Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
MUSIEK V2
PUNT
30 NAAM: _________________________________
E:
TYD: 1½ uur
*MUSDM2*
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende 1 bladsy manuskrippapier.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 



View all
MUSIC P2 QP GR12 SEPT 2015 AFR_hlayiso.com_.pdf
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 15
- File size
- 547.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A (Gehoor) (10)
AFDELING B (Herkenning) (12)
AFDELING C (Vorm) (8)
2. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ʼn CD luister.
3. Die CD moet deur die musiekonderwyser word in die teenwoordigheid van
die opsiener gespeel.
4. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere, soos aangedui op die
vraestel, gespeel word.
5. Kandidate moet hulle antwoorde op die vraestel beantwoord.
6. Die musiekonderwyser moet die CD ten minste VYF dae voor die eksamen,
in die teenwoordigheid van die opsiener, oopmaak. Die CD sal dan getoets
word op die CD-speler wat tydens die eksamen gebruik sal word, om te
verseker dat dit behoorlik funksioneer. Die musiekonderwyser moet ook
seker maak dat die klankkwaliteit en akoestiek aanvaarbaar is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat bedoel is vir
rofwerk. Die kandidaat mag dit van die vraestel verwyder.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 3
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
SNIT 1 (moet VIER KEER gespeel word). Wag EEN minuut tussen elke
herhaling.
1.1 Luister na die ritmiese frase en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2
en 3 op die musiekpartituur in.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 2 (VERPLIGTEND)
SNIT 2 moet EEN KEER gespeel word om ʼn algehele oorsig te gee.
2.1 Speel Snit 2 EEN KEER.
Vul die korrekte tydmaatteken op die partituur in. (1)
2.2 Speel Snit 2 VIER KEER. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.
Vul die ontbrekende notasie by (a), in maat 8 en 9 in. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 5
2.3 Speel Snit 2 EEN KEER.
Identifiseer die intervalle volgens distansie en tipe by (b) in maat 1 en (c) in
maat 14.
Antwoord: (b):
(c): (2)
2.4 Speel Snit 2 EEN KEER.
Noem die toonsoort, akkoord en omkering/posisie wat jy by (d) en (e) hoor,
bv. F: I6 of F/A
Antwoord: (d):
(e): (2)
[8]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Identifiseer eienskappe van hierdie musiek deur die korrekte terme te kies. Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
3.1 Snit 3 (moet TWEE KEER gespeel word)
Idiofone
Monofoniese Tekstuur
Onreëlmatige Ritmes
Membranofone
Polifoniese Tekstuur
Reëlmatige Ritmes (3)
3.2 Snit 4 (moet TWEE KEER gespeel word)
Melodie gespeel deur hoë strykers
Moderato
Strykers en houtblasers
Andante
Melodie gespeel deur lae strykers
Slegs strykers (3)
3.3 Snit 5 (moet TWEE KEER gespeel word)
Polifonie
Presto
Romantiese Tydperk
Moderato
Homofonie
Barok Tydperk (3)
3.4 Snit 6 (moet TWEE KEER gespeel word)
Sintetiseerder bevorder klank
Afrika-Populêre Musiek
Marimba en Trom-inleiding
Strykers bevorder klank
Afro-Jazz
Klawerbord en Trom-inleiding (3)
(12 ÷ 3) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 7
BEANTWOORD VRAAG 4 OF VRAAG 5 OF VRAAG 6.
VRAAG 4: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
4.1 Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word)
4.1.1 Identifiseer die komponis en werk.
Antwoord: (2)
4.1.2 Van watter genre is hierdie musiek ʼn voorbeeld?
Antwoord: (1)
Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word)
4.1.3 Watter komposisionele tegniek kom prominent in hierdie musiek
voor?
Antwoord: (1)
Snit 7 (moet TWEE KEER gespeel word)
4.1.4 Beskryf hierdie werk met betrekking tot toonsoort, tempo en
instrumentasie.
Antwoord: Toonsoort:
Tempo:
Instrumentasie: (4)
4.2 Snit 8 (moet EEN KEER gespeel word)
4.2.1 Identifiseer die komponis en werk.
Antwoord: (2)
4.2.2 Met watter stylperiode en genre sal jy hierdie uittreksel assosieer?
Antwoord: (2)
4.3 Snit 9 (moet TWEE KEER gespeel word)
Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
Allegro
Alto
Der Holle Rache
Papagena
Queen of the Night
Die Strahlen Der Sonne
Coloratura Soprano
Andante (4)
(16 ÷ 2) [8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
OF
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Snit 10 (moet EEN KEER gespeel word)
5.1.1 Identifiseer hierdie werk.
Antwoord: (1)
5.1.2 Identifiseer die kunstenaar/sanger wat in hierdie uittreksel gehoor
kan word.
Antwoord: (1)
Snit 10 (moet TWEE KEER gespeel word)
5.1.3 Beskryf hierdie musiek met betrekking tot styl, stem, ritme en
instrumentasie.
Styl:
Stem:
Ritme:
Instrumentasie: (4)
5.2 Snit 11 (moet EEN KEER gespeel word)
5.2.1 Identifiseer die kunstenaar en werk.
Antwoord: (2)
Snit 11 (moet TWEE KEER gespeel word)
5.2.2 Beskryf die baslyn van hierdie musiek.
Antwoord: (2)
5.2.3 Identifiseer TWEE instrumente wat deel vorm van die ritme-
afdeling wat hierdie musiek speel.
Antwoord: (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 9
5.3 Snit 12 (moet TWEE KEER gespeel word)
Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
Saksofoon-melodie
Hugh Masekela
Klavier-leiding
Trompet-melodie
Abdullah Ibrahim
Orrel-leiding
Cape-Jazz
Afro-Jazz (4)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 6: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
6.1 Snit 13 (moet EEN KEER gespeel word)
6.1.1 Identifiseer die groep en titel van hierdie lied.
Antwoord: (2)
Snit 13 (moet TWEE KEER gespeel word)
6.1.2 Identifiseer DRIE eienskappe van hierdie musiek.
Antwoord:
(3)
6.1.3 Identifiseer die styl van hierdie musiek.
Antwoord: (1)
6.1.4 Uit watter sangstyl het hierdie tipe musiek ontstaan? Maak ʼn kruisie
(X) in die toepaslike blokkie.
Kwela Mbube Marabi (1)
6.2 Snit 14 (moet EEN KEER gespeel word.
6.2.1 Identifiseer die styl van hierdie musiek.
Antwoord: (1)
Snit 14 (moet TWEE KEER gespeel word.)
6.2.2 Noem DRIE redes vir jou antwoord in VRAAG 6.2.1.
Antwoord:
(3)
6.2.3 Met watter kunstenaar sal jy hierdie musiek assosieer?
Antwoord: (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 11
6.3 Snit 15 (moet TWEE KEER gespeel word)
Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
Hoofinstrument is kitaar
Vers en Koor
Marabi
Vroue agtergrondsang
A cappella-sang
Sikliese struktuur
Mbaqanga (4)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING C: VORM
VRAAG 7 (VERPLIGTEND)
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 16 EEN KEER om ʼn oorsig te gee.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
7.1 Speel Snit 16 weer EEN KEER.
Gee ʼn ontleding van die vorm van hierdie lied deur die onderstaande tabel
te voltooi. Dui die hoofdele (byvoorbeeld A, B, ens.), maatnommers en
toonsoorte aan.
AFDELING MAATNOMMERS TOONSOORTE
(12 ÷ 3) (4)
7.2 Noem die vorm van hierdie stuk bv. Tweeledig.
Antwoord: (1)
7.3 Speel Snit 16 weer EEN
KEER.
Watter komposisionele tegniek word by (A), maat 6–8 gebruik?
Antwoord: (1)
7.4 Noem die toonsoort en kadens by (B), maat 15–16.
Antwoord: (1)
7.5 Speel Snit 16 weer EEN KEER.
Identifiseer die tipe ritme wat deur die sanger sowel as die orkes in hierdie
lied gebruik word.
Antwoord: (1)
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
MUSIC P2 MEMO GR12 SEPT 2015 ENG_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
MUSIC P2 MEMO GR12 SEPT 2015 AFR_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MUSIC P1 GR12 SEPT2015 ENG QP_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Music P2 Feb March 2015 Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Music
Explore more published documents in this catalogue.






