Skip to content

Music Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMusicGrade 12202322 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 22 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MUSIEK V2 2023 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK PUNTE VERWERF GEMODEREER VRAAG NASIENER SN/HN HN/IM EM MAKS PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR 10 1 10 1 10 1 10 1 1 4 2 4 3/4/5 14 6 8 TOTAAL 30 Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 1 vel manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/2023 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (8) AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14) AFDELING C: Vormontleding (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4 (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/2023 SS/NSS INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 1. Laat die kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit. 2. Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 3. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke raampie gespesifiseer word. 4. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 5. Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:  Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.  Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.  Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.  'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. 6. Die snitte moet soos volg gespeel word:  IAM-kandidate: Snitte 1 tot 20 en Snit 44  JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 21 tot 31 en Snit 4  WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snitte 32 tot 44 7. 'n CD-speler wat met 'n battery werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/2023 SS/NSS AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND) VRAAG 1 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar. 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 en 3 hieronder. (3) Speel Snit 1 weer TWEE KEER. Speel Snit 2 TWEE KEER na mekaar. 1.2 Noteer die ontbrekende note van die melodiese lyn by (A) en (B). (1) Speel weer Snit 2. [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. Speel Snitte 3 en 4 DRIE keer na mekaar. 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE uittreksels. Snit 3 – DRIE keer 2.1.1 Volmaakte Onderbroke Plagale Onvolmaakte (1) Snit 4 – DRIE keer 2.1.2 Volmaakte Onderbroke Plagale Onvolmaakte (1) Speel Snitte 5 tot 9 TWEE KEER na mekaar. 2.2 Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken? Snit 5 – TWEE keer Onreëlmatig Tweeslagmaat Drieslagmaat Vierslagmaat (1) 2.3 Identifiseer die verandering in tekstuur. Snit 6 – TWEE keer Monofonies na Monofonies na Homofonies na Polifonies na homofonies polifonies polifonies monofonies (1) 2.4 Watter eienskap in hierdie uitvoering dryf die musiek aan? Snit 7 – TWEE keer Botoonsang Solostem Liggaamsperkussie Akkoordsiklus (1) 2.5 Watter term beskryf die beweging van die melodie die beste? Snit 8 – TWEE keer Stygend Sekwensieel Trapsgewys Chromaties (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/2023 SS/NSS Snit 9 – TWEE keer 2.6 Identifiseer die tempo van hierdie uittreksel en beskryf hoe dit verander. (2) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/2023 SS/NSS AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Antwoord VRAAG 3 (IAM) ÓF VRAAG 4 (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (WAM). VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snitte 10 tot 20 TWEE KEER na mekaar Snit 10 – TWEE keer 3.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Poliritme Djembe-en-mbira-ensemble Melodiese materiaal bo-oor marimba-begeleiding Improvisasie op marimba Veelvuldige fluite wat verskillende klankvlakke skep Roep en antwoord Mbaqanga Izihlabo (3) Snit 11 – TWEE keer 3.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Vierslagmaat Drieslagmaat Baskitaar-ostinato Skiffel-ritme Baskitaarinleiding Chordofone en aërofone Chordofone en membranofone Sinkopasie (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/2023 SS/NSS Snit 12 – TWEE keer 3.3 Beskryf die begeleiding en die melodie in hierdie uittreksel. Begeleiding: (2) Melodie: (1) Speel Snit 13, 14 en 15 TWEE keer na mekaar. 3.4 Met watter EEN van die volgende inheemse style in KOLOM A assosieer jy ELKE snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit. KOLOM A Snit 13 Snit 14 Snit 15 Malombo Kwêla Isicathamiya Mbaqanga (3) Snit 16 – TWEE keer 3.5 Kies die term wat die komposisietegniek wat in die vokale party gehoor word, beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Sekwens Meloritme Herhaling Improvisasie (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/2023 SS/NSS Snit 17 – TWEE keer 3.6 3.6.1 Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel. (1) 3.6.2 Beskryf kortliks die begeleiding wat deur die kontrabas, tromstel en kitaar/banjo verskaf word. Kontrabas: Tromstel: Kitaar/banjo: (3) Snit 18 – TWEE keer 3.7 3.7.1 Identifiseer die orkes in hierdie uittreksel. (1) 3.7.2 Kies die korrekte tydmaatteken vir hierdie uittreksel. Saamgestelde Eenvoudige Eenvoudige Saamgestelde tweeslagmaat drieslagmaat vierslagmaat vierslagmaat (1) 3.7.3 Gee 'n kort beskrywing van die stemming wat deur die musiek en lirieke geskep word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/2023 SS/NSS Snit 19 – TWEE keer 3.8 Gee DRIE redes waarom hierdie uittreksel 'n goeie voorbeeld van mbaqanga is. Verwys na instrumentasie, harmonie en melodie. (3) Snit 20 – TWEE keer 3.9 3.9.1 Identifiseer die inheemse styl in hierdie uittreksel. (1) 3.9.2 Met watter DRIE van die volgende stellings in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Xhosa-melodie Kitaarinleiding Kwêla-invloede Inkunz' emnyama Konsertina Manlike hoofsanger en vroulike agtergrondstemme Kitaar-comping Saamgestelde vierslagmaat Idiofone (3) 3.9.3 Gee die term vir die inleiding. (1) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 4: JAZZ Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 20 tot 31 TWEE KEER na mekaar. Snit 21 – TWEE keer 4.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Akkoordostinaat Polifoniese inleiding Klarinetmelodie Sinkopasie in die melodie Reëlmatige ritme en skiffle-agtige polsslag Marabi- en mbaqanga-invloede Afrika-jazz Twee-akkoord-siklus (3) Snit 22 – TWEE keer 4.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 22 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Buitelyn van die akkoorde op die tuba gespeel Ragtime Vioolsolis Legato-melodie eers op die trompet gespeel Glissandi Comping op die kitaar Kontrabas Stygende chromatiese passasies Tromboon (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/2023 SS/NSS Snit 23 – TWEE keer 4.3 Beskryf die begeleiding en die melodie in hierdie uittreksel. Begeleiding: (2) Melodie: (1) Speel Snit 24, 25 en 26 TWEE KEER na mekaar 4.4 Met watter EEN van die volgende musiekstyle in KOLOM A assosieer jy ELKE snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit. KOLOM A Snit 24 Snit 25 Snit 26 Cape jazz Kwêla Nuwe jazz Marabi (3) Snit 27 – TWEE keer 4.5 Kies die term wat die komposisietegniek wat in die vokale party gehoor word, beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Sekwens Poliritme Herhaling Improvisasie (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/2023 SS/NSS Snit 28 – TWEE keer 4.6 4.6.1 Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel. (1) 4.6.2 Beskryf kortliks die begeleiding wat deur die kontrabas, tromstel en kitaar/banjo verskaf word. Kontrabas: Tromstel: Kitaar/banjo: (3) Snit 29 – TWEE keer 4.7 4.7.1 Identifiseer die solokunstenaar in hierdie uittreksel. (1) 4.7.2 Identifiseer die akkoordsiklus wat in hierdie uittreksel gebruik word. Enkel- Vier-akkoord- Twee- Drie-akkoord- akkoord siklus akkoord- siklus siklus (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/2023 SS/NSS 4.7.3 Verduidelik die aanvangslirieke en die stemming van die musiek. (2) Snit 30 – TWEE keer 4.8 4.8.1 Watter jazz-styl word deur die musiek in hierdie uittreksel verteenwoordig? (1) 4.8.2 Skryf kort aantekeninge oor die saksofoonimprovisasie. (2) Snit 31 – TWEE keer 4.9 4.9.1 Identifiseer die inheemse styl in hierdie uittreksel. (1) 4.9.2 Met watter DRIE van die volgende stellings in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Hervermengde weergawe van 'n tradisionele Xhosa-melodie Saksofooninleiding Mbaqanga-invloede Manhattan Queens Klarinet-kontramelodieë en improvisasie Manlike hoofsanger en vroulike agtergrondstemme Manstemme Vierslagmaat Orrel-tremolo-akkoorde (3) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 32 tot 43 TWEE KEER na mekaar. Snit 32 – TWEE keer 5.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Langsam Simfonie-orkes Barokstyl Sinkopasie in die koperblaasseksie Smorzando Concerto Perkussiewe aandrywing Komplekse harmonie en melodiese fragmente (3) Snit 33 – TWEE keer 5.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Rubato Impressionistiese Periode Franse-horing-solis Liriese melodie op die trompet gespeel Chromatiese materiaal in melodielyn Acciaccatura Saksofoon en klavier Stygende en dalende toonleerpassasies Accelerando (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 16 DBE/2023 SS/NSS Snit 34 – TWEE keer 5.3 Beskryf kortliks die rol van die orrel, kontrabas en strykorkes as begeleiding tot die melodie. Orrel: Kontrabas: Strykorkes: (3) Speel Snit 35, 36 en 37 TWEE KEER na mekaar. 5.4 Met watter EEN van die volgende karakters in KOLOM A assosieer jy ELKE snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit. KOLOM A Snit 35 Snit 36 Snit 37 Papageno Pamina Sarastro Tamino (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 17 DBE/2023 SS/NSS Snit 38 – TWEE keer 5.5 Identifiseer die kombinasie van vokale deelnemers wat jy in hierdie uittreksel hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Bariton en Tenoor en Bas en Bariton en koor kwartet koor kwartet (1) Snit 39 – TWEE keer 5.6 Kies 'n term wat die komposisietegniek in die vokale party beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Stygende Vokale Nabootsing Melisma melodiese kontoer versiering (1) Snit 40 – TWEE keer 5.7 5.7.1 Kies TWEE terme in KOLOM A wat die stemming van hierdie uittreksel die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Agitato Giocoso Parlando Con fuoco Piacevole Con anima (2) 5.7.2 Waarom is hierdie uittreksel 'n goeie voorbeeld van die aria as 'n genre? (1) Snit 41 – TWEE keer 5.8 5.8.1 Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 18 DBE/2023 SS/NSS 5.8.2 Beskryf die rol van die fagot, strykerseksie en volle orkes in die begeleiding. Fagot: Strykerseksie: Volle orkes: (3) Snit 42 – TWEE keer 5.9 5.9.1 Identifiseer uit watter beweging(s) van Beethoven se Simfonie Nr. 6 hierdie uittreksel geneem is. (1) 5.9.2 Beskryf die komponis se bedoeling in hierdie uittreksel. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 19 DBE/2023 SS/NSS Snit 43 – TWEE keer 5.10 5.10.1 Identifiseer die genre van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is. (1) 5.10.2 Met watter VIER van die volgende stellings in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Tematiese materiaal van die hele werk Kodetta Pedaalpunt en verkleining Omgekeerde pedaalpunt en sekwense Allegro assai Herhaling en vergroting Aanvangsmotiefpatroon Ouverture Vierslagmaat Melodie aanvanklik deur tjello's en fagotte gespeel Melodie deur klarinette en hobo's gespeel (4) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 20 DBE/2023 SS/NSS AFDELING C: VORMANALISE VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 44 EEN KEER om 'n algemene oorsig te gee. Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 21 DBE/2023 SS/NSS Speel Snit 44 weer 6.1 Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan. SEKSIES MAATNOMMERS (3) 6.2 Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk. (1) 6.3 Noem die komposisietegnieke in die gespesifiseerde mate: 6.3.1 Mate 43 tot 61 (in die boonste stemparty) (1) 6.3.2 Mate 21 tot 22 (in die onderste stemparty) (1) 6.4 Noem die toonsoort en kadens in mate 73 tot 8. Toonsoort: (1) Kadens: (1) Speel Snit 44 vir 'n finale oorsig. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 DBE/2023 SS/NSS Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all