Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
RELIGIESTUDIES V2
2017
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2017 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 243.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
NSC June Exam 2017
Questions in this paper
- Question 1.1The Variety of Religions10 marks
- Question 1.2Common Features of Religion16 marks
- Question 1.3Topical Issues in Society14 marks
- Question 1.4Topical Issues in Society10 marks
- Question 2.1Common Features of Religion30 marks
- Question 2.2Common Features of Religion20 marks
Show all 16 questions
- Question 3.1The Variety of Religions30 marks
- Question 3.2Common Features of Religion20 marks
- Question 4.1Common Features of Religion12 marks
- Question 4.2Research Into and Across Religions12 marks
- Question 4.3Common Features of Religion10 marks
- Question 4.4Common Features of Religion16 marks
- Question 5.1Research Into and Across Religions10 marks
- Question 5.2Research Into and Across Religions10 marks
- Question 5.3Research Into and Across Religions10 marks
- Question 5.4Research Into and Across Religions20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 2 DBE/2017
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord enige DRIE vrae.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
4. Lees AL die vrae aandagtig deur.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
vraag toegeken is.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 3 DBE/2017
SSE
VRAAG 1
Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
BEWERING VAN GODSDIENSTIGE DISKRIMINASIE TEEN WERKERS
Werknemers by 'n vragvervoermaatskappy in Durban het opgehou om te werk en
beweer dat bestuur personeellede nie toelaat om tradisionele armbande (Iziphandla) te
dra nie, terwyl mense van ander godsdienste en kulture hulle godsdienste vrylik mag
beoefen.
Hulle beweer ook dat mans van die Nazareth Baptist Church aangesê is om hulle
baarde af te skeer. 'Dit is teen ons kerk se oortuigings en ons sal nie ons baarde
afskeer nie,' het 'n woordvoerder van die werkers gesê.
Die maatskappy het alle bewerings van godsdienstige diskriminasie ontken en party
werkers afgedank omdat hulle onwettig gestaak het.
[Aangepas uit www//m.news24.com/news2 (Toegang op 09/02/2017 verkry.)]
1.1 Verduidelik hoe diskriminasie godsdienste in Suid-Afrika negatief beïnvloed
het. (10)
1.2 Godsdienste het baie leringe wat diskriminasie afkeur. Met verwysing na
enige EEN godsdiens, skryf in besonderhede oor sulke leringe. (16)
1.3 Bespreek praktiese strategieë wat godsdienstige gemeenskappe kan gebruik
om die probleem van diskriminasie te oorkom. (14)
1.4 Na jou mening, is daar deesdae minder diskriminasie in Suid-Afrika as wat
daar in die verlede was? Gee redes om jou antwoord te ondersteun. (10)
[50]
VRAAG 2
2.1 Alle godsdienste is gebaseer op sentrale leringe wat hulle gelowiges met
hulle geestelike reis bystaan.
In die konteks van enige EEN godsdiens, beantwoord die volgende vrae oor
sentrale leringe.
2.1.1 Bespreek die aard van die mensdom. (10)
2.1.2 Bespreek die konsep van lewe na die dood. (10)
2.1.3 Volgens die relevante leringe van die godsdiens wat jy gekies het,
dink jy dat 'n mens boosheid kan oorkom? Gee redes om jou
antwoord te ondersteun. (10)
2.2 In die konteks van godsdiens, bespreek die rol van die volgende:
2.2.1 Mondelingse tradisie (10)
2.2.2 Inspirasie (10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 4 DBE/2017
SSE
VRAAG 3
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Hoe meer ek Christenskap as my godsdiens bestudeer, hoe moeiliker word dit om, as
'n lid van die Protestantse tak van die Christelike geloof, uit te wys wat uniek aan my
kerk is.
[Bron: Religion Studies Grade 12, Steyn et al.]
3.1 Met verwysing na enige EEN godsdiens, beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem TWEE subgroepe van hierdie godsdiens. (4)
3.1.2 Vergelyk die verskille in praktyk van elke groep. (16)
3.1.3 Vergelyk die verskille in bestuur/leiding/beheer van elke groep. (10)
3.2 Noem en verduidelik enige VYF hermeneutiese beginsels. (20)
[50]
VRAAG 4
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Westerse sekularisme het te make met die aanneem van 'n fondasie vir lewe en wet
wat konvensionele godsdienste uitsluit. In die Weste het dit die neiging om saam met
demokratiese regeringsvorme te gaan, godsdiensvryheid binne die grense van
sekulêre landswette, steun vir menseregte, en niediskriminasie op grond van
godsdienstige geloof.
[Bron: TOP CLASS Religion Studies Grade 12]
4.1 Bespreek die faktore wat tot die ontwikkeling van Westerse sekulêre denke
gelei het. (12)
4.2 Hoe het die vestiging van sekulêre state tot die voorkoming van godsdienstige
oorloë gelei? (12)
4.3 Noem en verduidelik enige EEN sekulêre wêreldbeskouing. (10)
4.4 Bespreek die oorsprong van heilige tekste in enige EEN godsdiens. (16)
[50]
VRAAG 5
5.1 Gee 'n kort verduideliking van Darwin se Evolusieleer. (10)
5.2 Verduidelik waarom Hindoeïsme nie 'n probleem met die evolusieleer het nie. (10)
5.3 Verduidelik hoe die heelal geskep is, volgens enige EEN Abrahamitiese
geloof. (10)
Die moeilikheid tussen godsdiens en die wetenskap het met die verloop van die eeue
toegeneem, wat tot mededinging en selfs konflik tussen hulle gelei het.
[Bron: Religion Studies Grade 12, Steyn, et al.]
5.4 In die konteks van die uittreksel hierbo, stel redes voor waarom godsdiens
steeds in die 21ste eeu so 'n invloedryke mag is. (20)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2017 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2017 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Eng)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper