Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2024
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 100
Simbool Verduideliking
M Metode
M/A Metode met akkuraatheid
CA Volgehoue akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT/RG/RD/RM Lees van tabel /grafiek/diagram/kaart
SF Korrekte vervanging in ʼn formule
O Opinie/Verduideliking/Redenering
P Penalisasie, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
R Afronding
NPR Geen penalisering vir afronding
AO Slegs antwoord
MCA Metode met volgehoue akkuraatheid
RCA Ronding met volgehoue akkuraatheid
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za
Skip to contentAll 2024 papers 
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88/v1-a361eac94c1f3222a6a9/card.webp)

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--862f41ea-86b5-468a-bac9-0f1c76be2e36/v1-a54d8cafac2ad8824bc1/card.webp)


View all





Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 519.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/JUNIE 2024)
NASIENRIGLYNE
LET WEL:
• As ʼn kandidaat ʼn vraag TWEE keer beantwoord, merk slegs die EERSTE poging.
• As ʼn kandidaat ʼn antwoord van ʼn vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, merk die
doodgetrekte (gekanselleerde) poging.
• Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyne toegepas, maar
dit hou by die tweede berekeningsfout op.
• Wanneer ʼn kandidaat aflees van ʼn grafiek, tabel, uitlegplan en kaart en ekstra antwoorde
gee, penaliseer vir elke ekstra item.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3
SLEUTEL TOT ONDERWERPSIMBOOL:
F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, planne en ander voorstellings;
P= Waarskynlikheid
VRAAG 1 [20 PUNTE] SLEGS ANTWOORD VOLPUNTE
Vr. Oplossing Verduideliking Vlak
1.1.1 Die omtrek van ʼn vorm is die totale afstand om die 2A korrekte verduideliking M
rande wat die buitelyn van daardie vorm V1
definieer. ✓A
OF
Totale afstand rondom om die vorm. ✓A (2)
1.1.2 370 1C skakel cm na m M
Lengte van muur = C
100 1A korrekte antwoord V1
= 3,7 m A
(2)
1.1.3 P = lengte + lengte + hoogte + hoogte CA vanaf 1.1.2 M
= 3,7 + 3,7 + 2,1 + 2,1 M 1M tel korrekte waardes op V1
= 11,6 m CA 1CA korrekte antwoord vanaf
1.1.2 (2)
1.2.1 75 1MA deel korrekte waardes M
Afstand gery = MA
0,6214 1A korrekte antwoord V1
= 120,6952044 NPR
≈ 120,7 km A
Aanvaar: 121 km / 120,695 km (2)
1.2.2 Totale afstand aangeteken: CA vanaf 1.2.1 M
= 120,7 km + 114,3 km + 271 km + 148,1 km M 1M tel korrekte waardes op V1
= 654,1 km CA 1CA korrekte antwoord
Aanvaar 654,4 km / 654,095 (2)
1.3.1 Pniel ✓RT 2RT lees vanaf kaart MP
(2) V1
1.3.2 5 waterpunte ✓RT 2RT korrekte antwoord MP
(2) V1
1.3.3 N1 ✓RT 2RT korrekte antwoord MP
(2) L1
1.3.4 SW or Suidwes ✓RT 2RT korrekte rigting MP
(2) V1
1.3.5 Helshoogtepas ✓RT 2RT korrekte antwoord MP
(2) V1
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/JUNIE 2024)
VRAAG 2 [24 PUNTE]
Vr. Oplossings Verduideliking Vlak
2.1.1 Staafskaal ✓A OF Lineêre Skaal ✓A OF 2A identifiseer korrekte MP
Grafiese Skaal ✓A skaal V1
(2)
2.1.2 N6 RT en N1 RT 1RT 1ste nasionale pad MP
1RT 2de nasionale pad V1
Aanvaar enige orde
(2)
2.1.3 Noord A 1A 1ste rigting MP
Noordoos OF NO A 1A 2 de rigting V2
(2)
2.1.4 Sy vrou sal die grens tussen twee lande oorsteek en het dus 2O opinie MP
ʼn paspoort nodig. ✓O V4
OF
Sy vrou sal ʼn ander land binnegaan. ✓O (2)
M 1M trek korrekte F
2.1.5 R22,49 – R21,77 waardes af V4
% verskil = × 100% M
R21,77 A 1M vermenigvuldig
100%
= 3,307% CA 1A korrekte noemer
Stelling is ongeldig – dit sal minder as 4% kos. O 1CA vereenvoudiging
1O opinie
OF OF
M
(R22,49 × 75) – (R21,77 × 75) 1M trek korrekte
% Verskil = × 100% M
(R21.77 × 75) A waardes af
1 686,75 – 1 632,75 1M vermenigvuldig
= × 100% 100%
1 632,75
1A korrekte noemer
= 3,307% CA 1CA vereenvoudiging
Stelling is ongeldig – dit sal minder as 4% kos. O 1O opinie
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5
2.2.1 Personeel wat by die hekke werk, moet huis toe gaan✓O 2O rede MP
V4
OF
Die wilde diere in die park maak dit onveilig om te reis
of gedurende die nag in onbeskermde dele te wees ✓O
OF
Diere is nie in die donker sigbaar nie, park-/kamphekke
gaan oop wanneer mense die diere kan sien. ✓O
OF
Toegangsbeheer ✓O
OF
Om oorbevolking te vermy ✓O
OF
Veiligheidsredes ✓O
OF
Sodat mense wat van ver of binne die Krugerwildtuin
reis, vooruit kan beplan. ✓O
OF
Aanvaar enige geldige rede. (2)
2.2.2 Ander kampe = 5 1RT aantal vir beide kampe MP
Hoofkampe = 7 RT V2
1CA verskil met 1 korrekte
Verskil = 7 – 5 = 2 CA kamp
AO (2)
2.2.3 Afstande = spoed × tyd MP
RT 1RT korrekte afstand V3
54 km = 50 km/h × tyd SF 1SF vervanging met
50 km/h
Tyd op grondpad As dit soos volg
54 km bereken word,
= S moenie
50 km/h 1S verander onderwerp van
= 1,08 h penaliseer nie. formule
= 1h 4 min 48 sec C
1h05min 1C herlei tyd
Tyd dat hy by die hek sal aankom:
17:15 + 1:4:48 17:15 + 1h05min
= 18:19:48 CA = 18:20 1CA aankomstyd
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/JUNIE 2024)
2.2.4 Die paaie is nie so besig nie / mense ry stadiger / meer diere is 2O rede MP
sigbaar. ✓O V4
OF
Dit is die skilderagtige roete ✓O
OF
Om 'n gevoel van avontuur te ervaar. ✓O
OF
Grondpaaie gee jou meer toegang (kortpad) na verskillende dele
van die park. ✓O
OF
Die roete meng in met die natuur en gee ʼn meer outentieke
bosveld-ervaring. ✓O
OF
Aanvaar enige ander redelike antwoord. (2)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 7
VRAAG 3 [36 PUNTE]
Vr. Oplossings Verduideliking Vlak
3.1.1 Aantal kleurpotlode dwarsoor 1M deel deursneë M
= 83 ÷ 6 M 1CA vereenvoudiging V4
= 13,833333…CA 1R aantal potlode
≈ 13 potlode R
Aantal kleurpotlode af
= 22 ÷ 16,7 M 1M deel hoogtes
= 1,317365269 1R aantal potlode
≈ 1 potlood R
Aantal potlode in een houer 1CA aantal potlode in een
= 13 × 1 houer
= 13 potlode CA
Aantal potlode in 3 houers 1M vermenigvuldig met 3
= 13 × 3 M 1CA aantal potlode in 3
= 39 potlode CA houers
1O opinie
⸫ Korrek O (9)
3.1.2 Waarskynlikheid om ʼn pers potlood uit ʼn houer te neem: CA vanaf 3.1.1 P
6 A 1A teller V2
= A
39 1A noemer
= 0,153846153 1R 3 desimale plekke
≈ 0,154 R (3)
3.2.1 Oppervlakte van reghoek = lengte × breedte 1C herlei na mm M
(a) = 150 mm × 120 mm CSF 1SF vervanging V2
= 18 000 mm2 A 1A oppervlak van reghoek
(3)
(b) CA vanaf 3.2.1 (a) M
Oppervlakte van sirkel 1A radius V3
= π × radius2 A 1CA opper. van sirkel
= 3,142 × 402 OF 3,142 × 40 × 40A
= 5 027,2 mm 2 CA = 5 027,2 mm2 CA
Area sonder foto = 18 000 mm – 5 027,2 mm2 M 1MCA trek twee
= 12 972,8 mm2 oppervlaktes af
≈ 12 973 mm2 CA 1CA ronding tot naaste mm2
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/JUNIE 2024)
3.2.2 Oppervlakte van geskenkboks M
= 2 (lengte × breedte) + 2 (breedte × hoogte) + 2 (lengte × hoogte) 1SF vervanging L2
= 2 (38,8 × 27,5) + 2 (27,5 × 30,0) + 2 (38,8 × 30,0) SF A 1A korrekte waardes
= 2 134 + 1 650 + 2 328 S 1S vereenvoudiging
= 6 112 cm2 CA 1CA oppervlakte
(4)
3.3.1 Deursnee = 31 m × 2 M 1M vermenigvuldig M
= 62 m A radius met 2 L2
1A korrekte deursnit
(2)
3.3.2 Maksimum hoogte = 50 m + 31 m MA 1MA tel korrekte M
= 81 m A waardes op L2
1A antwoord (2)
3.3.3 Omtrek = 2 × π x radius 1SF vervanging M
= 2 × 3,142 × 31 SF 1MA vermenigvuldig 2 L2
= 194,804 × 2 en antwoord
= 389,608 m MA NPR (2)
3.3.4 Aantal huishoudings = 1 750 M 1M deel deur 25 M
25 1A korrekte antwoord L1
= 70 huishoudings A (2)
3.4 Volume van 2 silindriese wasbakke drie keer per dag gebruik M
= π × r2 × h L3
= (3,142 × 302 × 45) × 2 × 3 SF M 1SF vervanging
= 763 506 cm3 CA 1M vermenigvuldig met
2 en 3
Liters water wat daagliks gebruik word 1CA volume
763 506 1C herlei na liter
= × ¾ C
1 000
1CA ¾ liter water
= 572,6295 liters CA
OF
Volume van 2 silindriese wasbakke drie keer per dag gebruik
= π × r2 × h
= (3,142 × 302 × 45) × 2 × 3 SF M 1SF vervanging
= 763 506 cm3 CA 1M vermenigvuldig met
2 en 3
Liters water wat daagliks gebruik word
= 763 506 × ¾ 1CA volume
= 572 629,5 cm3 1C herlei na liter
572 629,5
= C
1 000
1CA ¾ liter water
= 572,6295 liters CA
(5)
[36]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 9
VRAAG 4 [20 PUNTE]
Vr. Oplossings Verduideliking Vlak
4.1.1 Aantal ure: 1A aantal ure op Vrydag M
1A aantal ure vir 3 dae L4
Vrydag: 24:00 – 15:30 = 8,5 ure A 1A aantal ure op dag van
Saterdag – Maandag = 24 ure × 3 days = 72 ure A vertrek
Dinsdag = 10 ure A 1MA tel korrekte op
Totale aantal ure = 8,5 + 72 + 10 1O opinie
= 90,5 ure MA
Ongeldig O (5)
4.1.2 deursnee 10 1A vind radius M
radius = = = 5 cm A
2 2 L3
Volume van silinder = 3,142 × radius2 × hoogte 1SF vervanging
1 571 cm3 = 3,142 × 52 × hoogte SF
1 571
Hoogte = M 1M verander onderwerp
78,55
Hoogte = 20 cm CA van formule
1CA vind hoogte
(4)
4.1.3 Oppervlakte van bo en onder = 78,55 cm2 × 2 M 1M vermenigvuldig met F
= 157,1 cm2 ÷ 1002 C 2 L3
= 0,01571 m2 S 1C deel deur 1002
Totale koste = 0,01571 m2 × R144,65 M 1S vereenvoudiging van
= R2,27 CA antwoord in m2
1M vermenigvuldig
R144,65
1CA antwoord
OF OF
1C deel deur 1002
Oppervlakte van bo = 78,55 cm2 ÷ 1002 C 1S vereenvoudiging van
= 0,007855 m2 antwoord in m2
Koste van hout van bostuk = 0,007855 × R144,65 M 1M vermenigvuldig
= R1,13622575 R144,65
Totale koste = R1,13622575 × 2 M 1M vermenigvuldig met
= R2,27 2
1CA antwoord
(5)
4.2.1 Werklike lengte = 3,4 cm × 65 M 1M vermenigvuldig MP
= 221 cm A korrekte waardes L2
1A antwoord
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/JUNIE 2024)
4.2.2 3 A 1A teller P
Waarskynlikheid =
7 A 1A noemer V2
(2)
4.2.3 Die hoofslaapkamer. A 1A korrekte kamer MP
Kamer front/wys noord O 1O opinie V4
(2)
[20]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Errata
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Errata
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88/v1-a361eac94c1f3222a6a9/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--862f41ea-86b5-468a-bac9-0f1c76be2e36/v1-a54d8cafac2ad8824bc1/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper