Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 









View all




LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV 2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 11
- File size
- 464.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
BEGINSELS VERWAND MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as punte toegeken word gegee
Hou op merk wanneer maksimum punte bereik is en plaas ʼn golwende lyn en
‘maks.’ in die regterkantse kantlyn.
2. As byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee
Merk die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.
3. As die hele proses gegee word wanneer slegs ʼn deel daarvan benodig word
Lees alles en gee krediet vir die betrokke gedeelte.
4. Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar as die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. As tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verloor omdat hulle nie getabelleer het nie.
6. As diagramme met aantekeninge gegee word wanneer beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verloor.
7. As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word
Kandidate sal punte verloor.
8. As die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie
Waar volgorde en skakels korrek is, krediet. Waar volgorde en skakels verkeerd
is, moenie krediet gee nie. As volgorde en skakels weer korrek word, hervat
krediet.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar as dit eers in antwoord gedefinieer is. Indien nie gedefinieer nie, moenie
die onherkende afkorting krediteer nie, maar krediet die res van die antwoord
indien korrek.
10. Verkeerde nommering
As antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. As taalgebruik die beoogde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Indien herkenbaar, aanvaar die antwoord, mits dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. As gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, mits dit by die nasionale memo-besprekingsvergadering aanvaar is.
14. As slegs die letter gevra word, maar slegs die naam word gegee (en
omgekeerd)
Moenie krediet gee nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
15. As eenhede nie in mates gegee word nie
Kandidate sal punte verloor. Nasienriglyn sal punte vir eenhede afsonderlik
toeken.
16. Wees sensitief vir die sin van ʼn antwoord, wat op ʼn ander manier gestel
kan word.
17. Byskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn byskrif hê.
18. Kodewisseling van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal anders as die leerders se
assesseringstaal wat die meeste in sy/haar antwoorde gebruik word voorkom,
moet gekrediteer word indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat die betrokke
amptelike taal magtig is, moet geraadpleeg word. Dit is van toepassing op alle
amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 D ✓✓
1.1.3 B ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 D ✓✓
1.1.6 A ✓✓
1.1.7 C ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 B ✓✓ (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 roofdier ✓/predator
1.2.2 sensus ✓
1.2.3 (alkoholiese) fermentasie ✓
1.2.4 prokarioties ✓
1.2.5 filogenetiese boom ✓/ kladogram
1.2.6 deurlopende ✓dermkanaal
1.2.7 patogeen ✓
1.2.8 voedselsekuriteit ✓ (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Beide A en B ✓✓
1.3.2 Selgs A ✓✓
1.3.3 Beide A en B ✓✓ (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Logistiese ✓/ S-vormige (1)
1.4.2 (a) Ekwilibrium ✓ / ewewig of stabiele fase (1)
(b) drakapasiteit ✓/dravermoe (1)
1.4.3 Die bevolking is geslagtelik onvolwasse ✓/ nog nie geslagsryp nie
Hulle raak gewoond aan die omgewing ✓/ akklimatiseer
Hulle soek nog paarmaats ✓ (Enige 2 x 1) (2)
1.4.4 siekte ✓
kompetisie/gebrek vir/aan kos ✓
kompetisie/gebrek vir/aan water ✓
kompetisie/gebrek vir/aan ruimte ✓
predasie ✓
parasitisme ✓ (Enige 2 x 1) (2)
1.4.5 nataliteit ✓
immigrasie ✓ (2)
1.5 1.5.1 Gimnosperme ✓/ Spermatofiete (1)
1.5.2 Hulle het goed ontwikkelde vaskulêre-/vaatweefsel ✓
Hulle het ware wortels, stingels en blare ✓/ nie thallusplante nie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
1.5.3 Plant A het nie water nodig vir bevrugting ✓/voorplanting nie.
Gamete word deur wind vervoer ✓
Plant B benodig water vir manlike gameet om na vroulike gameet te
swem ✓ (3)
1.5.4 (a) risoom ✓ (1)
(b) varingblaar ✓ (1)
1.5.5 Dit het ware wortels, stingels en blare ✓ (1)
[50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Fungi ✓/Swamme (1)
2.1.2 A – sporangium ✓
B – sporangiofoor ✓ (2)
2.1.3 hifes ✓ (1)
2.1.4 warm ✓
klam ✓/vogtig
donkerte ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
2.1.5 wyn ✓/ bier/ alkoholiese drankies
brood ✓
sojasous ✓
kaas ✓/ jogurt / maas
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
2.1.6 • Tree op as ontbinders wat dooie/verrottende organies materiaal
afbreek ✓ wat herwinde voedingstowwe laat terugkeer na die
grond ✓
• Sampioene is ʼn voedselbron ✓ vir ander diere ✓
• Fungi het ʼn mutualistiese verhouding ✓ met alge om korsmos
(ligene) te vorm ✓
• Mikorisa (swamme) leef op wortels van plante en dien as
wortelhare vir die plante ✓
• Hulle groei op rotse en is pionierplante, ✓ wat die proses van
grondvorming begin ✓
• Hulle is patogenies ✓ en veroorsaak siektes by plante en diere ✓
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2)
2.2 2.2.1 (a) (hoeveelheid) kroonblare ✓ (1)
(b) bevrugting van saadknop ✓ (1)
2.2.2 (a) helmknop ✓ (1)
(b) kelk ✓ (1)
(c) vrugbeginsel ✓/ovarium/saadknop (1)
2.2.3 Bestuiwers word deur die kroonblare aangetrek ✓ en besoek daarom
die blomme met kroonblare meer ✓gereeld (2)
2.2.4 selfbestuiwing het plaasgevind ✓
die stuifmeelbuis het nie die saadknop bereik nie ✓ (2)
2.2.5 verseker dat alle blomme dieselfde blootstelling aan insekte het ✓
gebruik dieselfde soort blom ✓
gebruik dieselfde kleur blom ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
2.2.6 Hoe meer kroonblare, hoe groter is die kanse/hoeveelheid van
bevrugting. ✓✓
OF
Die hoeveelheid kroonblare verhoog die kanse/hoeveelheid van
bevrugting wat plaasvind. ✓✓ (2)
2.2.7 Angiosperme
het sade ✓
het vaskulêre weefsel ✓
het ʼn kutikula ✓
maak nie op water staat vir voortplanting nie ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
2.2.8 Spermatofiete ✓ (1)
2.2.9. nageslag geneties verskillend ✓
sigoot bedek met dik beskermende kapsel ✓ (2)
2.3 2.3.1 Protosoë ✓/Protista (1)
2.3.2 • Dit is niebioafbreekbaar nie ✓
• Dit bou op in die voedselketting en affekteer diere aan die bopunt
van die voedselketting ✓
• Dit het die agteruitgang van baie roofvoëls veroorsaak aangesien
dit die doppe van hul eiers baie dun gemaak het ✓
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 1) (1)
2.3.3 • Dit sal ʼn negatiewe impak op die ekonomie hê ✓
• Want daar sal minder mense werk ✓/ hulle sal minder geld verdien/
hulle sal meer geld spandeer aan mediese sorg (2)
2.3.4 • Die muskiet suig bloed wat plasmodium van besmette persoon
bevat ✓
• Wanneer dit ʼn ander persoon byt spyt die muskiet van sy speeksel
wat plasmodium bevat, in sy slagoffer se bloed ✓in. (2)
2.3.5 • Neem medikasie voordat hulle malaria-gebied binnegaan ✓
• Verhoed dat muskiet hulle byt ✓/ of ʼn voorbeeld (2)
2.3.6 • lewer ✓ selle
• Rooi bloed ✓ selle/ eritrosiete (2)
2.4 2.4.1 Porifera ✓ (1)
2.4.2 (a) Y ✓ (1)
(b) X ✓ (1)
(c) X ✓ (1)
2.4.3 Bilaterale ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
2.4.4 • Hulle het sintuigorgane wat gekonsentreerd is in die area wat
eerste die nuwe omgewing binnegaan ✓/ toon kefalisasie.
• Hulle het ʼn mesoderm ontwikkel waaruit spiere ontstaan. ✓
• Hulle het ʼn seloom wat die liggaamswand van die dermwand skei
sodat spiere onafhanklik kan werk. ✓ (3)
2.4.5 Opskrif: Liggaamsplan van organisme Y (vlieg) wat weefsellae
toon ✓
Korrekte tekening ✓
Enige 2 korrekte byskrifte ✓✓
(Liggaamslae moet in die regte posisie wees om punt te kry)
ektoderm ✓
mesoderm ✓
endoderm ✓
seloom ✓
(4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Steenkool ✓ (1)
3.1.2 • Die verbranding van steenkool stel koolstofdioksied vry ✓
• Koolstofdioksied is ʼn kweekhuisgas ✓
• ʼn Toename in koolstofdioksied vang meer hitte in die atmosfeer vas ✓
• Dit verhoog die atmosferiese temperatuur ✓ (4)
3.1.3 • Steenkool is ʼn nie-hernubare hulpbron ✓/ daar is ʼn beperkte
hoeveelheid steenkool / steenkool is duur / dit besoedel die atmosfeer.
• Wind en sonkrag is gratis hulpbronne ✓/ koste van wind en sonkrag
opgewekte elektrisiteit is laer / dit besoedel nie die omgewing nie. (2)
3.1.4 Puntetoekenning
Opskrif (C) Opskrif het beide afhanklike en ✓
onafhanklike veranderlikes
Tipe grafiek (T) Sirkeldiagram geteken ✓
Berekeninge 1–5 berekeninge korrek ✓ ✓✓
Al 6 berekeninge korrek ✓✓
Korrekte sektor-grootte 1–5 segmente geteken volgens ✓✓
(S) regte grootte ✓
Alle sektore is volgens die regte
grootte geteken ✓✓
Sektore is gemerk (L) Byskrifte op grafiek of in sleutel ✓
Sirkelgrafiek wat die beplande bydrae van
verskillende bronne van elektrisiteit vir 2030 toon
16%
Steenkool
Kernkrag
11% 46%
Wind
Hidro
Sonkrag
10%
Gas
15% 2% (7)
3.1.5 16 – 0,8 ✓= 15,2 ✓% (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
3.2 3.2.1 Eenvoudige steekproefneming ✓/ Kwadraat-metode (1)
3.2.2 Monsters moet ewekansig wees ✓
Hulle moet die hele gebied verteenwoordig ✓ (2)
3.2.3 Gemiddelde aantal perdeblomme:
(22+3+7+4+15+0+3+0+12+3+0+14+4+7+2) ✓/ 15 = 6,4 ✓
Totale aantal perdeblomme:
2
6,4 x 2 500 m ✓
2 = 16 000 ✓perdeblomme (onkruide)
1m ✓
(5)
3.2.4 Om betroubaarheid te verhoog ✓ (1)
3.2.5 • Om te weet hoeveel onkruiddoder om te gebruik ✓
• Om te weet hoe lank dit hom sal neem om al die onkruid uit te trek ✓
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 1) (1)
3.3 Ontwikkelde land Ontwikkelende land
Goeie mediese sorg ✓ Swak mediese sorg ✓
Lae geboortesyfer ✓ Hoë geboortesyfer ✓
Lae sterftesyfer ✓ Hoë sterftesyfer ✓
Hoë ekonomiese standaarde ✓/ Lae ekonomiese standaarde ✓/
hoë lewenstandaard lae lewenstandaard
Tabel ✓+ (Enige 2 x 2) (5)
3.4 3.4.1 Water sypel deur die piriet-rots ✓
En los die swael ✓ in die rots op,
Vorming van swaelsuur ✓ (3)
3.4.2 • Dit besoedel grond sodat plante nie die nodige voedingstowwe kry
om te groei nie ✓
• Dit besoedel drinkwater, ontwrig die groei en voortplanting van
waterorganismes ✓ (2)
3.4.3 • Kalk moet ontgin word ✓ wat meer geld sou kos ✓
• Slak is 'n afvalproduk ✓ en is dus gratis ✓/sal nie meer kos nie (4)
3.4.4 • Veroorsaak termiese besoedeling ✓ (1)
3.5 3.5.1 Uitheemse plante groei nie natuurlik in ʼn gebied nie ✓
Inheems plante groei natuurlik in ʼn gebied ✓ (2)
3.5.2 Hulle gebruik baie water en voedingstowwe en groei vinnig ✓/ hulle het
geen natuurlike vyande en patogene nie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 11
3.5.3 Chemiese beheer ✓/ of voorbeeld
Meganiese beheer ✓/ of voorbeeld
Biobeheer ✓/ of voorbeeld
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
3.5.4 Dit blokkeer die sonlig ✓
plante kan nie fotosinteer nie ✓
verminder die suurstof in die water ✓
en veroorsaak dat organismes sterf ✓* (4)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 MEMO NOV2025_Afrikaans_watermark.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025_Afrikaans 2_watermark.pdf

Question paper
LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.docx_hlayiso.com_.pdf

Question paper
LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Life Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 11 Life Sci ATP 2023-24.pdf

Question paper
LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper and memo
KZN-Life-Sciences-Grade-11-June-2025-QP-and-Memo.pdf

Question paper and memo
EC-Life-Sciences-Grade-11-June-2024-QP-and-Memo_hlayiso.com_.pdf

Question paper and memo
KZN-Life-Sciences-Grade-11-June-2024-QP-and-Memo_hlayiso.com_.pdf
Question paper and memo