Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12201518 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE FEBRUARIE/MAART 2015 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 B (1) 1.2 D (1) 1.3 C (1) 1.4 D (1) 1.5 A (1) 1.6 B (1) 1.7 C (1) 1.8 B (1) 1.9 A (1) 1.10 D (1) 1.11 C (1) 1.12 B (1) 1.13 B (1) 1.14 D (1) 1.15 A (1) 1.16 B (1) 1.17 D (1) 1.18 D (1) 1.19 B (1) 1.20 C (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 2: VEILIGHEID 2.1 Vlakslyper: • Maak seker die vonke is nie 'n gevaar vir medewerkers.  • Moenie die slypwiel op die materiaal forseer nie.  • Bring die slypwiel stadig in kontak met die materiaal.  (3) 2.2 Drukmeter: • Om seker te maak daar is geen lekkasies nie.  • Om seker te maak dat die lesings akkuraat is.  (2) 2.3 Puntsweising: Om te voorkom dat die punte oorverhit gedurende sweising  (1) 2.4 Silinder lekkasie toets: 2.4.1 Slag: Die begin van kompressieslag  (1) 2.4.2 Suier: Onderste dooiepunt  (1) 2.4.3 Kleppe: Albei kleppe is toe  (1) 2.5 Laertrekker: Loodreg/90° met die laer.  (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING 3.1 Volt en ammeter: • Voltmeter: word in parallel met 'n stroombaan gekoppel.  • Ammeter: word in serie met 'n stroombaan gekoppel.  OF • 'n Tekening om die stroombaan aan te toon is ook aanvaarbaar. (2) 3.2 Balkbuig- en silinderlekkasietoetse: 3.2.1 'n Balkbuigtoets is om die defleksie  van balke te ondersoek.  (2) 3.2.2 'n Silinderlekkasietoets is om na te gaan of gasse uit die silinders lek.  (2) 3.3 Kompressietoets: Die ringe is geslyt.  (2) 3.4 Kompressietoetser: A – Vonkpropkoppelstuk  B – Drukmeter  C – Drukontlasklep  D – Rubberpyp  (4) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 4: MATERIALE 4.1 Eienskappe van strukture: 4.1.1 • Sag  • Rekbaar  • Grys tot wit van kleur  (Enige 2x1) (2) 4.1.2 • Rekbaar  • Hard  • Sterk en taai  • Weerstandig teen vervorming  (Enige 2x1) (2) 4.2 Sementiet  (2) 4.3 Kritiese temperature vir uitgloeiing en verharding van staal 4.3.1 Boute, moere, skroewe en klinknaels  (Enige 1x1) (1) 4.3.2 Oppervlakverharding (dopverharding),verharding en tempering  (Enige 1x1) (1) 4.3.3 Bros en moeilik sweisbaar  (Enige 1x1) (1) 4.4 Definisies: 4.4.1 Laer kritieke punt (AC 1 ): Is die laagste temperatuur waarteen staal verhit kan word om dit te verhard.  (2) 4.4.2 Kritiese temperatuur: Dit is die temperatuur waar 'n strukturele verandering plaasvind. (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 5: TERMINOLOGIE 5.1 V-skroefdraad sny: • Stel die werkstuk in die draaibank op en draai die deel waarin die draad gesny moet word tot buitediameter van die draad.  • Stel die saamgestelde slee op 30° na die regterkant en stel die beitel akkuraat in die beitelhouer.  • Verstel die snelwisselratkas vir 1,5 mm steek.  • Skakel die draaibank aan en stel die beitel op raakpunt op die werkstuk. Stel dwarsslee en saamgesteldeslee op nul  • Beweeg die beitel 'n kort afstand van daardie punt af weg, sodat dit vry van die eindpunt is. Voer die saamgestelde slee 0,06 mm in.  • Met die draaibank wat roteer, laat die halfmoere op die korrekte lyn van die draadsnywyserplaat inkam. Die eerste snit word gesny  • Onttrek die snybeitel vinnig aan die einde van die snit en ontkoppel die halfmoere. Bring die slee terug na die beginpunt van die draad.  • Bring die draaibank tot stilstand en gaan die skroefdraadsteek met 'n skroefdraadsteekmeter na.  • Herhaal die snyproses met daaropvolgende snitte totdat die vereiste diepte bereik word en die skroefdraad voltooi is. (Onthou om die dwarstoevoer terug na nul vir elke snit.)  • Elke daaropvolgende snit word deur middel van die saamgestelde slee gestel.  • Gaan voltooide draad met 'n ringmaat na vir korrekte passing.  (11) 5.2 Snydiepte: Snydiepte = 0,866 x P  = 0,866 x 2,5  = 2,17 mm  (3) 5.3 Indeksering: 40  Indekserin g = n 40 = 82 20 =  41 Geen voldraaie. 20 gate op ' n 41gatsirkel  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 5.4 Spyberekeninge: 5.4.1 Spylengte: Lengte = 1.5 × Diameter  L Diameter = 1.5  102 Diameter = 1.5 Diameter = 68 mm  (3) 5.4.2 Spywydte: D  Wydte = 4  68 Wydte = 4 Wydte = 17 mm  (3) 5.4.3 Spydikte: D Dikte =  6 68  Dikte = 6 Dikte = 11.33 mm  (3) 5.5 Freesbewerkings: Op-freeswerk:   (2) Klim-freeswerk:   (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 6: HEGTINGSMETODES 6.1 Sweismasjien: 6.1.1 MIGS/MAGS-sweismasjien  (1) 6.1.2 A. Sweispistool  B. Skakelaar  C. Reguleerder of Gasvloeimeter  D. Skermgassilinder  E. MIGS/MAGS-sweismasjien  F. Aardkabel  G. Sweispistoolpyp  (7) 6.2 Werkbeginsels van 'n X-straaltoetser: • Die X-straalbron word voor die voorwerp wat getoets word geplaas.  • Die X-strale word vir 'n oomblik geaktiveer sodat die strale die toetsstuk binnedring.  • Soos wat die X-strale deur areas dring met laer digtheid word dit op die film ligter ontbloot wat sweisdefekte aandui.  • 'n Fotografiese film met inligting van sweisdefekte word verskaf, wat bestudeer kan word.  (6) 6.3 Voordele van Metaal-traegassweising (MIGS/MAGS): • Kan in enige posisie sweis  • Minder werker vaardighede word verlang  • Lang sweisings sonder stop en hervat kan gedoen word.  • Minimale nasweis skoonmaak word verlang  (Enige 3x1) (3) 6.4 Buigtoets: • Om die rekbaarheid van die sweismetaal en die omliggende hitte geaffekteerde area om die sweismetaal te bepaal.  (2) 6.5 Sweisdefekte: 6.5.1 Onvoldoende deurdringing: • Sweisspoed te hoog  • Foutiewe lasontwerp  • Te lang boog  • Stroom te laag  (Enige 2x1) (2) 6.5.2 Sweiskraters: • Stroom te hoog  • Foutiewe sweistegnieke  • Elektrode te dun  (Enige 2x1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 6.6 Aspekte wat in aanmerking geneem moet word tydens boogsweising: • Tempo van elektrode verbranding en vordering van die sweis.  • Die elektrodehoek  • Die afstand tussen die moedermetaal (stammetaal) en die elektrode. (Booglengte)  (Enige 2x1) (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 7: KRAGTE 7.1 Ewewigskrag: 250cos45°  250 N  250sin45° 210 N 210cos25° 210sin25° 25° 45° 360 N 150 N ∑ HK = 360 + 250cos45 ° − 210cos25 °  = 346,45 N  ∑ VK = 250sin45 ° + 210sin25° − 150  = 115,53 N  OF HORISONTALE GROOTTES VERTIKALE GROOTTES KOMPONENTE KOMPONENTE -210 cos25 0  -190,32N 210 sin25 0  88,75 N 250 cos45 0  176,78N 250 sin45 0  176,78 N 360 360 N -150 -150 N TOTAAL 346,45 N  TOTAAL 115,53 N HK = 346,45 N  VK = 115,53 N  E  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum E 2 = HK 2 + VK 2  E = 346,45 2 + 115,53 2   E = 365,21N θ = VK Tan  HK 115,53  = 346,45 θ = 18,44 0   E = 365,21N teen 18,44 0 suid van wes (15) 7.2 Spanning en Vormverandering: Spanning: A = L2  2 A = 0,1 A = 0,01 m2  σ =F A  3 σ = 80 × 10 0,01  σ = 8 × 10 6 Pa σ = 8 MPa  (5) 7.3 Vormverandering  is direk eweredig  aan die spanning  wat dit veroorsaak, mits die elastisiteitsgrens  nie oorskry is nie.  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 7.4 Momente: 400 N 600 N 50 N/m UDL 1,5 m 5m 2m 4,5 m A B Bereken A Neem momente om 'B' A × 11,5 = (600 × 4,5 ) + (400 × 6,5 ) + (325 × 9,75 )  A × 11,5 8468,75 =  11,5 11,5 A = 736,41 N  Bereken B Neem moment om “A” B × 11,5 = (1200 × 4 ) + (2500 × 6 )  B × 11,5 6768,75 =  11,5 11,5 B = 588,59 N  (7) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 8: INSTANDHOUDING 8.1 Voordele van snyvloeistof: • Die werkstuk en snygereedskap word koel gehou.  • Die leeftyd van die snygereedskap word verleng.  • 'n Beter afwerking word aan die werkstuk.  • Snysels word weggewas.  • Die werker word teen klein metaalskerwe en stof beskerm.  • Dit voorkom korrosie.  • Produktiwiteit word verhoog weens 'n vinniger snyproses.  (Enige 2x1) (2) 8.2 Voorkomende instandhouding is instandhouding van toerusting en stelsels voor foute opduik.  (1) 8.3 Kettingaandrywing: 8.3.1 Kettingaandrywing bo bandaandrywing verkies: • Dit is baie sterker  • Dit het 'n baie langer dienstydperk  • Dit verskaf positiewe aandrywing (Geen glip)  (Enige 2x1) (2) 8.3.2 Gerekte ketting: • Die ketting verloor sy sterkte/spanning.  • Dit genereer meer wrywing.  • Dit veroorsaak vibrasie in die ketting.  • Dit veroorsaak geraas.  • Die ketting kan breek.  • Die ketting kan maklik van sy rat afklim.  (Enige 2x1) (2) 8.3.2 Ketting vervanging: • Belyn die krukas en nokas katrolle voor die verwydering van die tydreëlketting.  • Ontkoppel die skakelplaatjie.  • Verwyder die ketting van die ratte.  • Kies die korrekte lengte en grootte vervangings ketting.  • Monteer die nuwe ketting.  • Koppel die skakelplaatjie en span die ketting.  (6) 8.4 Enjinolie moet 'n hoë flitspunt hê om te voorkom dat dampe ontbrand.  (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER 9.1 Rataandrywings: 9.1.1 Aantal tande op die tussenrat: TB × NB = N A × TA  TA × N A TB = NB  50 × 660 TB = 1000 TB = 33 tande  (3) 9.1.2 Rotasie frekwensie van die gedrewe rat: NC ×T C = N A × TA  N × TA NC = A TC  660 × 50 NC = 60 550 rpm NC = 60 NC = 9,17 r/s  (3) 9.2 Bandaandrywing: 9.2.1 Rotasie frekwensie van die gedrewe katrol: NDN × (DDN + t ) = NDR × (DDR + t )  N × (DDR + t ) NDN = DR (DDN + t )  1640 × (175 + 12 ) NDN = (80 + 12 ) 3333,48 rpm NDN = 60  NDN = 55,56 r/s (3) 9.2.2 Bandspoed: π (D + t )N v=  60 π (0,175 + 0,012 ) × 1640 v=  60 v = 16,06 m/s  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 9.3 Hidroulika: 9.3.1 Vloeistofdruk: π 2 AA = D 4 π (0,038 )2 AA = 4  A A = 1,13 × 10 − 3 FA p=  AA 240 p= 1,13 × 10 − 3  p = 211618,76 Pa (3) 9.3.2 Krag deur suier B uitgeoefen: πD 2  AB = 4 π (0,15 )2 AB = 4 AB = 0,017671458 m 2  F P= B AB  FB = P × A FB = (211618,76 )× (0,017671458 ) FB = 3739,61 N  (4) 9.4 Doel van voertuig-enjinbeheerstelsel: Die enjinbeheerstelsel beheer die... • Enjinbrandstofstelsel  • Ontstekingstelsel  • Uitlaatgasse  • Verkoelingstelsel  • Batterylaaistelsel  (Enige 4x1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 16 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 9.5 Doel van sluitweerremstelsel: ABS verlig hidrouliese druk op die wiele wat wil sluit.  Die aksie verminder die rem-aksie wat gly tot gevolg sou hê.  OF Die doel is om veiliger voertuig hantering  onder moeilike omstandighede  te bewerkstellig. (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 17 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum VRAAG 10: TURBINES 10.1 Waterturbine: • Waterturbines stel nie koolstof vry nie • Geen water word tydens die generering van elektrisiteit vermors.  • Waterturbines is meer betroubaar.  • Waterturbines hou aan draai op bewolkte windlose dae, anders as son- en wind aangedrewe generators.  • Omgewings vriendelike en geen besoedeling.  (Enige 2x1) (2) 10.2 Waterturbine definisies: 10.2.1 Die soortlike spoed van 'n waterturbine is die spoed waarteen die turbine vir 'n bepaalde lewering draai per eenheid wat dus die turbine in staat stel om eenheidkrag te produseer.  (2) 10.2.2 Vryloopspoed van 'n waterturbine is die spoed teen volle vloei sonder enige aslading.  (2) 10.3 'n Stoomturbine is 'n meganiese toestel wat termiese of warmte-energie uit saamgeperste stoom neem en dit in nuttige meganiese arbeid omskakel. (2) 10.4 Klassifisering van stoomturbine: • Kondenseerturbines  • Nie- kondenseerturbines  • Herverhittingsturbines  • Uitlaatturbines  • Induksieturbines  (Enige 3x1) (3) 10.5 Gasturbine vir vlootvaartuie: Dit is voordelig vir hul hoë krag- tot massaverhouding wat vinnige versnelling tot gevolg het.  (2) 10.6 Aanjagingsdruk: Aanjagingsdruk verwys na die toename in spruitdruk wat die turbo-aanjaer in die inlaatweg, of meer bepaald die inlaatspruitstuk, genereer en wat normale atmosferiese druk oorskry.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 18 DBE/Feb.–Mrt. 2015 NSS – Memorandum 10.7 Werking van dubbelskroef-aanjaer: • 'n Dubbelskroef-aanjaer suig lug deur 'n paar greepplate op wat baie soos 'n stel wurmratte lyk.  • Lug word in holtes, wat deur die rotorplate gevorm, vasgevang.  • Lug word binne-in die rotoromhulsel saamgepers.  • Dit gebeur vanweë die rotors se koniese tapsheid, wat beteken dat dier lugholtes kleiner word namate die lug vanaf die inlaat- na die uitlaatkant beweeg.  • Namate die holtes krimp, word lug in 'n kleiner ruimte ingedwing en gevolglik verhoog die druk.  (5) [20] GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all