Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II
NASIENRIGLYNE
Tyd: 2 uur 100 punte
Hierdie nasienriglyne is opgestel vir gebruik deur eksaminators en hulp-
eksaminatore van wie verwag word om almal 'n standaardiseringsvergadering by
te woon om te verseker dat die riglyne konsekwent vertolk en toegepas word by
die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen bespreking of korrespondensie oor enige nasienriglyne voer nie.
Ons erken dat daar verskillende standpunte oor sommige aangeleenthede van
beklemtoning of detail in die riglyne kan wees. Ons erken ook dat daar sonder
die voordeel van die bywoning van 'n standaardiseringsvergadering verskillende
vertolkings van die toepassing van die nasienriglyne kan wees.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentQuestion paper 











View all





Life Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afrikaans)
IEB Grade 12 Life Sciences Paper 2 question paper from the 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: IEB
Life Sciences · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Paper
- 2
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 10
- File size
- 198.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 10
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Vals
1.1.2 Waar
1.1.3 Waar
1.2 A
1.3 Tabel wat aanpassings toon van reusekruiskruid en reuselobelias by die
omgewing / voordele van die aanpassings van reusekruid en reuselobelias
Aanpassing Voordeel van aanpassing (beide opskrifte)
(kan ook ry-opskrifte wees)
Waterbergingsweefsel Om water te stoor/hou water in stam
Plant stoor water in die stam omrede water in grond gevries is
Blare wat op die stam bly Beskerm stam van koue
Blare krul rondom groeiknop Om groeiknop teen koue te beskerm
Teenvriesmiddel teenwoordig Voorkom dat water in stam vries
Houtagtige stingel en vinnige groei Om plant bo grond te lig om weg te kom
van koue
Merk eerste 2 eienskappe en ooreenstemmende voordele. Aanpassings MOET
verband hou met beskerming teen die koue.
1.4 1.4.1 Die ontwikkeling van soortgelyke / analogiese eienskappe in nie-
verwante spesies / verskillende mutasies het aanleiding gegee tot
soortgelyke eienskappe / eienskappe is nie geneties verwant/
identies nie, die funksies is dieselfde maar die eienskappe lyk net
dieselfde die twee spesies deel nie 'n onlangse voorouer nie
1.4.2 Die DNS / gene vir eienskappe in een plant verskil van die DNS /
gene vir dieselfde eienskappe in die ander spesies die twee spesies
is nie naby verwant nie. DNS is nie oorgeërf van gemeenskaplike
voorvader nie. Eienskappe lyk dieselfde omdat daar dieselfde
seleksiedruk was / in dieselfde omgewing was. DNS / genetiese
profilering van DNS-kodering vir eienskappe lewer unieke stel
staafkodes sal verskillende staafkodes / posisies van staafkodes hê
1.5 1.5.1 A
1.5.2 B
1.5.3 B
1.6 Inteling veroorsaak dat individue geneties baie ooreenstem / verhoogde
homosigositeit / afname in genetiese variasie; verhoog die kans dat
ongunstige allele uitgedruk sal word / minder vrugbaar / genetiese
abnormaliteite neem toe / meer vatbaar vir siektes;
Dieselfde allele word deur elke ouer oorgedra verhoogde risiko dat indien
omgewing verander, geen individue die allele sal hê wat benodig word om
die fenotipe te verskaf om by daardie verandering te pas nie
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 10
1.7 1 / 36 000 = 0,000027 = 2,7 × 10-5 g (aanvaar afgerond tot 3 × 10-5 g
aanvaar enige desimale plek Kan 1 punt verdien indien sê dat 36 000
saadjies 'n massa van 1 g het
1.8 C
1.9 Die omgewing op die berge verskil van dié tussen die berge soos eilande
wat deur die see geskei word.
Bevolkings op die berge is geïsoleer (soos organismes op eilande in 'n see)
en kan nie kruisteel nie.
Elke berg se omgewing verskil; daarom het elke spesie op die berge
verskillend ontwikkel soos geïsoleerde bevolkings wat op eilande met
verskillende omgewings ontwikkel.
1.10 'n Verlaagde vlak van genetiese diversiteit kan 'n hoër risiko vir uitsterwing
van spesies tot gevolg hê; afname in genetiese diversiteit aangesien
inteling sal plaasvind; sal lei tot gelokaliseerde uitsterwings oorlewing sal
afneem; weens ongunstige toestande/moontlik warmer weer/gebrek aan
water hierdie plante benodig/plante het aanpassings vir kouer weer/benodig
water vir stoor in stingels, ens.
VRAAG 2
2.1 2.1.1 C
2.1.2 A
2.1.3 D
2.1.4 B
2.2 Nuwe spesies wat ontstaan (sonder die teenwoordigheid) van geografiese
versperrings (enigiets wat geen fisiese versperrings impliseer nie)
2.3 Tot 40% van die mtDNS verskil tussen die diere in die twee streke (wat op
beperkte geenvloei dui).
Verskille in sekere gene oor die genoom in die harde kalkgrond- en sagte
kalkgrondbevolkings.
Wyfie- en mannetjiemolrotte van een grondsoort geneem, verkies om met
mekaar te paar (selfs in die teenwoordigheid van molrotte van die ander
grondsoort.)
Ten spyte daarvan dat hulle dieselfde spesie is, blyk dit dat die twee
bevolkings opgehou het om met mekaar te paar (op 'n stadium in die
verlede).
Baie individue wat voorkom in die harde kalksteen het die p53 gemuteerde
alleel.
2.4 Mutasies bv. onderwerp aan hoë UV-bestraling / verandering in nukleotied-
volgorde van geen / lae suurstofvlakke / enige faktor wat 'n mutasie kan
veroorsaak, bv. 'n fout gedurende DNS-replisering.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 10
2.5 Die twee bevolkings lyk steeds soortgelyk; hul kan steeds kruisteel; slegs
klein veranderinge het plaasgevind (bv. Galilea-molrotte in harde kalkgrond
ontvang minder suurstof/ 'n mutasie in kodon 172 van 'n geen genaamd
p53 is meer algemeen in die harde kalkgrondbevolking; hulle is nie
verskillende spesies nie; nie baie veranderinge het plaasgevind nie kan nog
steeds 'n vrugbare nageslag produseer; daar is nog steeds geenvloei; 60%
mtDNS is dieselfde
2.6 2.6.1 Portuuroorsig is 'n belangrike deel van die wetenskaplike proses om
die proses of gevolgtrekkings wat bereik is, te kontroleer / wetenskap
is 'n wye bron van kennis, nuwe bewyse word voortdurend aan die lig
gebring wat gevolgtrekkings sal verander; kan help met samevoeging
van kennis sodat nuwe kennis vinniger bevestig kan word
2.6.2 Daar is geen werklike 'soliede' geografiese versperring vir geenvloei
nie daarom is dit nie seker dat geenvloei opgehou het om verskille
toe te laat om te vermeerder nie. (Moeilik om te bepaal of teling
tussen die twee groepe opgehou het)
2.6.3 Appelmaaiervlieg / Darwin-vinke / Cichlidae-visse enige ander
korrekte voorbeeld
2.7 2.7.1 Harde kalkgrond hou meer water as sagte kalkgrond dit beteken dat
Galilea-molrotte in harde kalkgrond minder suurstof ontvang wat tot
afsterf van selle kan lei – p53-alleel laat selle afsterf wanneer
toestande ongunstig is. Mutante alleel beteken dat selle nie afsterf
weens minder suurstof nie
2.7.2 B C A
2.8 2.8.1 mtDNS ongeskonde oorgedra van moeder na kind (geen
rekombinasie), dus, hoe meer soortgelyk, hoe nader verwant het 'n
hoër mutasietempo wat ons toelaat om die verskille tussen
populasies makliker te sien
2.8.2 Biogeografie / strukturele ooreenkomste, fossielbewyse rudimentêre
strukture /embriologiese ooreenkomste
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 10
2.9 Evolusie onderlê alle biologiese wetenskappe – medisyne – studie van
antibiotiese weerstand – antibiotika vernietig vatbare bakterieë, dus
weerstandbiedende oorleef en dra weerstand oor, laat ons toe om proses te
verstaan, paleontologie – menslike evolusie – om menslike oorsprong te
verstaan, bewaring – voorspellings van effekte van fragmentasie en isolasie
van habitatte op biodiversiteit, plant- en diereteling en effekte van inteling –
heterose, kunsmatige seleksie van eienskappe – teling van opreg geteelde
diere of gewenste variëteite van gewasse/plaasdiere – ook hoe om inteling
te vermy wanneer dit gedoen word en gevolge te verstaan; medisyne –
stigterseffek/bottelnek – kyk na voorkoms van sekere genetiese toestande
in bevolkingsgroepe, klimaatsverandering – toekomstige gevolge van
klimaatsverandering op bevolkings – gepunte ewewig/filetiese gradualisme.
Ooreenkoms tussen organismes in terme van ontwikkeling – ons kan
spesies wat met mense verband hou gebruik (soos hoenders) om te sien
hoe hul ontwikkel. Ooreenkoms bepaal deur genetika. Biodiversiteit
verduidelik deur evolusie van groot aantal spesies. Redes vir hoë diversiteit
verduidelik deur verandering in omgewings en besetting van nisse deur
nuwe spesies. Groot aantal verwante spesies in nabye ligging verduidelik
deur evolusie (bv. Galapagos-vinke). Ekologiese interaksies soos
simbiotiese verhoudings verduidelik deur ko-evolusie, nisdifferensiasie vind
plaas deur gunstige mutasies in enige spesie wat hul in staat stel om nuwe
eienskappe te verkry in uiteenlopende nisse. Geneeskunde – gebruik van
diermodelle berus op evolusie – hierdie organismes toon ooreenkomste.
Mutasies bied weerstand teen siektes, bv. CCR5 teen MIV-infeksie.
Redes moet SPESIFIEK wees.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 10
AFDELING B
VRAAG 3
Oorweeg die volgende stelling:
Die noodsaaklikheid om doeltreffend toegang tot voedsel te verkry, eerder as 'n
behoefte aan sosiale samewerking, was die belangrikste seleksiedruk vir die
evolusie van 'n groot brein in hominide.
Voedsel Sosiaal
Bron A Bron A
Breine het ontwikkel as gevolg van: Breine het ontwikkel as gevolg van :
Moeilik om kos te vind in Vermy om gekul te word
seisoensveranderende savanne Val ander menslike bevolkings aan
Stoor voedsel om later te eet Vir koöperatiewe jag
Vind skuiling Kry voedsel van mededingers in groep
Berei voor en kook kos; help vertering Leer lesse van sosiale groep
Gebruik van gereedskap Maak spraak moontlik
Vind 'n wye verskeidenheid kos
Sien in kleur
Bron B Bron B
Groter brein – meer komplekse Groter brein (Broca se area) –
gereedskap geproduseer taalontwikkeling
Groter brein – meer gewysigde dieet
Bron C Bron C
Neanderdalmense het 'n groot brein maar Namate gemeenskapsgrootte toeneem,
'n kleiner gemeenskap (om sosiale rede te neem breingrootte toe
weerspreek). Vereis groot hoeveelhede verstandelike
. vermoë om in groot sosiale groepe te
bestaan
Moet in groep bly om toegang tot kos en
maats te verkry
Brein is groot om tred te hou met vinnig
veranderde sosiale verhoudings en
manipuleer vir toegang tot hulpbronne –
manipulasie (en vermyding van
manipulasie); gekoppel aan breingrootte
Diegene wat goed is hiermee
(manipulasie) het meer nakomelinge
Diegene wat nie gemanipuleer kan word
nie, sal ook bevoordeel word
Primate evalueer groeplede in terme van
wat hulle uit hulle kan kry
Ook 'n voordeel vir individue om ander te
kan evalueer wanneer 'n ander groep
aangeval word
Manipulasie is algemeen in modern
mense
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 10
Bron D Bron D
Groot brein laat kommunikasie toe/
spanwerk/ taal vir verspreiding
Koöperatiewe jag moontlik met goeie
kommunikasie
Kinders bly langer by ouers – benodig
groter brein vir leer- en
onderrigvaardighede
Emosies word gebruik om groter deel van
hulpbronne te verkry
Bron E Bron E
Breingrootte korreleer met persentasie
vrugte in dieet
Groter breine in spesies wat omnivore/
vrugte-eters is
NB leer om veilige vrugte te herken
Hoë diversiteit van verskillende plante,
voedsel op verskillende tye voorkom en in
groepe – moet dus leer waar kos is.
Moeilik om vrugte te bereik of beskerm
deur verdedigingsmeganismes, primate
benodig ook probleemoplossings-
vaardighede of selfs gereedskap – groter
breine nodig om hierdie toestande te
hanteer
Bron F Bron F
Menslike breingrootte het vinnig ontwikkel
toe daar klimaatsverandering was groter
breine het meer interaksie met mekaar
toegelaat, omgewing het meer
onvoorspelbaar geword en groter breine
het dus gehelp met oorlewing
Bron G Bron G
Baie geloofwaardige studies wat toon dat
die gebruik van gereedskap korreleer met
toename in breingrootte
Gevorderde gebruik van gereedskap in
ape – het groot breine
Breingrootte korreleer goed met gebruik
van gereedskap; innovering in gebruik van
gereedskap
Bron H Bron H
Toename in breingrootte korreleer met
gereedskapskompleksiteit. Visvang –
groter breine om getye in ag te neem, vang
vis, forseer skulpvis oop
Kook kos – sagter, eet makliker en kry
meer energie – toename in breingrootte
laat evolusie van kook toe
Korrelasie tussen die eerste voorkoms van
die gaarmaak van kos en breingrootte.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 10
EIE EIE
Serebrum is die deel van die brein wat die Teenwoordigheid van voedsel het
meeste toegeneem het ontwikkeling van groot brein toegelaat
Ontwikkeling van vuur om kos gaar te Serebrum is die deel van die brein wat die
maak – gekoppel aan toename in meeste toegeneem het
breingrootte Ontwikkeling van wette in samelewings –
Homo habilis gebruik gereedskap benodig groot brein
Toegang tot 'n verskeidenheid van Uit-Afrika bespreking gekoppel aan
kossoorte lei tot gesonder individue – migrasie en breingrootte
groter brein nodig K-seleksie in mense – meer ouersorg –
Klimaatsverandering lei tot minder kos groter brein
beskikbaar – diegene met 'n groter brein Neanderdalmense het groot breine gehad
sal 'n voordeel hê om kos te bekom maar mense het hulle oorleef omdat
mense meer suksesvol was in die
verkryging van kos – voedsel en 'n groter
brein hou dus nie noodwendig verband nie
Neanderdalmense het groot breine en
gevorderde sosiale stelsels gehad.
Groepe kan hulself beter teen roofdiere
beskerm as individue
Totaal: 100 punte
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE – AANVULLEND Bladsy 9 van 10
Nota: Die opstel moet 2½ tot 3 bladsye lank wees.
Voorgestelde tydstoedeling: Lees van bronne 10 min.; Beplanning 10 min.; Skryf van opstel 40 min.
Moontlike punt
1 punt 2 punte 3 punte 4 punte
(40)
• Besluit weergegee • Besluit weergegee • Besluit weergegee
• Sleutelpunte • Sleutelpunte ontwikkel • Sleutelpunte ontwikkel
Beplanning teenwoordig vir en teen vir en teen die argument vir en teen die argument
6
×2
die argument • Bronverwysings
geïdentifiseer (bv. Bron
A/eie inligting)
• Vaag • Duidelike besluit
Besluit • Verander standpunt geneem 2
binne opstel
• Tot ¼ van potensiële • Tot ½ van potensiële • Tot ¾ van potensiële • Besonderhede van bron
Gebruik van kennis besonderhede in bronne besonderhede in bronne besonderhede in bronne - baie na aan volle
uit bronne 8
gebruik om argument te gebruik om argument te gebruik om argument te potensiaal gebruik om
×2
ondersteun ondersteun ondersteun argument te ondersteun
• Sommige feite buite die • Baie feite buite die bron • Sommige feite buite die • Baie feite buite die bron
bron gegee om gegee om argument te bron gegee om gegee om argument te
Gebruik van eie
argument te ondersteun ondersteun argument te ondersteun ondersteun 4
kennis
• Feite geïntegreer met • Feite geïntegreer met
argument argument
• Herhaling meestal vermy • Herhaling meestal vermy
• 'n Geringe afwyking • 'n Geringe afwyking
Toepaslikheid van • Ondersteunende • Ondersteunende
2
inhoud argument relevant argument relevant
• Kwaliteit van uittreksels
uit bronne erken
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 10
• Skryfwerk bestaan uit • Maksimum indien geen • Ondersteun die besluit • Sterk ondersteuning van
feite met min verbande duidelike besluit ter • Duidelike redenasie duidelike besluit
getref of redenasie ondersteuning nie • Geringe foute in verloop • Redenasie is baie
Kwaliteit van • Redenasie foutief • Redenasie korrek, maar • Verbande word soms duidelik en bondig
argument wat moeilik om te volg uitgelaat • Logiese verloop
8
besluit ondersteun • Alledaags - 'n paar • Afdwingbaar met
×2 verbande duidelik getref gereelde verbande
getref
• Goed geïntegreerde
argument
Regverdigheid - • Een tot twee • Drie tot vier • Integrasie van een tot • Integrasie van drie tot
teenoorgestelde teenoorgestelde teenoorgestelde twee teenoorgestelde vier teenoorgestelde
4
menings tot die menings vanuit die menings vanuit die menings vanuit die menings vanuit die
besluit bronne weergegee bronne weergegee bronne in die argument bronne in die argument
• Skryfwerk is amper • Trant, taal, terminologie • Trant is konsekwent en • Trant is ontwikkeld en
onverstaanbaar swak geskik vir wetenskaplike geskik vir wetenskaplike
• Trant, taal, terminologie • Inleiding en taalgebruik taalgebruik
nie-wetenskaplik en baie gevolgtrekking • Goeie en gepaste taal • Uitstekende en
swak teenwoordig en terminologie toepaslike taal en
• Inleiding en/of • Meestal gepaste terminologie
Aanbieding 4
gevolgtrekking nie paragrawe • Korrekte vorming van
teenwoordig • Inleiding en paragrawe met goeie
gevolgtrekking toon oorgang daartussen
meriete • Interessante inleiding,
bevredigende
gevolgtrekking
Wetenskaplike
Opstel toon akademiese nougesetheid, akkurate redenasie, insig en samehangendheid. 2
meriete
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Life Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Life Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Life Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Life Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Life Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 3 2019 Question Paper
Related documents

AddendumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Addendum (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Question Paper (Afrikaans)

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo (Afrikaans)

Information sheetIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Information Sheet (Afrikaans)

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo
More from Grade 12 Life Sciences

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 3 2019 Memo

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

AddendumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Addendum

Information sheetIEB
Life Sciences Grade 12 IEB 2019 Information Sheet

Question paperIEB