Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
MUSIEK V2
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 541.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)
- Question 2Performance: Technique & Final Recital4 marks
- Question 3Performance: Technique & Final Recital4 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]28 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]20 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
SNIT 1 (moet VIER KEER gespeel word). Wag vir EEN minuut tussen elke
herhaling.
1.1 Luister na die ritmiese frase en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2
en 3 op die musiekpartituur in.
Antwoord:
1 punt vir elke regmerk (√) = 10 ÷ 5 = 2 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 3
VRAAG 2 (VERPLIGTEND)
SNIT 2 moet EEN KEER gespeel word om ʼn algehele oorsig te gee.
2.1 Speel Snit 2 EEN KEER.
Vul die korrekte tydmaatteken op die partituur in.
Antwoord: Sien musiekpartituur (1)
2.2 Speel Snit 2 VIER KEER. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.
Vul die ontbrekende notasie by (a), in maat 8 en 9 in.
Antwoord: Sien musiekpartituur
1 punt per regmerk (√) 6 ÷ 2 = 3 punte
(Beide ritme en toonhoogte moet korrek wees.) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
2.3 Speel Snit 2 EEN KEER.
Identifiseer die intervalle volgens distansie en tipe by (b) in maat 1 en (c) in
maat 14.
Antwoord: (b): mineur 3de
(c): mineur 6de (2)
2.4 Speel Snit 2 EEN KEER.
Noem die toonsoort, akkoord en omkering/posisie wat jy by (d) en (e) hoor,
bv. F: I6 of F/A
Antwoord: (d): Am: V53 of Am: E
(e): Am: iv53 of Am: d (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 5
Antwoord:
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Identifiseer eienskappe van hierdie musiek deur die korrekte terme te kies. Maak
ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
3.1 Snit 3 (moet TWEE KEER gespeel word)
Idiofone X
Monofoniese Tekstuur
Onreëlmatige Ritmes X
Membranofone
Polifoniese Tekstuur X
Reëlmatige Ritmes (3)
3.2 Snit 4 (moet TWEE KEER gespeel word)
Melodie gespeel deur hoë strykers X
Moderato
Strykers en houtblasers
Andante X
Melodie gespeel deur lae strykers
Slegs strykers X (3)
3.3 Snit 5 (moet TWEE KEER gespeel word)
Polifonie
Presto X
Romantiese Tydperk X
Moderato
Homofonie X
Barok Tydperk (3)
3.4 Snit 6 (moet TWEE KEER gespeel word)
Sintetiseerder bevorder klank X
Afrika-Populêre Musiek X
Marimba en Trom-inleiding X
Strykers bevorder klank
Afro-Jazz
Klawerbord en Trom-inleiding (3)
(12 ÷ 3) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 7
BEANTWOORD VRAAG 4 OF VRAAG 5 OF VRAAG 6.
VRAAG 4: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
4.1 Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word)
4.1.1 Identifiseer die komponis en werk.
Antwoord: Mendelssohn, Hebrides Overture (Fingal’s Cave) (2)
4.1.2 Van watter genre is hierdie musiek ʼn voorbeeld?
Antwoord: Simfoniese Toondig (Konsert-ouverture mag
ook as antwoord aanvaar word.) (1)
Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word)
4.1.3 Watter komposisionele tegniek kom prominent in hierdie musiek
voor?
Antwoord: Repetisie/herhaling (1)
Snit 7 (moet TWEE KEER gespeel word)
4.1.4 Beskryf hierdie werk met betrekking tot toonsoort, tempo en
instrumentasie.
Antwoord: Toonsoort: Mineur sleutel (1 punt)
Tempo: Allegro moderato (of enige ander
gepaste terme) (1 punt)
Instrumentasie: Fagot, altviool en tjello speel die hoof
melodiese materiaal bo die res van die
orkes. (2 punte) (4)
4.2 Snit 8 (moet EEN KEER gespeel word)
4.2.1 Identifiseer die komponis en werk.
Antwoord: Mozart, The Magic Flute (2)
4.2.2 Met watter stylperiode en genre sal jy hierdie uittreksel assosieer?
Antwoord: Klassiek, Opera (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
4.3 Snit 9 (moet TWEE KEER gespeel word)
Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
Allegro X
Alto
Der Holle Rache X
Papagena
Queen of the Night X
Die Strahlen Der Sonne
Coloratura-Sopraan X
Andante (4)
(16 ÷ 2) [8]
OF
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Snit 10 (moet EEN KEER gespeel word)
5.1.1 Identifiseer hierdie werk.
Antwoord: Lakutshon’ilanga (1)
5.1.2 Identifiseer die kunstenaar/sanger wat in hierdie uittreksel gehoor
kan word.
