Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
RELIGIESTUDIES V2
2018
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2018 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 248.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Common Features of Religion10 marks
- Question 1.2Common Features of Religion10 marks
- Question 1.3Common Features of Religion10 marks
- Question 1.4Common Features of Religion10 marks
- Question 1.5Common Features of Religion10 marks
- Question 2.1Research Into and Across Religions10 marks
Show all 16 questions
- Question 2.2Research Into and Across Religions16 marks
- Question 2.3Research Into and Across Religions24 marks
- Question 3.1Common Features of Religion40 marks
- Question 3.2Common Features of Religion10 marks
- Question 4.1Topical Issues in Society30 marks
- Question 4.2The Variety of Religions20 marks
- Question 5.1Research Into and Across Religions14 marks
- Question 5.2Research Into and Across Religions12 marks
- Question 5.3Research Into and Across Religions10 marks
- Question 5.4Research Into and Across Religions14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 2 DBE/2018
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord enige DRIE vrae.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
4. Lees AL die vrae aandagtig deur.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Die lengte van die antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
vraag toegeken is.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 3 DBE/2018
SSE
VRAAG 1
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg met verwysing na enige
EEN godsdiens wat jy bestudeer het.
Alle godsdienste het 'n stel oortuigings oor die aard van die mensdom, die wêreld, die
goddelike, die skepping en ander dele van ons lewens. Sulke breë oortuigings staan
as godsdienstige leringe/leerbeginsels bekend. Godsdienstige leringe kan in die vorm
van geskrewe of mondelinge tekste wees.
[Aangepas uit Shuters Top Class Religion Studies, Grade 12]
1.1 Bespreek die aard van die wêreld. (10)
1.2 Bespreek die aard van die godheid. (10)
1.3 Bespreek die plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld. (10)
1.4 Tot watter mate, dink jy, bring mense die verantwoordelikhede wat jy in
VRAAG 1.3 bespreek het, ten uitvoer? (10)
1.5 Verduidelik hoe die heilige teks(te) van hierdie godsdiens ontwikkel het. (10)
[50]
VRAAG 2
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Darwin se evolusieleer gee 'n alternatiewe verduideliking vir die oorsprong van die
mens. Alhoewel evolusie nie godsdienstige idees oor die skepping direk teenspreek
nie, is dit duidelik dat dit geen verklaring as deel van 'n goddelike plan bied nie.
[Bron: Shuters Top Class Religion Studies, Grade 12]
2.1 Verduidelik Charles Darwin se evolusieleer. (10)
2.2 Evalueer krities die reaksie van die volgende godsdienste op Darwin se
evolusieleer:
2.2.1 Die Christelike godsdiens (8)
2.2.2 Hindoeïsme (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 4 DBE/2018
SSE
2.3 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Godsdiens het nog altyd verklarings met betrekking tot die skepping
aangebied. Die wetenskap het egter in die afgelope vier eeue begin om ander
antwoorde op hierdie vrae te bied.
[Aangepas uit Religion Studies, Steyn, et al.]
2.3.1 Verduidelik kortliks die wetenskaplike teorie van hoe die heelal
ontstaan het. (12)
2.3.2 Met verwysing na die leringe van enige EEN godsdiens, verduidelik
hoe die heelal ontstaan het. (12)
[50]
VRAAG 3
3.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Sekularisme is die geloof dat regering en moraliteit nie op godsdiens
gebaseer moet wees nie. Dit beteken nie dat dit nie deur godsdiens beïnvloed
kan word nie, dit beteken net dat godsdiens nie die finale sê moet hê nie.
[Bron: Shuters Top Class Religion Studies, Grade 12]
3.1.1 Bespreek die oorsprong van sekularisme. (12)
3.1.2 Bespreek die leringe van enige EEN sekulêre wêreldbeskouing wat
jy bestudeer het. (14)
3.1.3 Hoe het sekularisme tot die vestiging van godsdienstige
verdraagsaamheid in die wêreld bygedra? (14)
3.2 Elke godsdiens het normatiewe bronne wat op toepaslike wyse geïnterpreteer
moet word. Noem enige VYF hermeneutiese beginsels. (10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 5 DBE/2018
SSE
VRAAG 4
4.1 Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
TIENERSWANGERSKAP
Volgens die jaarlikse skoolopname van 2015 het meer as 15 000 leerders
gedurende die akademiese jaar swanger geraak. Die Minister van Basiese
Onderwys, Angie Motshekga, sê dat swangerskappe by skole 'n groot
maatskaplike uitdaging geword het, nie net vir die onderwyssektor nie, maar
belangriker, ook vir nasionale ontwikkeling.
[Bron: www.ewn.co.za, 2017]
4.1.1 Noem enige VYF faktore wat tot tienerswangerskap bydra. (10)
4.1.2 Evalueer die invloed van tienerswangerskap op die samelewing. (10)
4.1.3 Kies enige EEN godsdiens wat jy bestudeer het en bespreek die
leringe/leerbeginsels wat tienerswangerskap teenstaan. (10)
4.2 Noem enige TWEE vertakkinge van EEN godsdiens wat jy bestudeer het en
bespreek die verskille tussen die leringe/leerbeginsels. (20)
[50]
VRAAG 5
Lees die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Konflik is 'n lewenswerklikheid. Godsdiens was soms deel van die probleem, maar die
ware bedoeling van godsdiens was nog altyd om konflik te voorkom indien dit nog nie
plaasgevind het nie, en om dit op te los indien dit reeds plaasgevind het.
[Aangepas uit OBE for FET Religion Studies Grade 12, Steyn et al.]
5.1 Identifiseer EEN konflikgebied in Afrika en gee 'n kort geskiedenis van die
konflik. (14)
5.2 Beskryf die huidige situasie met betrekking tot die konflik wat jy in VRAAG 5.1
geïdentifiseer het. (12)
5.3 Verduidelik die rol van godsdiens in die konflik. (10)
5.4 Dink jy dat godsdiens konflik in konflikgebiede kan help oplos? Gee redes om
jou antwoord te ondersteun. (14)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (English)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Eng)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper