Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
LEWENSWETENSKAPPE: PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
NASIENRIGLYNE
Tyd: 1½ uur 50 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en sub-
eksaminatore, almal van wie vereis word om 'n standardiseringsvergadering by te
woon om te verseker dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en toegepas word
in die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal nie enige besprekings of korrespondensie rakende die nasienriglyne
aangaan nie. Dit word erken dat daar verskillende sienings oor sekere sake van
belang of detail in die nasienriglyne mag wees. Dit word ook erken dat, sonder
die voordeel van die bywoning van 'n standardiseringsvergadering, daar
verskillende interpretasies van die toepassing van die nasienriglyne mag wees.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentQuestion paper 











View all





Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Question Paper (Afrikaans)
IEB Grade 12 Life Sciences Paper 3 question paper from the 2019 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: IEB
Life Sciences · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Paper
- 3
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 7
- File size
- 143.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 7
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: PAT – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 7
Deel 1
Volg instruksies: vyf holtes gemaak soos opdrag gegee; A, B, C, D op papier
geskryf in korrekte volgorde; E in die middel van die petribakkie gemaak.
Prosesvaardighede: geskikte spuit gebruik (10 ml)
Manipulerende vaardighede: 10 ml oplossing korrek opgetrek in spuit
1.5 Deursnit van holte E (in lyn met penbuisdeursnit) (4–10 mm)
1.17 Tabel toon die teenwoordigheid van 'n geel kring rondom die holte/
kleurverandering van gel teen 20 minute vir verskillende konsentrasies
PVSA-oplossings.
Teenwoordigheid van 'n geel
Konsentrasie van PVSA-
Holte kring rondom holte na 20
oplossing (%)
minute (ja of nee)
A 0,16 Ja/ Nee
B 0,8 Ja/ Nee
C 4 Ja/ Nee
D 20 Ja
E 100 Ja
1.18 (a) (Letter) E
(b) Redelike deursnit tussen 8 en 20 mm
1.19 Enige een:
• Grootte van holte : elke holte is op dieselfde manier gemaak (dieselfde
deursnit/ dieselfde afstand van die rand bv. 15 mm) deur 'n penbuis/
strooitjie/ glasbuis/ liniaal te gebruik
• Hoeveelheid/ volume van PVSA-oplossing/ totale oplossing
(soutoplossing word NIE aanvaar nie) : elke holte bevat 1–3 druppels
(dieselfde hoeveelheid) deur 'n pipet of drupper te gebruik.
• Totale volume van die oplossing 40 ml in elke beker gekontroleer met 'n
spuit (Moet nie aanvaar: volume/ hoeveelheid PVSA of volume
soutoplossing of konsentrasie).
• Tyd: elkeen van die oplossings in die holtes is vir dieselfde tyd gelaat
(20 minute) (of op dieselfde tyd ingesit/ aangeteken op dieselfde tyd )
klok of horlosie gebruik.
• Gel in petribakkie: dieselfde gel/ dieselfde konsentrasie slanggif/
dieselfde diepte in dieselfde petribakkie is in die eksperiment gebruik.
Moenie aanvaar nie: omgewingstoestande (temperatuur/ humiditeit),
gebruik van spuit, bekers, aangesien dit nie relevant is vir hierdie
studie nie.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: PAT – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 7
1.20 Gevolgtrekking:
Kringgrootte/ kleurverandering; spesifieke verwysing na konsentrasie/
verdunning/ holte geïdentifiseer waarna verwys word en die effektiwiteit van
antiserum
bv. verdunning van die PVSA het die doeltreffendheid van die antiserum
verminder – kringe rondom holtes het kleiner geword met elke verdunning
maar was steeds effektief by laer konsentrasies
bv. Kringe rondom holtes C, D en E was teenwoordig, dus verdunning van
die antiserum beteken dit was steeds effektief/ aktief/ neutraliseer die gif
bv. Daar was geen kringe/ kleurveranderinge rondom holtes B en A nie, dus
teen lae konsentrasies is die antiserum nie effektief/ aktief/ neutraliseer nie
die gif nie
Verwys terug na die kandidaat se tabel in 1.17.
1.21 Meet die deursnit/ grootte van die kringe vir al die holte(s) vir elke
verdunning gebruik 'n liniaal of vergelyk dit met die 100% gekonsentreerde
PVSA; die tyd wat dit geneem het vir elke kring om te verskyn/ om te
verkleur vir elke holte.
1.22 Laboratoriumvoorsorg: enige van die volgende:
• Dra handskoene/ maskers/ bril/ oogbeskerming tydens toetsing
• Moenie gif of teengif inneem nie
• Was hande na hantering van gif- of teengifmonsters
• Moenie die monsters in die drein afgooi nie / raak korrek ontslae
daarvan
(Aanvaar geskikte veiligheidsmaatreëls as dit gespesifiseer word)
1.23 (L) Tekening is groter as die oorspronklike
(P) Tekening is in potlood
(G) Groef korrek benoem (Moenie pylpunte aanvaar nie.)
(S) Verhouding en vorm van tekening korrek (lengte en breedte
proporsioneel korrek)
(C) Geen inkleur of aanbring van skadu's nie
Geen punte word vir die opskrif toegeken nie, maar dit is 'n goeie
praktyk om dit vir leerlinge aan te leer.
Gebruik die kodes wat in hakies aangedui is.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: PAT – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 7
1.24 Korrekte sleutel verskaf (█ = PAN AFRICA CLEAR (PAC);
▲ = PROVALENT en X = VIPERA)
Tyd (ure) op die x-as
Slanggifkonsentrasie (µg/ L) op die Y-as
Twee punte (12 en 18 ure) korrek gestip vir al drie antiserums EN die punte
korrek verbind om drie lyne te vorm en al drie lyne moet teen 36 ure by nul
eindig.
Geen punte word vir die opskrif toegeken nie, maar dit is 'n goeie praktyk
om dit vir leerlinge aan te leer.
500
450
Slanggif konsentrasie (µg/ L)
400
350
300
250
200
150
100
50
0
0 6 12 18 24 30 36
Tyd (ure)
PAN AFRICA CLEAR PROVALENT VIPERA
(a) VIPERA
(b) Nie al drie van die antiserums het by dieselfde konsentrasie slanggif
begin nie OF VIPERA het begin by 450 µg/ L en nie 400 µg/ L nie OF
VIPERA was (50 µg/ L) meer as die ander twee antiserums; OF PAN
AFRICA CLEAR en PROVALENT was 50 µg/ L laer as VIPERA; OF
die begin konsentrasie van die slanggif vir elke antiserum was nie
dieselfde nie; OF Weglating van 30 ure in die tabel of grafiek
beteken dat die neutraliseringstyd van PROVALENT nie bepaal kan
word nie (NOTA: "30 ure" is uitgelaat/ "geen waarde vir 30 ure"
sonder PROVALENT is nie aanvaarbaar nie)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: PAT – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 7
Deel 2
2.1 Stelling/ een sin – moenie punt vir stelling toeken as redes in hipotese (bv.
"want ...") gegee is nie; moenie punt toeken as doel gegee is nie.
Moet een of meer spesifieke antiserum noem (moenie PVSA aanvaar nie).
Moet neutralisering noem of kleurverandering van gel van blou na geel/
kringvorming
Bv. Antiserum "W/ X/ Y/ Z" sal die kobragif neutraliseer.
OF Antiserum "W/ X/ Y/ Z" sal 'n geel kring in die blou gel produseer.
OF Antiserum W en Z sal slanggif neutraliseer maar Y en X sal nie.
2.2 Antiserums W, X, Y en Z; soorte antiserums; verskillende antiserums
Moet NIE die konsentrasie van antiserums aanvaar nie.
2.3 kleur verander; neutralisering van gif; grootte/ deursnee van kring; blou na
geel gel; geel kring
2.4 Monsternemingsmetode:
• Plaas die petribakkie in die middel van die vel wit papier.
• Gebruik 'n merkpen en maak 'n merk by die "12 uur", "3 uur", "6 uur" en
"9 uur" posisies. Gebruik die petribakkie as die gesig van 'n horlosie.
Skryf "W", "X", "Y" en "Z" op die papier.
• Gebruik die penbuisie/ strooitjie/ glasbuis en steek vyf gate in die gel
soos in Figuur B op die inligtingsblad aangedui.
• Gebruik die dissekteernaald of tang om die vyf "proppe" van die vyf
"holtes" wat jy geskep het, te verwyder. Gooi die proppe weg.
• Gebruik 'n pipet en plaas 1–3 druppels van antiserum W in holte W,
antiserum X in holte X, antiserum Y in holte Y en antiserum Z in holte Z.
• Laat staan die petribakkie ongehinderd vir 20 minute.
• Teken die kleurveranderinge en/ of teenwoordigheid van geel kringe
rondom die holtes aan.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: PAT – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 7
Uitleg (L): Netjies, genommer/ gelys/ puntvorm.
Doel (A): Moet antiserums W, X, Y en Z gebruik EN 'n kleurverandering/
neutralisering in die blou gel insluit.
Metode (M): 1. Oorspronklike – moet W, X, Y en Z gebruik; geen punte
toegeken indien verdunnings met soutoplossing gemaak is of
as PVSA gebruik is nie soos in Deel 1 (kyk vir oplossings "W"
tot "Z" eerder as "A" tot "E").
2. Toerusting – moet petribakkie met blou gel gebruik (kan
gebruik maak van holtes gedruk met 'n buis of uitgesnyde
blokkies van die bakkie deur 'n mes te gebruik)
3. Meting – dieselfde hoeveelheid oplossings W, X, Y en Z
(moet onverdund wees) gebruik EN holtes op dieselfde manier
gemaak/ blokkies gel gesny van die petribakkie is dieselfde
grootte.
4. Geldig – volgorde van instruksies maak sin EN W, X, Y en Z
(moet onverdund wees) is vir dieselfde tyd met die blou gel in
aanraking.
5. Meetbare resultate – aantekening van kleurverandering/
neutralisering/ kringvorming in die blou gel (of geel kring of
gelblokkie verander van blou na geel.)
(Hierdie punt kan nie toegeken word as W, X, Y en Z nie
gebruik is nie). Moet nie aanvaar "teken resultate aan" met
geen aanduiding van wat gemeet en aangeteken word nie.
Hierdie metoderubriek is aangepas vir die spesifieke metode. Moet asseblief
nie 'n kopie van die rubriek aanheg nie. Gebruik die volgende sleutel om te
merk.
bv.
L
A
M
12345
OF
L
A
M
12345
Moet asseblief NIE enige ander regmerkies maak in die metode nie.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: PAT – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 7
Metode Rubriek
Metode Rubriek
5 4 3 2 1 0
Kriteria
L Uitleg – Uitleg voldoen Uitleg is onnet
voorkoms van aan en moeilik
metode onderstaande leesbaar.
kriteria: netjies OF
en Metode is nie
puntsgewys/ in korrekte
genommer. formaat dus
puntsgewys of
genommer nie.
A Doel – Metode Metode toets Metode hou Metode hou nie
hou verband duidelik 'n doel verband met verband met
met wat verband die die
voorgeskrewe hou met die voorgeskrewe voorgeskrewe
eksperiment voorgeskrewe doel, maar is doel of bereik
eksperiment verwarrend en die gewenste
en bereik die bereik nie die resultaat nie.
vereiste vereiste Metode gegee
resultaat. resultaat nie. is dieselfde as
die gegewe
eksperiment.
M Metode – Dit Al 5 onderstaande 'n 'n 'n 'n Geen van die 5
moet toepaslik kriteria word Oorspronklike Oorspronklike Oorspronklike Oorspronklike kriteria word
en relevant nagekom: eksperiment eksperiment eksperiment eksperiment nagekom nie.
wees tot die 1. 'n verskaf. verskaf. verskaf. verskaf. OF
doel, duidelik Oorspronklike Metode is 'n
logies en eksperiment Plus 3 van 5 Plus 2 van 5 Plus 1 van 5 presiese
opeenvolgend. verskaf. kriteria word kriteria word kriteria word weergawe van
Indien 2. Toepaslike nagekom. nagekom. nagekom. die
apparaat in die toerusting en oorspronklike,
eksamenvrae- korrek gebruik. gegewe
stel gegee 3. Meet van eksperiment.
word, moet die oplossings,
metode reagense en
ooreenstem merk van
met die toerusting
metode wat in word
die verduidelik en
nasienriglyne dit help met die
gegee word. beheer van
veranderlikes.
4. Instruksies is
wetenskaplik
geldig en
georden.
5. Volledige
instruksies om
meetbare
resultate te
lewer wat
aangeteken
word.
Totaal: 50 punte
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Life Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Life Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Life Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Life Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Life Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afrikaans)
Related documents

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Question Paper (Afrikaans)

Information sheetIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Information Sheet (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 3 2019 Question Paper

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo (Afrikaans)

AddendumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Addendum (Afrikaans)

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 3 2019 Memo
More from Grade 12 Life Sciences

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

AddendumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Addendum

Information sheetIEB
Life Sciences Grade 12 IEB 2019 Information Sheet

Question paperIEB