Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
RELIGIESTUDIES V2
2022
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 91.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
NSC June Exam 2022
Questions in this paper
- Question 1.1Topical Issues in Society8 marks
- Question 1.2Topical Issues in Society12 marks
- Question 1.3Common Features of Religion32 marks
- Question 1.4Topical Issues in Society14 marks
- Question 2.1The Variety of Religions20 marks
- Question 2.2Common Features of Religion16 marks
Show all 14 questions
- Question 2.3Common Features of Religion64 marks
- Question 3.1The Variety of Religions4 marks
- Question 3.2The Variety of Religions24 marks
- Question 3.3The Variety of Religions12 marks
- Question 3.4The Variety of Religions14 marks
- Question 4.1Research Into and Across Religions12 marks
- Question 4.2The Variety of Religions
- Question 4.3The Variety of Religions10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 2 DBE/2022
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
2. Beantwoord enige DRIE vrae.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
4. Lees AL die vrae aandagtig deur.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
vraag toegeken is.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 3 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 1
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MORELE AGTERUITGANG GROOTSTE BEDREIGING VIR SUID-AFRIKA
Chris Mathebula, 'n plaaslike aktivis vir morele herlewing, sê dat Suid-Afrika nie wette
toepas nie en baie sag teenoor oortreders optree. Mathebula het bygevoeg dat
Suid-Afrikaners 'n punt bereik het waar hulle nie meer soos mense optree nie en hulle
sedes morele waardes verloor het. Dit gebeur terwyl mediaverslae oor hoë
korrupsievlakke, geweld en misdaad debat oor die morele agteruitgang van die
samelewing in die land uitlok.
[Bron: Morning Live@SABC NEWS, 16 Maart 2018, 09:57]
1.1 Verduidelik die konsep morele agteruitgang en gebruik DRIE voorbeelde om
jou antwoord te illustreer. (8)
1.2 Analiseer die impak van morele agteruitgang op die samelewing. (12)
1.3 Met verwysing na enige EEN godsdiens, bespreek die leringe wat spesifiek
die probleem van morele agteruitgang bekyk. (16)
1.4 Watter praktiese strategieë kan godsdiensorganisasies implementeer om
morele agteruitgang in ons samelewing te beveg? (14)
[50]
VRAAG 2
2.1 Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
opskrifte:
2.1.1 Die plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld (10)
2.1.2 Lewe na die dood (10)
2.2 Noem en verduidelik enige VIER hermeneutiese beginsels. (16)
2.3 Bespreek die rol van mondelinge tradisie in die ontwikkeling van heilige teks. (14)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 4 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 3
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Alhoewel elke godsdiens nieonderhandelbare oortuigings het, kan verskille met
betrekking tot interpretasie en praktyk nie uitbly nie.
[Bron: Shuters Top Class Religion Studies Grade 12]
3.1 Met verwysing na enige EEN godsdiens wat jy bestudeer het, noem TWEE
van die vertakkings daarvan. (4)
3.2 Bespreek die verskille wat binne die vertakkings wat jy in VRAAG 3.1 genoem
het, bestaan onder die volgende opskrifte:
3.2.1 Bestuur/Beheer/Leiding (12)
3.2.2 Leringe (12)
3.3 Noem enige EEN sekulêre wêreldbeskouing en verduidelik die oortuigings
daarvan. (12)
3.4 Bespreek die impak van sekularisme op die samelewing. (10)
[50]
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Kies enige EEN OOSTERSE godsdiens (Hindoeïsme/Boeddhisme/
Taoïsme) en vergelyk die leringe daarvan oor die skepping van die
heelal met die Oerknalteorie. (14)
4.1.2 Tot watter mate daag Darwin se evolusieleer 'n godsdienstige
opvatting van die lewe uit? (12)
4.2 Die Interfaith Action for Peace in Africa (IFAPA) en die Raad vir
Godsdienstige Leiers in Afrika-Religions for Peace ('ACRL-RfP') is twee
organisasies wat intergeloofsdialoog bevorder met die oog op die vermyding
van godsdienstige konflik.
Bespreek die werk wat deur enige EEN van hierdie organisasies gedoen
word. (14)
4.3 Bespreek die historiese ontwikkeling van die Parlement van die Wêreld se
Godsdienste. (10)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2022 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Eng)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper