Skip to content

Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Question paperReligion StudiesGrade 1220165 pages

Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 RELIGIESTUDIES V2 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLGSA* Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
2 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 3. Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae. 4. Lees AL die vrae aandagtig deur voordat dit beantwoord word. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6. Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) RELIGIESTUDIES V2 3 VRAAG 1 1.1 Verduidelik elk van die volgende normatiewe bronne: 1.1.1 Inspirasie (10) 1.1.2 Mondelinge tradisie (10) 1.1.3 Heilige boeke/geskrifte (10) 1.2 Gee ʼn kort oorsig van die heilige geskrifte van die Christelike geloof. (20) [50] VRAAG 2 Noem en bespreek EEN sosiale probleem wat in jou gemeenskap aangetref word onder die volgende opskrifte: 2.1 ʼn Kort relevante inleiding (6) 2.2 Die oorsake van die sosiale probleem (12) 2.3 Faktore wat bygedra het tot hoe die probleem versprei (10) 2.4 Illustreer oplossings tot die sosiale probleem of sosiale probleem geidentifiseer (10) 2.5 Praktiese stappe of strategieë wat aangespreek mag word (12) [50] VRAAG 3 Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende opskrifte: 3.1 Aard van goddelikheid (10) 3.2 Aard van die wêreld (10) 3.3 Plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld (10) 3.4 Lewe na die dood (10) 3.5 Oorsprong van die bose (10) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 4 Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vrae wat volg. Die 19de-eeuse teorie van biologiese evolusie, ʼn wetenskaplike teorie, het ʼn potensiële bedreiging vir die Christin se begrip van die skepping van die mens ingehou. Christene glo dat mense na die beeld van God geskape is. [Aangepas en vertaal uit : Shuters Religion Studies Grade 12, Hofmeyr et al. Bladsy 69] 4.1 Bespreek die interne verskille van enige TWEE religieë. (20) 4.2 Bespreek die verhouding tussen godsdiens en wetenskap. (10) 4.3 Verduidelik die invloed wat Darwin se teorie oor evolusie op die skepping, volgens die Christelike godsdiens, gehad het. (20) [50] VRAAG 5 Bespreek die volgende konsepte kortliks soos dit in religieuse leer toegepas word: 5.1 Etiese leer (10) 5.2 Doktrine (10) 5.3 Geloof of geloofsoortuiging (10) 5.4 Mite (10) 5.5 Dogma (10) [50] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Religion Studies

View all