Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
RELIGIESTUDIES V2
2016
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2016 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 243.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
NSC June Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1.1Common Features of Religion30 marks
- Question 1.2Common Features of Religion20 marks
- Question 2.1The Variety of Religions30 marks
- Question 2.2The Variety of Religions20 marks
- Question 3.1Topical Issues in Society10 marks
- Question 3.2Common Features of Religion28 marks
Show all 13 questions
- Question 3.3Topical Issues in Society12 marks
- Question 4.1Common Features of Religion30 marks
- Question 4.2Common Features of Religion20 marks
- Question 5.1Common Features of Religion10 marks
- Question 5.2Common Features of Religion10 marks
- Question 5.3Common Features of Religion4 marks
- Question 5.4Common Features of Religion50 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 2 DBE/2016
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord enige DRIE vrae.
3. Lees AL die vrae aandagtig deur.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
vraag toegeken is.
6. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 3 DBE/2016
SSE
VRAAG 1
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Alle godsdienste het 'n stel oortuigings oor die aard van goddelikheid, die mensdom,
die wêreld, die skepping en ander aspekte van die lewe. Sulke breë oortuigings word
godsdienstige leringe genoem.
[Aangepas uit Shuters Top Class Religion Studies]
1.1 Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
opskrifte:
1.1.1 Die plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld (10)
1.1.2 Die aard van die wêreld (10)
1.1.3 Die oorsprong en die rol van die bose (10)
1.2 Elke godsdiens bevat leringe oor lewe na die dood. Waarom is dit so?
Bespreek dit met verwysing na EEN godsdiens. (20)
[50]
VRAAG 2
Elke godsdiens het sommige oortuigings wat al die godsdiens se volgelinge deel. In
die meeste godsdienste kan die interpretasie van oortuigings van een denkskool tot die
volgende egter verskil.
[Aangepas uit Shuters Top Class Religion Studies]
2.1 Verduidelik die historiese redes waarom interne verskille binne die volgende
godsdienste bestaan:
2.1.1 Hindoeïsme (10)
2.1.2 Christendom (10)
2.1.3 Afrika Tradisionele Godsdiens (10)
2.2 Met verwysing na enige EEN godsdiens, bespreek die interne verskille wat
ten opsigte van bestuur/leiding (die organisasie van die godsdiens) bestaan. (20)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 4 DBE/2016
SSE
VRAAG 3
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
VRIEND EN SANGOMA MET KZN-KRIEKETSPELER SE MOORD VERBIND
Die onthoofde liggaam van Nawaaz Khan is die naweek deur polisie in 'n bos naby sy
huis in Umzinto gevind.
'n 21-jarige vriend van Khan sou na verwagting vandag in die Umzinto Landdroshof
verskyn het. Hy het aan die polisie gesê dat hy 'n tradisionele geneser gespreek het en
dat dié hom meegedeel het dat die kop van 'n mens nodig was om sy persoonlike
probleme op te los.
[Aangepas uit The Times, 11 November 2015]
3.1 Identifiseer enige VYF oorsake van misdaad en geweld in ons
gemeenskappe. (10)
3.2 Bespreek die leringe van enige EEN godsdiens wat spesifiek die kwessies
van misdaad en geweld aanpak. (28)
3.3 Dink jy godsdienstige organisasies kan misdaad en geweld laat afneem?
Gee redes vir jou antwoord. (12)
[50]
VRAAG 4
4.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Elke godsdienstradisie het 'n begin, 'n bron, wat normatief is. Mense keer
telkens na normatiewe bronne terug om die antwoorde waarna hulle soek, te
vind.
[Aangepas uit Religion Studies, HC Steyn et al.]
In die lig van die stelling hierbo, bespreek die volgende:
4.1.1 Die rol van heilige tekste in verskillende godsdienste (10)
4.1.2 Die rol wat inspirasie in die ontwikkeling van enige EEN godsdiens
gespeel het (20)
4.2 Lees die stelling hieronder en beantwoord die vraag wat volg.
Wetenskap handel oor hoe dinge gebeur; godsdiens handel oor waarom
dinge gebeur.
[Bron: Shuters Top Class Religion Studies]
In die lig van die stelling hierbo, bespreek die reaksie van enige EEN
godsdiens op Darwin se evolusieleer. (20)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 5 DBE/2016
SSE
VRAAG 5
5.1 Noem VYF beginsels van hermeneutiek. (5 x 2) (10)
5.2 Bespreek hoe normatiewe bronne in enige EEN godsdiens ontwikkel is. (10)
5.3 Wat word met sekulêre wêreldbeskouings bedoel? (4)
5.4 Noem enige TWEE sekulêre wêreldbeskouings. Noem enige SES
ooreenkomste en VYF verskille tussen die twee wêreldbeskouings. (26)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2016 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2016 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2016 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper