 A ✓ – (Virtualisasie) (1)
1.2.5 B ✓ – (6) (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 ZIF/Nul-inlassing-krag (‘Zero insertion force’) ✓ (1)
2.1.2 Multiverwerking vind plaas wanneer die bedryfstelsel ✓
ʼn program of threads of prosesse baie SVEs (fisiese ‘chip’ of kerne
(‘cores’) verdeel. ✓ (2)
2.1.3 • Haal instruksies en data van geheue (ETG) ✓
• Dekodeer die instruksies ✓
• Voer instruksies uit ✓
• Skryf data terug na geheue ✓ (4)
2.2 2.2.1 Waar ✓ (1)
2.2.2 Onwaar ✓ (1)
2.2.3 Onwaar ✓ (1)
2.2.4 Waar ✓ (1)
2.3 2.3.1 Kasberging is ʼn metode wat vergoed vir die verlies van
doeltreffendheid of ‘bottelnek’ ✓ wat veroorsaak word as ʼn vinnige
medium met ʼn stadiger medium kommunikeer. ✓ (2)
2.3.2 • SVE-kasberging ✓ – is hoë spoed geheue wat op of naby die SVE
is wat onlangse data en instruksies stoor. ✓
• Skyfkasgeheue ✓ – is ʼn spesifieke aantal ETG/geheue wat in
stoortoestel (HDD/SSD) gebou is wat as kasgeheue gebruik word
om onlangse data en instruksies van stoor lees. ✓
• Web-kasberging ✓ – is wanneer onlangse besoekte webwerwe en
prentjies in HDD/SSD gestoor word, wat gebruik word om die
webwerf vinniger weer oop te maak die volgende keer wanneer die
webwerf besoek word. ✓ (6)
2.4 2.4.1 Wolkrekenarisering verwys na die proses waar bedieners/rekenaars
aan die Internet gekoppel is om data te stoor, bestuur en verwerk. ✓ (1)
2.4.2 Enige TWEE: ✓✓
• Alomteenwoordigheid (‘Ubiquity’) – solank as wat daar ʼn
Internetverbinding is, het jy toegang tot die hulpbronne en dienste
• Aanpasbaarheid – verwerkingskrag of bergingskapasiteit kan
verhoog of verminder word afhangende van behoeftes
• Maak dit moontlik om met ander te werk
• Uitkontrakteer instandhouding en opgraderings van hardeware
• Uitkontrakteer sagteware-installering en opgradering (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
2.5 Enige DRIE: ✓✓✓
Die rugsteun:
• Moet alle belangrike lêers en lêergidse insluit.
• Moet gereeld gedoen word, verkieslik daagliks, maar ten minste een keer ʼn
week.
• Stoor rugsteun in verskeie plekke om risiko van dataverlies of foutiewe
hardeware te verminder.
• Stoor beide op perseel en weg van perseel vir ekstra rugsteun oortolligheid.
• Data moet elke nou en dan geverifieer word om seker te maak die
rugsteunstelsel nog werk. (3)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 3.1.1 • Internet is ʼn wêreldwye/globale rekenaarnetwerk wat uit toestelle,
rekenaars en netwerke bestaan wat aan mekaar verbind is. ✓
• Wêreldwye Web/WWW is ʼn diens wat deur die Internet verskaf word en
dit is ʼn groot versameling verbindte, interaktiewe dokumente wat op
rekenaars regoor die wêreld gestoor is wat deur die internet gebruik kan
word. ✓ (2)
3.1.2 Rekenaars sal die vermoë hê om metadata op webwerwe te interpreteer ✓
wat dit moontlik maak om die web intelligent te gebruik sonder menslike
hulp. ✓ (2)
3.2 3.2.1 Enige TWEE verskille: ✓✓✓✓
Kliënt-bedienernetwerk Eweknie LAN
Elke rekenaar in netwerk is óf ʼn Alle rekenaars is gelyke en het
kliënt óf ʼn bediener. dieselfde kommunikasievermoë.
ʼn Bediener is nodig. Geen bediener is nodig
Vinniger werkverrigting. Kan ʼn stadig werkverrigting het.
Sekuriteit is ver meer Sekuriteit is beperk.
gesofistikeerd.
Meer geskik vir ʼn groter aantal Kan slegs gebruik word met ʼn
rekenaars. klein aantal rekenaars.
ʼn Gespesialiseerde Sagteware is goedkoper
netwerkbedrystelsel moet op die aangesien dit dikwels in baie
bediener installeer word. bedryfstelsel ingebou is.
Die res van die rekenaars in die Alle rekenaars het hoë spesifikasies
netwerk hoef nie groot met groot stoorvermoë en kragtige
stoorvermoë te hê nie en dit kan ʼn verwerkers.
minder kragtige verwerker hê.
As die bediener ingee of as daar ʼn Omdat daar geen bediener is nie,
kabelfout is sal die rekenaars op kan die rekenaars as
die netwerk nie gebruik kan word onafhanklike rekenaars gebruik
nie. word as daar ʼn netwerkfout is.
Het ʼn toegewyde Benodig nie ʼn toegewyde
netwerkadministrateur nodig. netwerkadministrateur nie. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
3.2.2 Enige DRIE: ✓✓✓
• Vatbaar vir Elektromagnetiese Inmenging (EMI)
• Vatbaar vir ‘attenuation’ (verswakking van seinsterkte oor ʼn afstand)
• ‘Cross-talk’: vind plaas wanneer die magnetiese velde in twee drade
wat naby mekaar is, met transmissie inmeng
• Sekuriteitsrisiko’s: UTP-kabels is meer vatbaar vir afluistering en
afluistering in vergelyking met afgeskermde kabels, aangesien dit nie
dieselfde vlak van beskerming teen seinlekkasie bied nie.
• Beperkte immuniteit teen geraas: Terwyl gedraaide paarontwerp help
om geraas te verminder, is UTP-kabels steeds meer vatbaar vir
geraas in vergelyking met afgeskermde kabels, wat seinkwaliteit in
raserige omgewings kan beïnvloed. (3)
3.2.3 ʼn Netwerkskakelaar word gebruik om rekenaars in ʼn netwerk aan ʼn
sentrale punt te verbind sodat kommunikasie kan plaasvind. ✓
Dit reguleer (‘directs’) netwerkverkeer tussen toestelle wat aan netwerk
gekoppel is. ✓ (2)
3.2.4 ʼn Bediener is ʼn rekenaar wat netwerkhulpbronne verskaf en aan
gebruikers deel. ✓
Werkstasie is ʼn rekenaar wat die netwerkhulpbronne gebruik. ✓ (2)
3.2.5 Toegangspunt / ‘Access Point’ / Kabellose Toegangspunt / Kabellose
Roeteerder ✓ (1)
3.3 Enige DRIE: ✓✓✓
• Inmenging en seinverlies: Draadlose netwerke is vatbaar vir inmenging van
ander elektroniese toestelle, fisiese obstruksies en omgewingsfaktore soos
mure of metaalvoorwerpe.
• Sekuriteitsrisiko’s: Kabellose netwerke is inherent meer kwesbaar vir
sekuriteitsoortredings in vergelyking met bedrade netwerke.
• Beperkte omvangs en dekking: Kabellose netwerke het beperkte omvang in
vergelyking met gekabelde netwerke.
• Stadiger spoed: Oor die algemeen is gekabelde verbindings vinniger en meer
betroubaar as kabellose verbindings.
• Koste van implementering en instandhouding: Die opstel van kabellose
netwerke kan duurder wees as kabelnetwerke omdat dit gespesialiseerde
toestelle soos roeteerders, toegangspunte en netwerke benodig. (3)
3.4 ʼn Roeteerder maak kommunikasie tussen netwerke oor die internet
moontlik ✓ deur data na die regte bestemming te stuur. ✓
OF
Die roeteerder stuur data oor ʼn netwerk ✓ en kies die beste roete na die
bestemming. ✓ (2)
3.5 • HAN: ‘Home Area Network’ is ʼn klein netwerk in ʼn huisomgewing. ✓
• PAN: A rekenaarnetwerk met ʼn omvang van ʼn paar meters wat om ʼn
individueel georganiseerd is. ✓ (2)
3.6 Klikplaas ✓ (click farm) (1)
TOTAAL AFDELING C: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Onreëlmatigheid verwys na probleme of foute wat in databasisse gevind
word weens swak databasisontwerp. ✓ (1)
4.1.2 • ‘Inveeg’ onreëlmatigheid (insert anomaly) ✓
• ‘Skrap’ onreëlmatigheid (delete anomaly) ✓
• ‘Opdateer’ onreëlmatigheid (update anomaly) ✓ (3)
4.2 • Die tabel het nie ʼn primêre sleutel nie ✓
• Meer as een attribute in die adresveld ✓
• Herhaling van groepe inligting in voertuig registrasie velde ✓ (3)
4.3 4.3.1 Enige TWEE: ✓✓
RFID kan gebruik word vir:
• Voorraadbestuur: RFID-merkers kan aan produkte of verpakking
geheg word, wat besighede in staat stel om voorraad enigetyd op te
spoor.
• Voorsieningskettingsigbaarheid (supply chain visibility): RFID stel
besighede in staat om die beweging van goedere regdeur die
voorsieningsketting op te spoor.
• Bateopsporing: RFID-merkers kan gebruik word om waardevolle
bates op te spoor en te bestuur.
• Toegangbeheer en sekuriteit: Om gemagtigde personeel toe te laat
om beperkte gebiede binne te gaan of toegang tot spesifieke
hulpbronne te verkry.
• Kleinhandel- en Verkooppunt (POS)-stelsels: Die gebruik van RFID-
merkers op handelsware om die betaalproses te verbeter deur
vinniger en meer akkurate skandering van items moontlik te maak. (2)
4.3.2 Enige DRIE: ✓✓✓
• Baie RFID-merkers kan op een slag gelees word.
• Lees merkers al is hul in bokse of nie sigbaar nie (solank hulle in die
omvang van skandeerder is)
• Interaksie met data en sagteware wat op merkers gestoor is.
• Gebruik die merker om data uit omgewing te kollekteer en uit te saai
(bv. temperatuur, humiditeit, ens.).
• Lees merkers al beweeg hul teen ʼn spoed bv. op tolpaaie (3)
4.4 4.4.1 Data-ontginning verwys na die proses waar groot datastelle ontleed
word, ✓ om nuwe tendense te ontdek ✓ wat gebruik kan word om
ingeligte besluite te neem. ✓ (3)
4.4.2 Data-ontginning algoritmes analiseer gebruikers se interaksies, soos
‘likes’, ‘shares’, kommentare en ‘browsing history’, ✓ om relevante inhoud
aan te beveel, verbind gebruikers met soortgelyke belangstellings en om
algehele gebruikerinteraksie te verbeter. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
4.4.3 Enige TWEE: ✓✓
• Privaatheid Oortreding: Daar is ʼn risiko dat die individu se
privaatheid geskend word wanneer hul data gebruik en versprei word
sonder hul toestemming.
• Data Sekuriteit: Stoor en verwerking van ʼn groot hoeveelheid data
wat deur sosiale media platforms verkry is, is ʼn sekuriteitrisiko.
Ongemagtigde toegang, data-oortredings en kuberaanvalle kan die
integriteit en vertroulikheid van die data beïnvloed wat tot misbruik of
uitbuiting kan lei.
• Vooroordeel en diskriminasie: Algoritmes wat in sosiale media-
data-ontginning gebruik word, kan vooroordele inhou, wat kan lei tot
diskriminerende uitkomste, soos om spesifieke groepe onregverdig te
teiken of stereotipes te versterk, wat negatiewe maatskaplike impakte
kan hê.
• Reputasieskade: Waninterpretasie of misbruik van sosiale media-
data kan tot verkeerde gevolgtrekkings of aannames oor individue of
groepe lei tot reputasieskade tot gevolg kan hê. (2)
4.5 4.5.1
tblManufacturers tblGadgets
PK✓ ManufacturerID 1 ✓ PK✓ DeviceID
ManufacturerName DeviceName
ContactNumber Category
OnlineSupport OperatingSystem
Price
∞ NumInStock
✓ FK✓ ProducerID
(5)
4.5.2 (a) Currency ✓ (1)
(b) Yes/No ✓ aanvaar ook Waar/Onwaar OF Boolean (1)
TOTAAL AFDELING D: 26
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Die program kompileer en voer uit ✓ maar dit verskaf foutiewe
afvoer/uitslae. ✓ (2)
5.1.2 Ontwerp en kodering van sagteware om foute te vermy, op te spoor en
te hanteer. ✓ (1)
5.2 Skikking is nie gesorteer nie. ✓ (1)
5.3 5.3.1 ‘SpinEdit’ ✓ (1)
5.3.2 Inc(iSom ✓, iLus ✓); (2)
5.3.3 (a) {1} iSom := 0; ✓ (1)
(b) {4} IntToStr(iSom) ✓ (1)
5.3.4 IntToStr ✓ (iEindWaarde – iBeginWaarde + 1) ✓; (2)
5.3.5 Enige EEN:
iLus := iBeginWaarde; ✓
While iLus ✓ <= iEindWaarde ✓ do
begin
iSom := iSom + iLus;
inc(iLus); ✓
end;
OF
iLus := iBeginWaarde; ✓
Repeat
iSom := iSom + iLus;
inc(iLus); ✓
Until iLus ✓ > iEindWaarde; ✓ (4)
5.3.6 Stap Reëlnr ✓ iLus ✓ iSom ✓ Afvoer ✓
1 1 0
2 2 4
3 3 4
4 2 5
5 3 9
6 2 6
7 3 15
8 4 Die som is 15
9 5 Die lus voer 3 keer uit
Een punt per korrekte kolom.
Merk stap 9 positief van VRAAG 5.3.4. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
5.4 5.4.1 Constructor Create ✓ (1)
5.4.2 (a) GetSwitchID : String ✓ (1)
(b) SetSwitchStatus ✓ (1)
5.4.3 Stuur die waardes wat in attribute/velde gestoor is, terug ✓ (1)
5.4.4 • - Private afdeling /Velde afdeling/Attribute afdeling ✓
• + Publieke afdeling /Metodes afdeling ✓ (2)
TOTAAL AFDELING D: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Enige TWEE OF enige ander korrekte/gepaste antwoord. ✓✓
• Persoonlike promosies: Gebruik plekgebaseerde data om
persoonlike promosies en aanbiedinge aan kopers te lewer op
grond van hul ligging binne die sentrum.
• Binnenshuise-navigasie: Implementeer binnenshuise
navigasiestelsels deur ligginggebaseerde rekenaars aangedryf om
kopers te help om maklik hul pad deur die sentrum te vind.
• Produkaanbevelings: Gebruik liggingdata om kopers te voorsien
van relevante produkaanbevelings gebaseer op hul huidige ligging
en vorige aankoopgeskiedenis.
• Lynbestuur: Gebruik plekgebaseerde data om lynbestuur te
optimaliseer en wagtye by betaaltoonbanke of gewilde
besienswaardighede binne die sentrum te verminder.
• Klik-en-afhaaldienste: Aktiveer klik-en-afhaaldienste deur
plekgebaseerde tegnologie in die volgorde vervullingsproses te
integreer. Kopers kan bestellings aanlyn plaas en ʼn gerieflike
afhaalplek binne die sentrum kies. (2)
6.1.2 Enige TWEE OF enige ander korrekte/gepaste antwoord. ✓✓
• Privaatheidsrisiko’s: Gebruikers kan ongemaklik voel wetend dat
hul beweging gemonitor word.
• Sekuriteitkwesbaarhede: Stoor en oordrag van plekdata kan ʼn
sekuriteitrisiko wees as behoorlike enkripsie en sekuriteitmaatreëls
nie in plek is nie.
• Akkuraatheidskwessies: Plekdata wat van mobiele toestelle of
GPS-stelsels ingesamel is, is dalk nie altyd akkuraat nie.
• Batterydreinering: Deurlopende plekdata kan toestelbatterye vinnig
dreineer.
• Etiese bekommernisse: Daar is etiese oorwegings rondom die
insameling en gebruik van plekdata.
• Wettige en regulerende voldoening: Voldoening aan verskeie wette
en regulasies is nodig wanneer plekdata versamel en verwerk word.
• Data-oorlading: Die insameling van groot volumes plekdata kan tot
data-oorlading lei, wat dit uitdagend maak om betekenisvolle
inligting te ontleed en af te lei.
• Afhanklikheid van infrastruktuur: Plekgebaseerde data-insameling
maak sterk staat op infrastruktuur soos GPS-satelliete, sellulêre
netwerke en internetverbinding. (2)
6.2 Enige TWEE OF enige ander korrekte/gepaste antwoord. ✓✓
• Kwaliteit van inligting
• Vooroordeel van redigeerders
• Aanspreeklikheidsprobleme (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
6.3 Verspreide rekenarisering verwys na projekte waar honderde of selfs duisende
rekenaars ✓ regoor die wêreld saam werk om ʼn probleem op te los. ✓
OF
Verspreide rekenarisering is ʼn stelsel waar hulpbronne van verskillende
rekenaars gedeel word ✓ en terselfdertyd gebruik word om ʼn enkele probleem
op te los. ✓ (2)
6.4 6.4.1 Intranet is ʼn private netwerk wat toegang aan werkers van ʼn besigheid
bied. ✓ (1)
6.4.2 Enige EEN: ✓
• Inligtingoorlading verwys na die situasie waar individue of
organisasies met meer inligting gekonfronteer word as wat hul
effektief kan verwerk of gebruik.
• Inligtingoorlading gebeur wanneer die volume van beskikbare
inligting die kapasiteit van die individu oorskry of ʼn stelsel om te
absorbeer en om sin te maak van dit in ʼn gegewe tydraamwerk
oorskry. (1)
6.4.3 Internet van Dinge verwys na die konsep dat al hoe meer toestelle en
objekte aan die internet verbind is, ✓ met die vermoë om te
kommunikeer en om intelligente besluite te maak. ✓ (2)
6.5 6.5.1 ‘Cyberslacking’ verwys na die gebruik van die internet of die werkgewer
se rekenaars ✓ gedurende werksure vir persoonlike redes. ✓ (2)
6.5.2 Enige TWEE OF enige ander korrekte/aanvaarbare antwoord. ✓✓
• Stel spesifieke tydsbeperkings: Ken elke dag ʼn spesifieke
hoeveelheid tyd aan sosiale mediagebruik toe en hou daarby.
• Dui sosiale media-vrye sones aan: Identifiseer sekere areas of tye
waar sosiale media-gebruik streng verbode is.
• Skakel kennisgewings af: Skakel kennisgewings vir sosiale media-
toepassings af om konstante onderbrekings en versoekings te
vermy, om gereeld na dit te gaan.
• Skep aanspreeklikheidsvennootskappe: Skep ʼn groep met ʼn kollega
of vriend en hou mekaar aanspreeklik om gedurende aangewese tye
van sosiale media af te bly.
• Gebruik webblokkeerders: Installeer deurblaaiuitbreidings of
toepassings wat toegang tot sosiale media-webwerwe gedurende
werksure of ander gespesifiseerde tye blokkeer.
• Vind alternatiewe aktiwiteite: Vervang sosiale media-deurblaai met
ander produktiewe of genotvolle aktiwiteite, soos spanbou-
oefeninge.
• Prioritiseer take: Skep ʼn doenlys of skedule vir die dag, wat
belangrike take bo sosiale media-deurblaai prioritiseer.
• Moenie jou gebruikersnaam en wagwoord stoor nie, sodat jy gedwing
word om dit elke keer in te voer.
• Ontvolg of demp (unfollow/mute) mense wat jou sosiale media-
bladsy met nuttelose inligting vul. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 13
6.5.3 • Sosiale netwerking is ʼn aanlyn platform wat gebruikers in staat stel
om ʼn openbare profiel te skep en met ander gebruikers op die
webwerf interaksie te hê. ✓
• Sosiale manipulasie is die daad om iemand te mislei om inligting te
gee of aksie te neem wat hulle gewoonlik nie sou neem nie. ✓ (2)
6.6 6.6.1 Blokkeerketting-tegnologie verwys na ʼn groeiende lys rekords
genaamd blokke ✓ wat met behulp van kriptografie gekoppel is. ✓ (2)
6.6.2 Publieke sleutel-enkripsie gebruik wiskundige algoritmes om twee
aparte sleutels te skep vir die enkripsie/dekripsie proses. ✓
Een sleutel is privaat en die ander is publiek. ✓ (2)
6.7 6.7.1 Virtuele Private Netwerk ✓ (1)
6.7.2 VPN laat gebruikers toe om toegang tot ʼn netwerk te verkry via die
internet ✓ met dieselfde sekuriteit as die LAN. ✓ (2)
6.7.3 ‘Spoofing’ van ʼn plek sodat ʼn persoon kan aanmeld by webwerwe wat
toegang van IP-adresse buite hul land blokkeer. ✓ (1)
6.8 6.8.1 Enkripsie is die skommeling teks of data deur ʼn spesifieke stel reëls te
gebruik ✓ om die privaatheid van data tydens kommunikasie of vir
sekuriteitsdoeleindes te verseker. ✓ (2)
6.8.2 • HTTPS ✓
• Geslote slot ✓ (2)
6.9 6.9.1 Cybergang is ʼn groep mense wat IKT gebruik om misdaad te pleeg. ✓ (1)
6.9.2 Enige TWEE OF enige ander korrekte/aanvaarbare antwoord. ✓✓
• ‘hacking’
• ‘phishing’
• identiteitsdiefstal
• ‘ransomware’ aanvalle
• ‘denial-of-service’ (DDoS)-aanvalle (2)
6.9.3 Enige TWEE OF enige ander korrekte/aanvaarbare antwoord. ✓✓
• Installeer en opdateer antivirussagteware
• Gebruik ʼn netskans
• Hou jou sagteware op datum
• Wees bewus van huidige tendense in rekenaarmisdaad.
• Toepassing van gesonde verstand (common sense)
• Volg ʼn goeie wagwoordbeleid (2)
TOTAAL AFDELING F: 35
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202012%20QP_hlayiso.com_--48082933-856d-4044-a34d-c3c2952614eb/v1-a52d38d34bbb677fc423/card.webp)
Question paper
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2012 QP (Afr)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2023 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP
_hlayiso.com_--7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6/v1-3f9dc1675d92ae7768e5/card.webp)
Question paper