Antwoord: Miriam Makeba (1)
Snit 10 (moet TWEE KEER gespeel word)
5.1.3 Beskryf hierdie musiek met betrekking tot styl, stem, ritme en
instrumentasie.
Styl: Jazz (1 punt)
Stem: Vroue-stem/mezzo sopraan (1 punt)
Ritme: Bestendige 4/4-tyd (1 punt)
Instrumentasie: Akoestiese kitaar met jazz-orkes (1 punt)
(Enige gepaste antwoord sal aanvaar word.) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 9
5.2 Snit 11 (moet EEN KEER gespeel word)
5.2.1 Identifiseer die kunstenaar en werk.
Antwoord: Dolly Rathebe, Meadowlands (2)
Snit 11 (moet TWEE KEER gespeel word)
5.2.2 Beskryf die baslyn van hierdie musiek.
Antwoord: Bestaan uit ʼn 4-maat patroon wat deurgaans
herhaal word. (2)
5.2.3 Identifiseer TWEE instrumente wat deel vorm van die ritme-
afdeling wat hierdie musiek speel.
Antwoord: Klavier, tromme, kontrabas. (Enige TWEE) (2)
5.3 Snit 12 (moet TWEE KEER gespeel word)
Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
Saksofoon-melodie X
Hugh Masekela
Klavier-leiding X
Trompet-melodie
Abdullah Ibrahim X
Orrel-leiding
Cape-Jazz X
Afro-Jazz (4)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 6: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
6.1 Snit 13 (moet EEN KEER gespeel word)
6.1.1 Identifiseer die groep en titel van hierdie lied.
Antwoord: Ladysmith Black Mambazo, Homeless (2)
Snit 13 (moet TWEE KEER gespeel word)
6.1.2 Identifiseer DRIE eienskappe van hierdie musiek. (3)
Antwoord: A cappella-sang, Mans-sanggroep, Harmonieuse
vermenging van stemme.
6.1.3 Identifiseer die styl van hierdie musiek.
Antwoord: Isicathamiya (1)
6.1.4 Uit watter sangstyl het hierdie tipe musiek ontstaan? Maak ʼn kruisie
(X) in die toepaslike blokkie.
Kwela Mbube X Marabi (1)
6.2 Snit 14 (moet EEN KEER gespeel word)
6.2.1 Identifiseer die styl van hierdie musiek.
Antwoord: Maskandi (1)
Snit 14 (moet TWEE KEER gespeel word)
6.2.2 Noem DRIE redes vir jou antwoord in VRAAG 6.2.1.
Antwoord: Instrumentele vervaag (“izihlabo”) stel die
toon aan die begin van die lied
Prominente instrument is die kitaar
Vinnig gesproke dele van Zoeloe lofdig
genoem “izibongo”.
Ander invloede soos “pop” is ook duidelik
(Enige DRIE) (3)
6.2.3 Met watter kunstenaar sal jy hierdie musiek assosieer?
Antwoord: iHashi elimhlophe (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 11
6.3 Snit 15 (moet TWEE KEER gespeel word)
Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
Hoofinstrument is kitaar X
Vers en Koor
Marabi
Vroue agtergrondsang X
A cappella-sang
Sikliese struktuur X
Mbaqanga X (4)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING C: VORM
VRAAG 7 (VERPLIGTEND)
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 16 EEN KEER om ʼn oorsig te gee.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
7.1 Speel Snit 16 weer EEN KEER.
Gee ʼn ontleding van die vorm van hierdie lied deur die onderstaande tabel
te voltooi. Dui die hoofdele (byvoorbeeld A, B, ens), maatnommers en
toonsoorte aan.
AFDELING MAATNOMMERS TOONSOORTE
A√ 1–8 √ E mineur √
A√ 9–16 √ E mineur √
B√ 17–24 √ G majeur √
A√ 25–32 √ E mineur √
(12 ÷ 3) (4)
7.2 Noem die vorm van hierdie stuk bv. Tweeledig.
Antwoord: AABA of 32-maat vorm (1)
Speel Snit 16 weer EEN KEER
7.3 Watter komposisionele tegniek word by (A), maat 6–8 gebruik?
Antwoord: Sekwensie (1)
7.4 Noem die toonsoort en kadens by (B), maat 15–16.
Antwoord: G majeur, √ Volmaakte kadens √
1 punt vir elke regmerk (√)= 2 ÷ 2= (1)
Speel Snit 16 weer EEN KEER.
7.5 Identifiseer die tipe ritme wat deur die sanger sowel as die orkes in hierdie
lied gebruik word.
Antwoord: Swing/Jazz (1)
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2015 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2015 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper