Skip to content
Information sheet

Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Information Sheet (Afrikaans)

IEB Grade 12 Life Sciences Paper 3 information sheet from the 2019 (Afrikaans), 2 pages. Read online or get the free PDF download.

Publisher: IEB

Subject: Life SciencesGrade 1220192 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: PAT – INLIGTINGSBLAD Bladsy i van ii INLIGTINGSBLAD Vyfvoudige opeenvolgende verdunning 'n Vyfvoudige verdunning word gedoen deur elke opeenvolgende monster met 'n faktor van 5 te verdun. Elke oplossing sal uiteindelik 1/5de van die konsentrasie van die vorige oplossing wees. Hieronder is 'n voorstelling wat die proses aandui. Plaas 10 ml oorspronklike Plaas 10 ml Plaas 10 ml Plaas 10 ml Finale 10 ml (100%) van beker van beker van beker van beker oplossing 2 in 3 in 4 in 5 word gewoonlik in die volgende in beker 3 in beker 4 in beker 5 weggegooi beker 50 ml oorspronklike (100%) Elke opeenvolgende beker bevat 40 ml oorspronklike verdunningsmiddel oplossing (oplossing gebruik om verdunning te maak) Slanggif en teengif Slanggif is die giftige vloeistof wat in die aangepaste speekselkliere of sakke van giftige slange gestoor word. Giftande is skerp, lang, hol tande wat aan die sakke verbind is. Wanneer 'n slang pik, word die gif vrygestel en beweeg langs die groef op die giftand. Die gif begin dadelik om die prooi te verlam of selfs dood te maak. Nie alle slange is giftig nie. Slang teengif (ook bekend as antiserum, meervoud antisera) is medikasie wat bestaan uit teenliggaampies wat gebruik word om die byt van giftige slange te behandel. Antisera kan die effekte van die gif voorkom of omkeer deur dit te neutraliseer. Tans is daar 'n dringende behoefte om die beskikbaarheid van veilige, effektiewe en bekostigbare teengif, veral in ontwikkelende lande, te verseker. Tot 94 000 mense sterf jaarliks as gevolg van slangbyte, met die hoogste aantal sterftes in Suid- Asië en Afrika suid van die Sahara. Die grootste struikelblok om lewens te red, is die wêreldwye skaarste van teengif. In Afrika is die mees effektiewe behandeling 'n veeldoelige teengif wat teen 'n verskeidenheid slange op die kontinent werk. Die teengif is egter duur om te produseer. [Aangepas: <https://www.thoughtco.com/how-snake-venom-works-4161270> en <https://www.who.int/bloodproducts/snake_antivenoms/en/> en <https://za.pinterest.com/derekatkinson22/snake-fangs/> en <https://news.nationalgeographic.com/2016/05/160503-snake-bite-anti-venom-asia-africa-animals/>] IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: PAT – INLIGTINGSBLAD Bladsy ii van ii Figuur A tot C toon die opstelling van die Petri-bakkies vir Deel 1 (Ondersoek) Figuur A Vel A4- (12 uur) papier (9 uur) (3 uur) Petri- (6 uur) bakkie Figuur B holte E FiguurCC Figure Meting van die deursnee van die kring kring deursnit van kring holte Die voorkoms van 'n kring van 'n verskillende kleur dui neutralisering van die gif aan. Dit beteken die PVSA is steeds aktief. IEB Copyright © 2019

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Life Sciences

View all