Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo
Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 246.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE VI (EC/NOVEMBER 2023)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VANLEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as punte toegeken word gegee
Hou op merk wanneer maksimum punte bereik is en plaas ʼn golwende lyn en
‘maks.’ in die regterkantse kantlyn.
2. As byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee
Merk die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.
3. As die hele proses gegee word wanneer slegs ʼn gedeelte daarvan benodig
word
Lees alles en gee krediet vir die relevante gedeelte.
4. Indien vergelykings gevra word en beskrywings gegee word
Aanvaar as verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verloor omdat hulle nie getabelleer het nie.
6. As diagramme met aantekeninge gegee word wanneer beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verloor.
7. As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word
Kandidate sal punte verloor.
8. As die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie
Waar volgorde en skakels korrek is, krediet. Waar volgorde en skakels verkeerd
is, moenie krediet gee nie. As volgorde en skakels weer korrek word, hervat
krediet.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar as dit eers in antwoord gedefinieer is. Indien nie gedefinieer nie,
moenie die onherkende afkorting krediteer nie, maar krediet die res van die
antwoord indien korrek.
10. Verkeerde nommering
As antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. As taalgebruik die beoogde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Indien herkenbaar, aanvaar, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. As gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, mits dit by die Nasionale memo-besprekingsvergadering aanvaar is.
14. As slegs die letter gevra word, maar slegs die naam word gegee (en
omgekeerd)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
15. As eenhede nie in mates gegee word nie
Nasienriglyne sal punte vir eenhede afsonderlik toeken, behalwe waar dit
reeds in die vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die sin van ʼn antwoord, wat op ʼn ander manier gestel
kan word.
17. Byskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn byskrif hê.
18. Kodewisseling van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal anders as die leerder se
assesseringstaal wat die meeste in sy/haar antwoorde gebruik word voorkom,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat die betrokke
amptelike taal magtig is, moet geraadpleeg word. Dit is van toepassing op alle
amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE VI (EC/NOVEMBER 2023)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 C ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 B ✓✓
1.1.6 A ✓✓
1.1.7 B ✓✓
1.1.8 A ✓✓
1.1.9 B ✓✓
1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Plaveiselepiteel ✓
1.2.2 Pleural membraan ✓/ Pleura
1.2.3 Medulla oblongata ✓
1.2.4 Glukagon ✓
1.2.5 Egestie ✓/ Defekasie
1.2.6 Aminosuur ✓
1.2.7 Villi ✓
1.2.8 Kweekhuis ✓
1.2.9 nierkapsel ✓ (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Slegs A ✓✓
1.3.2 Beide A en B ✓✓
1.3.3 Geeneen ✓✓ (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) Aorta ✓ (1)
(b) Inferior vena cava ✓ (1)
1.4.2 (a) Nierslagaar ✓ (1)
(b) Ureter ✓ (1)
(c) Urinêre blaas ✓ (1)
1.4.3 - Uitskeiding ✓(van metaboliese afvalstowwe)
- Regulering van soutinhoud van die liggaam ✓
- Regulering van bloed pH ✓
- Regulering van waterinhoud van die liggaam ✓/ osmoregulering
(Enige 3 x 1) (3)
1.4.4 Bloedvat A / aorta ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
1.5 1.5.1 (a) Chloroplaste ✓ (1)
(b) Fotosintese ✓ (1)
1.5.2 A ✓– granum ✓ (2)
1.5.3 - Deel A (granum) bevat chlorofil ✓
- Chlorofil absorbeer ligenergie ✓ (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE VI (EC/NOVEMBER 2023)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Galblaas ✓ (1)
(b) Pyloriese sfinkter ✓/pylorus (1)
2.1.2 - Skei gal af ✓
- Skakel glukose om na glikogeen ✓
- Skakel oortollige glukose om na vet ✓
- Berg minerale soos yster ✓
- Stoor vitamien A, D en B12 ✓
- Deaminering van oortollige aminosure ✓
- Ontgift sekere skadelike stowwe en maak dit onskadelik ✓
(Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3 x 1) (3)
2.1.3 - Die slymkliere op die slymvlieslaag skei dik slym af ✓
- wat as ʼn versperring tussen suur en die wand van die maag dien ✓ (2)
2.1.4 - Vet sal nie deur gal emulsifiseer word nie ✓
- daarom sal (pankreas) lipase nie vet kan verteer nie ✓
- Gal sal nie die suur chym uit die maag neutraliseer nie ✓
- dus sal die ensieme wat deur die pankreas ✓en
- die dermkliere ✓ afgeskei word
- nie proteïene en koolhidrate verteer nie ✓ (Enige 5 x 1) (5)
2.1.5 - Deel E dien as ʼn eksokriene klier omdat dit ʼn buis het ✓
- om die afskeiding daarvan ✓na die terrein van aksie te vervoer
- Dit dien ook as ʼn endokriene klier omdat dit hormone afskei ✓
- wat direk in die bloed vrygestel word ✓/ bloed vervoer
hormone na die teikenorgaan. (4)
2.2 2.2.1 (a) Deel A – Malpighiliggaampie ✓/nierliggaampie (1)
(b) Deel B – Proksimale kronkelbuis ✓ (1)
2.2.2 (a) Ultrafiltrasie ✓ (1)
(b) Tubulêre herabsorpsie ✓ (1)
2.2.3 - Bloedvat D is wyer as bloedvat F ✓
- die klein deursnee van bloedvat F weerstaan die vloei van bloed ✓
- en veroorsaak hoë bloeddruk by Deel E ✓ wat
- tot die lekkasie van bloedplasma in deel C lei ✓ (4)
2.2.4 Bloedselle ✓en (groot) proteïenmolekules ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
2.2.5 Die binnewande van die streek B bestaan uit:
- groot aantal mitochondria ✓
om energie vir aktiewe vervoer van voedingstowwe in die
bloedkapillêres ✓ op te wek
- groot aantal mikro-villi ✓
om die area van absorpsie te vergroot. ✓ (4)
2.3 2.3.1 (a) Verhemelte ✓ (1)
(b) Peristalse ✓ (1)
(c) Kring ✓en longitudinale ✓spiere (2)
2.3.2 - Tydens sluk word die bolus agteruit in die farinks ✓gestoot en
- dit stimuleer die sluiting van die glottis deur die epiglottis wat die
beweging van voedsel na deel D blokkeer ✓ (2)
2.3.3 - Die onvolledige gedeelte van die C-vormige kraakbeen van die
tragea is in kontak met die esofagus (slukderm) ✓
- Dit laat die esofagus (slukderm) toe om te rek en in die tragea te
bult en voorkom dat die slukderm geblokkeer word ✓/ voorkom
verstikking. (2)
2.3.4 - Die bakteriële infeksie veroorsaak inflammasie van stembande ✓
- daarom sal stembande nie vrylik kan vibreer nie ✓ en
- geen klank kan voortgebring word nie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.3.5 - Suurstof sal nie die longe bereik nie ✓
- Suurstofkonsentrasie daal in die bloed ✓
- Suurstof sal nie vir sellulêre respirasie beskikbaar gestel word nie ✓
- Die energieproduksie stop ✓
- daarom sal alle lewensbelangrike organe ophou funksioneer ✓
OF
- CO2 sal nie uit die longe verwyder/uitgeasem word nie ✓
- CO2-konsentrasie in die bloed bly hoog ✓
- Bloed pH daal / bloed word baie suur ✓
- Ensieme is nie meer funksioneel nie ✓
- daarom sal alle lewensbelangrike metaboliese prosesse stop ✓
(Enige 4 x 1) (4)
2.4 - Die soutvlak in die bloed neem toe ✓
- Reseptorselle in die afferente en efferente arterioles van die nier bespeur
die hoë soutvlak ✓
- Die adrenale klier (bynier) word gestimuleer ✓
- om op te hou om aldosteroon af te skei ✓/ om minder aldosteroon af te skei
- Dit verminder die herabsorpsie van natriumione uit die nierbuisies ✓ in die
nier
- in die omliggende bloedvate ✓
- Die soutvlak in die bloedvate neem af ✓
- en keer terug na normaal ✓ (Enige 6 x 1) (6)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE VI (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Koolstofdioksied ✓ (1)
3.1.2 - Bikarbonaatione ✓
- In oplossing in die bloedplasma ✓
- Karbaminohemoglobien ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
3.1.3 Longaar ✓ (1)
3.1.4 Die rigting van die pyl dui die uitwaartse vloei van bloed aan ✓ (1)
3.1.5 - Die rooibloedselle / eritrosiete bevat hemoglobien ✓vir die vervoer van
suurstof na die weefsels en koolstofdioksied vanaf die weefsels ✓.
- Rooibloedselle/eritrosiete is twee konkawe skyfies ✓ om die
oppervlakte vir die maksimum absorpsie van suurstof te vergroot ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2) (4)
3.1.6 - Die verwarmer verwarm die lug en verwyder die vog uit die lug ✓/
humiditeit in die kamer
- Die persoon wat in die kamer slaap, sal voortdurend droë lug
inasem ✓
- wat veroorsaak dat die longe (die klam voering van alveoli) droog
word ✓en
- dit verhoed diffusie van gasse tussen die atmosferiese lug en
die bloed in die alveolêre kapillêre ✓
- die lae konsentrasie suurstof/hoë konsentrasie koolstofdioksied
- in die bloed stop metaboliese prosesse in die sel/weefsels wat
moontlike dood kan veroorsaak ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.2 3.2.1 (a) Tempo van fotosintese ✓ (1)
(b) Konsentrasie van koolstofdioksied ✓ (1)
3.2.2 Deur die aantal borrels in tydeenheid te tel ✓ (binne een minuut) (1)
3.2.3 - Watertemperatuur ✓
- Plantspesies ✓
- Persoon wat die borrels tel ✓
- Ouderdom van plante ✓
- Lig intensiteit ✓
- Aantal blare ✓
- Lengte van ligblootstelling ✓
- Kwaliteit van bakpoeier ✓
(Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
3.2.4 - Die student het die ondersoek drie keer by elke konsentrasie herhaal ✓ (1)
3.2.5 - Om as ʼn basislyn te dien ✓
- om te sien of die konsentrasie CO2 die verandering in tempo van
fotosintese veroorsaak ✓ (2)
3.2.6
Gemiddelde getal borrels wat by verskillende
konsentrasies koolstofdioksied deur die fontienkruid
Gemiddelde getal borrels vrygestel
vrygestel word
25
21
20
20
15
15
(per minuut)
10
10
5
5 3
0
0 0.1 0.2 0.3 0.4 0.5
Konsentrasie van koolstofdiokside (%)
Kriteria vir die nasien van grafiek:
Kriteria Puntetoekenning
Staafgrafiek word geteken (T) 1
Byskrif van die grafiek sluit beide 1
veranderlikes in (C)
Korrekte byskrifte op x-as en y-as (L) 1
Korrekte skaal vir y-as 1
Gelyke spasies tussen stawe en gelyke
breedte van stawe vir x-as (S)
Plot: (P)
1 – 5 koördinate is korrek geplot 1
Al 6 koördinate is korrek geplot 2
Histogram of lyngrafiek geteken:
- Verloor punte vir tipe grafiek en vir skaal
Getransponeerde asse:
- Kan volle krediet kry as asse-byskrifte ook omgeruil word en stawe
horisontaal is
- as byskrifte nie ooreenstem nie, verloor dan punte vir byskrifte en skaal
- Kontroleer dat die plot korrek is vir die gegewe byskrifte (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE VI (EC/NOVEMBER 2023)
3.2.7 Soos die konsentrasie van koolstofdioksied toeneem, neem die tempo
van fotosintese toe. ✓✓ (2)
3.3 3.3.1 (a) 20 ✓ Brix (1)
(b) 7% ✓v/v (1)
3.3.2 Koolstofdioksied ✓ (1)
3.3.3 - Tydens fermentasieproses skep die melksuurbakterieë ʼn suur
- medium ✓ (produseer melksuur terwyl suiker afgebreek word)
- gunstig vir die vermeerdering / teling van gisselle ✓
- Die gis produseer vitamiene en verhoog ander
voedingskomponente soos aminosure ✓
- vir die groei van melksuurbakterieë. ✓ (4)
3.3.4 17 – 7 = 10 ✓
10
× 100 ✓ = 58,82 ✓ % (3)
17
3.3.5 Die voltooiing van fermentasie word aangedui deur die egalisering van
die suiker konsentrasie ✓(Brix-vlak) (1)
3.3.6 - Die mikro-organismes/melksuurbakterieë en gis verkry energie ✓
- van die ontbinding van suiker ✓in die piesangsap en
sorghummengsel
- Soos fermentasie vorder, sal meer suiker afgebreek word ✓
en dit sal lei tot die afname in die suikerinhoud (3)
3.4 - Glukosevlakke in die bloed styg bo die normale vlakke ✓
- die pankreas is gestimuleerd ✓
- om insulien in die bloed af te skei
- insulien beweeg in die bloed na die lewer ✓
- waar dit die omskakeling van oortollige glukose na glikogeen stimuleer ✓
- wat dan gestoor ✓ word
- die glukosevlak in die bloed neem nou af ✓
- en keer na normaal terug ✓ (Enige 7 x 1) (7)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Life Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Life Sci ATP 2023 24

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 KZN June 2024 Paper & Memo

Question paper and memo