Downloaded from hlayiso.com
MUSIEK
BYLAE VIR:
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE
(Covid-19: Aanpassings aan die bestuur, uitvoer en nasien van die PAT'e)
E FINALE PUNTETOEKENNING
(Covid-19: Aanpassings aan die puntetoekenning van die praktiese eksamen)
GRAAD 12
2020
Hierdie bylae bestaan uit 2 bladsye.
Copyright reserved Please turn over
Skip to contentPractical assessment task 











View all





Music PAT GR 12 2020 Bylae Afr (Hersien)
Grade 12 Music practical assessment task from the 2020 (Afrikaans), 2 pages. Read online or get the free PDF download.
Music · Grade 12 · 2020 · Afrikaans. Practical assessment task, 2 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Practical assessment task
- Year
- 2020
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 2
- File size
- 331.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 2
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek 2 DBE/PAT 2020
NSS – BYLAE
AANPASSINGS AAN GRAAD 12 MUSIEK – 2020
Vakinhoud:
Daar is geen veranderinge aan die vakinhoud nie. Alle onderwerpe vir al drie strome (IAM,
JAZZ, WAM) moet, teen die tyd dat die eindeksamen aan die einde van die jaar plaasvind,
gedek wees.
Alle werk en assessering wat in Kwartaal 1 gedoen is, bly geldig en toepaslik.
PAT'e
As gevolg van die verlies aan onderrigtyd word die VYF PAT'e (5 x 50 = 250 punte) tot
ENIGE DRIE PAT'e (3 x 50 = 150 punte) verminder.
PAT'e wat reeds voltooi is (in die meeste gevalle twee in Kwartaal 1), moet gebruik word,
ongeag van watter PAT'e (PAT'e 1 tot 5) dit was.
SGA ('SBA')
Die Junie-eksamen val weg, maar die Proefeksamen word behou (300 punte).
Skole mag hul eie Proefeksamen opstel en aflê, wat aan die nasionale standaard voldoen,
dit wil sê Praktiese Eksamen: 150 punte; Vraestel 1: 120 punte; Vraestel 2: 30 punte.
Jaarpunt
Die jaarpunt word soos volg bereken: (SASAMS sal sodanig aangepas word)
DRIE PAT'e: 150 punte + Proefeksamen: 300 = 450 punte ÷ 4,5 = 100 punte
Praktiese Eksamen:
Vir die praktiese komponent van die Proefeksamen EN die Finale Eksterne Eksamen mag
kandidate EEN van die opsies hieronder kies.
Minimum vereistes vir die standaard van stukke, tegniese werk, bladlees en gehoortoetse
BLY DIESELFDE.
'Ensemble-werk' is NIE verpligtend nie weens kontakrisiko's in groepe, maar MAG
aangebied word as veilige praktyke vir sosiale afstandhouding gehandhaaf kan word.
OPSIE 1 OPSIE 2 OPSIE 3 OPSIE 4 OPSIE 5
(geen (3 stukke) (2 stukke) (4 stukke, (3 stukke,
verandering geen geen
nie) tegniese tegniese
werk nie) werk nie)
MAKS. MAKS. MAKS. MAKS.
BESKRYWING BESKRYWING
PUNT PUNT PUNT PUNT
Tegniese Werk 20 20 20 Geen Tegniese - -
Werk nie
Bladlees 15 15 15 Bladlees 15 15
Gehoor 15 15 15 Gehoor 15 15
Stukke (100) Stukke (120)
1 25 35 50 1 30 40
2 25 35 50 2 30 40
3 25 30 - 3 30 40
4 25 - - 4 30 -
TOTAAL 150 150 150 TOTAAL 150 150
Copyright reserved
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Music.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo

Question paper
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Question Paper
Related documents

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Question Paper (Afr)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2020 Memo

Question paper
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Question Paper

Question paper
Music Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Question Paper
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC MG Question Paper

Question paper
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC MG Question Paper

Question paper
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Question Paper

Question paper
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Question Paper

Question paper