Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MUSIEK V2
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 30
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1Notation, Rhythm & Metre4 marks
- Question 2Notation, Rhythm & Metre4 marks
- Question 3Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]53 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]14 marks
- Question 5Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]40 marks
- Question 6Harmony, Chords & Composition17 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (8)
AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14)
AFDELING C: Vormontleding (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4
(JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
in hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 en 3 hieronder.
½ ½ ½ ½ ½ ½
½ punt x 6 = 3 soos aangedui (3)
1.2 Noteer die ontbrekende note van die melodiese lyn by (A) en (B).
Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2 (1)
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.
2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van die volgende TWEE uittreksels.
2.1.1 Volmaakte Onderbroke Plagale Onvolmaakte
1 punt (1)
2.1.2 Volmaakte Onderbroke Plagale Onvolmaakte
1 punt (1)
2.2 Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken?
Onreëlmatig Tweeslagmaat Drieslagmaat Vierslagmaat
1 punt (1)
2.3 Identifiseer die verandering in tekstuur.
Monofonies na Monofonies na Homofonies na Polifonies na
homofonies polifonies polifonies monofonies
1 punt (1)
2.4 Watter eienskap in hierdie uitvoering dryf die musiek aan?
Botoonsang Solostem Liggaamsperkussie Akkoordsiklus
1 punt (1)
2.5 Watter term beskryf die beweging van die melodie die beste?
Stygend Sekwensieel Trapsgewys Chromaties
1 punt (1)
2.6 Identifiseer die tempo van hierdie uittreksel en beskryf hoe dit verander.
Antwoord:
Stadige tempo aanvanklik,
dan skielik 'n vinnige tempo,
dan 'n klein ritardando by die finale kadens
2 punte (2)
(8 ÷ 2) [4]
TOTAAL AFDELING A: 8
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
ÓF VRAAG 4 (JAZZ)
ÓF VRAAG 5 (WAM).
Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer items aandui as wat verlang word, moet
net die eerste antwoorde nagesien word.
VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.
3.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Poliritme X
Djembe-en-mbira-ensemble
Melodiese materiaal bo-oor marimba-begeleiding X
Improvisasie op marimba
Veelvuldige fluite wat verskillende klankvlakke skep X
Roep en antwoord X
Mbaqanga
Izihlabo
3x1 (3)
3.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Vierslagmaat X
Drieslagmaat
Baskitaar-ostinato X
Skiffel-ritme
Baskitaarinleiding
Chordofone en aërofone
Chordofone en membranofone X
Sinkopasie X
3x1 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 Beskryf die begeleiding en die melodie in hierdie uittreksel.
Antwoord:
Begeleiding
o Sterk isiZulu-dans-tromslag
o Akkoordsang in falsetto
o Vokale toonhoogtebuiging word gebruik
o Elektriese kitaarbegeleiding
o Sintetiseerder/Instrumentale melodies tussenwerpsels
o Voortstuwende baslyn wat die akkoordprogressie ondersteun
Enige TWEE (2)
Melodie
o Word gesing deur die hoofsanger
o Herhalende melodiese frases
o Vokale improvisasie
o In 'n gedeelte van die melodie val die teks weg en die melodie word
met 'na-na-na' as teks gesing
Enige EEN (1)
3.4 Met watter EEN van die volgende inheemse style in KOLOM A assosieer jy
ELKE snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit.
KOLOM A Snit 13 Snit 14 Snit 15
Malombo X
Kwêla X
Isicathamiya X
Mbaqanga
3 punte (3)
3.5 Kies die term wat die komposisietegniek wat jy in die vokale party hoor,
beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Sekwens Meloritme Herhaling Improvisasie
1 punt (1)
3.6 3.6.1 Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Saksofoon 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6.2 Beskryf kortliks die begeleiding wat deur die kontrabas, tromstel en
kitaar/banjo verskaf word.
Antwoord:
Kontrabas
o Gepluk
o Speel 'n sikliese baslyn van I-IV-V-V
Tromstel
o Snaartrom gebruik borselklank
o Skoffelagtige ritme
o Deurlopende ritmiese ondersteuning
Kitaar/Banjo
o Ritmiese 'strumming'/Skiffle-agtige ritme
o Deurlopende teenwoordigheid
1 punt per beskrywing van die begeleiding van elke instrument (3)
3.7 3.7.1 Identifiseer die orkes in hierdie uittreksel.
Antwoord: Thee Legacy 1 punt (1)
3.7.2 Kies die korrekte tydmaatteken vir hierdie uittreksel.
Saamgestelde Eenvoudige Eenvoudige Saamgestelde
tweeslagmaat drieslagmaat vierslagmaat vierslagmaat
1 punt (1)
3.7.3 Gee 'n kort beskrywing van die stemming wat deur die musiek en
liriek geskep word.
Antwoord:
Romantiese stemming
'n Gevoel van algehele genot
Opgewekte, vreugdevolle stemming
1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.8 Verskaf DRIE redes waarom hierdie uittreksel 'n goeie voorbeeld van
mbaqanga is. Verwys na instrumentasie, harmonie en melodie.
Antwoord:
Instrumentasie
o Uitgebreide orrelparty wat die musiek 'n besielende stemming gee
o Harde, voortstuwende tromparty
o Herhalende kitaarparty
o Saksofoon verskaf ritmiese tussenwerpsels/herhalende ritmiese
motiewe
Harmonie
o Eenvoudige sikliese harmonieë
o Manstemme wat harmoniseer
Melodie
o Herhalende melodie
o Akkoordmatige sang
1punt per aspek (3)
3.9 3.9.1 Identifiseer die inheemse styl in hierdie uittreksel.
Antwoord: Maskanda 1 punt (1)
3.9.2 Met watter DRIE van die onderstaande stellings in KOLOM A
assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
blokkie.
KOLOM A ANTWOORD
Xhosa-melodie
Kitaarinleiding X
Kwêla-invloede
Inkunz' emnyama
Konsertina X
Manshoofsanger en vroulike agtergrondstemme
Kitaar-comping
Saamgestelde vierslagmaat X
Idiofone X
3x1 (3)
3.9.3 Verskaf die term vir die inleiding.
Antwoord: Izihlabo 1 punt (1)
(28 ÷ 2) [14]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer items aandui as wat verlang word, moet
net die eerste antwoorde nagesien word.
VRAAG 4: JAZZ
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.
4.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband
hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Akkoordostinaat X
Polifoniese inleiding
Klarinetmelodie
Sinkopasie in die melodie X
Reëlmatige ritme en skiffle-agtige polsslag X
Marabi- en mbaqanga-invloede
Afrika-jazz X
Twee-akkoord-siklus
3x1 (3)
4.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 22 verband
hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Buitelyn van die akkoorde op die tuba gespeel X
Ragtime
Vioolsolis
Legato-melodie eers op die trompet gespeel
Glissandi X
Comping op die kitaar X
Kontrabas
Stygende chromatiese passasies
Tromboon X
3x1 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.3 Beskryf die begeleiding en die melodie in hierdie uittreksel.
Antwoord:
Begeleiding
Klavier
o Aanvanklik die enigste instrument
o Speel akkoorde op elke polsslag
o Stadige tempo ritmiese agtergrond
Akkordeon/Konsertina
o Speel lang, aangehoue note in 'n hoë register
o Speel later ondersteunende akkoorde
Kontrabas
o Kom in na die melodie aangekondig is
o Aanvanklik 'n enkel lang noot per maat met 'n bietjie versiering
'n Beskrywing van enige TWEE instrumente
Indien slegs die drie instrumente genoem word = 1 punt (2)
Melodie
Melodie gespeel deur die saksofoon
o Sagte, liriese legato-lyn
o Versierings word gebruik
o Spronge met 'n wye omvang in die melodie
o Omvang van die melodie is 'n 9de
Enige EEN
Indien slegs die woord 'saksofoon' genoem word = ½ punt (1)
4.4 Met watter EEN van die volgende musiekstyle in KOLOM A assosieer jy
ELKE snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit.
Antwoord:
KOLOM A Snit 24 Snit 25 Snit 26
Cape jazz X
Kwela
New jazz X
Marabi X
3 punte (3)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 Kies die term wat die komposisietegniek wat jy in die vokale party hoor,
beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Sekwens Poliritme Herhaling Improvisasie
1 punt (1)
4.6 4.6.1 Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Saksofoon 1 punt (1)
4.6.2 Beskryf kortliks die begeleiding wat deur die kontrabas, tromstel en
kitaar/banjo verskaf word.
Antwoord:
Kontrabas
o Gepluk
o Speel 'n sikliese baslyn van I-IV-V-V
Tromstel
o Snaartrom gebruik borselklank
o Skoffelagtige ritme
o Deurlopende ritmiese ondersteuning
Kitaar/Banjo
o Ritmiese 'strumming'/Skiffle-agtige ritme
o Deurlopende teenwoordigheid
1 punt per beskrywing van die begeleiding van elke instrument (3)
4.7 4.7.1 Identifiseer die solokunstenaar in hierdie uittreksel.
Antwoord: Zim Ngqawana 1 punt (1)
4.7.2 Identifiseer die akkoordsiklus wat in hierdie uittreksel gebruik word.
Enkel- Vier-akkoord Twee-akkoord Drie-akkoord
akkoord siklus siklus siklus
1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.7.3 Verduidelik die aanvangslirieke en die stemming van die musiek.
Antwoord:
Eerste twee lyne van die liriek:
Kukude eBhofolo indawo yamageza (x2)
'Amageza' is persone met 'n geestessiekte in 'n hospitaal in Fort
Beaufort (eBhofolo)
Die lirieke lê klem op die verband tussen die 'Geestelike
leiersseremonie' en 'eBhofolo', - die geestelike praktyke van die
amagqirha ('diviners'/'healers') in hierdie lied
Stemming
Die oorpeinsende, meditatiewe en intense stemming van die teks
word versterk deur die herhalende karakter van die musiek
(ostinato, herhalende melodiese frases)
2 punte (2)
4.8 4.8.1 Watter jazz-styl word deur die musiek in hierdie uittreksel
verteenwoordig?
Antwoord: Blues/Swing/Vroeë bebop 1 punt (1)
4.8.2 Skryf kort aantekeninge oor die saksofoonimprovisasie.
Antwoord:
Improvisasie op 'n 12-maat blues-progressie
Melodie bestaan uit kort, energieke uitbarstings van klank
Sinkopasie in die spel is 'n prominente eienskap
Melodie word versier met trillers en vinnige legato-passasies
2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.9 4.9.1 Identifiseer die inheemse styl in hierdie uittreksel.
Antwoord: Marabi 1 punt (1)
4.9.2 Met watter DRIE van die volgende stellings in KOLOM A assosieer jy
hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Hervermengde weergawe van 'n tradisionele
X
Xhosa-melodie
Saksofooninleiding
Mbaqanga-invloede
Manhattan Queens
Klarinet-kontramelodieë en improvisasie X
Manshoofsanger en vroulike agtergrondstemme
Manstemme X
Vierslagmaat X
Orrel-tremolo-akkoorde
3x1 (3)
(28 ÷ 2) [14]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer items aandui as wat verlang word, moet
net die eerste antwoorde nagesien word.
VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.
5.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband
hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Langsam
Simfonie-orkes X
Barokstyl
Sinkopasie in die koperblaasseksie X
Smorzando
Concerto
Perkussiewe voorstuwing X
Komplekse harmonie en melodiese fragmente X
3x1 (3)
5.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband
hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Rubato X
Impressionistiese Periode
Franse-horing-solis
Liriese melodie op die trompet gespeel
Chromatiese materiaal in melodielyn X
Acciaccatura
Saksofoon en klavier
Stygende en dalende toonleerpassasies X
Accelerando X
3x1 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
5.3 Beskryf kortliks die rol van die orrel, kontrabas en strykorkes as begeleiding by
die melodie.
Antwoord:
Orrel
o Aaneenlopende gebroke-akkoordfiguur
o Hoë sopraanregister
Kontrabas
o Speel pizzicato (gepluk)
Volle strykorkes
o Speel lang gedrae note
o Harp kom by met 'n gebroke-akkoordfiguur
1 punt per beskrywing van die begeleiding van elke instrument (3)
5.4 Met watter EEN van die volgende karakters in KOLOM A assosieer jy ELKE
snit. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit.
KOLOM A Snit 35 Snit 36 Snit 37
Papageno X
Pamina
Sarastro X
Tamino X
3 punte (3)
5.5 Identifiseer die kombinasie van vokale deelnemers wat jy in hierdie uittreksel
hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Bariton en Tenoor en Bas en Bariton en
koor kwartet koor kwartet
1 punt (1)
5.6 Kies 'n term wat die komposisietegniek in die vokale party beskryf. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Stygende melodiese
Nabootsing Melisma Vokale versiering
kontoer
1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
5.7 5.7.1 Kies TWEE terme in KOLOM A wat die stemming van hierdie
uittreksel die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in TWEE
toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Agitato X
Giocoso
Parlando
Con fuoco X
Piacevole
Con anima
2 punte (2)
5.7.2 Waarom is hierdie uittreksel 'n goeie voorbeeld van die aria as 'n
genre?
Antwoord:
'n Werk vir solostem met orkesbegeleiding in 'n opera
'n Geleentheid vir die solo's om virtuositeit ten toon te stel
'n Duidelike melodiese lyn teenwoordig
Bevat uitdrukkingsvolle en emosionele inhoud wat verband hou
met die konteks
Orkesbegeleiding is volledig en aaneenlopend
Enige EEN (1)
5.8 5.8.1 Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Klarinet 1 punt (1)
5.8.2 Beskryf die rol van die fagot, strykerseksie en volle orkes in die
begeleiding.
Antwoord:
Fagot
o Non-legato
o Aaneenlopend by die begin van die uittreksel
o Gebroke-akkoordfiguur
Strykerseksie
o Blokakkoordbegeleiding
o Speel V – I kadens
o Aanvanklik forte
o Decrescendo aan die einde van die uittreksel
Orkes
o Orkestrale dolksteke by verskillend punte
o Melodie in triole terwyl begeleiding uit twee-agstenoot motief
bestaan
1 punt per aspek (3)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
5.9 5.9.1 Identifiseer uit watter beweging(s) van Beethoven se Simfonie
Nr. 6 hierdie uittreksel geneem is.
Antwoord:
Die einde van die vierde beweging (Die Storm) en die begin van
die vyfde beweging (Herderslied)
1 punt (1)
5.9.2 Beskryf die komponis se bedoeling met hierdie uittreksel.
Antwoord:
Sy intensie is om die 4de en 5de bewegings sonder onderbreking
aanmekaar te verbind
Dit is om aan te dui dat die storm eindig en dat die rus en vrede
van die pastorale omstandighede herstel is
Enige EEN (1)
5.10 5.10.1 Identifiseer die genre van die werk waaruit hierdie uittreksel
geneem is.
Antwoord: Konsertouverture 1 punt (1)
5.10.2 Met watter VIER van die volgende stellings in KOLOM A assosieer
jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike
blokkies.
Antwoord:
KOLOM A ANTWOORD
Tematiese materiaal van die hele werk X
Kodetta
Pedaalpunt en verkleining
Omgekeerde pedaalpunt en sekwense X
Allegro assai
Herhaling en vergroting
Openingsmotief X
Ouverture
Vierslagmaat X
Melodie aanvanklik deur die tjello's en
X
fagotte gespeel
Melodie gespeel deur die klarinette en
hobo's
4x1 (4)
(28 ÷ 2) [14]
TOTAAL AFDELING B: 14
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: VORMANALISE
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.1 Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui
elke seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.
Antwoord:
SEKSIES MAATNOMMERS
03b – 163a (½ + ½)
A ½ OF
1 – 16 (½ + ½)
163b – 323a (½ + ½)
B ½ OF
17 – 32 (½ + ½)
OF
SEKSIES MAATNOMMERS
0 – 83a
3b
83b – 163a ½
A
½ OF +
A
1–8 ½
9 – 16
163b – 243a
243b – 323a ½
B
½ OF +
B
17 – 24 ½
25 – 32
3 punte (3)
6.2 Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk.
Antwoord: AB/Tweeledigevorm 1 punt (1)
6.3 Noem die komposisietegniek in die gespesifiseerde mate:
6.3.1 Mate 43 tot 61 (in die boonste stemparty)
Antwoord: Sekwens (gevarieerd) 1 punt (1)
6.3.2 Mate 21 tot 22 (in die onderste stemparty)
Antwoord: Pedaalnoot/pedaalpunt 1 punt (1)
6.4 Noem die toonsoort en kadens in mate 73 tot 8
Antwoord:
Toonsoort: C Majeur
Kadens: Volmaakte kadens
2 punte (2)
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2024 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper