Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
MUSIEK V1
NAAM:
PUNTE: 120
TYD: 3 uur
*MUSDM1*
Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitende ʼn 1-bladsy manuskrippapier.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)
Grade 12 Music Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 567.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1Scales, Keys, Modes & Intervals20 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition15 marks
- Question 3Harmony, Chords & Composition10 marks
- Question 4Harmony, Chords & Composition
- Question 5Music Technology & Presentation Skills20 marks
- Question 6Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
Show all 10 questions
- Question 8Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]7 marks
- Question 10Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]10 marks
- Question 14Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]10 marks
- Question 15Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELINGS A, B, C, D en
E.
2. Beantwoord AFDELING A slegs in potlood in die gegewe spasies voorsien op
hierdie vraestel.
3. Beantwoord AFDELING B en C óf D óf E in blou of swart ink in die
ANTWOORDEBOEK voorsien.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Jy mag hierdie bladsy verwyder.
6. Jy mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
7. Gebruik die tabel op die volgende bladsy as riglyn vir punte en tydsindeling
wanneer elke vraag beantwoord word.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 3
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: Musiekteorie 1 20
(VERPLIGTEND) 2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: (VERPLIGTEND) 5 20
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 8
8 7
9 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 10 10
11 8
12 7
13 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 14 10
15 8
16 7
17 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)
Beantwoord VRAAG 1, VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2, VRAAG 3, EN VRAAG 4.1 OF
VRAAG 4.2.
Beantwoord al die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.
VRAAG 1
Bestudeer die uittreksel uit Viool-sonate, Op. 24 deur L. van Beethoven hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
SONATE OP. 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 5
1.1 Noem die dominante toonsoort van hierdie uittreksel.
(1)
1.2 Herskryf die vioolparty van maat 3 met die korrekte groepering van note.
(2)
1.3 Noem die intervalle gemerk 1.3.1 en 1.3.2, byvoorbeeld majeur 6de.
1.3.1
1.3.2 (2)
1.4 Noem die tipe drieklank by 1.4, byvoorbeeld mineur drieklank.
(1)
1.5 Transponeer maat 9 van die vioolparty ʼn majeur tweede hoër. Voeg die nuwe
toonsoortteken by.
(3)
1.6 Skryf die volgende toonlere of modusse volgens die gegewe instruksies:
1.6.1 D melodiese mineurtoonleer, afgaande, met ʼn toonsoortteken.
Gebruik die tenoorsleutel en heelnote.
(4)
1.6.2 F Lidiese modus, opgaande, sonder ʼn toonsoortteken. Gebruik die
bassleutel en heelnote.
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
1.7 Herskryf die klavier se regterhandparty van maat 4 en halveer die
nootwaardes. Voeg die nuwe tydmaatteken by.
(2)
1.8 Identifiseer en benoem die komposisietegniek wat meesal in die vioolparty
voorkom. Omkring EEN voorbeeld op die partituur.
(2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 7
VRAAG 2
BEANTWOORD VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.
2.1 Gebruik die onderstaande openingsmotief om ʼn twaalf-maat melodie in ABA-
vorm vir die instrument van jou keuse te voltooi. Dui die instrument waarvoor jy
skryf aan en voeg dinamiek- en artikulasietekens by.
Instrument: _______________________
Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Instrumentkeuse
1
(Klavier sal nie aanvaar word nie)
Vorm en kadenspunte 3
Musikaliteit
Melodiese kontoer, klimaks, ritme, musikale 8
eenheid, kreatiwiteit
Korrekte notasie 1
Dinamiek en artikulasie 2
TOTAAL 15
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
2.2 Gebruik die onderstaande openingsmotief om ʼn twaalf-maat melodie in ABA-
vorm vir die instrument van jou keuse te voltooi. Dui die instrument waarvoor jy
skryf aan en voeg dinamiek- en artikulasietekens by.
Instrument: _______________________
Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Instrumentkeuse
1
(Klavier sal nie aanvaar word nie)
Vorm en kadenspunte 3
Musikaliteit
Melodiese kontoer, klimaks, ritme, musikale 8
eenheid, kreatiwiteit
Korrekte notasie 1
Dinamiek en artikulasie 2
TOTAAL 15
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 9
VRAAG 3
Bestudeer die uittreksel uit Mein Herz will ich dir schenken deur J. Hatzfeld hieronder
en beantwoord die vrae wat volg.
Mein Herz will ich dir schenken
J. Hatzfeld
3.1 Identifiseer die akkoorde gemerk (a) – (d) en besyfer hulle op die partituur.
Gebruik OF besyferingsimbole onder die partituur OF akkoordsimbole bo die
partituur. Let op die voorbeeld in maat 1. (4)
3.2 Noem die kadense by (e) en (f). Skryf slegs die naam van die kadens onder die
notebalk in die gegewe blokkie neer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
3.3 Noem die tipe nie-akkoordnote by (g) tot (i).
(g)
(h)
(i) (3)
3.4 Kies die korrekte antwoord deur ʼn kruisie (X) in die relevante blokkie hieronder
te maak:
Die mediant in die finale akkoord was verhoog om dit na ʼn majeur akkoord te
verander. Hierdie verskynsel staan as … bekend.
Modulasie Pikardiese terts Interval omkering (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 11
VRAAG 4
Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisasie hieronder deur die alt-, tenoor- en
baspartye by te voeg. Gebruik ten minste TWEE nie-akkoordnote.
Die harmonisasie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT SE
BESKRYWING
TOEKENNING PUNT
14
Akkoordkeuse (Minus ½ punt per
fout)
Korrektheid 14
Notasie, verdubbeling, spasiëring, (Minus ½ punt per
stemvoering fout)
Gebruik van nie-akkoordnote 2
30
(÷ 2)
TOTAAL 15 [15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
4.2 Voltooi die stuk deur geskikte harmoniese materiaal in die bassleutel by te voeg.
Maak seker dat jy binne die styl van Ragtime skryf.
Die antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT SE
BESKRYWING
TOEKENNING PUNT
16 (2 per maat)
Akkoordkeuse (Minus ½ punt per
fout)
Korrektheid: 8
Notasie, verdubbeling, spasiëring, (Minus ½ punt per
stemvoering fout)
Algemene indruk 6
30
(÷ 2)
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 13
AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS
Beantwoord AFDELING B (VERPLIGTEND)
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek)
Beantwoord hierdie vrae in ʼn ANTWOORDEBOEK.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
QUESTION 5
5.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.11 E.
5.1.1 Die drie dele van sonate-vorm, in die korrekte volgorde, is …
A Uiteensetting, Heruiteensetting, Ontwikkeling.
B Uiteensetting, Ontwikkeling, Coda.
C Uiteensetting, Ontwikkeling, Heruiteensetting.
D Uiteensetting, Heruiteensetting, Coda. (1)
5.1.2 ʼn Kwintool wat bestaan uit vyf sestiende note, moet in die tyd van …
note gespeel word.
A vier sestiende
B ses agstenote
C vier agstenote
D ses twee-en-dertigste (1)
5.1.3 Watter EEN van die volgende lisensies word benodig wanneer ʼn
radiostasie ʼn lied met kopiereg wil uitsaai?
A Uitgewersregte
B Voordraersregte
C ‘Needletime’ regte
D Meganiese regte (1)
5.1.4 Hoeveel halftone is in ʼn pentatoniese toonleer?
A Een
B Twee
C Drie
D Geen een van die bogenoemde (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
5.1.5 ʼn Tritonus is ʼn interval wat bestaan uit ʼn …
A vergrote vierde.
B verminderde vyfde.
C vergrote vyfde.
D verminderde vierde. (1)
5.1.6 Watter EEN van die volgende beskrywings is vir Larghetto gepas?
A Vinniger as Andante
B Dieselfde tempo as Allegretto
C Stadig, maar nie so stadig soos Largo nie
D Stadiger as Adagio (1)
5.1.7 Watter EEN van die volgende instrumente is NIE ʼn dubbelriet
instrument NIE?
A Hobo
B Tenoorsaksofoon
C Fagot
D Cor Anglais (1)
5.1.8 Watter EEN van die volgende komposisietegnieke word gebruik om
ʼn melodiese motief agteruit te speel?
A Omkering
B Sekwens
C Verkleining
D Kreeftegang (1)
5.1.9 Wanneer ʼn musiekstuk moduleer van D majeur na D mineur, het
modulasie na die … plaasgevind.
A parallelle toonaard
B verwante toonaard
C hooftoonaard
D plaasvervangende toonaard (1)
5.1.10 Menuet en Trio vorm staan ook as … vorm bekend.
A drieledige
B tweeledige
C saamgestelde drieledige
D saamgestelde tweeledige (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 15
5.2 Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
5.2.1 Uitgewersmaatskappye werk met die behoeftes van die kunstenaar.
5.2.2 Wanneer jy kopiereg oor ʼn werk besit, dan mag jy die werk in die
openbaar voordra.
5.2.3 Liedjieskrywers moet hul werke/liedjies by EMI of Sony registreer.
5.2.4 Jy kan ʼn nuwe komposisie registreer deur die werk aan jouself te pos
en die koevert by ontvangs oop te maak.
5.2.5 SAMRO beskerm en kollekteer geld vir liedjieskrywers in Suid-Afrika
en in die buiteland. (5)
5.3 Definieer die term meganiese regte. (2)
5.4 Jou vriend is ʼn kunstenaar en wil graag ʼn album met oorspronklike liedjies
adverteer en versprei, maar weet nie watter prosedure om te volg nie.
5.4.1 Vertel jou vriend watter maatskappy is vir die advertensie en
verspreiding van albums verantwoordelik. (1)
5.4.2 Gee jou vriend TWEE opsies van prosedures om te volg om te
verseker dat die album in die mark kom. (2)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
Beantwoord AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek)
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
VRAAG 6
6.1 Definieer die term simfonie. (2)
6.2 Wat was die eerste titel wat Mendelssohn aan Fingal se Grot gegee het
voordat hy dit na Die Hebrides verander het? (1)
6.3 Verduidelik die verskil tussen Parlando en Resitatief sang wat in operamusiek
voorkom. (2)
6.4 Noem die name van die TWEE karakters wat die duet Bei Männern, welche
Liebe fühlen (The man who feels sweet love’s emotion), in Mozart se Die
Zauberflöte, sing. (2)
6.5 Noem TWEE redes waarom Beethoven se Simfonie No. 6, Op. 68 uniek is
wanneer dit met die konvensionele Klassieke Simfonie vergelyk word. (2)
6.6 Wat is die tempo-aanduiding vir die eerste beweging van Beethoven se
Simfonie No. 6, Op. 68? Kies die korrekte antwoord deur ʼn kruisie (X) in die
relevante blokkie te maak.
Allegro Andante molto mosso Allegro ma non troppo (1)
[10]
VRAAG 7
Bespreek die impak wat die Vrymesselaars op Die Zauberflöte gehad het. Jou
bespreking moet die volgende insluit:
Die name van die komponis en librettis wat beide Vrymesselaars was (2)
Kenmerke van Vrymesselaars (2)
Vrymesselaar-elemente wat in Die Zauberflöte gebruik word (4)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 17
VRAAG 8
8.1 Definieer die term Konsert-ouverture. (2)
8.2 Beskryf die tweede tema van Mendelssohn se Fingal se Grot Ouverture. (5)
[7]
VRAAG 9
Skryf ʼn opstel oor Beethoven se bydrae tot die ontwikkeling van die Klassieke
Simfoniese genre. Verwys na die volgende aspekte in jou antwoord:
Stylkenmerke van Beethoven (6)
Hoe hy die instrumente in die vierde beweging van sy Pastorale Simfonie, Op.
68 gebruik het om programmatiese elemente te skep. (8)
EEN punt sal vir aanbieding in opstelformaat toegeken word. (1)
[15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 10
10.1 Noem die instrument wat meesal in Kwêla-musiek gebruik word. (1)
10.2 Wat was Miriam Makeba se bynaam? (1)
10.3 Wie het Brotherhood of Breath gestig en watter instrument het hy bespeel? (2)
10.4 Noem TWEE verskille tussen Kaapse Jazz en Marabi-musiek. (2)
10.5 Gee die betekenis van die woord mbaqanga. (1)
10.6 Waar en wanneer het Marabi ontstaan? (2)
10.7 Noem die leier van The Merry Blackbirds. (1)
[10]
VRAAG 11
Bespreek die stilistiese invloede op die groep, Voice. Jou bespreking moet die
aantal lede sowel as die genre van die groep insluit. [8]
VRAAG 12
Jy word gevra om ʼn artikel oor The Manhattan Brothers vir jou skooltydskrif te skryf.
Jou artikel moet die volgende inligting insluit:
Die name van die groeplede (2)
Die groep se bydrae tot Suid-Afrikaanse jazz-musiek (4)
Prestasies (1)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 19
VRAAG 13
Mbaqanga is een van die hoofstyle van township-jazz wat deur die volgende
kunstenaars of groepe verteenwoordig word:
Makgonatsohle Band
OF
Soul Brothers
OF
The Cool Crooners
Kies EEN van die bostaande kunstenaars of groepe en skryf ʼn opstel waarin jy die
volgende aspekte bespreek:
Definisie van mbaqanga musiek
(6)
Stylkenmerke van die gekose kunstenaar of groep (6)
Verteenwoordigende werke (2)
EEN punt sal vir aanbieding in opstelformaat toegeken word. (1)
[15]
TOTAAL AFDELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
VRAAG 14
14.1 Met watter musikale styl word Ladysmith Black Mambazo geassosieer? (1)
14.2 Noem die Zoeloe-dans styl wat met siklusse van marabi en swing gemeng (1)
word om die Afrika-stompdans te skep.
14.3 Noem TWEE genres wat vermeng word om Afro Soul-musiek te skep. (2)
14.4 Watter instrument is kenmerkend vir maskandi-musiek? (1)
14.5 Noem TWEE Suid-Afrikaanse style wat in die ontwikkeling van mbaqanga
voorkom. (2)
14.6 Wat is die verskil tussen umgxushulo-dans en indlamu-dans? (1)
14.7 Beskryf die heksatoniese toonleer. (2)
[10]
VRAAG 15
15.1 Definieer malombo-musiek. (3)
15.2 Noem die kunstenaar wat ʼn belangrike rol gespeel het in die ontwikkeling
van malombo-musiek. (1)
15.3 Skryf ʼn paragraaf oor die kenmerke van maskanda-musiek. (4)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V1 21
VRAAG 16
Skryf kort aantekeninge oor enige EEN van die volgende Afro Soul-kunstenaars:
Jabu Khanyile
OF
Hugh Masekela
OF
Miriam Makeba
Jou aantekeninge moet die volgende insluit:
Biografie oor die kunstenaar (6)
EEN album/treffer (1)
[7]
VRAAG 17
Skryf ʼn opstel oor die ontwikkeling van vrye kiba-musiek in Suid-Afrika. Verwys na die
volgende aspekte:
Noem EEN komponis van vrye kiba-musiek (1)
(4)
Stylkenmerke van vrye kiba-musiek
Bydrae gelewer deur hierdie komponis tot die ontwikkeling van kiba-musiek in Suid-
Afrika. (8)
EEN album/treffer van hierdie styl (1)
EEN punt sal vir aanbieding in opstelformaat toegeken word. (1)
[15]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
22 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP (Eng)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2015 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2015 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper